NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 VERBRUIKERSTUDIES

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Sentraalbeplande stelsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Les Plan Twee. Habitats

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Prysvorming deur vraag en aanbod

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 VERRUIKERSTUIES FERURIE/MRT 2009 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 antwoordblad. laai om asseblief

Verbruikerstudies 2 oe/febr. Maart 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik: FELING : Kortvrae (40) FELING : Voedsel en voeding (40) FELING : Kleding (40) FELING : ehuising en meublement (40) FELING E : Teorie (40) 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. L die FELINGS is VERPLIGTEN. eantwoord FELING op die NTWOORL wat voorsien is en plaas dit GTER in die NTWOOREOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 'n Sakrekenaar mag gebruik word. Skryf slegs in swart of blou ink. Skryf netjies en leesbaar. laai om asseblief

Verbruikerstudies 3 oe/febr. Maart 2009 FELING : KORTVRE VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.16) op die NTWOORL wat voorsien is. GEEN punte sal toegeken word as meer as een kruisie (X) vir 'n antwoord verskyn nie. 1.1.1 Instrumente wat deur eienaars van besighede gebruik word om finansies te beheer en winsgewendheid te verseker: Prysverhogingsplan en marknavorsing Marknavorsing en kontantbegroting Prysstrukture en begroting Vloeikaart en pryslyste 1.1.2 Watter organisasie streef daarna om bewustheid van verbruikersregte, verantwoordelikhede en bedingingsvermoëns deur opvoeding, informasie en promosie op te bou? Nasionale Verbruikersforum dvertensiestandaarde-owerheid Suid-frikaanse Uitsaaikorporasie Suid-frikaanse Nasionale Verbruikersunie 1.1.3 Kies uit die onderstaande lys 'n voordeel om jou eie huis te bou: ie boulening maak voorsiening vir onvoorsiene stygende koste. Inflasie kan tot die verlaging van koste bydra. ie boulening stipuleer 'n spesifieke tydperk vir voltooiing. anpassing van die ontwerp om individuele behoeftes te bevredig waarborg 'n wins wanneer dit herverkoop word. 1.1.4 'n elangrike rol van 'n eiendomsagent is om 'n skakel tussen die koper en verkoper te wees. te help met die oplos van konflik. grond vir eiendomsontwikkeling te bestuur. onderhoud-ondersteuningsdienste aan huiseienaars te verskaf. 1.1.5 Oordragkoste (hereregte) is 'n staatsbelasting wat gehef word op eiendom as eienaarskap oorgedra word. op werknemers wat van een werk na 'n ander oorgeplaas word. op meubeloordrag-maatskappye. as 'n huurooreenkoms van een huurder na 'n ander oorgedra word. laai om asseblief

Verbruikerstudies 4 oe/febr. Maart 2009 1.1.6 Sommige voedsel het 'n etiket met terme soos laevet, lae cholesterol, min natrium en 'lite' op. Hierdie etikette bevat misleidende inligting. moedig verbruikers aan om gesonde voedsel te koop. skep 'n vals sekuriteitsgevoel by verbruikers. Geeneen van die bogenoemde nie. 1.1.7 'n Hoë vlak van bloedcholesterol kan verlaag word deur die volgende voedsel te eet: Skaaplewer, geblikte appels, ertjies Graanvlokkies, waatlemoen, snyboontjies Karringmelkbeskuit, perskes, groenboontjies Hawermoutpap, avokadopere, lensies 1.1.8 'n Jong volwassene met 'n gluten-intoleransie sal allergies wees vir 'n grondboontjiebottersnoepstafie kerrieboontjieslaai brood-en-botterpoeding 'n vanieljemelkskommel 1.1.9 it is baie belangrik dat jong volwassenes genoeg inneem om osteoporose in die latere lewe te verhoed. droëvrugte en neute laevetmelk en laevetjoghurt suikerbedekte graankosse en roosterbrood vrugteslaaie en rou groentes 1.1.10 ie logo wat op herwinbare goedere gevind word, is laai om asseblief

Verbruikerstudies 5 oe/febr. Maart 2009 1.1.11 Susan verkies klere wat van pragtige kleedstof gemaak en goed ontwerp is. Haar keuse weerspieël 'n waarde. sosiale estetiese ekonomiese godsdienstige 1.1.12 ie styl hieronder illustreer 'n informele ontwerp. klassieke ontwerp. modegier. hoogmode. 1.1.13 'n Modeleier is 'n persoon wat slegs ingevoerde modes dra. die vertroue het om nuwe modestyle te dra. nie modegiere dra nie. plaaslike modestyle verwerp. 1.1.14 'n anknipdas is 'n bykomstigheid wat vir 'n geskik is. persoonlike fiksheidsinstrukteur wildbewaarder mediese assistent fisies gestremde persoon 1.1.15 ie basiese voorwaardes in die Wet op asiese iensvoorwaardes (Wet nr. 75 van 1997) is ontwerp om te bevoordeel en te beskerm. onbetaalde vrywilligers werknemers wat minder as R100 000 per jaar verdien werknemers wat R120 000 per jaar verdien senior bestuurders laai om asseblief

