reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Vergelijkbare documenten
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Die brief aan die Filippense

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Jesaja sien die Toekoms

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Jona en die Groot Vis

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

God eer Josef die slaaf

Abu Ali tel sy donkies

Jona en die Groot Vis

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

'n Man gestuur deur God

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Toe God alles gemaak het

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

FAKTORE EN VEELVOUDE

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Die Groot Muur van Nehemia

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Direkte en indirekte rede. Naam:

Goeie Konings, Slegte Konings

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Toe God alles gemaak het

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Pragtige Koningin Ester

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Van Vervolger tot Prediker

Ontmoeting 46. Teks: Die hele boek Jona

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Ontmoeting 13. Wyding. Woord. Welkom

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Elisa, Man van Wonderwerke

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Reëls vir God se familie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Griekeland). Ek is n besigheidsvrou. Ek maak, koop en verkoop duur purper / pers materiaal, soos julle sien. Wyding

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Welkom by Die Storie God se storie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Petrus en die Krag van Gebed

Jakkals lê eendag heerlik en

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Van Vervolger tot Prediker

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Simson, God se sterk Man

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

God sien jou raak; sien jy Hom? Die voorspelling van Jesus se geboorte aan Maria en Simeon se verhaal

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Om n hindernisbaan te bou: Die hindernisbaan gaan die hoogte en laagtepunte in Josef se verhaal voorstel. Potifar se vrou

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Transcriptie:

Teks: Matteus 17: 24-27 Hulpmiddels: Vissies uit karton geknip, elkeen met n skuifspeld in die mond Skuifspelde n Stok wat as visstok gebruik kan word met n tou en magneet wat dien as visvanghoek aan die onderpunt n Paar muntstukke n Vissie of geldstukkie om in die sensoriese bottel te sit Kopieë van die werksvel Inkleurkryte Vissies op karton gekopieer Kopieë van 6 vissies vir elke kind op papier gefotostateer Krammasjien Versierings vir die vis (plakkers, inkleurkryte ens.) Opsioneel: Ogies (1 per kind) Opsioneel: Vissieplakkers Skêre Welkom Visvang: Kopieer n klomp verskillende vissies op karton, knip hulle uit en sit n skuifspeld in elke vissie se mond. (Een van die vissies moet n prent van n goue muntstuk aan die agterkant vasgeplak hê.) Maak twee visstokke met stokke en tou en maak magnete aan die voorpunt van die toue vas. Gee die kinders kans om vis te vang. Die kind wat die vissie met die goue muntstuk vang, word beloon met n lekker. Die speletjie kan n paar keer gespeel word. Soek die muntstuk: Steek n paar muntstukke weg in die vertrek. Vra vir kinders om dit te gaan soek. Wyding Doug Horley: Nothing s too big big big for His power soos by ontmoeting 15. Sing die temalied en doen die stilword-ritueel soos by die vorige ontmoetings. Woord Wie van julle hou van visvang? (Laat die kinders reageer.) Wat kort n mens alles vir visvang? (Laat die kinders reageer.) Kan n mens kies watter vis jy wil vang? n Groot geelstert of miskien n haai? (Die kinders reageer en sê nee.) Kom ons speel n vinnige waar en onwaar speletjie. Indien jy dink die stelling is waar, steek jou duime op. Indien jy dink die stelling is onwaar, hou jou duime af. n Goudvis kan n luislang eet. (Onwaar) n Seeperdjie hou van sjokolade. (Onwaar) n Mens kry wit walvisse. (Waar) n Seekat kan deur n strooitjie drink. (Onwaar) n Dolfyn het vyf vinne. (Onwaar) Wie van julle sal my glo as ek sê ek ken n Bybelstorie waar n vis n silwer muntstuk in sy bek gehad het. (Die kinders 1

