Bergsig Akademie / Academy
|
|
|
- Tania ter Linde
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Bergsig Akademie / Academy AANSOEK OM TOELATING NAAM EN VAN:.. GRAAD:.. VORIGE SKOOL: DATUM VAN AANSOEK: HANDTEKENING DATUM: GOEDGEKEUR X HOOF AFGEKEUR X. ADJUNKHOOF REDE VIR GEEN TOELATING NIE: SIEN BL. 2
2 A. AANSOEK OM TOELATING Sodra u aansoek ontvang is, sal dit verwerk word en sal u deur ons geskakel word. Verskaf asseblief n I.D. foto en heg dit met EEN krammetjie op die aangeduide spasie aan. Die skool waar leerders se talente en leier- en entrepreneurskappotensiaal maksimaal ontwikkel word. MISSIE Om in bondgenootskap met die Onderwysdepartement en gemeenskap verantwoordbare, opvoedende, kwaliteit onderwys binne die raamwerk van Christelike karakter en met die behoud van die Afrikaanse taal en kultuur met inbegrip van Engels as onderrigtaal op die model van parallelmedium- verskaf. AAN Leerders van die suidelike residensiële gebiede van Rustenburg, DEUR Die skep van n opvoedkundige klimaat waarin leerders en onderwysers die buitengewone vermag volgehoue toegepaste evaluering e verbetering; n kultuur van groepsverbondenheid waarin personeelvaardighede en ouerinteraksie sinergisties ontwikkel en ontplooi word; die vorming van leerders se waardes en karaktereienskappe om die toets van tyd te deurstaan. TOELATINGSVEREISTES Voordat n leerling toegelaat sal word tot Bergsig Akademie, moet die ouer of voog van sodanige leerder die onderstaande toelatingsvereistes onderskryf en aanvaar. 1. OPVOEDKUNDIGE BEGINSELS 1.1 Onderrig aan Bergsig Akademie het n Christelike karakter in ooreenstemming met die ewige waardes van die Bybel as Woord van God. 1.2 Onderrig geskied in Afrikaans en Engels volgens die beginsels van moedertaalonderwys en wetlike voorskrifte. 1.3 Onderrig aan Bergsig Akademie geskied binne die opvoedkundige beginsels en aanvaarbare norme rakende die ouderdomme van leerders in bepaalde grade. 2. ONDERNEMING Die ouer/voog verklaar dat hy die opvoedkundige beginsels van die skool eerbiedig en hom verbind tot: 2.1 Stiptelike betaling van die onderriggeld wat van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam vasgestel mag word; 2.2 Aanvaarding van opvoedkundige, verantwoordbare dissipline met betrekking tot sy kind in die skool, asook die dissipline soos neergelê deur die Beheerliggaam; 2.3 Nakoming van alle skoolreëls soos van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam vasgestel; 2.4 Erkenning van die reg van die Beheerliggaam om die leerder op grond van wangedrag of nie-nakoming van die skoolreëls, volgens die dissiplinêre prosedure, uit die skool te skors. 3. VERPLIGTE ONDERRIGGELD 3.1 Alhoewel dit deur die S.A.-Skolewet bepaal word, gee ouers en voogde van leerders n skriftelike onderneming om die verpligte onderriggeld, soos jaarliks deur die ouervergadering bepaal, te betaal. 3.2 Onderriggeld is vooruitbetaalbaar en kan maandeliks of eenmalig soos in hierdie betalingsooreenkoms uiteengesit, betaal word. 3.3 Addisionele geld kan gehef word vir dienste wat van tyd tot tyd gelewer moet word of vir fasiliteite wat aan leerders beskikbaar gestel moet word, soos addisionele kursusse, opvoedkundige uitstappies, toere, gespesialiseerde onderrig ens 4. ALGEMENE VEREISTES 4.1 Die drakrag van die skool met inagneming van klaskamergeriewe, klasgroottes en personeeltoewysings sal nie oorskry word nie ten einde sinvolle onderwys te verseker. Voorkeur word verleen aan leerders wat permanent binne die natuurlike voedingsgebied van die skool woonagtig is. 4.2 Goedkeuring vir toelating word slegs verleen indien die skoolhoof oortuig is dat die voornemende leerder: Voldoen aan die ouderdomsvereistes Voldoen aan die prestasiepeil vir toelating tot die graad Die volgende dokumente voorgelê het: - Geboortesertifikaat / ID-dokument - Onlangse skolastiese vorderingsverslae - Sodanige bewyse van goeie gedrag van die leerder se vorige skool as die skoolhoof dit verlang. 4.3 Ouers wat hul reeds verbind het, kan sonder opgaaf van redes deur die Beheerliggaam versoek word om aan die begin van die nuwe jaar by hernuwing aansoek te doen om toelating. REDE VIR NIE-TOELATING NIE: VISIE..
