NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DISTRIK: TSHWANE SUID

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

TSHWANE WES GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

TSHWANE WES GRAAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

METRO EAST EDUCATION DISTRICT METRO OOS ONDERWYSDISTRIK LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 TUTORING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEMO - MODEL

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSWETENSKPPE V1 ISIONELE MOEL 2008 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Lewenswetenskappe/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. eantwoord L die vrae. Skryf L die antwoorde in die NTWOOREOEK. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Indien die antwoorde NIE volgens die instruksies by elke vraag aangebied word nie, sal kandidate punte verbeur. LLE tekeninge moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte in blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme SLEGS wanneer dit gevra word. ie diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal geteken NIE. Grafiekpapier mag NIE gebruik word NIE. Nieprogrammeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V1 3 FELING VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.5) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6. 1.1.1 Tydens watter EEN van die volgende fases vind replikasie van N plaas? Interfase Profase Telofase I Telofase 2 1.1.2 ie ring bakteriële N wat geskei is van die organisme se hoof- N, staan as 'n... bekend. proteïen plasmied mutasie drietal 1.1.3 'n Vader het bloedgroep en 'n moeder bloedgroep O. Hulle het drie kinders van hulle eie en een aangenome kind. Sipho het bloedgroep ; Thandiwe het bloedgroep. Thuli het bloedgroep O en ongiwe het bloedgroep. Watter kind is aangenome? Sipho Thandiwe Thuli ongiwe 1.1.4 TWEE gene wat op ooreenstemmende posisies op homoloë chromosome aangetref word, word... genoem. aminosure nukleotiede allele klone 1.1.5 ie verskil tussen nukleïensure en nukleotiede is dat... nukleïensure boustene van nukleotiede is. nukleotiede boustene van nukleïensure is. nukleotiede groter as nukleïensure is. nukleïensure in die selkern en nukleotiede in die sitoplasma voorkom. (5 x 2) (10)

Lewenswetenskappe/V1 4 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.6) in die NTWOOREOEK neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 ie natuurlike vorm van 'n N-molekuul ie kleinste eenheid van genetiese materiaal wat die kode vir 'n bepaalde kenmerk dra Ongespesialiseerde selle wat die genetiese kode bevat en wat in staat is om aan enige ander selle van dieselfde organisme oorsprong te gee ie versmelting van een manlike gameet met 'n ovum en 'n ander manlike gameet met 'n endosperm-moedersel soos by angiosperme ie oorblyfsel van die Graafse follikel, na ovulasie, in die ovarium 'n Individu wat een dominante en een resessiewe geen vir 'n bepaalde kenmerk het (6) 1.3 Kies 'n item uit KOLOM II om by 'n beskrywing in KOLOM I te pas. Skryf slegs die letter ( G) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.3.6 H. 1.3.1 KOLOM I lle selle behalwe geslagselle KOLOM II spermatogenese 1.3.2 1.3.3 1.3.4 'n Visuele voorstelling van 'n organisme se chromosome ie onvermoë van bloed om te stol ie proses waartydens spermatosoë in die testis gevorm word E sekelsel-anemie kariotipe hemofilie gamete 1.3.5 ie volledige stel genetiese inligting wat in 'n organisme voorkom F G somatiese genoom (5 x 1) (5)

Lewenswetenskappe/V1 5 1.4 Rangskik die volgende stadiums van geboorte in die korrekte volgorde waarin dit plaasvind. Skryf slegs die LETTERS van die stadium in die korrekte volgorde neer. ie serviks verwyd Ligte sametrekkings/kontraksies van die uterus begin 'ie water breek' ie naelstring word geklamp en geknip E ie baba beweeg in 'n agterstevoor posisie met sy kop naby die serviks F ie baba se kop verskyn in die vagina (6) 1.5 estudeer die grafiek hieronder wat die getal swangerskappe wat aangeteken is van meisies onder die ouderdom van sestien jaar, in 'n provinsie in Suid-frika van 2001 tot 2006, toon. ie getal swangerskappe wat aangeteken is van meisies onder die ouderdom van sestien jaar in 'n provinsie in Suid-frika van 2001 tot 2006 Getal swangerskappe 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0 2001 2001 2002 2002 2003 2003 2004 2004 2005 2005 2006 2006 Jaar 1.5.1 1.5.2 1.5.3 1.5.4 1.5.5 Tussen watter twee jaartalle was daar die grootste toename in die getal swangerskappe? Wat was die toename in persentasie tydens hierdie periode? Teken 'n tabel om die data te toon waarvan hierdie grafiek geteken is. Is dit die man of die vrou se verantwoordelikheid in 'n verhouding om voorbehoedmiddels te gebruik om swangerskap te voorkom? Gee 'n rede vir jou antwoord op VRG 1.5.4. (6)

