OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

Vergelijkbare documenten
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Naskool Tel:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Wher e l ittle is gre at

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

2015 AKADEMIESE JAAR

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM STUDIELENING

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

INLIGTING 2018 GRAAD 8

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

2017 AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

INSKRYWINGSVORMS. 1. N$ eenmalige aansoekfooi ONMIDDELLIK betaalbaar met elke inskrywing. Hierdie fooi is ongelukkig nie terugbetaalbaar nie.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Bergsig Akademie / Academy

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

Stuur die aansoekvorm aan:

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2014

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Kruis Kinders Centurion

3.4 Aansoekvorms moet oorspronklik ingehandig word (nie fakse nie). 3.5 Die aansoekvorm moet voor die finansiële sekretaresse geteken word.

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

NASKOOLSENTRUMBELEID

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Registrasie Vorm - Kleuterskool

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

Transcriptie:

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za Web adres: www.oakdale.co.za AANSOEK OM TOELATING SKOOL SKOOL & KOSHUIS Paspoortfoto (noodsaaklik) LEERDER SE NOEMNAAM EN VAN: AANSOEK OM TOELATING VIR GRAAD: JAAR: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Onderhoud gevoer op te Algemene inligting: SKOOLHOOF AJ LATSKY DOKUMENTASIE: Vorderingsverslag: Geboortesertifikaat: Beide ouers se ID-dokumente: Afskrif van mediesefonds kaart: Bewys van residensiële adres: DATUM Vertroulike verslag: My School: Bevestiging van toelating: Breekskadetarief betaling ontvang: TOELATINGSNOMMER: PASTEL NO.

PERSOONLIKE BESONDERHEDE: LEERDER Geboortename: Mediese Skema: Mediese Plan: Mediese Lidnr. Geboortedatum: J J J J M M D D Hooflid: ID Nommer: Hooflid se ID: Graad: Hooflid se selnr.: Huistaal: Afrikaans: Engels: Allergieë: Tuisdorp: Gestremdheid: Gesondheid: Goed: Gesondheids probleme: Kroniese medikasie: Selfoonno. (seun): Huisdokter: E-posadres (seun): Tel. van huisdokter: Kerkverband: Broer op Oakdale: Ja: Nee: Bloedgroep: Naam van broer: Woonagtig by: Beide ouers: Moeder: Vader: Broer se graad: Vader oudleerder: Ja: Nee: Matriekjaar: Broer oudleerder: Ja: Nee: Matriekjaar: HUIDIGE SKOOL SE INLIGTING Naam van skool: Indien graad 10 of 11-leerder, meld vakke: Dorp: Skool telefoonno.: Huidige graad: Graad/e gedruip: Kultuur betrokkenheid: Aktiwiteit Hoogste prestasie Sport betrokkenheid: Aktiwiteit Hoogste prestasie PERSOONLIKE BESONDERHEDE: VADER/VOOG PERSOONLIKE BESONDERHEDE: MOEDER/VOOG Titel: ID nommer: Huistelefoon: Werktelefoon: Selfoonno.: E-posadres: Posadres: Titel: ID nommer: Huistelefoon: Werktelefoon: Selfoonno.: E-posadres: Posadres: Fisiese adres: Fisiese adres: Beroep: Werkgewer: Huwelikstatus: Beroep: Werkgewer: Getroud: Geskei: Hertrou: Huwelikstatus: Getroud: Geskei: Hertrou:

FINANSIES SKOOLGELD: VERPLIGTE VOLTOOIING Ek/ons die ondergetekende ouer(s)/voog(de) van verklaar hiermee dat die inligting soos verskaf, na die beste van my/ons wete, korrek is. Volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Art 109 van 1996) is beide ouers gesamentlik en/of afsonderlik verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Verder aanvaar ek/ons aanspreeklikheid vir geld wat te enige tyd verskuldig is, bv. sporttoere. Indien uitstaande skoolgeld oorhandig word, is ek/ons verantwoordelik vir alle kostes wat daarmee gepaard gaan volgens Wet 114 van 1998. Alle bedrae moet dan direk aan die invorderaars betaal word. LOSIESGELD: VOLTOOI INDIEN VAN TOEPASSING 1. Losies is streng vooruitbetaalbaar. 2. Ouers moet 'n skoolkwartaal vooruit skriftelik kennis gee as u seun nie verder van koshuisinwoning gebruik gaan maak nie. In gevalle waar die komitee korter kennisgewing aanvaar, is ouer/ouers aanspreeklik vir die volle losiesgeld van die kind tot aan die end van die skoolkwartaal ten opsigte waarvan kennis gegee is. 3. Losiesgeld, soos deur die beheerliggaam vasgestel, is kwartaalliks vooruit betaalbaar, dus binne die EERSTE SEWE DAE van die kwartaal. 4. Kragtens die reëls moet 'n kosganger wie se losiesgeld nie aan die end van die kwartaal betaal is nie vanaf die begin van die daaropvolgende kwartaal uit die koshuis uitgesluit word. Hy sal weer opgeneem word sodra agterstallige losiesgeld betaal is. 5. Betalings wat deur ʼn ouer/voog aan die skool gemaak word, sal altyd eers vir die vereffening van skoolgeld en daarna vir die delging van losiesgeld aangewend word, ongeag die toedeling wat deur die ouer/voog vir sodanige betalings gemaak word. REKENINGPLIGTIGE: NAAM EN VAN HANDTEKENING DATUM VERKLARING Ons, die ondergetekendes, verklaar dat: 1. die aansoekvorm korrek ingevul is; 2. ons kennis neem van die skool se gedragskode, insluitende die skoolreëls, relevante beleidsdokumente en bevestig dat ons dit onderskryf, sal respekteer en eerbiedig; 3. ons kennis neem dat die skool n drank-, dwelm- en vuurwapenvrye area is; 4. die superintendente optree in loco parentis vir alle leerders in die koshuis en word gemagtig om as sodanig op te tree as my gevolmagtigde in alle nood-, mediese en ander gevalle; 5. ons onderneem om die skoolgeld, soos jaarliks vasgestel, te betaal; 6. ons kennis neem dat n leerder nie meer as twee jaar ouer of jonger as die gemiddelde ouderdom van die betrokke graadgroep sal wees nie; 7. die beheerliggaam/skool/koshuis nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verlies of beskadiging van persoonlike besittings van loseerders nie, hoe dit ook al veroorsaak word; 8. ons seun op eie risiko van skool- en openbare vervoer tydens skoolaktiwiteite gebruik maak; LEERDER: NAAM EN VAN HANDTEKENING DATUM

