Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 Augustus 2011 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

!! OESFEES!! Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 6 November 2011 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VOORBIDDING MEEGEVOEL

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 20 September 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 30 Augustus 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 23 Mei 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure) beskikbaar)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Die brief aan die Filippense

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend ROMMELVERKOPING MEEGEVOEL

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 20 Februarie 2011 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VOORBIDDING

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

FAKTORE EN VEELVOUDE

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE KONTAK: ERNST

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Pragtige Koningin Ester

Jesaja sien die Toekoms

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 April 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 27 September 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Welkom by Die Storie God se storie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Preek Romeine 1:16-17

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Psalm /08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Die Groot Gebod dennis de wet

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 12 Augustus 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Jakkals lê eendag heerlik en

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 5 Februarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Briewe, posseëls en elektroniese pos

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 Augustus 2011 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 21 AUGUSTUS Sakelys Kerkraad Deurkollekte Jeug 09:00 Erediens: Freddie Schoeman Hoe om op God te vertrou wanneer die ondenkbare gebeur (Koor van laerskool Louis Leipoldt tree op) 18:00 Aanddiens 18:45 Kategese/Ouers kuier saam 19:30 Gesinne kuier/speel saam MAANDAG, 22 AUGUSTUS 19:00 Bedieningspanvergadering WOENSDAG, 24 AUGUSTUS 17:00 Biduur (soos gereël 19:00 Kerkraadsvergadering DONDERDAG, 25 AUGUSTUS 09:00 Bybelstudie Senior Lidmate VRYDAG, 26 AUGUSTUS 18:00 Jeug: Bash SONDAG, 28 AUGUSTUS 09:00 Erediens: Freddie Schoeman 18:00 Aanddiens 18:45 Kategese/Ouers kuier saam 19:30 Gesinne kuier/speel saam MAANDAG, 29 AUGUSTUS 19:00 Bedryfspanvergadering (Finansies) WOENSDAG, 31 AUGUSTUS 17:00 Biduur (soos gereël) DONDERDAG, 1 SEPTEMBER 09:00 Bybelstudie Senior Lidmate SATERDAG, 3 SEPTEMBER 08:30-15:00: Ontdek jou Potensiaal NUWE INTREKKERS Ons wil julle graag so gou moontlik tuis laat voel en deel maak van ons geloofsgesin! Bly gerus na die diens agter dan ontmoet ons mekaar voor die kansel. Julle kan ook ds Freddie Schoeman (084 581 8139) of Max Amsenga (012 664 3629) skakel. VOORBIDDING Stephen en Mauriza Swart (DF Malanln 121) met Mauriza se pa wat ernstig siek in die hospitaal is (Blok 3). Hennie en Freda Viljoen, Van Riebeeckln 35 met Freda wat ʼn ernstige nek-operasie ondergaan het (Blok 4). Hardus, Hannelie en Gerhard du Preez, Smutsln 334 met Gerhard wat n rugbesering opgedoen het en in die hospitaal was (Blok 4). Loof die Here vir groot beterskap. Mike en Dina Fisher, Smutsln 190(a) met Mike wat tuis herstel na ʼn skoueroperasie (Blok 2). Johan en Louise Roos, Hans Strijdomln 30 met Johan wat tuis herstel na hospitalisasie. (Blok 4). Adolf Crafford, Hans Strijdomln 182 is tuis en dit gaan goed. Hy sal nog vir geruime tyd onder observasie wees (Blok 2). Elize Prinlsloo, DF Malanln 223 wat nog herstel na ʼn rugoperasie (Blok 1) Tannie Jo Bauer, Rusoord, wat aansterk na n val en haar heup gebreek het. Dit gaan nog steeds nie baie goed nie (Blok 1). KOSTER MET VERLOF Neem asseblief kennis dat Willem met verlof sal wees vanaf Maandag, 22 Augustus tot Vrydag 9 September 2011. Vir enige reëlings, skakel: Alfrieda, 072 208 2961 Jacques, 082 333 2846

