NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER MEMORANDUM (Afr 2)

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM KWARTAAL 1

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

DEBITEURE REKONSILIASIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

TELEMATIESE ONDERRIG 2014 Graad 12

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

KONTANT BESTUUR BELEID

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

(6) Laste Niebedryfsbates

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

DESIGN REKENINGKUNDE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 18 bladsye.

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 201 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie. 2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 3. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 6. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punte toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 10. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.

Rekeningkunde 2 DBE/November 201 VRAAG 1 1.1 1.1.1 Belasting op toegevoegde waarde 1.1.2 0% 1.1.3 Eerste in Eerste uit 1.1. Deurlopende 1.2 Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 201. BTW-kontrole 11 200 126 000 77 000 273 6 692 1330 30 051 enige een deel korrek OF 11 200 + 126 000 77 000 + 273 6 692 1 330 = 30 051 9 1.3 1.3.1 Bereken die totale bedrag betaal vir vraggeld op die aankope op 11 Junie 201. 3 000 2 punte R352 600 - (1 600 x 215 ) = 8 600 bewerking enige een deel korrek 1.3.2 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 201 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 77 900 + 770 850-1 200 x 580 10 + 3 280 5 87 550 punte 3 685 3 punte = R133 00 bewerking enige een deel korrek 8

Rekeningkunde 3 DBE/November 201 1.3.3 Verduidelik die uitwerking wat dit op die bruto wins sal hê. Bruto wins sal toeneem (met R20 850) EEN geldige rede vir die verandering van die voorraadwaardasie-metode: EIEU is 'n meer gepaste metode van voorraadwaardasie van skoolbaadjies aangesien skoolbaadjies afsonderlike eenhede is wat maklik geïdentifiseer kan word. EEN geldige rede teen die verandering van die voorraadwaardasie-metode: Dit is oneties om die voorraadwaardasie metode te verander met die bedoeling om finansiële rekords te manipuleer Dit is bedrog en toon 'n tekort aan besigheidsetiek Dit is belangrik dat finansiële rekords van jaar tot jaar konsekwent is vir vergelykbaarheid 6 1.3. Harry is bekommerd oor die beheer oor sy voorraad baadjies. Hy het 2 900 baadjies gedurende die jaar verkoop. Gee 'n berekening om sy kommer te staaf. 10 + 3 275 2 900 = 785 Voorhande = 580 Tekort = 205 enige een deel korrek OF 10 + 3 275 580 = 3 105 Verkoop = 2 900 Tekort = 205 TOTALE PUNTE 35

Rekeningkunde DBE/November 201 VRAAG 2 2.1 Die boekhouer, Litzie, sê dit is nie vir haar nodig om 'n Krediteureversoeningstaat voor te berei nie, aangesien die krediteure in elk geval maandeliks 'n rekeningstaat aan die onderneming stuur. Wat sal jy vir haar sê? Noem TWEE punte. Enige TWEE geldige punte Die rekeningstaat kan foute op hê. Hierdie is 'n interne beheermaatreël (deur met eksterne staat te vergelyk). Dit kan lei tot die opspoor van foute/weglatings/bedrog. 2.2 Nr. Krediteuregrootboek Rekeningstaat ontvang van van KZ Winkels Vallei Bpk. Saldo 112 820 182 150 A - 9 000-9 000 B + 87 500 C + 7 200 D - 1 00 E - 630 F + 2 100 G - 5 250-5 250 H + 600 182 920 * 182 920 * 16 * Enige EEN deel korrek LET WEL: Teken en bedrag moet korrek wees om die punt(e) toe te ken

Rekeningkunde 5 DBE/November 201 2.3 2.3.1 Verduidelik hoe daar teen J van Wyk opgetree behoort te word. Noem TWEE punte. Enige geldige punt J van Wyk moet 'n dissiplinêre gehoor bywoon Kan vir diefstal afgedank word Hy kan gesê word om die koste aan die werkgewer terug te betaal 2.3.2 Wat moet die onderneming doen om 'n soortgelyke insident in die toekoms te voorkom? Verduidelik DRIE punte. Enige DRIE geldige punte Verdeling van dienste tussen werknemers. Een persoon kan die werk van 'n ander persoon kontroleer. Doen interne oudits om die moontlikheid van bedrog en foute te minimaliseer, deur dokumente te kontroleer. Fisiese voorraad beheer (gereeld en willekeurig). Sekuriteit-kontroleerpunte by ingang en uitgang. As goedere ontvang word, moet die ontvangsklerk voorrade wat ontvang is met die faktuur en bestelvorm vergelyk. Stel die verskaffer in kennis van die prosedure wat met aflewering van goedere moet geskied en moet nie daarvan afwyk nie. 6 TOTALE PUNTE 30