Lewenswetenskappe/V1 6 1.6 estudeer die stamboom hieronder wat die oorerflikheid van geslag en soort oorlelle oor vier generasies van 'n familie toon. y mense is los oorlelle (F) dominant oor aangehegte oorlelle (f). SLEUTEL: E F Manlik met aangehegde oorlelle Manlik met los oorlelle Vroulik met aangehegde oorlelle Vroulik met los oorlelle Stamboomdiagram wat die oorerflikheid van geslag en soort oorlelle toon 1.6.1 1.6.2 1.6.3 1.6.4 1.6.5 1.6.6 1.6.7 1.6.8 Hoeveel lede van die familie het los oorlelle? Watter verhouding van die nageslag in die vierde generasie is vroulik met aangehegde oorlelle? s die genotipe van persoon FF is, wat sal die genotipe van persoon wees? Gee 'n rede vir jou antwoord op VRG 1.6.3. Persone E en F is 'n tweeling. Het hulle uit een bevrugte eiersel of uit twee verskillende bevrugte eierselle ontwikkel? Verduidelik jou antwoord op VRG 1.6.5. Is dit moontlik vir individue en om 'n kind met los oorlelle te hê? Verduidelik jou antwoord op VRG 1.6.7. TOTL FELING : 50

Lewenswetenskappe/V1 7 FELING VRG 2 2.1 ie diagramme hieronder toon fases van meiose. iagram 1 iagram 2 iagram 3 E F Fases van meiose 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 2.1.6 2.1.7 Noem die proses wat in plaasvind. Identifiseer strukture,, en E. Noem EEN funksie van F. Watter fase van meiose word in iagram 2 voorgestel? Gee 'n rede vir jou antwoord op VRG 2.1.4. Hoeveel chromosome word in iagram 3 aangedui? Noem EEN orgaan in die menslike vroulike liggaam waar die proses van meiose sal plaasvind. (4)

Lewenswetenskappe/V1 8 2.2 Tabuleer RIE verskille tussen N en RN. (7) 2.3 estudeer die diagram hieronder wat die proses van proteïensintese aantoon. 2 1 E iagram wat die proses van proteïensintese aantoon F 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 Identifiseer organelle en onderskeidelik. Gee byskrifte vir strukture, E en F onderskeidelik. Watter stadium van proteïensintese word voorgestel deur: (a) 1 (b) 2 Skryf die antikodon neer wat van links na regs by lees. (3) (3) [30]

Lewenswetenskappe/V1 9 VRG 3 3.1 'n Leerder wou die verwantskap tussen die getal babas wat met own se sindroom gebore word en die ouderdom van hulle moeders ondersoek. Hy het sy inligting bekom deur plaaslike hospitale te besoek. 3.1.1 Gee 'n hipotese vir die leerder se ondersoek. estudeer die grafiek hieronder wat die resultate wat hy bekom het, toon, en beantwoord die vrae wat volg. Getal babas met own se sindroom (per 100 geboortes) 50 40 30 20 10 0 20 25 30 35 40 45 Ouderdom van die moeder (jare) 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 3.1.6 Skryf 'n opskrif vir die grafiek neer. Op watter ouderdom is die risiko die grootste vir moeders om aan 'n baba met own se sindroom geboorte te skenk? 'n 44-jarige vrou wil 'n baba hê. Watter raad sal jy haar gee? Noem RIE simptome van own se sindroom. Verduidelik die oorsaak van own se sindroom. (3) 3.2 y muise is bruin () pelskleur dominant oor grys (b) pelskleur. Toon 'n kruising tussen 'n heterosigotiese ouer met 'n bruin pels en een met 'n grys pelskleur tot by die F 1 -generasie aan. Gee ook die fenotipes van die F 1 - generasie. (8)