Verbruikerstudies 6 oe/febr. Maart 2009 1.1.16 'n Produk wat hierdie jaar R185,99 kos, sal in 2009 kos teen 'n inflasiekoers van 5%. R195,29 R196,99 R209,29 R209,99 1.2 Kies die tipes belasting uit KOLOM om by die belastingbeskrywings in KOLOM te pas. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( F) langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.4) op die NTWOORL wat voorsien is. GEEN punte sal toegeken word as meer as een kruisie (X) vir 'n antwoord verskyn nie. KOLOM (ELSTINGESKRYWINGS) 1.2.1 ie belasting wat van 'n werknemer se salaris afgetrek word KOLOM (TIPES ELSTING) SIW (SITE) TW 1.2.2 1.2.3 1.2.4 ie belasting wat na 'n persoon se dood betaal word ie belasting wat gehef word op alle goedere en dienste wat in die land ingebring word ie belasting wat op alle verbruikersaankope betaal word E F aksynsreg inkomstebelasting invoerbelasting boedelbelasting (4 x 1) (4) laai om asseblief

Verbruikerstudies 7 oe/febr. Maart 2009 1.3 Kies die stadia van die modesiklus uit KOLOM om by die stellings in KOLOM te pas. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( F) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.4) op die NTWOORL wat voorsien is. GEEN punte sal toegeken word as meer as een kruisie (X) vir 'n antwoord verskyn nie. 1.3.1 KOLOM (STELLINGS) 'n Televisie-aanbieder is die eerste persoon om 'n nuwe styl te dra. KOLOM (STI VN IE MOESIKLUS) volwassenheid groei 1.3.2 Sommige jong volwassenes koop klere wanneer die pryse afgemerk is. innovasie afname 1.3.3 Jong volwassenes volg die TV-aanbieders na en dra hulle style. E F ouderwets gier 1.3.4 aie jong volwassenes dra die nuwe style wat te koop is. (4 x 1) (4) TOTL FELING : 40 FELING : VOESEL EN VOEING VRG 2 2.1 Gesette persone is dikwels onaktief en het 'n hoër risiko van gesondheidsprobleme. 2.1.1 2.1.2 Noem VIER moontlike oorsake van vetsug. Noem TWEE hartverwante gesondheidsrisiko's wat as gevolg van vetsug mag ontstaan. (4) 2.2 Verduidelik hoe elk van die volgende kan bydra om diabetes mellitus te bestuur: 2.2.1 2.2.2 2.2.3 Koolhidrate Vesel Gereelde maaltye laai om asseblief

Verbruikerstudies 8 oe/febr. Maart 2009 2.3 'n Jong volwassene is allergies vir grondbone. 2.3.1 2.3.2 Verduidelik waarom sommige jong volwassenes meer vatbaar vir grondboontjies is as ander. Stel VIER voorsorgmaatreëls voor wat jong volwassenes moet neem om hul allergie vir grondbone te bestuur. (4) 2.4 Identifiseer uit die lys van bestanddele wat op 'n kougomomhulsel voorkom, TWEE additiewe wat skadelik vir menslike gesondheid kan wees: gombasis; rabiese gom; glasuringsagent kalsiumkarbonaat; aspartaam; lesitien; fenielalamien 2.5 Gee RIE redes waarom voedsel ryk aan antioksidante in die dieet van 'n MIV-positiewe pasiënt ingesluit moet word. (6) 2.6 Lees onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. Sam is die hoof uitvoerende beampte van 'n groot maatskappy. s gevolg van sy besige skedule eet hy baie klaargaarmaaltye wat uit vleis en gebraaide voedsel bestaan. Hy voeg altyd meer sout by sy kos, drink uitermatig baie alkohol en oefen nie gereeld nie. Gevolglik ly hy aan hoë bloeddruk. 2.6.1 2.6.2 2.6.3 eskryf wat hoë bloeddruk is. Verduidelik die oorsake van Sam se gesondheidstoestand. Stel voor en verduidelik VIER dieetaanpassings wat Sam kan maak om die risiko van hoë bloeddruk te verminder. (4) (8) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 9 oe/febr. Maart 2009 FELING : KLEING VRG 3 3.1 Maak 'n lys van VYF boodskappe wat oorgedra word deur die klere wat jong volwassenes dra. (5) 3.2 Identifiseer VIER eienskappe van klere wat gemaklik sal wees vir 'n rolstoelafhanklike persoon wat in 'n oproepkantoor werk. (8) 3.3 Verduidelik hoe die onderstaande faktore die beskikbaarheid van die Suid- frikaanse Somer 2009-modeneigings kan bespoedig. 3.3.1 3.3.2 3.3.3 Verhoogde mobiliteit Verspreidingsmetodes Kommunikasie (3) (3) (3) 3.4 Motiveer die geskiktheid van dié jong volwassene se klere vir sy werksomgewing. Hy werk by die navraagtoonbank van 'n selfoonwinkel. 3.5 Jong volwassenes pas dikwels aan by die kledingstyle wat deur hulle portuurgroep vasgestel word. Staaf jou opinie van hierdie stelling met grondige redes. (5) 3.6 Stel strategieë voor om die impak van klere-invoere op die plaaslike kledingbedryf aan te spreek. (8) (5) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 10 oe/febr. Maart 2009 FELING : EHUISING EN MEULEMENT VRG 4 4.1 Noem VIER uitgawes wat Suid-frikaanse huiseienaars maandeliks moet betaal. (4) 4.2 Verduidelik die volgende wat betrekking het op huiseienaarskap: 4.2.1 4.2.2 4.2.3 Eiendomsbelasting Verbandregistrasie Versekering 4.3 Toe die Jones-gesin uit die woonstel wat hulle gehuur het, gesit is, het hulle besluit om 'n hofsaak te begin. ie landdros het die huurooreenkoms benodig om met die saak voort te gaan. 4.3.1 4.3.2 Verduidelik wat 'n huurooreenkoms is. eveel RIE redes aan waarom die Jones-gesin die kontrak deeglik moes gelees het voordat hulle dit geteken het. (6) 4.4 it kan spanningsvol en tydrowend wees om 'n huis te koop en die verbandakte te registreer. 4.4.1 4.4.2 Verduidelik wat 'n verbandakte is. Noem die vereistes om 'n verbandlening van die bank te verkry. (4) laai om asseblief