MOEDER EN DOGTER-OGGEND SATERDAG, 10 SEPTEMBER 2011 Die jeug beplan ʼn Moeder en Dogter teegeleentheid (MAAK NIE SAAK HOE OUD NIE). Daar gaan gasvroue wees. Kom geniet n oggend propvol bederf en lag saam met die dames. Wilma de Klerk en Linn Lubbe sal by die tee beskikbaar wees vir persone om hulle name op te gee vir die moeder en dogter tee. Ons gaan n lekker oggend saam met Ronell Erasmus hê en daar sal pryse te wen wees vir die dames en dogters met die mooiste lente hoed. PREEKREEKS Indien daar lidmate is wat die preekreeks nie kon bywoon nie is daar die geleentheid om dit te bekom en sodoende die waarde daarvan ervaar. Johan Freysen plaas van elke diens ʼn opname op CD en lidmate kan dit by hom aankoop. Die preekreekse word die volgende Sondag in Die Herout geplaas. Persone wat nie ʼn kopie tydens die diens ontvang het nie kan met Max n reëling maak om dit by haar af te haal. Johan: 012 664 6325 Max: 012 664 3629 KAARTJIES- / JEUGKANTOOR Hierdie lokaal in die Gemeentesentrum is deur die Kerkraad aan die jeug toegeken. Persone wat enige voorraad in hierdie lokaal huisves, word gevra om dit asseblief dringend te verwyder / ʼn reëling met Schalk Meyer te maak (082 520 0816). Baie dankie vir u samewerking. 2

PREEKREEKS HOE OM OP GOD TE VERTROU IN MOEILIKE TYE Sondag 24 Julie: Hoe om op God te vertrou in tye van verandering Sondag 31 Julie: Hoe om op God te vertrou wanneer jy probleme het Sondag 14 Augustus: Hoe om op God te vertrou wanneer jy nie so voel nie Sondag 21 Augustus: Hoe om op God te vertrou wanneer die ondenkbare gebeur Nooi gerus vriende, familie en kennisse wat jy dink kan baat vind hierby. 3

OM GOD TE VERTROU. AL VOEL EK NIE SO NIE Sondag 14 Augustus 2011 (FAITH IS A CHOICE BY GRACE!) (Met erkenning aan Ferdinand Deist) TEKS: Spreuke 8; Prediker 9 Einstein het gesê: Die enigste konstante in die heelal is verandering. Dinge om ons verander drasties en dramaties politiek, verhoudings, ekonomie, tegnologie, sosiaal. Dit veroorsaak onsekerheid oor baie dinge. Ons oorgelewerde waardes en lewenswyses is nie meer voldoende vir die besluite en sin van die lewe in hierdie nuwe omstandighede nie. Dit beïnvloed ook mens se geloofslewe, al probeer jy dit onderdruk. Dis nie die eerste keer in die geskiedenis dat dit gelowiges oorkom nie. Baie tekste in Bybel weerspieël gelowiges se gestoei om sin te maak uit verbrokkelende sekerhede en waardes. (Spreuke 8 en Prediker 9 gee as't ware twee 'prentjies' hiervan). Spreuke: Ons het hier te doen met 'n tyd van voorspoed. Israel was 'n selfstandige volk, het die tempel, hulle eie land en regering gehad. Hulle leef dus met die houding van: 'Dit kan mos nie anders nie. Ons verdien om geseën te word met voorspoed en mag. God is aan ons kant.' Wysheid is vir hulle insig in die manier waarop God die wêreld bestuur en dít bring sukses en mag (8:14). Die feit dat hulle die Here ken die Here het rykdom en eer asook duursame en blywende besittings tot gevolg (8:18). Hulle vol skure is verdere bewys dat God hulle seën (8:21). Dis eintlik dieselfde wat voorspoed-godsdiens vandag nog preek. As iets verkeerd is lê die fout by jóú en beslis nie by God nie. Dis n godsdiens van 'n ongekompliseerde lewe, van God aan jou kant, wat antwoorde op al jou vrae het. 'n Godsdiens van sekerhede. 4

Maar die lewe het 'n manier om maklik te verander (soos dit wel gebeur). Voorspoed wyk, mense verloor mag en invloed, duursame besittings verdwyn en skure raak leeg. As sekerhede verdwyn - dán is dit wanneer mense maklik die kerk - én God - afskryf. Prediker skets 'n prentjie van geloof in só 'n tyd. Spreuke 8:14 Wie wysheid het behaal sukses 8:15 Met wysheid regeer konings goed 8:18 Wie wysheid het, het rykdom en duursame besittings 8:20 - Waar wysheid is, is geregtigheid Prediker 7:15 Regverdige mens gaan onder, al doen hy reg en goddelose geniet lang lewe, al doen hy verkeerd 10:7 Slawe te perd gesien en vorste te voet op die grond soos slawe 5:10 As besittings baie word, word die eters baie. 'n Man gaar rykdom op en dit bring vir hom ellende (6:1-2) 3:16 Waar daar reg moet geskied, is daar onreg Watter 'prentjie' is waar vir ons vandag? Hoef seker nie eens te vra nie! Dinge wat die kerk oor dekades van voorspoed met groot oortuiging verkondig het, klop deesdae nie meer met ons lewenservaring nie. Prediker worstel om nuwe insig te kry en geloof nuut te bedink. Na dié omdink-proses, hou hy min sekerhede oor (Pred 9:1-2; 11-12). Dit klink dalk sinies, maar Prediker roep God nie vaarwel toe nie. Hy besef egter dat die manier waarop God die wêreld bestuur nie onder maklike formuletjies en eenvoudige belydenisse gebring kan word nie (7:24). 5

