Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Vergelijkbare documenten
Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Wiskunde Graad 4. November 2016

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

EKURHULENI NOORD DISTRIK

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Nota vir die onderwyser/es:

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Instruksies aan die leerder 1. Lees al die instruksies versigtig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Beantwoord Vraag 2 tot 28 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Die toets tel 75 punte. 6. Die tydsduur is 90 minute. 7. Die onderwyser(es) sal die oefenvraag saam met jou doen voordat jy met die toets begin. 8. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie. Oefenvraag Omkring die letter van die korrekte antwoord. 8 x 6 = A 48 B 84 C 72 D 60 Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het. LET WEL: Jy sal nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, beantwoord. Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, selfs al is jy onseker oor die antwoord. Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag. Wanneer jy al die vrae op 'n bladsy voltooi het, gaan aan na die volgende bladsy. Kyk slegs na jou eie werk. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 1

1 Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 249,15? A 5 B 0,5 C 50 D 0,05 (1) 1.2 Wat is die volgende priemgetal? 3, 5, 7, A 9 B 11 C 8 D 15 (1) 1.3 Vul die ontbrekende getal in 6 + 3 + 5 = + 5 in. A 9 B 11 C 8 D 15 (1) 1.4 Watter getal is nie n faktor van 96 nie? A 32 B 16 C 48 D 36 (1) 1.5 Wat is die ontbrekende getalle in die getalry? 0,9 ; 0,7 ; 0,5 ; ;. A 0,4 ; 0,3 B 0,03 ; 0,1 C 0,3 ; 0,01 D 0,3 ; 0,1 (1) Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 2

1.6 In watter getalry word die reël (invoergetal + 1) 2 = uitvoergetal, gebruik? A 3 ; 7 ; 9 ; 11 ; 13 B 4 ; 10 ; 22 ; 46 ; 94 C 6 ; 9 ; 12 ; 15 ; 18 D 5 ; 8 ; 11 ; 14 ; 17 (1) 1.7 Hoeveel simmetrie lyne kan op die onderste vorm getrek word? A 1 B 3 C 5 D 2 (1) 1.8 Watter skets verteenwoordig die sy-aansig van die 3-D voorwerp? Bokant Sykant Voorkant A B C D (1) Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 3

1.9 Wat is die mediaan van die volgende datastel? 3 5 4 4 5 6 9 8 4 A 8 B 5 C 3 D 4 (1) 1.10 Die kookpunt van suiwer water is... A 37 o C B 0 o C C 98 o C D 100 o C (1) [10] 2 Voltooi: 7 342 651 = (7 000 000) + (3 x 100 000) + ( ) + 2 000 + 651 3 Rond 59 673 af tot die naaste 10 000. 4 Bereken die antwoorde vir Vraag 4.1-4.8 4.1 42 152 + 28 945 + 76 361 (2) Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 4

4.2 87 546 43 968 (2) 4.3 3 107 x 35 (3) 4.4 7 140 15 (3) 4.5 4 8 3 + 2 8 1 (2) Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 5

4.6 2 van 300 5 (2) 4.7 5 5 3 2 5 1 (2) 4.8 59,3 25,8 5 Voltooi: (14 2) + (51 48) = 6 Skryf die onderstaande getalle van die kleinste na die grootste neer. 4,5, 4,3, 4,01, 4,8 (2) [18] Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 6

7 Skryf die veelvoude van 7 tussen 21 en 58 neer. 8 Hoeveel pakkies kan gevul word met 947 lekkers indien daar 8 lekkers in n pakkie is? [3] 9 Voltooi: Indien 336 14 = 24, is 24 x 14 = 10 1 4 75% 0,5 Pas elk van die drie getalle hieronder by n getal in die bostaande raam. 10.1 3 = 4 (1) 10.2 50% = (1) 10.3 0,25 = (1) [3] 11 Skryf die getal neer wat halfpad tussen die twee gegewe getalle op die getallelyn voorkom. 25 260 25 300 Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 7

12 Zonga het R240 vir sy arbeid ontvang. Hy het 12 keer soveel as Peter ontvang. Hoeveel het Peter gekry? [2] 13 Vul die ontbrekende getal in: 8 x 3 = 1 14 Kyk na die invoergetalle en uitvoergetalle en voltooi die tabel. Invoergetal 2 3 4 5 10 Uitvoergetal 5 8 11 14 44 [2] 15 Voltooi die vloeidiagram hieronder. 15.1 11 5 x 3 + 2 17 15.2 23 [2] 16 Hoeveel vuurhoutjies sal in die volgende diagram wees as die diagrampatroon aangaan? 17 Noem die verskillende soorte hoeke wat deur die pyltjies hieronder aangedui word. 18.1 17.1 17.1 17.2 Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 8 17.2 (1) (1) [2]

18 Noem die drie verskillende 2-D vorms in die onderstaande diagram. 18.1 (1) 18.2 (1) 18.3 (1) [3] 19 Bestudeer die parallelogram en reghoek en voltooi die sinne wat volg. Parallelogram Reghoek 19.1 Die sye van n reghoek en parallelogram is ewe lank. (1) 19.2 Die parallelogram en reghoek het elk pare ewewydige sye. (1) [2] 20 Voltooi die tabel. Pentagonale prisma Aantal hoekpunte Aantal rande Aantal vlakke 21 Mnr. Mololo se motor gebruik 9,5 liter petrol om na sy werk te ry. Hy ontdek n korter roete waar sy motor slegs 8,7 liter petrol gebruik. Hoeveel liter petrol spaar hy? [3] Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 9 [2]

22 Kyk na die verskillende tye wat op die wyserplate aangedui word. Rome en Tokio is in verskillende tydsones geleë. Rome Tyd in die oggend (vm.) Tokio Tyd in die aand (nm.) 22.1 Bereken die tydsverskil tussen Rome en Tokio. (1) 22.2 Hoe laat sal dit in Rome wees indien dit 17:00 in Tokio is? (1) 23 Herlei die aantal milliliter wat op die beker aangedui word na liter. ml 1 000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 [2] 24 Hieronder is die uitslae van n skool se finale gewigstoot kompetisie. Charles Zola Conrad Jabu 3,95 m 429 cm 4,08 m 387 cm Wie het die gewig die verste gestoot? Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 10

25 Gebruik die onderstaande kilogramskaal om die vrae te beantwoord. 25.1 Wat is die massa wat op die skaal aangedui word? (1) 25.2 Herlei die bostaande massa na gram. (1) [2] 26 Die sirkeldiagram toon aan hoe 100 albasters tussen n groep leerlinge verdeel is. 26.1 Wie het dieselfde aantal albasters ontvang? (1) 26.2 Wie het 20 albasters ontvang? (1) 26.3 Hoeveel albasters het Alice en Thandi saam ontvang? (1) 26.4 Watter persentasie van die albasters het Pete ontvang? (2) 26.5 Watter breukdeel van die albasters het Thandi ontvang? (1) [6] Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 11

27 Wat is die modus van die gegewe datastel? 6 7 5 3 7 9 5 8 7 28 Wat is die waarde van A in die vierde figuur? A = 1 2 3 4 2 8 3 18 4 32 5 A 3 4 5 6 TOTAAL: 75 Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 12