DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP
|
|
|
- Krista Simona de Vries
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 3 Voorgestelde antwoorde PH Ferreira VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 1 DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP 1. Finansiële state wat bedoel is om die behoeftes van daardie gebruikers wat nie in n posisie is om verslae volgens hulle spesifieke behoeftes aan te vra nie, aan te spreek [IAS 1.7]. 2. Die volgende openbaarmaking word verlang [IAS 1.25]: Die feit dat die finansiële state nie op n lopendesaakgrondslag voorberei is nie; Die grondslag waarop die finansiële state voorberei is; en Die rede waarom die entiteit nie as n lopende saak beskou kan word nie. 3. Die effek van transaksies en ander gebeure word erken wanneer dit plaasvind (en nie wanneer kontant of kontantekwivalente ontvang of betaal word nie). As gevolg hiervan word transaksies in die finansiële state aangeteken en oor verslag gedoen in die tydperk waarmee die transaksie verband hou [Die Konsepsule aamwerk OB.17]. Verder word items erken as bates, laste, ekwiteit, inkomste en uitgawes wanneer daar aan die definisies en erkenningskriteria van Die Konsepsuele aamwerk voldoen word [IAS1.28]. 4. Beskrywende inligting wat verband hou met die voorafgaande tydperk behoort in die huidige finansiële state herhaal te word slegs as dit relevant is vir n begrip van die huidige tydperk se finansiële state [IAS 1.38]. 5. Indien n entiteit sy verslagdoeningsdatum verander, sal die verslagdoeningstydperk langer/korter as een jaar wees. Gevolglik behoort die volgende geopenbaar te word [IAS 1.36]: die rede vir die gebruik van n langer/korter tydperk; en die feit dat die bedrae, wat in die finansiële state aangebied word, nie volkome vergelykbaar is nie. 6. Omdat die werkinproses beoog is vir verkoop in die entiteit se normale bedryfsiklus, behoort die volle bedrag (100%) as n bedryfsbate geklassifiseer te word. Die bedrag (20%) wat na verwagting eers na langer as 12 maande verhaal sal word, moet egter afsonderlik openbaar word [IAS 1.61,.65]. wanneer bepaal word of, in wese, sekere verkope van goedere finansieringsooreenkomste is en dus nie aanleiding gee tot inkomste nie. n Voorbeeld van laasgenoemde sal wees die aannames oor verdiskonteringskoerse gebruik om n bate se gebruikswaarde te bepaal [IAS ]. 8. Paragraaf 135 van IAS 1 vereis openbaarmaking van: n entiteit se doelwitte, beleide en prosesse vir kapitaalbestuur; kwantitatiewe data oor wat die entiteit as kapitaal beskou; of die entiteit voldoen aan enige kapitaalvereistes; en as die entiteit nie voldoen nie, die gevolge van nienakoming. 9. Dividend per aandeel mag nie op die gesig van die staat van wins of verlies en ander omvattende inkomste aangebied word nie. Volgens IAS kan n entiteit dividend per aandeel óf in die staat van verandering in ekwiteit óf in die aantekeninge tot die finansiële state openbaar. 10. Wins of verlies is die som van die entiteit se inkomste minus uitgawes, maar winste en verliese wat in ander omvattende inkomste erken is word uitgesluit. Ander omvattende inkomste behels inkomste en uitgaweitems wat nie in wins of verlies erken is nie, soos voorgeskryf of toegelaat deur ander Standpunte. Voorbeelde sluit in: veranderings in herwaardasiesurplus; omrekeningswinste in verband met buitelandse bedrywighede; winste/verliese op finansiële bates teen billike waarde deur ander omvattende inkomste; winste/verliese in verband met kontantvloeiskanse. Totale omvattende inkomste is die somtotaal van wins of verlies en ander omvattende inkomste. Dit verteenwoordig die veranderings in ekwiteit gedurende n tydperk as gevolg van transaksies en ander gebeure, buiten dié wat ontstaan uit transaksies met eienaars in hul hoedanigheid as eienaars. 11. Herklassifikasieaansuiwerings is bedrae wat herklassifiseer is na wins of verlies in die huidige tydperk en wat in die huidige, of vorige tydperke, in ander omvattende inkomste erken was. Byvoorbeeld, winste of verliese met wisselkoersverskille met omrekening van buitelandse bedrywighede word in ander omvattende inkomste erken wanneer dit ontstaan en dit word in ekwiteit geakkumuleer. Wanneer dié buitelandse bedrywigheid egter verkoop word, moet die bedrag wat in ekwiteit geakkumuleer is, ingesluit word in wins of verlies. Dié bedrag moet afgetrek word van ander omvattende inkomste om die dubbele insluiting daarvan in totale omvattende inkomste te vermy. 7. Die oordeel wat geopenbaar moet word, hou verband met rekeningkundige beleid en het geensins betrekking op ramings nie, terwyl die bronne van ramingsonsekerheid verband hou met ramings. n Voorbeeld van eersgenoemde sal wees die oordeel wat toegepas word I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
