SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Welkom by Die Storie God se storie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

n Tempel Leier besoek Jesus

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Antonieme en sinonieme

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Toe God alles gemaak het

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jesaja sien die Toekoms

Die Groot Muur van Nehemia

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Die brief aan die Filippense

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Toe God alles gemaak het

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Die Groot Gebod dennis de wet

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Goeie Konings, Slegte Konings

Van Vervolger tot Prediker

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Jona en die Groot Vis

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

1 Johannes 5: /03/2014

Efesiërs 5: /02/2015

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

God eer Josef die slaaf

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Ontmoeting 39. Welkom. Wyding. Woord. een het nie en laat almal in n ry staan. Plaas n leier voor in die ry.)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Preek deur ds. Jaco van Sittert Sondag, 2 Julie Skriflesing: Matteus 5:5; Matteus 11:28-30

Jakkals lê eendag heerlik en

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

1 Waar ek vandaan kom

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Transcriptie:

Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by

REËLS VIR ALMAL WAT SPEEL: 1. Almal moet die waarheid praat. Niemand mag lelik wees met iemand anders nie. REËLS VIR OUERS: 1. Druk die vrae en lamineer elkeen apart. Hou dit in n mooi houer en trek die vrae daaruit. 2. Gaan vroeër kamer toe en vat jou tyd met die speletjie. Gee jou kind tyd om te gesels. 3. OUERS MAG NIE KWAAD WORD NIE. Hierdie reël moet streng nagekom word. Wanneer jou kind veilig voel om vir jou enige iets te vertel, sal dit n gewoonte word en jou kind sal weet dat hy/sy met vra of probleme na jou toe kan kom. Wanneer jou kind nie veilig voel om dinge met jou te deel nie, sal hy/sy belangrike dinge vir jou wegsteek. Bou vertroue terwyl jou kind klein is sodat julle n sterk verhouding en vertroue het wanneer die tienerjare aanbreek 4. Wanneer jou kind enige iets erken wat jou dalk kan kwaad maak, bespreek eerder hoe hy/sy beter kon opgetree het as om met hulle te raas. Hierdie speletjie is juis daarop gerig om jou kind te leer hoe om reg op te tree. 5. As een kind iets privaat met jou wil deel, laat dit toe en hou hul vertroue - moenie ander vertel nie, tensy dit nodig is en jou kind instem. 6. Maak die speletjie lekker. Wees opgewonde en vat jou tyd. Laat hulle voel dis die lekkerste speletjie op aarde. Sit energie in. Gebruik hierdie speletjie om jou kind te leer ken en emosioneel tegroei. 7. Moenie vrae vra wat net n ja of nee antwoord het nie. Jy wil n geselskap met jou kind aan die gang kry. Vra nog vrae sodra hulle n vraag beantwoord het. Bv. WAT MAAK VAN JOU N LEIER? Die antwoord moet iets wees soos: as jy vir mense omgee, goeie keuses maak; n goeie invloed is; as jy vir maats opstaan wat geboelie word. As jou kind sê Ek weet nie, is dit die wonderlikste tyd om hom / haar iets te leer. Vrae verdere vrae soos: Wat dink jy is die antwoord? of Hoekom dink jy so?. Jy sal nooit spyt wees oor die tyd wat jy gespandeer het om hulle goeie waardes te leer nie! 8. Ek is n gelowige en het daarom ook vrae ingesit om my kinders se geloof in Jesus te bou. 9. Daar is ook n paar leë kaartjies waarop jy van jou eie vrae kan skryf as jy dalk aan nog vrae kan dink om te vra. 10. Jy as ouer kan kies hoeveel vrae getrek en gevra word. Meeste aande het ek gevind dat slegs 1-4 kaartjies n lang genoeg gesprek aan die gang sit en genoeg is vir een aand, maar dit wissel volgens die vrae en gesprek wat plaasvind. 11. Geniet elke oomblik met jou kinders. Voor jy sien is die tyd verby en dan is die speletjie iets van die verlede vir julle. Jy t jou kinders net een keer om groot te maak. Doen jou beste! Gee jou alles! Maak LEIERS GROOT! Certified John Maxwell Coach, Teacher & Speaker

