ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT



Vergelijkbare documenten
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskunde Graad 4. November 2016

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12


GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 HALFJAARLIKSE EKSAMEN

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Transcriptie:

MLIT ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL IXESHA: 2½ iiyure TIME: 2½ hours TYD: 2½ uur AMANQAKU: 100 MARKS: 100 PUNTE: 100 Skryf op die voorblad van jou antwoordeboek na die woord Vak - WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en bylaag.

2 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) (KOPIEREG 11/08) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 3. Die grafiekpapier vir VRAAG 2.3.5 is op BYLAAG A aan die einde van hierdie vraestel. 4. Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. AL die berekeninge en stappe moet duidelik getoon word. 6. AL die finale antwoorde moet tot TWEE desimale plekke afgerond word. Tensy anders vermeld moet slegs die FINALE antwoord afgerond word. 7. Begin ELKE vraag op NUWE bladsy. 8. Skryf netjies en leesbaar.

(KOPIEREG 11/08) WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) 3 VRAAG 1 Mev Pelser en die moedersgroep van St. Peters Hoërskool het besluit om suikerkoekies te bak en dit by die winkels in die omgewing en skool te verkoop om geld in te samel. Hulle betaal twee assistente om hulle te help bak, en betaal hulle per uur. Hulle bak 8 baksels suikerkoekies per dag. 1.1 Mev. Pelser en die assistente bak suikerkoekies. Sy gebruik toerusting wat in metrieke eenhede gemerk is. Die resep asook die herleidingstabel word hieronder gegee: Suikerkoekie resep bestanddele: 2 koppie margarien 3 1 koppie suiker 3 1 teelepel bakpoeier 1 eier 1 teelepel vanilla geursel 2 koppies koekmeel Gemiddelde Volume/Massa Herleidingstabel Benaderde massa in gram per 250 ml (1 koppie) van bestanddele 250 ml 1 koppie Koekmeel 120 g 190 ml ¾ koppie Botter 230 g 125 ml ½ koppie Margarien 215 g 60 ml ¼ koppie Suiker 200 g 15 ml 1 eetlepel 5 ml 1 teelepel Baktyd 8 minute per baksel Resep maak ongeveer 24 vierkantige koekies (6 cm) (Bron: Wiskunde Geletterdheid Onderwyser Handleiding, Departement van Onderwys) 1.1.1 Die suikerkoekies het koppie margarien nodig. Gebruik die herleidingstabel hierbo om die margarien te herlei na gram. (3) 1.1.2 Die plaaslike supermark verkoop 1 kg margarienblokke vir R21,95. Hoeveel kos dit per gram vir die margarien? (1 kg = 1 000 g) (2) 1.1.3 Mev. Pelser het twee maatlepels; een van 5 ml en een van 10 ml. Watter een sal sy gebruik om die bakpoeier af te meet as sy een baksel meng? (1) 1.1.4 Om een baksel koekies te bak word 3,75 eenhede elektrisiteit gebruik. Hoeveel eenhede sal hul gebruik om 8 baksels te bak? (2)

4 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) (KOPIEREG 11/08) 1.1.5 Die munisipaliteit in hul gebied vra 59,85c vir een eenheid elektrisiteit. Hoeveel sal dit hulle vir elektrisiteit kos as hulle 8 baksels koekies bak? Gee jou antwoord in rand. (2) 1.1.6 Hoeveel koekies bak hulle in totaal in een dag? (2) 1.1.7 Elke dag verpak hulle die koekies in klein dosies. Elke doos het 15 koekies in. Hoeveel vol dose pak hulle elke dag? (3) 1.1.8 Die koekies word gebak in oond teen 356º F. Gebruik die onderstaande formule om uit te werk teen watter temperatuur Mev. Pelser haar oond moet stel wat in ºC gekalibreer is. ºC = 9 5 (ºF 32) (2) 1.1.9 Die skool is in stedelike geleë. Mev. Pelser kry die volgende inligting van die Departement van Arbeid sodat sy die assistente se salarisse kan uitwerk: Per uur Stedelike gebied R7,50 Die twee assistente werk vir 7 ure per dag. Hulle bak koekies drie dae per week en word per uur betaal. Hoeveel verdien EEN assistent per week? (3) [20]