Rekeningkunde 6 DBE/November 201 VRAAG 3 3.1 3.1.1 AANDELEKAPITAAL GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL 750 000 gewone aandele UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL 50 000 80 000 (75 000) 55 000 Uitgereikte gewone aandele op 1 Maart 2013 Gewone aandele gedurende die jaar uitgereik Gewone aandele teruggekoop (gemiddelde prys van R7,50 ) Uitgereikte gewone aandele op 28 Februarie 201 3 215 000 760 000 bewerking (562 500) bewerking 3 12 500 9 3.1.2 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Maart 2013 322 500 Netto wins na belasting 812 700 Aandele teruggekoop (75 000 x 2,90 ) (217 500) Gewone aandeledividende bewerking een deel korrek (82 000) Tussentydse dividende 270 000 Finale dividende (530 000 x 0 sent ) een deel korrek 212 000 Saldo op 28 Februarie 201 bewerking 35 700 11

Rekeningkunde 7 DBE/November 201 3.2 VIJAY BEPERK BALANSSTAAT (STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE) SOOS OP 28 FEBRUARIE 201 BATES Nie-bedryfsbates bewerking (totale bates bedryfsbates) 3 88 000 Vaste bates (drawaarde) bewerking 3 23 000 Finansiële bate: Vaste deposito 650 000 Bedryfsbates bewerking 863 100 Voorrade 275 00 Handels- en ander ontvangbare bedrae (23 500 + 7 600 ) 251 100 Kontant en kontantekwivalente 336 600 TOTALE BATES totale ekwiteit en laste oorgedra 77 100 7 EKWITEIT EN LASTE Aandeelhouersbelang bewerking 3 88 200 Gewone aandelekapitaal sien 3.1.1 3 12 500 Behoue inkomste sien 3.1.1 35 700 Nie-bedryfslaste 51 200 Lening: William Bank (82 600 + 81 00 112 800 ) een deel korrek 51 200 Bedryfslaste bewerking 7 700 Handels- en ander betaalbare bedrae 7 580 19 (62 60 + 12 120 ) Verwys 3.1.2 Aandeelhouers vir dividende 212 000 SAID : Inkomstebelasting (38 300 299 980 ) 8 320 Korttermyn gedeelte van lening sien lening 112 800 *alle bedrae kan in Handels- en ander betaalbare bedrae ingesluit word TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 77 100 26

Rekeningkunde 8 DBE/November 201 3.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang vir 201. 812 700 sien 3.1.2 = 22,0% ½ (3 537 500 + 3 88 200 ) sien 3.2 3 692 850 3 punte 5 3. Van 2013 tot 201 het die direkteure 'n doelbewuste besluit geneem om die beleid oor die verdeling van winste in die vorm van dividende te verander. Lewer kommentaar op hierdie verandering. Haal finansiële aanwysers of syfers aan om jou antwoord te staaf. Die VPA/DPA (uitbetalingskoers) het afgeneem vanaf 100% of die totale 82 sent in 2013 tot 59% of 100 uit die 170 sent in 201. Die onderneming behou meer fondse vir toekomstige uitbreidings/ ontwikkeling 3.5 Lewer kommentaar daaroor of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die persentasie opbrengs en die markprys van die aandele. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hul neigings. Gee in elke geval addisionele kommentaar. Die OOAB: het van 18,3% tot 22% toegeneem Dit oorskry die opbrengs op alternatiewe beleggings van 9% Die markprys van die aandeel het van 1060 sent tot 1032 sent afgeneem terwyl die NBW van 786 sent tot 86 sent toegeneem het. Enige geldige addisionele kommentaar. Bv. Dit is teleurstellend en die direkteure behoort die redes te assesseer./die markprys is steeds hoër as die NBW (beleggers is bereid om meer vir die aandele te betaal). 6