WAARVOOR IS JY DANKBAAR? WAT HET JY VANDAG GELEER? WAAROOR IS JY JAMMER? WAARNA SIEN JY UIT? WIE HET JOU NODIG? WIE KAN JY MÔRE HELP? AS JY ENIGE IETS KON DOEN, WAT SOU JY DOEN? VIR WIE HET JY N KOMPLEMENT GEGEE VANDAG? WAT HET JY GESÊ? WAT WAS DIE LEKKERSTE VAN VANDAG?

WAS JY VANDAG DIE BESTE JY? WAT WAS DIE SLEGSTE VAN VANDAG? WIE HET JY VANDAG GEHELP? VIR WIE GAAN JY SÊ DAT JY VIR HULLE OMGEE? HOEKOM? WAT GAAN JY DOEN OM VIR ANDER TE WYS JY GEE OM? WAT HET JOU HARTSEER GEMAAK VANDAG? HOE KAN JY PAPPA & MAMMA SE HARTE BLY MAAK? WAT HET JOU BLY GEMAAK VANDAG?

HOE KAN JY JOU BOETIE OF SUSSIE BLY MAAK? HET JY ENIGE TYD VANDAG N SLEGTE ATTITUDE GEHAD? WAT KAN JY DOEN OM VIR OUPA EN OUMA TE WYS JY S LIEF VIR HULLE? WAS IEMAND LELIK MET JOU VANDAG? HOE KAN JY MORE SEKER MAAK DAT JOU ATTITUDE MOOI IS? WAT MOET JY DOEN AS ANDER LELIK IS MET JOU? WAT IS PAPPA SE SELFOON NOMMER? WAT IS MAMMA SE SELFOON NOMMER?

WAT IS JOU HUIS ADRES? WAT IS VIR JOU SPESIAAL? ONS GROEI AS ONS KOS EET. WAT KAN JY DOEN OM BINNE TE GROEI? WAT KAN PAPPA VIR JOU DOEN OM TE WYS HY IS LIEF VIR JOU? HET JY ENIGE IEMAND VANDAG GESIEN LELIK OPTREE? WAT HET HULLE GEDOEN? HET JY ENIGE IEMAND VANDAG GESIEN WAT MOOI OPGETREE HET? WAT HET HULLE GEDOEN? WAT KAN MAMMA VIR JOU DOEN OM TE WYS SY IS LIEF VIR JOU? WAT IS VIR JOU BAIE BELANGRIK EN HOEKOM?

WAARAAN DINK JY WANNEER JY SPEEL? WAAROOR SAL JY GRAAG MEER WIL LEER? WAT IS DIE LEKKERSTE BOEK WAT JY NOG GELEES HET? AS JY OP ENIGE PLEK KAN VAKANSIE HOU, WAAR SAL DIT WEES EN HOEKOM DAAR? IS DAAR ENIGE GEHEIME WAT JY VIR MAMMA/PAPPA MOET VERTEL? WAARVOOR HOOP JY? WANNEER VERJAAR ONS GESIN? WAT MAAK VAN JOU N LEIER? HOE TREE N LEIER OP?

WAT WIL JESUS HÊ MOET JY VIR HOM DOEN? HOE KAN JY MEER SOOS JESUS WORD? VIR WIE WIL JY BID? WAT WIL JY VANAAND GRAAG VIR JESUS SÊ OF VRA? WAT HET JESUS OP DIE KRUIS GEDOEN? HOEKOM MOET ONS MENSE VERGEWE? WATTER GEBED VAN JOU HET GOD GEANTWOORD? WANNEER VANDAG HET JY JESUS NABY JOU GEVOEL?