KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Wie is ek? TEMA MAANDE

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesaja sien die Toekoms

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Die brief aan die Filippense

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Mandaat. Kernvers. Benodighede. Kleingroep VIR ELKE KIND o n God is... -boekie vir elke kind. (bylaag 7) o Uitdeelstuk met kernvers.

n Tempel Leier besoek Jesus

Paulus en sy vriende vertel ander van God

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jona en die Groot Vis

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Die Groot Gebod dennis de wet

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Abu Ali tel sy donkies

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 8: Mense wat ons help

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

1 Waar ek vandaan kom

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Toe God alles gemaak het

Goeie Konings, Slegte Konings

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Bring die hele tiende na die

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11

Simson, God se sterk Man

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Toe God alles gemaak het

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

15 Mei 2016 Onthou om te onthou! Joh.14:8-17, (25-27)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Kleuterkerk: Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

As julle enige vrae het, iets

Letterlike en figuurlike taalgebruik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Transcriptie:

KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks

Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige skatte soos goud en silwer. Die kern waarheid vir hierdie reeks is, DIE BYBEL IS BETER AS GOUD. Daar is 8(9) lesse wat jy gaan gebruik om een keer ʼn week ʼn waarheid uit die Woord aan die kinders te leer. ONS REEKS KERNVERS IS: Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisende stukke goud en silwer. Psalm 119:72 Druk vir jou die kernvers lekker groot, LAMINEER en sit dit elke week op in die klas sodat jy dit aan die maatjies kan leer. HOE WERK DIE LES? 1. hulpmiddels: Hierdie reeks het die volgende dokumente wat jy benodig om n volledige les aanbieding te doen: * BybelBeterAsGoud_Oorsig (hierdie dokument) - wat jou n oorsig gee van alle benodighede. *BybelBeterAsGoud_Lesse - Hierdie dokument is die kwartaal die 9-lesse-in-een dokument. * BybelBeterAsGoud_Hulpmiddels (DDKids_BybelBeterAs- Goud_Hulpmiddels) - hierdie is al die hulpmiddels wat op A3 gedruk moet word. Dit sluit in Die skatkaart (bylaag 1), die prent muntstukke om op die kaart te plak (bylaag 2), die munstuk met prent en vers vir elke les wat in die skaktis kom (ook bylaag 2), elke les se kernvers (Les1. bylaag 1 ens.) les 9 se visuele hulpmiddels. * BybelBeterAsGoud_Kinderboekie - hierdie boekie word vir elke kind gedruk. Die middel bladsye bevat al die uitknip prentjies asook die kind se eie skatkaart en munstukke wat kind en ouer weekliks by die huis kan bou. Alle aktiwiteite wat in elke les gedoen word, is ook bevat in hierdie boekie. 2. SKATKIS: Bou vir elkeen van jou klassies, sy eie skatkis. Sien bylaag A. Dit is nie baie moeilik nie, en die kinders LOVE die Die Bybel is beter as goud - Les 1 2

kreatiewe visuele element! Jy gaan elke week die skatkis soek! 3. LEIDRAAD: Elke week, kry jy ʼn NUWE leidraad wat binne in ʼn botteltjie geplaas moet word. Dit kan selfs ʼn leë koeldrank botteltjie wees. Die leidraad gaan jou en die maatjies help, om die skatkis se plasing te ontdek. (Bylaag 1 van hierdie dokument) 4. KERNVERS voorbereiding: Elke week se kern vers is op A3 in Hulpmiddels bylae. Druk die vers uit in kleur en lamineer. Die vers word weeklik op gesit in die klas. Daar is ook in die Hulpmiddel dokument, Oorsig bylaag 2 vir elke week die kernprent muntstuk en die kernvers op n muntstuk. Druk beide uit in kleur, plak rug teen rug en lamineer. Hierdie word weekliks in die skatkis geplaas saam met n Bybel. (DDKids_BybelBeterAsGoud_Hulpmiddels) 5. Munstuk(PRENTJIE): Plak jou kernvers agter op die week se muntstuk prentjie. HIERDIE PRENTJIE DIEN AS JOU VISUEL AID! Jy kan ook ʼn kragpunt (PowerPoint) maak en dan die muntstuk elke week daarop sit na jy die skat gekry het. 6. SKATKAART: elke munstuk, wat julle gaan behandel is op die skatkaart. Hierdie kaart word ook elke Sondag êrens in die les gebruik! Die kleiner munstukke op Oorsig Bylaag 2 by hulpmiddels kan in kleur gedruk word en uitgeknip word. hierdie word dan weekliks op die kaart aangebring om die vordering te wys. Die Bybel is beter as goud - Les 1 3