3 B. BESONDERHEDE VAN LEERDER L.W. SKRYF IN DRUKLETTERS ASSEBELIEF HET JY AL VOORHEEN INGESKRYF BY BERGSIG AKAMEMIE/ACADEMY? INDIEN JA, IN WATTER JAAR? NEE JA [MERK MET N KRUISIE] VAN WATTER SKOOL EN PROVINSIE KOM JY? Skool: Prov: BOGENOEMDE SKOOL SE KONTAKBESONDERHEDE (INDIEN VANAF BUITELAND-LAASTE SKOOL WAT LEERDER IN DIE RSA BYGEWOON HET) REDE VIR SKOOLVERWISSELING Tel. no: Faks no: IS VOORTSETTING VAN STUDIE BY ENIGE SKOOL IN ENIGE STADIUM IN DIE VERLEDE AAN JOU GEWEIER? HOOGSTE GRAAD GESLAAG: * (HEG N KOPIE VAN RAPPORT AAN) KLEURE, EREKLEURE, PENNING, ANDER GRAAD WAARVOOR JY INSKRYF: JA / NEE JAARTAL LEERDER VAN: VOORNAAM VAN LEERDER: VOORLETTERS VAN LEERDER: NOEMNAAM VAN LEERDER: GEBOORTEDATUM: GESLAG VAN LEERDER: MANLIK VROULIK OUER/VOOG VAN: LEERDER SELFOONNOMMER: LEERDER ID-NOMMER: BEVOLKINGSGROEP (ETNIESE GROEP): HUISTAAL: VERSLAG TAAL: AFRIKAANS ENGELS BEHENDIGHEID: REGSHANDIG LINKSHANDIG BEIDE HANDE KERKVERBAND: AFSTAND VANAF SKOOL: HET JY BURGERSKAP VAN ENIGE ANDER LAND? WATTER LAND? JARE IN GRAAD: POSISIE IN GESIN: UIT KINDERS I.D. FOTO
4 C. BUITEMUURSE AKTIWITEITE 1. Ek, ouer/voog van gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing, in geval van n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 3. Ek dra my magtiging as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingrype vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. Allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle ens.) 5. Buitemuurse aktiwiteite waaraan leerder deelneem/deelgeneem het: 5.1 SPORT: SPORTSOORT SPAN / BYEENKOMS POSISIE / ITEM PROVINSIALE KLEURE NASIONALE KLEURE HOOGSTE MERIETETOEKENNING JAARTAL 5.2 KULTUUR: AKTIWITEIT JAARTAL HOOGSTE MERIETE TOEKENNING Geteken op hierdie dag van 20 te. HANDETEKENING VAN OUER / VOOG
5 D. MEDIESE WELSTAND VAN LEERDER 1. Dui aan of die leerder aan enige van die volgende ly : Gehoorapparaat Epilepsie Depressie Gedeeltelik blind Blind Gehoorgestremd Hardhorend Ernstig leergerem Outistiese Spektrum Afwyking Fisiese Gebrek Psigiatriese Afwyking Ander 2. Gee n kort beskrywing van enige ander probleme: 3. Enige leergeremdheid: (Omkring wat van toepassing is): DISLEKSIE/ ADD/ ADHD/ DISCALCULAS Opmerking: 5. Allergieë: 6. Naam van huisdokter: Telefoonnommer:.. 7. Mediese fonds: Mediese fondsnommer: 8. Opsie / Plan: 9. Hooflid: Selfoonnommer:...