Van ál die groot sekerhede hou Prediker einlik net één oor: Dat n mens God kan vertrou, al verstaan jy dit nie (2:24-25). Maar is dit nie n fatalistiese siening nie? Nee, wel n erkenning dat daar geen suksesresep is nie. Daar is eintlik niks wat jy kan doen om blywende voorspoed te verseker nie. Al wat daar is, is gawes uit God se hand. Geloof in God is nie (en was nooit) bedoel om jou paadjie gelyk te maak nie. Dis bedoel om jou te help om - wat ook al die omstandighede - vir die lewe te kies (9:7-10). Dié boek vra: Wáárom glo jy? As jy geen voordeel uit jou geloof kan trek en jy nie beloon word vir jou geloof nie, sal jy steeds kies om 'n gelowige mens te wees? Glo jy omdat jy bang is jy verloor jou mag, geld of gesondheid? Omdat jy vir altyd wil lewe? Of glo jy bloot en alleen omdat geloof die lewe sin gee en jy nie sonder God kán lewe nie? Die voorbeeld van n huwelik kan ons dalk help. Tussen al die vrouens op aarde is daar waarskynlik n hele paar duisend met wie ek suksevol en gelukkig getroud kon wees. Die ding is: ek het die vrou met wie ek getroud is uit hulle almal gekies. Daardie keuse hou ons vandag nog bymekaar al was daar in amper 30 jaar heelwat kere wat ek gevoel het dit was dalk n verkeerde keuse (sy het dalk meer keer as ek so gevoel!). Gevoel is dus nie die oorheersende faktor in ons verhouding nie. Ons wéét ons is lief vir en hoort by mekaar, al voel dit nie altyd so nie. Net so met geloof. ANDRé VILJOEN 6

GEBED VIR ONS MAATJIES

Wil jy graag dien maar jy weet nie waar nie? Wil jy weet wat jou talente en spesiale vermoëns is? ONTDEK JOU POTENSIAAL Kom vind uit waarmee die Here jou toegerus het Ontdek jou onontginde natuurlike vermoëns en talente en jou unieke samestelling Kry duidelikheid oor jou beroepskeuse Leer hoe om talente om te sit in areas van uitnemendheid Verneem waar jy n unieke bydrae kan lewer Twee werkswinkels hierdie jaar: 3 September 2011 (08:30 15:00) 12 November 2011 (08:30 15:00) Koste: R290 (NG Lyttelton-Oos lidmate slegs R190) (Sluit in: n internet-toets wat vooraf gedoen moet word; kursusmateriaal, verversings en n middagete) Skryf in deur: n SMS te stuur aan Helét van der Merwe (083-556-0532) n Terugvoervorm te voltooi Bywoning op ons Facebook bladsy aan te dui (soek vir NG Gemeente Lyttelton-Oos) VETKOEK BY MAKRO Ons gemeente het die geleentheid om n aantal Saterdae hierdie jaar n vetkoekstalletjie by Makro Centurion te behartig vir eie fondse. Die volgende datums en groepe wat gevra word om te help is voorlopig as volg vasgestel: 27 Augustus (Klub Immergroen) 29 Oktober (Dames) 26 November (Manne). Gesels solank met mekaar en tref reëlings. Kobus Badenhorst (0832351084) en Arie Roos (0825786595) het meer inligting. 8

ONS EET WEER SAAM BY OCEAN BASKET! Dis weer n lekker saamkuiergeleentheid Nooi familie en vriende en kom eet saam by Ocean Basket in Eldoraigne op 6 en/of 7 September tussen 18: en 22:00. Benewens die heerlike samesyn help dit ons sommer ook met ekstra fondse. KOM ONS PAK DIE PLEK VOL! PARKNAVAL 2011 Lidmate kan nou reeds aandui waar hulle betrokke wil wees tydens die Parknaval. Skakel Kobus Badenhorst : 012 664 5338 / 083 305 1084 OF Arie Roos: 012 664 2943 / 082 578 6595 Persone wat bydraes wil maak in een of ander vorm kan dit nou reeds doen. Kontant bydraes kan in ʼn koevert met die woorde PARKNAVAL 2011 daarop in die kollektebordjie plaas. 9