Verbruikerstudies 11 oe/febr. Maart 2009 4.5 Kredietopsies kan problematies vir verbruikers wees. 4.5.1 Vergelyk die onderstaande twee advertensies om te bepaal watter toestel die beste kredietopsie aan 'n oordeelkundige verbruiker sal bied. KONTNT R2 999 EPOSITO R300 TERMYN 24 MNE MNELIKSE PIEMENT FINLE PIEMENT R199,59 R152,77 JRLIKSE RENTEKOERS: 28% TOTL TERUGETLR: R4 300,65 EFY 4 SOLIEE PLTE * ak- en roosterfunksie * Laer hitte-instelling * 2 verchroomde oondrakke * Lou-oond * Oondlig vir goeie visie * 24-maande-waarborg Ook beskikbaar in swart R2 999 * eskikbaar op krediet EFY 4-RNER-GSSTOOF 4-brander-kookoppervlak Vlekvryestaalstoofblad Getemperde glasdeksel Gasoond 67l oondkapasiteit Temperatuurstrek 160 tot 280 Volledige glasoonddeur R 2 499,95 R156,00 X 30 eposito R250,00 *Kredietprys R4 663,00 Rentekoers 26% p.a. GOEIE KOOP 4.5.2 espreek die impak van die gebruik van gas in 'n huishouding op die omgewing. (3) 4.6 Stel VYF innoverende metodes voor om waterverbruik te verminder wanneer huishoudelike toestelle gebruik word. (5) (8) TOTL FELING : 40 laai om asseblief

Verbruikerstudies 12 oe/febr. Maart 2009 FELING E: TEORIE VN IE PROUKSIE EN EMRKING VN VOESEL, KLEING EN SGTE MEULEMENT VRG 5 5.1 Verduidelik hoe gehaltebeheer tydens die volgende RIE stadia van produksie van voedsel, kleding en sagte meublement van hoë gehalte geïmplementeer kan word: 5.1.1 5.1.2 5.1.3 Insette Proses Uitsette (3) (3) (3) 5.2 Stel voor hoe 'n entrepreneur verpakking kan gebruik om verbruikers se koopgedrag te beïnvloed. (5) 5.3 Verduidelik, met behulp van voorbeelde, waarom dit noodsaaklik is dat werknemers die arbeidswette moet verstaan. (6) 5.4 Noem en verduidelik die kriteria wat vereis word vir die opstel van 'n besigheidsplan. (10) 5.5 espreek hoe die interaksie van hulpmiddels, arbeid, kapitaal en entrepreneurskap tot die produksie van bemarkbare produkte van hoë gehalte bydra. (10) TOTL FELING E: GROOTTOTL: 40 200

Verbruikerstudies oe/febr. Maart 2009 NTWOORL FELING EKSMENNOMMER SENTRUMNOMMER VRG 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 1.1.11 1.1.12 1.1.13 1.1.14 1.1.15 1.1.16 (16 x 2) (32) VRG 1.2 1.2.1 E F (1) 1.2.2 E F (1) 1.2.3 E F (1) 1.2.4 E F (1) VRG 1.3 1.3.1 E F (1) 1.3.2 E F (1) 1.3.3 E F (1) 1.3.4 E F (1) (4 x 1) (4) (4 x 1) (4) TOTL FELING : 40