6 E. AKADEMIESE BESONDERHEDE VAKKEUSES GRAAD 10, 11 & 12 VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS (HUISTAAL) ENGELS (1STE ADDISIONELE TAAL) LEWENSORIËNTERING VERPLIGTE KEUSEVAK (MERK EEN) WISKUNDE (MINIMUM VAN 50% WISKUNDE GELETTERTHEID KEUSEVAKKE (KIES DRIE) BESIGHEIDSTUDIE EKONOMIE GEOGRAFIE FISIESE WETENSKAP (WISKUNDE VERPLIGTEND) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP INLIGTINGSTEGNOLOGIE (WISKUNDE VERPLIGTEND) OF 8ste KEUSEVAK INDIEN BESKIKBAAR EN MET TOESTEMMING VAN ONDERWYSDEPARTEMENT REKENAARTOEPASSINGS- TEGNOLOGIE LEWENSWETENSKAP MUSIEK REKENINGKUNDE SIVIELE TEGNOLOGIE VERBRUIKERSTUDIE VISUELE KUNSTE
7 F. GESINSBESONDERHEDE OUER 1 - INLIGTING Titel:... Voorletter:. Van:. Noemnaam: ID-Nommer:.. Taalvoorkeur:. Huistaal:. Verwantskap met leerder: Bevolkingsgroep (Etniese groep):.. Huis telefoonnommer:... Selfoonnommer:.. E-pos: Woonadres:. Voorstad/Area: Dorp/Stad:... Poskode:. Posadres:.. Poskode: Beroep:. Werkgewer:. Werktelefoonnommer:.. Werkgewer fisiese adres:.. Ander kontakpersoon: Naam:.. Nommer:. Verwantskap met Leerder:.. G. OUER 2 - INLIGTING Titel:... Voorletter:. Van:. Noemnaam: ID-Nommer:.. Taalvoorkeur:. Huistaal:. Verwantskap met leerder: Bevolkingsgroep (Etniese groep):.. Huis telefoonnommer:... Selfoonnommer:.. E-pos: Woonadres:. Voorstad/Area: Dorp/Stad:... Poskode:. Posadres:.. Poskode: Beroep:. Werkgewer:. Werktelefoonnommer:.. Werkgewer fisiese adres:.. Ander kontakpersoon: Naam:.. Nommer:. Verwantskap met Leerder:..
8 H. OUER SE HUWELIKSTATUS (MERK DIE KORREKTE OUERVERBANDKODE MET X) 01 Woon by eie vader en moeder 21 Vader oorlede; woon by eie moeder en stiefvader 11 Ouers geskei; woon by eie moeder en stiefvader 22 Vader oorlede; woon by enkelmoeder 12 Ouers geskei; woon by eie vader en stiefmoeder 31 Moeder oorlede; woon by eie vader en stiefmoeder 13 Ouers geskei; woon by enkelmoeder 32 Moeder oorlede; woon by enkelvader 14 Ouers geskei; woon by enkelvader 41 Woon by voogde 50 Ander: (meld asseblief) 42 Pleegsorg I. REKENPLIGTIGE INLIGTING (FINANSIËLE INLIGTING) OUER 1 OUER 2 VOOG Titel: Voorletters: Van:.. ID-Nommer:. Taalvoorkeur:.. Tel:. E-pos: Selnr:. Faks:.. Volle name:.. Noemnaam:.. Maatskappy se naam:. Registrasienommer:.. Kontakpersoon:.. Straatadres: LEERDERS VAN DIE GESIN WAT REEDS IN BERGSIG AKADEMIE IS VAN OUDSTE NA JONGSTE VAN VOLLE NAME GEBOORTEDATUM GRAAD
9 J. VERKLARING DEUR OUER/VOOG KONTRAK MET DIE SKOOL TEN OPSIGTE VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD. 1. Ek, die ondergetekende,.(volle naam en van indrukskrif) ouer/voog van.. (naam van leerder) 2. Albei ouers is verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld ingevolge artikel 40 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996, ongeag wat die reëling tussen die ouers is in terme van n egskeidingsbevel of andersins mag wees. Korrespondensie en skakeling sal egter slegs met die ouer by wie die kind(ers) bly, gevoer word. 3. Indien n hof bepaal het dat n ander persoon die skoolgeld moet betaal, bly dit steeds die verantwoordelikheid van almal wat as ouers van die ingeskrewe leerder kwalifiseer ooreenkomstig die definisie van ouer in die SA Skolewet, om die skoolgeld te betaal. 