reageer.) Vroeër jare moes Joodse mans namens hul families tempelbelasting betaal. Hierdie geld is gebruik om die tempel in stand te hou, om daaglikse offers, hout, meel en wierook te koop. Op n dag het Jesus en Petrus na die dorpie Kapernaum gegaan. Die mense wat die tempel-belasting kollekteer, kom toe na Petrus toe en vra vir hom: Betaal julle meneer tempel-belasting of nie? Petrus sê toe: Ja, Hy betaal. Toe Petrus in die huis inkom, het Jesus met Petrus gepraat voordat Petrus kon praat. Jesus het vir hom gesê: Simon, wat dink jy? Wie moet vir die konings op die aarde tol en belasting betaal? Moet hulle kinders belasting betaal, of moet die ander mense die belasting betaal? Petrus het gesê: Die ander mense moet belasting betaal. Toe sê Jesus: Dan is die konings se kinders vry, dan moet hulle nie belasting betaal nie. Maar ons wil nie hierdie mense wat die belasting kollekteer, kwaad maak nie. Gaan see toe, en vang die eerste vis wat byt. As jy sy bek oopmaak, dan sal jy n silwer geldstuk in sy bek kry. Dit is genoeg om ons altwee se belasting te betaal, neem dit en betaal ons tempelbelasting. Petrus was gehoorsaam aan Jesus en het dadelik na die see gegaan en sy hoek gaan ingooi. Die eerste vis wat hy gevang het, het (net soos Jesus gesê het) n silwermuntstuk in sy bek gehad, net genoeg vir die tempelbelasting! Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: 1. Ek wonder van watter deel van die storie het jy die meeste gehou. 2. Ek wonder wat sou jy doen as jy gaan visvang en die eerste vis wat jy uittrek, het n silwermunstuk in sy bek. 3. Ek wonder wat Petrus gedink het toe hy die vis met die silwermuntstuk uit die water getrek het. 4. Ek wonder hoe sou jy gevoel het as Jesus iets so vreemds van jou gevra het. Werskaf Gee vir elke kind n prentjie van Petrus wat visvang. Hulle moet n pen of potlood gebruik en die vislyn van die visstok af volg om uit te kom by die vissie wat die munstuk in sy bek gehad het. Stel die visvangspeletjie (by Welkom) weer op en laat n leier die kinders help om weer die visvangspeletjie te speel. Speel todat elke kind n beurt gehad het of todat die tyd op is. Gee vir elke kind n papier met die 7 vissies op gefotostateer. (Een is die voorblad en die ander 6 het prente van die verhaal op.) Kopieer ook die teksgedeeltes vir elke kind. Gee vir elke kind kans om die voorkant van sy vissie te versier met stickers en enige craft -goedjies wat jy het om te gebruik vir die vissie. Indien moontlik kan jy vir elke kind ook n wikkelogie gee om op die vissie se gesiggie te plak. Hulle kan nou die prente inkleur, uitknip en die sterte van die vissies aanmekaar vaskram sodat die vissie prentjies n storieboekie vorm. Laat die kinders die teksgedeeltes plak op die linkerkant se bladsy van elke vis. Indien jy vissie stickers kan kry, kan jy vir elke kind n paar gee om op die bladsy te plak waar Petrus die vis gaan vang. Sluit af met die seënbede. 2

Volg die vislyn om uit te vind watter vis Petrus gevang het. 3

Kopieer hierdie bladsy op papier sodat die kinders die prentjie (vir die agterblad) en storie se teks (vir elke vissie) kan uitknip en op die regte plekke plak. 1. Alle Joodse mans moes elke jaar geld vir die tempel in Jerusalem betaal. Spesiale werkers van die tempel het daardie geld oral gaan insamel. Toe hulle by Petrus in Kapernaum kom, vra hulle hom: Betaal jou leermeester ook hierdie geld aan die tempel? Ja! antwoord Petrus. Toe Petrus hierna in die huis kom, vra Jesus hom: Simon, sê my, van wie kry n koning sy geld? Van sy kinders, of van die ander mense wat in die sy land woon? Van die ander mense in sy land, antwoord Petrus. n Koning se eie kinders betaal tog nie geld aan hulle pa nie. 2. Ja, jy s reg, sê Jesus. Dan is dit ook mos waar van My. Ek is God se Seun. Daarom hoef ek nie geld aan die tempel te betaal waar die mense my Vader aanbid nie. Maar wat, netnou sê die mense lelike dinge oor My. Daarom sal Ek dit maar betaal. Petrus, gaan gougou see toe met jou visstok. 4. Petrus het Jesus gehoorsaam. 5. Hy het die eerste vis wat hy gevang het, se bek oopgemaak. 3. In die eerste vis wat jy vang, se bek sal daar genoeg geld wees om ons altwee se geld vir die tempel te betaal. Vat dit na die mense toe. 6. Daar was die geld wat hy nodig gehad het om die belasting te betaal! 4

Voorblad van die vissie-boekie 5

6

7

8