HERMANN MEIER SE STALLETJIE PARKNAVAL 2011 Hermann Meier het gevra dat lidmate wat hom wil help plantjies maak vir sy stalletjie nou reeds daarmee moet begin. Hy vra ook boeke, en enige ander items waaraan u kan dink asseblief nie tydskrifte nie U kan met Hermann in verbinding tree by 012 664 4790 of 082 473 9588 DANKOFFER PER INTERNET Lidmate is welkom om hulle maandelikse dankoffer / geloofoffer per internet oor te plaas. Die gemeente se rekeningbesonderhede is as volg: ABSA Lyttelton / Takkode: 632 005 Gemeentefonds (vir dankoffers) 0600 580 159 Geloofoffer: 4050 438 756 Jy kan ook ons webtuiste besoek by www.lytteltonoos.org.za en op die GivenGain ikoon klik om dankofferoordrag te vergemaklik Daar is ook edebietordervorms in die konsistorie beskikbaar kom vra vir een na die diens of skakel Sexta Maree by (012) 664-4458 Maandae of Woensdae of op haar sel 072 434 4670 of vra een aan by ngk@lytteltonoos.org.za. Vanweë die veiligheidsituasie is dit nie meer wenslik om by huise te kollekteer nie. 10

CMR VOEDSELPAKKIES Septembermaand is Lyttelton-Oos se beurt om pakkies aan die CMR te skenk. Hier volg n lys van items wat benodig word. Dit kan by die Kerkkantoor of die CMR-kantore afgelewer word. Merk ASSEBLIEF u skenking CMR TOILETWARE Koekies gesigwasseep Sjampoe Tandepasta 1 kg pakke waspoeier Koekies sunlightseep Bottels skottelgoedwasseep KRUIDENIERSWARE NIE BEDERFBARE ITEMS 750 ml bottels kookolie 100 g pakkies melkpoeier 10 2,5 kg pakke mieliemeel Pakke rys of stampmielies Pakke kapokartappels of spaghetti of makaronie 10 Pakkies/blikkies sop Blikke koffie of tee/rooibostee 5 2,5 kg pakke suiker Blikkies sardyne Blikkies tuna/sardiens/kerrievis Blikkies weenseworsies 5 Blikkies frikkadelle Blikkies gemengde groente/kerriegroente Blikkies suikermielies Blikkies uie en tamaties Blikkies sousboontjies/ertjies/groenboontjies Blikkies spaghetti Baie dankie vir u bydraes. 11

VERJAARSDAE : 21 TOT 27 AUGUSTUS 2011 08/21 RIAAN VAN NIEKERK MONT VALON 26 Blok 4 08/21 WALLY HAYWOOD VAN RIEBEECKLN 136 Blok 3 08/21 REINIER VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 08/22 WILMA DE KLERK KRUGERLN 144 Blok 3 08/22 JOHANNA SCHOLTZ DF MALANLN 189 Blok 2 08/22 MARLENE DU PREEZ DF MALANLN 94 Blok 3 08/23 MARYKE ROELOFFZE DF MALANLN 29 Blok 4 08/24 STÉPHAN FREYSEN HANS STRIJDOMLN 150 Blok 3 08/25 STEF KÜHN LANGEBRINKWEG 47 Blok 3 08/25 RITA ACKERMAN HANS STRIJDOMLN 40. Blok 4 08/26 TINÉ NEÜ CELLIERSLN 249 Blok 4 08/26 JANITA MOSTERT DF MALANLN 104 Blok 3 08/26 TELANA CRAFFORD VAN RIEBEECKLN 196 Blok 2 08/27 CORNÉ ROOS HANS STRIJDOMLN 30 Blok 4 08/27 SARA ALLIBONE LA VIE AFTREE-OORD 74 Blok 4 SATERDAG, 27 AUGUSTUS 2011 HUWELIKHERDENKING ANTON EN MARIETJIE VORSTER KRUGERLN 3 Blok 4 KOMBUIS Daar is van die gekleurde overlay -tafeldoekies soek! Sal die persoon/persone wat dit geneem het om te was, dit asseblief so gou as moontlik terug bring. Baie dankie. Max Amsenga (012) 664 3629 MEEGEVOEL Dit is met leedwese dat ons ver -neem het van die afsterwe van Marlene Serfontein (vroeër van Lyttelton-Oos). Skakel my vir die koop en verkoop van eiendomme in Lyttelton, Kloofsig en Pierre van Ryneveld Ons innige meegevoel aan Sep en die kinders en familie. Mag julle die Here se liefde en vertroosting ryklik ervaar nou en in die toekoms.