4. Die volgende betaalwyses vir die betaling van onderriggels is: (Merk asseblief in toepaslike blokkie met kruisie) KONTANT TJEK DEBIETORDER INTERNET 5. Onderriggelde sal soos volg betaal word: 1. Volle bedrag eenmalig voor of op 31 Januarie met 10%, en voor 28 Februarie 5% afslag op totale bedrag. 2. Debietorder (Vorms is beskikbaar by die finansiële kantoor) 3. Maandelikse kontant of per tjek by finansiële kantoor van Januarie tot November. 4. Doen aansoek om gedeeltelike- of volle vrystelling van skoolgeld voor 31 Januarie. (Merk assseblief in toepaslike blokkie met kruisie) LET WEL: * Indien geeneen van bogenoemde opsies as onderneming gekies word nie, word aanvaar dat opsie 3 gekies word, tensy skriftelik bewys gelewer word van n goedgekeurde alternatiewe reëling wat voor 31 Januarie met die finansiële komitee getref is. * Indien enige van die paaiemente nie voor of op die vervaldatum betaal word nie, sal die verskuldige balans onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word.indien rekening dan nog steeds in gebreke bly, sal die rekening oorhandig word aanprokureurs vir invordering en sal u as ouer verantwoordelik wees vir alle Prokureur- en kliëntefooi, invorderingskommissie, opsporingskostes en rente. Enige toegewing van die skool ten opsigte van n laat betaling deur my, sal geen afbreek doen aan bogemelde nie en dit sal nie nodig wees om my in kennis te stel nie. * Indien veranderde omstandighede dit noodsaak dat skoolgelde gedurende die jaar aangepas moet word, verstaan ek dat sodanige voorstel tot verandering aan n ouervergadering voorgelê sal word vir goedkeuring. Geteken te Rustenburg op hierdie.. dag van.. 20 HANDTEKENING OUER/VOOG
10 EK VERKLAAR: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek my van die skoolreëls vergewis het en dat ek daartoe toestem dat my kind hom/haar verbind tot nakoming van hierdie reëls deur al sy/haar studiejare soos van tyd tot tyd deur die hoof en personeel of Beheerliggaam vasgestel. Ek sal my neerlê by enige stappe wat deur die hoof of Beheerliggaam geneem word wat uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls mag voortspruit. 4. Dat ek kennis neem van die feit dat die aanbieding van vakke sal afhang van die minimum klasgrootte soos deur die Beheerliggaam bepaal. Dit het die implikasie dat leerders in alle grade moontlik nie deur die loop van die jaar van vak en graad sal kan verwissel nie. Sodanige versoeke sal slegs deur die Beroepsvoorligter oorweeg word. 5. Dat ek kennis neem dat die skool n vasgestelde beleid ten opsigte van die voorkoming en hantering van alkohol- en dwelmgebruik het. 6. Die hoof het die reg tot finale besluit op enige dissiplinêre sake. GETEKEN TE.. OP HIERDIE.. DAG VAN IN DIE JAAR AS GETUIES: 1:.... HANDTEKENING VAN OUER/VOOG 2:. NAAM VAN LEERDER HANDTEKENING VAN LEERDER DIE AANSOEK WORD NIE AANVAAR, INDIEN BOGENOEMDE DOKUMENTASIE NIE AANGEHEG IS NIE. K. KONTROLELYS JA NEE 1. Afskrif van moeder en vader se identiteitsdokumente 2. Afskrif van identiteitsdokument/geboortesertifikaat van leerder 3. Administrasiegelde betaal (KWITANSIE AANGEHEG) 4. Afskrif van rapport van vorige skool 5. Oorplasingskaart 6. Bewys van verblyf albei ouers (bv. Munisipalerekening) 7. Bewys van werk van albei ouers L. SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TOELATINGSNOMMER: FAMILIEKODE: TOEL. TOT GR: JAAR:
11 DEBIETORDEROPDRAG HB 38C VAN EN VOORLETTERS: ADRES: DATUM: 20 NAAM VAN OUDSTE/ENIGSTE KIND IN BERGSIG: GRAAD: VERW. NO. (Kantoorgebruik): Die Beheerliggaam Bergsig Akademie Posbus 639 RUSTENBURG, 0300 Geagte Mnr/Me MY OOREENKOMS TER BETALING VAN SKOOLGELDE My bankbesonderhede is soos volg: * BANK: TAK NAAM EN DORP: * TAK KODE: REKENING NOMMER: * TIPE REKENING: (TJEK / SPAAR / TRANSMISSIE) (Skrap waar nie van toepassing) Ek versoek hiermee, dra dit aan u op en magtig u om my rekening by bogenoemde bank (of n ander bank of tak waarheen ek my rekening mag oorplaas) met R, bedrag in woorde: te debiteer, d.w.s. die bedrag nodig vir die betaling van die maandelikse paaiement verskuldig ten opsigte van bogenoemde ooreenkoms op die 1ste of 16de dag ( omkring een) van elke maand met ingang van 20. Alle sodanige aftrekkings uit my bankrekening deur u word behandel asof dit deur my persoonlik onderteken is. Ek verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur n rekenaar verwerk sal word deur middel van n stelsel bekend as die ACB-magneetbanddiens, en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat of op n bygaande strokie gedruk sal wees. Ek stem toe om enige bankkoste m.b.t. hierdie debietorderopdrag te betaal. Hierdie magtiging kan deur my gekanselleer word deur u skriftelik dertig dae kennis te gee, maar ek verstaan ook dat ek nie op n terugbetaling van bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. Die ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs daarvan deur my bank (soos die geval mag wees) geag. Onderteken te op hierdie dag van 20. HANDTEKENING SOOS GEBRUIK VIR DIE ONDERTEKENING VAN TJEKS
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida
Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee
1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING
1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING
Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
INLIGTING 2018 GRAAD 8
Geagte Ouer/Voog INLIGTING 2018 GRAAD 8 Voltooi asseblief onderstaande inligting volledig en korrek. Eerste paaiement vir 2018 is betaalbaar voor of op 30 November 2017. Hierdie bedrag word afgetrek van
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
2017 TOELATINGSVORM Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: [email protected] Web: www.brandwag.co.za
WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: [email protected] WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
ID-FOTO VAN AANSOEKER Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: [email protected] Web:
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM
HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm
HOËR VOLKSKOOL Resente Identiteitsfoto: Word gebruik om studentekaart uit te reik PRIVAATSAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO 018 297 3582 E-POSADRES: [email protected] Aansoek
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA
Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:
DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018
DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS
AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
2017 AANSOEK OM TOELATING
Vorige skool:... Leerder se van:... Doopname:... Noemnaam:... Graad waarvoor ingeskryf word:... Jaar: 2017 (slegs kantoorgebruik) Inskrywingsdatum:... Registerklas:... Toelatingsnommer:... Kwitansienommer:...