Rekeningkunde 9 DBE/November 201 3.6 Die eksterne ouditeure, Hassan en Jacob, het Janet in diens geneem om aan die oudit van Vijay Bpk. te werk. Janet besit 10 000 aandele in Vijay Beperk. Verduidelik waarom dit 'n probleem is. Dit is botsende belange/oneties. Sy kan die resultate op 'n positiewe of negatiewe manier beïnvloed Oorsien van kwessies/binnehandelinligting. Gee 'n geldige oplossing. Indien sy wil voortgaan met die oudit, behoort sy die aandele te verkoop. Sy moet van hierdie oudit verwyder word of ander projekte in hierdie ouditfirma aanpak. Sy moet haar belange formeel verklaar. TOTALE PUNTE 65

Rekeningkunde 10 DBE/November 201 VRAAG.1 Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 201. NR. BEWERKINGS BEDRAG a 6 70 000 2 689 000 051 000 b 10 000 33 600 106 00 c Verkoop : 5 600 + Nuwe: 11 000 + Oud: 353 600 (3 110 000 1 32 000 = 1 768 000 x 20% ) een deel korrek 370 200 12.2 METEOR SUPERMARKTE BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 201 Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite bewerking (1 039 900) Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite 969 600 Rente betaal (88 500) Belasting betaal (1 000 + 122 000 + 128 000 ) een deel korrek (in hakies) Dividende betaal (80 000 + 750 000 ) of (80 000 + 1 620 000 750 000) een deel korrek (in hakies) 1 punt 1 punt 1 punt (691 000) (1 230 000) Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite bewerking ( 27 600) Aankoop van vaste bates ( 051 000 + 330 000 ) sien.1a een deel korrek ( 381 000) Opbrengs uit verkoop van vaste bates sien.1 b 106 00 Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite bewerking 2 325 000 Opbrengs uit die verkoop van aandele 2 00 000 Terugkoop van aandele (50 000 x R9,50) (75 000) Verandering in lening 00 000 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente bewerking (2 989 500) Kontant en kontantekwivalente aan begin van jaar 2 88 000 Kontant en kontantekwivalente aan einde van jaar (501 500) * 31 * Bewerking van bo OF R13 500 OF (R515 000)

Rekeningkunde 11 DBE/November 201.3 By die AJV het 'n aandeelhouer gesê dat die Kontantvloeistaat swak besluite deur die direkteure toon. Verduidelik TWEE punte, met relevante syfers, om sy mening te staaf. Enige TWEE geldige antwoorde: Verduideliking Syfers Dividende van R1 230 000 veroorsaak 'n negatiewe syfer vir kontant teruggehou van bedryfsaktiwiteite. Vaste bates aankoop is baie hoog ((R 381 000) wat tot 'n oortrokke bank gelei het. Die direkteure het 'n groot bankoortrekking van R501 500 toegelaat a.g.v. hoë betalings vir dividende/vaste bates. Die terugkoop van aandele (R75 000) het kontantvloeiprobleme veroorsaak....1 Bereken die netto batewaarde per aandeel vir 201. 8 839 000 x 100 1 50 000 1 = 610 sent een deel korrek of 609,6 sent of R6,10 3..2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding vir 201. 908 000 : 8 839 000 sien..2 = 0,1 : 1 3

Rekeningkunde 12 DBE/November 201.5 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) en hulle neigings aan. Enige DRIE geldige finansiële aanwysers: Naam van finansiële aanwyser Syfer en neiging Bedryfsverhouding: Afgeneem vanaf 3,6 : 1 tot 1,6 : 1. Vuurproefverhouding: Afgeneem vanaf 3,1 : 1 tot 1,2 : 1 Voorraadomsetsnelheid: Toegeneem vanaf 5,1 tot 6,8 keer p.j. Debiteure-invorderingstermyn: Toegeneem vanaf 35 tot 0 dae Algemene kommentaar: Enige geldige kommentaar met betrekking tot die geselekteerde aanwysers. Uitstekende antwoord = 3 punte; Goed = 2; Bevredigend/Swak = 1; Verkeerd = 0 Verwagte antwoorde: Die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding het albei noemenswaardig afgeneem. Hulle was moontlik te hoog in 2013 aangesien bedryfsbates geen opbrengs verdien nie. Hulle is dalk meer effektief in 201/moontlik te laag in 201. Die voorraadomsetsnelheid het verbeter wat help met die likiditeit en geskik is vir 'n supermark. Die debiteure betaal stadiger en hierdie neiging moet reggestel word (gewone kredietterme 30 dae). 9.6 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog. Haal TWEE finansiële aanwysers (werklike syfers/verhoudings/persentasies) aan wat relevant is tot hul besluitneming. Verduidelik waarom dit 'n goeie besluit was, of nie. OOTKA Dit is 18,8% SKULD-EKWITEITSVERHOUDING Dit is 0,1 : 1 (sien..2) Verduideliking: Positief gerat omdat die OOTKA hoër is as die rentekoers Lae finansiële risiko (omdat dit meer op fondse uit interne bronne staatmaak) 8