VRYWARING Ek/ons die ondergetekende ouer(s)/voog(de) van verleen hiermee toestemming dat: noemnaam en van 1. My seun met die skoolbus of enige ander vorm van vervoer, soos gereël deur die skoolhoof of sy gemagtigde(s), vervoer mag word. 2. My seun ook, volgens die diskresie van die skoolhoof of sy gemagtigde(s), met ander vervoer as dié deur myself verskaf na of van sy woonplek vervoer mag word. 3. My seun, volgens die diskresie van die skoolhoof of sy gemagtigde(s), toegelaat mag word om gedurende afnaweke of dae by vriende of kennisse as gas in te woon en gebruik te maak van sodanige vervoer soos wat die gasheer mag reël. 4. My seun saam met ʼn skoolgroep of as ʼn afgevaardigde van die skool, vergaderings, inligtingsdae of ander opvoedkundige besoek mag mee maak. Let Wel: Paragrawe 2 en 3 hierbo is opsioneel, en indien u nie daarvoor toestemming wil verleen nie, moet u een of albei daarvan deurhaal. Ek onderneem om, en kom ooreen dat, indien my seun beseer of op enige wyse benadeel sou word as gevolg van die bestuur van enige voertuig waarop hy passasier mag wees, of op welke wyse ook al ingevolge die toestemming hierbo deur my verleen, ek nie enige eis(e) sal instel teen die beheerliggaam, die skoolhoof, enige personeellid van die skool of bestuurder van ʼn voertuig deur die skoolhoof of sy gemagtigde(s) aangestel, of enige gasheer soos hierbo bedoel (indien van toepassing) nie. DOKUMENTE WAT AANSOEK MOET VERGESEL Die leerder se mees onlangse vorderingsverslag Desember graad 6 en/of Junie graad 7. Afskrif van die leerder se geboortesertifikaat Afskrifte van beide ouers se ID-dokumente Afskrif van beide, die voor- en agterkant, van die mediesefondskaart Die getekende aanvaarding van die skool se gedragskode Bewys van residensiële adres, bv. munisipale rekening Vertroulike verslag vanaf die leerder se huidige skool moet deur die skool aan ons gestuur word. SKOOLTOELATING - SLEGS MET KOSHUISTOELATING Vanweë Oakdale se streeksgebondenheid word die meeste leerders in die koshuis gehuisves en GEEN leerders word toegelaat om privaat te loseer nie. ʼn Spesiale vergunning word egter aan leerders, wat in die Riversdal-omgewing woon, gegee om uit hulle ouerhuis skool te gaan.

AANVAARDING VAN DIE GEDRAGSKODE, SKOOLREËLS EN DISSIPLINÊRE PROSEDURES Ek,, ouer van ʼn voornemende graad -leerder aan die Hoër Landbouskool Oakdale bevestig hiermee die volgende: 1. Dat ons die gedragskode, reëls en dissiplinêre prosedures van die Hoër Landbouskool Oakdale, asook dié van die koshuis ter insae gehad het, dit ten volle verstaan en begryp en as billik aanvaar. 2. Dat die leerder se inskrywing en registrasie by die Hoër Landbouskool Oakdale geskied onderhewig aan die oderskrywing van en onderwerping aan bogemelde gedragskode, reëls en prosedures. 3. Dat ons die skool ondersteun in die toepassing van streng dissipline. Geteken te op die dag van 20. LEERDER: NAAM EN VAN HANDTEKENING DATUM GETUIE: NAAM EN VAN HANDTEKENING DATUM