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:
HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: [email protected] 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
Pre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : [email protected] www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER
1/10 Hoërskool Gimnasium Paarl Skool- en koshuisaansoekvorm GRAAD EN JAAR WAARVOOR U AANSOEK DOEN : Gr. 2 0 AANSOEKDATUM: D D M M VERW.NR VIR KANTOORGEBRUIK AFDELING A LEERDERBESONDERHEDE : VAN VOLLE VOORNAME
HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:
HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto: PRIVAAT SAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO: 018 297 3582 E-POS: [email protected] ONDERRIGTAAL: AFRIKAANS TAALKURRIKULUM: Afrikaans Huistaal Engels
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.
VAN VOORNAAM Heg foto van leerder hier aan TAAL VAN ONDERRIG Afrikaans/Engels AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer Rekeningnommer Huis Geslag CEMIS Nr. STATUS
AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.
: (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : [email protected] : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS
Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:
Hoërskool Oos-Moot VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TOELATINGSDATUM: D D M M J J INSKRYWINGSNR: REKENING NR: WAGLYSNOMMER: Hoërskool Oos-Moot Haarhoffstraat
OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: [email protected]
HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES
HOËRSKOOL ZWARTKOP Privaatsak X109, Centurion 0046 Tel no. (012) 654 4747 & (012) 654 8041 Faks no: (012) 654 5462 e-pos: [email protected] Geagte Ouer Baie dankie dat u Hoërskool Zwartkop as akademiese
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING
PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: [email protected] AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
Naskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: [email protected] Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres
Dokumente 1. Bewys van adres WEBBLAD 2. ID van albei ouers 3. R300.00 Admin fooi 4. R2 300.00 - eerste paaiement 5. Nuutste rapport 6. Geboortesertifi kaat 7. Datum van aansoekvorm ingehandig inskrywingsboek
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers
DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
VIR AMPTELIKE GEBRUIK TOEL.NOMMER: TOEL.TOT GR.: JAAR: I.D. FOTO I.D.: AANBEVELINGSVERSLAG: BETAAL: J / K / M / D KWIT.: KUM. KAART AAN- VRAAG AANSOEK TOEGEWINGS S K KOSHUIS BEURS % TOEL.REGISTER VOLTOOI
Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)
HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Wher e l ittle is gre at
Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se
AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?
HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: [email protected] Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat
2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:
LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van
HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY
HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: [email protected] Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat
SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE
CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: [email protected] Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD
HOËRSKOOL MIDDELBURG REKNR. TOELATINGSNR. Privaatsak X251811 Tel : 013 282 7393/4/5 E-pos: [email protected] MIDDELBURG 1050 Faks: 013 282 4402 Webblad: www.middies.co.za AANSOEK OM TOELATING
AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?
AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF
AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r AANSOEK OM
Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.
Geagte ouers/ voogde, Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.. Bewys van verblyf (diensterekening). Een onlangse ID-grootte foto van die leerder wat aan die inskrywingsvorm
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: [email protected] VOLTOOI
TOELATINGSKONTRAK 2015
TOELATINGSKONTRAK 2015 LEERDERBESONDERHEDE Graad: VAN VOORNAME NOEMNAAM LEERLING SELNOMMER OUER/VOOG : VAN TITEL LET WEL: Die volgende dokumente moet saam met hierdie kontrak ingedien word: VOORLETTERS
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Tjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
AANSOEK OM TOELATING VAN: NAAM: TOELATING VERLANG VIR: HUIDIGE SKOOL: REDE VIR VERLATING: GRAAD: JAAR: Paspoortfoto Aansoek slegs vir skool JA Aansoek vir skool en koshuis (Voltooi asseblief ook koshuis-aansoekvorm)
AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS
AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS Ooreenkoms aangegaan deur Hoërskool Lydenburg (hierna *skool*) Verteenwoordig deur mnr. Tielman Nieuwoudt (Voorsitter van Beheerliggaam vir Hoërskool
Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake
Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer
Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)
Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157
NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:
1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos [email protected] NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: [email protected] HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)
Privaatsak 9, Congella 4013 Dirk Uysstraat 14, Umbilo, Durban, 4001 Tel: 031-205 6369 Faks: 031-206 0370 E-pos: [email protected] Webwerf: www.porties.co.za AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet
RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM
RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