(KOPIEREG 11/08) WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) 5 VRAAG 2 Jason en sy suster Chanté woon 6 km van die skool af. Jason gaan 06:00 al skooltoe en loop teen gemiddelde spoed van 4 km/h. Chanté ry met haar fiets skooltoe teen gemiddelde spoed van 8 km/h. Sy verlaat die huis teen 06:30. Jason loop 6 km skooltoe. Begintyd: 06:00 Gemiddelde spoed: 4 km/h Chanté ry fiets skooltoe 6 km. Begintyd: 06:30 Gemiddelde spoed: 8 km/h 2.1 Hoe vêr loop Jason in een uur? (1) 2.2 Om die afstand te bepaal gebruik ons die volgende formule: Afstand = Spoed x tyd Tabel vir Jason Werklike tyd 06:00 06:15 06:30 t 07:00 07:15 Tyd in ure 0 0,25 0,5 0,75 1 B Afstand geloop in km 0 1 A 3 4 5 2.2.1 Gebruik hierdie formule of enige ander metode om die ontbrekende waardes van A en B in die onderstaande tabel uit te werk. Die tabel toon Jason se afstand vanaf die huis en hoe lank dit hom geneem het om die afstand te loop. Toon AL jou berekeninge. (4) 2.2.2 Hoe vêr is Jason van die skool af, 15 minute nadat hy by die huis weg is? (2) 2.2.3 Wat is die tyd (t) toe Jason 3 km weg van die huis af was? (1) 2.3 Tabel vir Chanté Werklike tyd 06:30 06:45 07:00 07:15 07:30 Tyd in ure 0 0,25 0,5 D 1 Afstand geloop in km 0 C 4 6 8 2.3.1 Gebruik dieselfde formule gegee in VRAAG 2.2 om die ontbrekende waardes C en D in die volgende tabel uit te werk. Die tabel toon Chanté se afstande van die huis af asook die tyd wat dit haar geneem het om die afstand te ry. Toon AL jou berekeninge. (4) 2.3.2 Gebruik die tabelle in vrae VRAAG 2.2 en VRAAG 2.3 om te bepaal hoe laat Chanté en Janson 2 km van die huis af was. (2) 2.3.3 Wie is die vêrste weg van die huis teen 06:45? (1)

6 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) (KOPIEREG 11/08) 2.3.4 Hoe laat het Chanté vir Jason ingehaal? (1) 2.3.5 Gebruik die tabelle in VRAAG 2.2.1 en VRAAG 2.3.1 en teken grafieke van Chanté en Jason se rit skooltoe. Gebruik dieselfde assestelsel. Dui duidelik op die grafiek aan watter grafiek is vir Chanté en watter een is vir Jason (Die grafiek om dit te teken is op Bylaag A op die agterkant van hierdie vraestelsel) (6) 2.3.6 Gebruik die grafiek om te bepaal hoe laat Jason by die skool aangekom het. Merk jou lesing duidelik op die grafiek af deur gebroke lyn te teken en sy naam onder die tyd neer te skryf. (2) 2.3.7 Gebruik die grafiek om te bepaal hoe laat Chanté by die skool aangekom het. Merk jou lesing duidelik op die grafiek af deur gebroke lyn te teken en haar naam onder die tyd neer te skryf. (2) 2.3.8 As Chanté by die skool verby ry en reguit aanry, hoe vêr sal sy van die skool af wees 15 minute later as sy haar spoed konstant hou? (2) [28]

