God bewaar die gelowiges. God verydel Satan se listige planne. Dit wat vir mense onmoontlik lyk, is vir God moontlik.

Vergelijkbare documenten
Pragtige Koningin Ester

2. Die skepping van die mens

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

7. Van Noag tot die toring van Babel

God eer Josef die slaaf

12. God se verbond met Abram

Die Groot Gebod dennis de wet

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Welkom by Die Storie God se storie

hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes:

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

2. Jakob, sy vlug en verblyf by Laban

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Van Vervolger tot Prediker

21. Die koning word gesalf

Van Vervolger tot Prediker

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesaja sien die Toekoms

Jona en die Groot Vis

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Jona en die Groot Vis

Toe God alles gemaak het

Petrus en die Krag van Gebed

Simson, God se sterk Man

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

n Tempel Leier besoek Jesus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Goeie Konings, Slegte Konings

12. Juda in ballingskap

Die Groot Muur van Nehemia

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Die Kerk se Geboorte

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Lukas 15: 1-32; Johannes 11: 1-57 en Lukas 16: 1 tot Lukas 17: 37. Jesus kom om die wêreld van sonde te verlos

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

11. Die roeping van Moses

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Baie welkom by vanoggend se erediens

6. Die roeping van Moses

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

7. Die tien plae en die instelling van die Pasga

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Die geboorte van Isak

ESTER. Hoe die Here haar gebruik het om sy volk te red JP BOTHA INHOUDSOPGAWE. Voorwoord 3. Die reuse feesmaal 4. Koningin Vasti verwerp 6

8. Die uittog uit Egipte

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

1 Konings 2-11 en 2 Kronieke 1-9 God straf sonde

'n Man gestuur deur God

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

1. Isak en die geboorte van Esau en Jakob

3. Koning Dawid se regering

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Voorsienigheid van God en Moses

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

20. Jesus in Jerusalem

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

8. Israel in ballingskap na Assirië

Elisa, Man van Wonderwerke

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Om makliker saam te dink oor God se goedheid gaan ons weer `n paar handvatsels gee.

Transcriptie:

13. Koningin Ester Ester 1-10 God beskerm sy volk Satan probeer die Here se volk uitroei om daardeur die koms van die Messias te verhoed. God bewaar egter sy volk en verhoed dat hulle uitgewis word. Hierdie hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes: God bewaar die gelowiges. God verydel Satan se listige planne. Dit wat vir mense onmoontlik lyk, is vir God moontlik. Koningin Vasti Die geskiedenis wat ons in die boek Ester lees, vind plaas lank ná die terugkeer van die Jode uit ballingskap onder leiding van Serubbabel, en kort voor die tweede terugkeer onder leiding van Esra. Duisende Jode bly in Babel agter. Ahasveros is nou koning in Babel en hy woon in Susan. Sy oorlog teen Egipte was voorspoedig en hy wil nou Griekeland verower. amptenare van die provinsies na die fees. Dit duur sewe dae lank en die koning vertoon al sy skatte in die pragtige, weelderige paleis. Die vroue hou afsonderlik fees in die paleis van koningin Vasti. Op die sewende dag van die fees, toe die koning dronk is, stuur hy sy diensknegte om Vasti te gaan haal, sodat hy voor almal met haar skoonheid kan spog. Hieroor is die dronk koning woedend en op aanbeveling van sy raadgewers, Perse uit dat vroue aan hulle mans gehoorsaam moet wees. Daarna vertrek Ahasveros na Griekeland, maar die oorlog loop nie goed af nie. 101

Ester word koningin Ahasveros is spyt oor sy oorhaastige optrede en peins dae lank daaroor. Sy dienaars wil hom opbeur en stel voor dat hy uit die mooiste meisies in en twaalf maande lank word die meisies aan die koninklike hof onderrig en versorg. Ester, die niggie van die Jood Mordegai is ook na die paleis gebring. Ná die vasgestelde tyd verskyn die meisies voor die koning. Uit al die meisies kies Mordegai red die koning se lewe dit met Ester gaan. Hier hoor hy dat twee paleisbeamptes van plan is om die koning te vermoor. Dadelik laat weet hy Ester om die koning te waarsku. Ahasveros laat die gerug ondersoek en die twee skuldiges word opgehang. Verder bemoei hy hom nie met die saak nie en alles is afgehandel sonder dat Mordegai beloon word. Hierdie gebeurtenis word in die geskiedenisboeke van die koning opgeteken. Haman besluit om die Jode uit te roei betrekking; soortgelyk aan die van eerste minister. Die koning beveel selfs dat al sy dienaars voor Haman moet buig wanneer hy verbyloop. Mordegai weier om voor Haman te buig, want hy mag alleen voor die Here buig. 75 Toe Haman dit hoor, is hy woedend. Hy besluit om hom nie alleen op Mordegai te wreek nie, maar die hele Joodse volk uit te roei. nie die volk se naam nie, maar omdat die koning hom vertrou, gee hy hom toestemming om die volk uit te roei. Haman maak deur die hele Persiese 75 Eks. 20: 4-6 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat; en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou. 102