Lewenswetenskappe/V1 10 3.3 estudeer die diagram hieronder wat die kloning toon van 'n skaap genaamd olly. HOE OLLY GEKLOON IS Eerste skenker Tweede skenker 1. 'n Liggaamsel is van die skenkerskaap verwyder. 2. ie liggaamsel se kern is verwyder. 5. ie embrio is gekweek. 3. ie kern van 'n eiersel van 'n tweede skaap is verwyder en weggegooi. 4. ie kern van die liggaamsel is in die eiersel ingeplant. 6. ie embrio is in die baarmoeder van 'n ander skaap ingeplant. 7. olly is gebore, 'n kloon van die eerste skenkerskaap. 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 3.3.5 Waarom was dit nodig om die selkern van die eiersel van die tweede skenker te verwyder voordat die skaap gekloon kon word? Sal olly enige kenmerke van die tweede skenkerskaap hê? Verduidelik jou antwoord op VRG 3.3.2. Nommer 5 op die diagram stel dat 'die embrio gekweek is'. eur watter proses van seldeling ontwikkel die embrio? eskryf TWEE redes waarom mense teen genetiese ingryping gekant kan wees.. (4) [30] TOTL FELING : 60

Lewenswetenskappe/V1 11 FELING VRG 4 4.1 'n Ondersoek is uitgevoer om die gemiddelde lengte en gemiddelde massa van vrouens en mans vanaf geboorte tot twee-en-twintig jaar in 'n menslike bevolking te bepaal. ie resultate word in die tabel hieronder aangetoon. OUEROM VROUENS MNS (jare) LENGTE (m) MSS (kg) LENGTE (m) MSS (kg) Geboorte 0,3 3,3 0,3 3,4 2 0,9 11,0 0,9 12,0 6 1,1 19,0 1,1 20,0 10 1,3 31,0 1,3 31,0 14 1,5 49,0 1,6 49,0 18 1,6 57,0 1,7 65,0 22 1,6 58,0 1,7 70,0 4.1.1 4.1.2 4.1.3 Teken staafgrafieke op dieselfde assestelsel om die massa van vrouens en mans vanaf geboorte tot twee-en-twintig jaar oud te vergelyk. Skryf die ouderdom waar die lengte van die vrouens en die mans begin verskil, neer. Vergelyk die tendens vir die massa van vrouens en mans vanaf geboorte tot 22 jaar. (12) (4) 4.2 ie tabel hieronder toon die chromosoom-komplement van menslike eier- en spermselle. EIER (23) SPERM (23) SIGOOT (46) GESLG VN KIN 22 + X 22 + X (a) (c) 22 + X 22 + Y (b) (d) 4.2.1 4.2.2 4.2.3 Skryf die letters (a) en (b) neer en langs elke letter die chromosoom-komplement om die bostaande tabel te voltooi. Skryf die letters (c) en (d) neer en langs elke letter die geslag van die kind om bostaande tabel te voltooi. 'n Vrou het drie kinders, almal seuns. Wat is die moontlikheid dat haar vierde kind 'n dogtertjie sal wees? Verduidelik jou antwoord. (3)

Lewenswetenskappe/V1 12 4.3 Lees die uittreksel hieronder: TEGNOLOGIE EN IE KEUSE VN IE GESLG VN 'N Ten minste 10 miljoen vroulike fetusse is die afgelope twee dekades in Indië geaborteer. Sensusopnames in Indië toon dat die getal meisies voortdurend die afgelope twintig jaar gedaal het in vergelyking met die getal seuns. Navorsers beweer dat die waarskynlikste rede vir die daling die beskikbaarheid van ultraklankskandering is, wat ouers toelaat om die geslag van die baba voor geboorte vas te stel. Skryf 'n kort opstel waarin jy jou opinie gee oor die voordele en nadele van die gebruik van ultraklankskandering om die geslag van 'n kind te bepaal, die stelling dat 'dogters 'n nadeel is' en wat die toekoms vir mans en vrouens inhou indien die aborsie van vroulike fetusse voortgaan. Sintese: (12) (3) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. TOTL FELING : GROOTTOTL: 40 150