Rekeningkunde 13 DBE/November 201.7 Die Bakker-familie besit 70 000 aandele in hierdie maatskappy. Verduidelik die uitwerking wat die terugkoop van aandele op 31 Desember 2013 op hul beheer oor die maatskappy gehad het. Gee 'n berekening(e) om jou antwoord te staaf. Die familie is nou die meerderheidsaandeelhouer. Voor die terugkoop was die familie se aandeelhouding: 70 000 x 100 = 9,3% 1 500 000 1 Na die terugkoop is die familie se aandeelhouding: 70 000 x 100 = 51,0% 1 50 000 1 5 TOTALE PUNTE 75

Rekeningkunde 1 DBE/November 201 VRAAG 5 5.1 Noem VIER items wat nie in hierdie Kontantbegroting geplaas moes gewees het nie. Korting ontvang Oninbare skulde Koste van verkope Waardevermindering op voertuie -1 vir elke oortollige addisionele item indien vier punte verdien is 5.2 KREDITEUREBETALINGSKEDULE MAAND KREDIET AANKOPE OKTOBER NOVEMBER DESEMBER Augustus 6 000 9 600 September 67 200 50 00 10 080 Oktober 7 000 7 030 55 500 11 100 November 68 000 6 60 51 000 Desember 70 000 indien x 10% x 95% 6 650 bewerking een deel korrek 67 030 72 00 68 750 9 5.3 5.3.1 Bereken die totale verkope vir September 201. 0 500 x 100 = 270 000 bewerking een deel korrek 15 3 5.3.2 Bereken die persentasie verhoging in huurinkomste in Desember 201. 1 000 x 100 8 000 1 = 12,5% bewerking een deel korrek 3

Rekeningkunde 15 DBE/November 201 5.3.3 Bereken die salarisse-en-lone-bedrag vir Desember 201. 6 000 x 108,5% = 9 910 bewerking een deel korrek 5.3. Bereken die rentekoers op die lening. 1 125 x 100 x 12 = 9% bewerking een deel korrek 150 000 3 5. 5..1 Bereken die tydperk waarvoor daar genoeg voorraad voorhande is (in dae) op 30 September 201. 250 000 x 365 = 7,3 dae bewerking een deel korrek 1 228 000 Verduidelik of dit vir hierdie onderneming geskik is. Omdat die raklewe 2 maande is, sal die onderneming met voorraad sit wat hulle nie kan verkoop nie/sal moet vernietig/goedkoper sal moet verkoop. 6 5..2 Bereken die winsopslagpersentasie behaal vir die jaar geëindig 30 September 201. 552 600 twee punte 1 780 600 1 228 000 x 100 1 228 000 1 = 5% bewerking een deel korrek

Rekeningkunde 16 DBE/November 201 5..3 Lewer kommentaar daarop of die verandering in die winsopslagpersentasie die onderneming bevoordeel het of nie. Gee 'n berekening(e) om jou mening te staaf. Antwoord vir vier punte: Die afname in winsopslag het tot 'n afname in bruto wins gelei. BW vir 2013 = R1 680 000 x 60/160 = R630 000 BW vir 201 = R1 780 600 R1 228 000 = R552 600 Antwoord vir een punt: Die afname in winsopslag het tot 'n toename in verkope gelei. Toename in verkope = R1 780 600 R1 680 000 = R100 600 TOTALE PUNTE 0