Ryk bekend dat alle Jode op die 13e van die maand Adar doodgemaak en hulle besittings as buit geplunder moet word. Die Jode is heeltemal verslae hieroor. Ester tree vir haar volk in Toe die bevel van die koning bekend word, loop Mordegai met rouklere in die Mens mag nie met rouklere in die poort van die paleis kom nie, daarom stuur sy hom ander klere, sodat hy na haar toe kan kom. Mordegai weier om die rouklere uit te trek, en Ester stuur haar kamerbediende, Hatag, na Mordegai van die koning, met die versoek dat sy self by die koning moet gaan pleit vir haar volk. Verskrik laat Ester hom weet dat sy dit nie durf waag nie, want niemand mag na die koning gaan nie tensy hy die persoon laat roep. Mordegai wys vasgestelde dag saam met al die ander Jode om die lewe gebring sal word. Ester versoek haar volk om drie dae lank te vas en vir haar te bid. Op die derde dag sal sy na Ahasveros gaan en as hy die goue septer na haar te eet, vra die koning haar wat haar begeerte is, maar sy nooi hulle om die volgende dag weer by haar te kom eet. Dan sal sy haar versoek aan die koning bekend maak. Ná die maaltyd is Haman trotser as ooit, omdat die koningin hom so vereer. Maar sy vreugde verdwyn vinnig toe hy sien dat Mordegai nog steeds nie voor hom wil buig nie. Hy vertel sy vrou en sy vriende daarvan en hulle raai moet hy dan die koning versoek om Mordegai daaraan op te hang. Mordegai word vereer Die volgende oggend vroeg is Haman by die paleis. Toe die koning hom vra hoe hy aan iemand eer kan betoon, dink Haman dadelik dat die koning 103

voortdurend uitroep: Só word gedoen aan die man aan wie die koning eer wil bewys! Tot sy ontsteltenis vind Haman uit dat dié bevoorregte man Mordegai is en dat hy self voor die perd moet uitloop. Met skaamte moet Haman gehoorsaam en voor Mordegai se perd uit loop en roep soos hy aan die koning voorgestel het. Verneder deur die gebeure van die oggend kom hy tuis. Hy voel so sleg dat sy vrou en vriende nie daarin kan slaag om hom te troos nie. Haman word opgehang Hy is so verbitter, dat hy vergeet om na die maaltyd van Ester te gaan. Die hofdienaars van die koning moet hom kom haal. Die middag, tydens die ete, vra Ahasveros weer vir Ester wat sy graag wil hê. Daarop pleit sy vir haar volk en wys Haman aan as die beplanner van die ondergang van die Jode. Terwyl die koning in die tuin wandel om die saak te oordink, gooi Haman hom voor Ester neer en smeek om genade. Die ontstoke koning dink dat hy haar geweld wil aandoen en veroordeel hom sommer daar tot die dood. Die gee opdrag dat Haman daaraan opgehang word. Mordegai word aangestel in Haman se plek Mordegai neem die plek van Haman in en op versoek van Ester laat mag verdedig wanneer hulle aangeval word. Toe hulle op die vasgestelde dag aangeval word, is hulle gereed daarvoor en maak hulle 75 000 van hul vyande dood. Ester laat ook die tien seuns van Haman aan die galg ophang. Om die verlossing van die Jode te herdenk, stel hulle die Purimfees in. Op dié fees is almal vrolik, hulle geniet lekkernye en gee geskenke aan die armes. In die boek Ester word vir ons vertel hoe God oor sy volk waak en hulle uit doodsgevaar verlos. Agter Haman sit Satan, wat die volk van God wil uitroei, sodat Christus nie gebore sal word nie. God verydel egter sy planne. 104

Aanbevole leesstukke BOOYENS, M.J. 2007. Laat my lammers wei. Gereformeerde Kerk Pretoria: Orkney. 108-111 p. DE GRAAF, S.G. 1935. Verbondsgeschiedenis: Schetsen voor de vertelling van de Bijbelse Geschiedenis. Oude Testament. Kampen: J.H.Kok. 634-641 p. INGWERSEN, G. 2008. Die Bybel oorvertel vir oud en jonk. Pretoria: DBU. 440-452 p. KROEZE, J.H. 2008. Handboek Bybelse geskiedenis: Die Ou Testament. Pretoria: DBU. 520-529 p. 105