reeks hulpmiddels By elke les is daar ʼn Hulpmiddel kragpunt in PDF formaat. Jy kan hierdie of uitdruk in kleur en lamineer om te gebruik as flitskaarte, of jy kan dit direk om ʼn skerm wys. DEKOR IDEES VIR REEKS: Maak een stel leidrade in kleur, knip uit en steek weekliks in n bottel in die klaskamer weg. - bylaag 1 Maak ʼn Bybel Skatkis bylaag 2 Maak ʼn lekker groot skatkaart sien A3 Hulpmiddels. Maak die muntstukke om weekliks op die skatkaart te plak. sien A3 hulpmiddels. Maak die kerngedagtes en kernvers uitdrukke in kleur, lamineer en sit weekliks op in die klassie om na terug te ver wys - sien A3 hulpmiddels. Versier die klaskamer met n Tropiese Eiland gevoel deur die maak van palm bome, strand deur die gebruik van gooiingsak, pak skulpe en gooi van sand. Liedjie voorstelle: Enige liedjies wat lekker vrolik sing oor die BYBEL is groot! Hier is ʼn paar voorstelle 1. MY B-Y-B-E-L, het my van God vertel 2. Lees jou BYBEL bid elke dag 3. Kyk hoe dat die voëltjies vlieg (veral Les 5) 4. Nuwe Generasie Bronnelys: Skatkis foto s - Pinterest Die Bybel is beter as goud - Les 1 4

Die waarhede wat hul leer 1. Die Bybel is beter as goud. (Psalm 119:72) Die dinge wat die Bybel ons leer is beter as goud, veral dat Jesus my beste vriend vir ewig wil wees. 2. Die Bybel leer my God het my gemaak soos ek is. (Psalm 139:14) Die Bybel is beter as goud en dit leer ons dat God ons op ʼn wonderbaarlike wyse gemaak het. 3. Die Bybel leer my God het my altyd lief. (Jeremia 31:3) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat God ons altyd lief het, selfs wanneer ons in die moeilikheid kom. 4. Die Bybel leer my ek is deel van God se familie. (Hebreërs 10:25) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat ons deel van God se familie, die kerk, is. 5. Die Bybel leer my God sal vir my sorg. (Matteus 6:25-34) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat as God vir die voëls en blomme sorg, hoeveel te meer sal Hy nie vir ons sorg nie. Die Bybel is beter as goud - Les 1 5

6. Die Bybel leer my ek kan altyd met God praat. (Jeremia 29:12) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat God altyd na ons luister wanneer ons met Hom praat. 7. Die Bybel leer my om te deel met ander. (Handelinge 2:45) Die Bybel is beter as goud en leer ons om met ander te deel. 8. Die Bybel leer my Jesus wil vir altyd my vriend wees. (Johannes 3:16) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat God so lief is vir ons dat Hy Jesus vir ons gestuur het. 9. Die Bybel leer my Jesus wil weet hoe ek voel. (1 Sam 1) Die Bybel is beter as goud en leer ons dat Jesus weet altyd hoe ons voel, want hy is altyd by ons! Psalm 29:25 Wie op die Here vertrou voel veilig. Die Bybel is beter as goud - Les 1 6

die leidrade vir elke les Die Bybel is Beter as Goud / Oorsig / Bylaag 1

Druk uit op volkleur, knip uit en steek weekliks weg in klas. Die Bybel is Beter as Goud / Oorsig / Bylaag 1

Die Bybel is Beter as Goud / Oorsig / Bylaag 2

maak jou skatkis Versamel jou voorrade. Jy benodig: n Skoendoos, n Blik bruin spuitverf, enige items wat jy van wil gebruik maak dat dit lyk meer soos n skatkis. Ons gebruik n paar briewe, juwele, Pret papier, en n Ou leer band. Moenie vergeet van die handwerkgom! Die Bybel is Beter as Goud / Oorsig / Bylaag 3

SO MAAK MENS: Spuit-verf die boks bruin. Maak seker om dit te laat dit droog al die pad voor die byvoeging van versierings. Gom en sagte karton is nie vriend. Sny die leer band en plak dit aan die bokant van die boks. Voeg n paar harde ware om dit n outentieke voorkoms te gee. Sny n paar goue plakboekpapier te gaan in die hoeke en plak dit neer. Voeg n bietjie goue lint by. En dan n paar juwele. Ten slotte, gryp ʼn paar goue letters Bybel uit te spel. Die Bybel is Beter as Goud / Oorsig / Bylaag 2