Rekeningkunde 17 DBE/November 201 VRAAG 6 6.1 BRIAN SE BRELLIES 6.1.1 Bereken die direkte-arbeidskoste. (een deel korrek) Gewone tyd: 1 920 x R95 = 182 00 x 3 57 200 Bonus: 57 200 x 12% kontroleer bewerking 65 66 een deel korrek 612 86 5 6.1.2 FABRIEKSBOKOSTE Diverse fabrieksuitgawes 30 975 Indirekte materiaal (52 200 + 00-3 600 ) 53 000 Salaris van fabrieksvoorman (97 150 + 9 650 ) 106 800 Huuruitgawe (117 000 x 5 / 8 ) 73 125 Versekering (16 60 1 280 ) x 75% 11 520 Water en elektrisiteit (20 010 60 x 80 ) 26 680 TOTAAL bewerking (een deel korrek) 302 100-1 vir vreemde items (advertensies) 6.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 JULIE 201 Direkte materiaalkoste 623 700 Direkte arbeidskoste sien 6.1.1 612 86 Primêre koste bewerking 1 236 56 Fabrieksbokoste sien 6.1.2 302 100 Totale produksiekoste bewerking 1 538 66 Goedere-in-bewerking (1 Augustus 2013) 37 600 1 576 26 Goedere-in-bewerking (31 Julie 201) (2 600) Koste van produksie van klaarprodukte bewerking (moet afgetrek wees) 1 533 66 19 10

Rekeningkunde 18 DBE/November 201 6.2 BEN SE SPYSENIERING 6.2.1 Identifiseer EEN eenheidskoste vir oliebolle en TWEE eenheidskoste vir pasteie wat groot probleme in 201 was, en neem in ag dat die inflasiekoers 5% was. Identifiseer koste Syfers EEN eenheidskoste vir oliebolle (Haal syfers aan.) Direkte-arbeidskoste R1,55 R1,90 (+ 22%) Probleem Geldige raad Probleem en raad Moontlike oorsaak van die probleem: Werkers werk nie doeltreffend nie/ Arbeidskoste het verhoog/meer oortyd Raad: Assesseer die doeltreffendheid van die werkers/bied aansporings aan/tyd- en bewegingstudies/beperk oortyd OF Verkoops- en verspreidingskoste R0,70 R1,15 (+ 50%) Moenie Administrasiekoste aanvaar nie TWEE eenheidskoste vir pasteie (Haal syfers aan.) Direkte-materiaalkoste R2,20 R5,05 (+ 29%) Fabrieksbokoste R2,50 R3,38 (+ 35%) Moenie Administrasiekoste aanvaar nie OF Moontlike oorsaak van die probleem: Verkoopspersoneel nie doeltreffend nie/vervoerkoste het toegeneem Raad: Bied kommissie aan op verkope/ondersoek goedkoper vorme van vervoer Probleem en raad Moontlike oorsaak van die probleem: Tekort aan kennis en vaardighede van werkers/lae gehalte grondstowwe/ Toename in koste van grondstowwe/ Diefstal van grondstowwe Raad: Ondersoek oorsake van vermorsing/soek na 'n goedkoper verskaffer/beter gehalte grondstowwe/beter opleiding/verbeter sekuriteit Moontlike oorsaak van die probleem: Lae produksie het vaste koste per eenheid laat toeneem/toename in sekere koste, bv. huur Raad: Vermeerder eenhede geproduseer om eenheidskoste te verminder/adverteer die produk beter/diversifiseer (ander produkte)/wees ekonomies met uitgawes, bv. huur/water/elektrisiteit 12

Rekeningkunde 19 DBE/November 201 6.2.2 Bereken die getal ekstra oliebolle wat hy moet produseer en verkoop om 'n addisionele wins van R15 000 te maak. Aanvaar dat die eenheidskoste en verkoopsprys vir 201 onveranderd sal bly. OF 15 000 / R3,00 = 5 000 ekstra eenhede Een deel korrek 65 000 + 100 000 + 15 000 (R 8 R5) 3,00 =60 000 55 000 = 5 000 eenhede 6.2.3 Noem die produk wat negatief deur die nuwe mededinger beïnvloed is. Pasteie Lewer kommentaar op hoe dit 'n uitwerking op die netto wins op hierdie produk sou gehad het. Produksie het afgeneem: 000 35 000 eenhede Produksie is onder gelykbreekpunt van 38 095 eenhede Dit beteken dat daar 'n verlies op die pasteie gemaak sal word. 5 TOTALE PUNTE 55 TOTAAL: 300