(KOPIEREG 11/08) WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) 7 VRAAG 3 Krieket is gewilde sport in Suid-Afrika. Daar is 11 spelers in 'n span. Twee spelers kolf op gegewe tyd. Die laaste kolwers het nie gekolf nie want altwee spanne was uitgeboul. Die volgende toon die aantal lopies behaal deur die 10 kolwers van elke span: Span A 43; 0; 10; 30; 9; 10; 18; 21; 51; 10 Span B 8; 50; 4; 29; 6; 23; 31; 12; 51; 6 3.1 Bepaal die mediaan telling vir Span A. (4) 3.2 Bepaal die mediaan telling vir Span B. (4) 3.3 Bepaal die modus vir Span A en Span B onderskeidelik. (2) 3.4 Bepaal die gemiddelde telling per kolwer vir Span A. (3) 3.5 Watter span het beter kolfgemiddelde gehad? Toon AL jou berekeninge. (4) 3.6 Bepaal die omvang van tellings vir Span A. (2) 3.7 Bepaal die omvang van tellings vir Span B. (2) 3.8 Hoeveel kolwers van beide spanne het vyftigtal behaal? (1) [22]

8 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) (KOPIEREG 11/08) VRAAG 4 Die volgende diagram is plan van plaasboer se kampe waarin hy bokke aanhou. Dit bestaan uit 2 identiese reghoekige velde en semi-sirkelvormige dam wat aan een van die kampe grens. Die reghoekige kampe is langs mekaar. 56 m 60 m Weivelde Dam 40 m 4.1 Bereken die oppervlak van die weivelde sonder die dam. (3) 4.2 Gebruik die volgende formule en bereken die oppervlak van die dam. 2 π r 22 (Oppervlakte van semi-sirkel is ; gebruik π = OF π = 3,14) (3) 2 7 4.3 As die weikampe 8 960 bokke kan onderhou, bereken die aantal bokke per vierkante meter. (2) 4.4 Die plaasboer wil heining rondom die kampe sit, insluitende die dam. Bereken die lengte van die heining. Gebruik die volgende formule: 22 (Omtrek van semi-sirkel = π r ; gebruik π = OF π = 3,14) (3) 7 4.5 Dit kos R 45,00 per meter vir draad vir heining. Hoeveel sal slegs die heining hom kos? (2) 4.6 Twee mans neem 5 dae om heining te span. As die daaglikse loon R120,00 per werker is, wat sal die arbeidskoste vir die span van die heining vir die weikampe wees? (3) 4.7 Bepaal die totale koste vir die omheining van hierdie kampe. (2) [18]

(KOPIEREG 11/08) WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) 9 VRAAG 5 Op melkplaas word melk in silindriese emmers versamel en dan word dit oorgegooi in reghoekige tenk. 0,5 m TENK 1,5 m EMMER 3,5 m 5.1 Gebruik die afmetings gegee op die tenk om uit te werk hoeveel melk die tenk kan hou. Gebruik die volgende formule: (Volume = lengte x breedte x hoogte) (2) 5.2 Herlei die volume van die tenk na liters. Let wel: (1 m = 100 cm; 1 liter = 1 000 cm 3 ) (4) 5.3 Die deursnee van die emmer is 28 cm en die hoogte is 0,40 m. Bereken die volume van die emmer in liters. 22 (Volume = π r 2 h ; π = OF π = 3,14 OF π op sakrekenaar) (4) 7 5.4 Hoeveel emmers melk sal die tenk volmaak? (2) [12] TOTAAL : 100

10 WISKUNDE GELETTERDHEID EERSTE VRAESTEL (MLIT) (KOPIEREG 11/08) NAAM / EKSAMENNOMMER:. BYLAAG A VRAAG 2.2.8 AFSTAND GEDEK VANAF HUIS NA SKOOL DEUR JASON EN CHANTÉ AFSTAND GEDEK VANAF DIE HUIS (KILOMETERS) TYD