2 3 4 VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 2 a. n Volledige stel finansiële state behels (IAS 1.10): n staat van finansiële posisie n staat van wins of verlies en ander omvattende inkomste n staat van verandering in ekwiteit n staat van kontantvloeie aantekeninge n staat van finansiële posisie soos op die begin van die vroegste vergelykende periode wanneer n entiteit n reknkundig beleid terugwerkend toepas of wanneer n entiteit terugwerkende aanpassings van items in die finansiële state maak, of wanneer items in die finansiële state geherklassifiseer word b. ekeningkundige hanterings wat nie toepaslik is nie, word nie reggestel deur openbaarmaking van rekeningkundige beleid wat hierop betrekking het, of deur aantekeninge of verduidelikende materiaal te verskaf nie. Wanneer oorweeg word of die nienakoming van 'n spesifieke vereiste van 'n standpunt nodig is, moet die volgende in aanmerking geneem word: waarom die doelwit van finansiële state nie bereik word in die spesifieke omstandighede nie; die mate waarin die entiteit se omstandighede verskil van ander entiteite wat wel die vereiste nakom. (Indien ander entiteite in soortgelyke omstandighede die vereiste nakom, bestaan daar n weerlegbare aanname dat nakoming van die vereiste nie misleidend is nie.) VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 3 Baie rekenmeesters is van mening dat die rekeningkundige beleid slegs openbaar moet word wanneer daar n keuse is tussen twee alternatiewe beleide. Hierdie benadering stem egter nie ooreen met die omskrywing van rekeningkundige beleid nie. In IAS 8.5 lui die omskrywing (definisie) soos volg : ekeningkundige beleide is die spesifieke beginsels, grondslae, konvensies, reëls en praktyke wat deur 'n entiteit by die opstel en aanbieding van finansiële state aanvaar is. Dié omskrywing is baie breed, en die doel daarvan is om die beleid wat deur die maatskappy aanvaar is en toegepas word, aan die gebruikers oor te dra. M.a.w. finansiële state behoort nie slegs rekeningkundige beleid te rapporteer wanneer daar 'n keuse tussen alternatiewe grondslae gemaak word nie, maar behoort eerder die gebruiker in te lig van alle wesenlike rekeningkundige beleide wat toegepas word. (Sommige Standpunte vereis egter spesifieke openbaarmaking van sekere rekeningkundige beleide.) By die identifisering van wesenlike rekeningkundige beleide behoort n entiteit die aard van hul bedrywighede te oorweeg, sowel as beleide wat gebruikers van die finansiële state sou verwag (inaggenome die sort entiteit) om openbaar te wees. n ekeningkundige beleid mag beduidend wees as gevolg van die aard van n entiteit se bedrywighede ten spyte daarvan dat bedrae (vir die huidige en vorige tydperke) nie wesenlik is nie. Verwys na IAS Sou bestuur tot die gevolgtrekking kom dat die afwyking van die vereistes van n standpunt noodsaaklik is (met dien verstande dat die relevante regulerende raamwerk (Maatskappywet) se vereistes so n afwyking vereis of nie so n afwyking verbied nie), dan moet die entiteit afwyk van die vereiste. Ten einde te verseker dat gebruikers egter 'n ingeligte mening oor die uitwerking van n afwyking van n Standpunt kan vorm, is dit noodsaaklik om voldoende inligting te verskaf. Die volgende openbaarmaking is daarom nodig: Verwys na IAS 1.20 (a d). I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
3 5 6 VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 4 SAFAI BPK STAAT VAN WINS OF VELIES EN ANDE OMVATTENDE INKOMSTE VI DIE JAA GEëINDIG 31 DESEMBE 20X7 (funksie) OF SAFAI BPK STAAT VAN WINS OF VELIES EN ANDE OMVATTENDE INKOMSTE VI DIE JAA GEëINDIG 31 DESEMBE 20X7 (aard) Aant. 20X7 Inkomste Koste van verkope (ber. 1) ( ) Bruto wins Ander inkomste Verspreidingskoste ( ) Administratiewe uitgawes ( ) (70 000) Ander uitgawes ( ) (70 000) Finansieringskoste (30 000) Wins voor belasting Inkomstebelastinguitgawe ( x 30%) (42 000) Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar, netto van belasting: Items wat nie geherklassifiseer gaan word nie Herwaardasie van eiendom Herwaardasie van grond Belastinguitgawe ( x 50% x 30%) (6 300) Items wat geherklassifiseer gaan word Wisselkoersverskille met omrekening van buitelandse bedrywighede Toename gedurende die jaar Belastinguitgawe Totale omvattende inkomste vir die jaar Inkomste Ander inkomste Verandering in voorraad klaarprodukte en werkinproses (45 75) Grondstowwe en verbruiksgoedere benut ( ) Werknemervoordeeluitgawe ( ) Waardevermindering ( ) Ander uitgawes ( ) Aant. 20X (60 000) ( ) ( ) ( ) Finansieringskoste (30 000) Wins voor belasting Inkomstebelastinguitgawe (42 000) Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar, netto van belasting: Items wat nie geherklassifiseer gaan word nie Herwaardasie van eiendom Herwaardasie van grond Belastinguitgawe ( x 50% x 30%) (6 300) Items wat geherklassifiseer gaan word Wisselkoersverskille met omrekening van buitelandse bedrywighede Toename gedurende die jaar Belastinguitgawe Totale omvattende inkomste vir die jaar I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
4 SAFAI BPK STAAT VAN VEANDEINGE IN EKWITEIT VI DIE JAA GEËINDIG 31 DESEMBE 20X7 Aandelekapitaal 7 Buitelandsevalutaomrekenings reserwe 4 Herwaardasiesurplus 4 Batevervangingsreserwe 4 Behoue verdienste Saldo op 31 Desember egstelling van vorigetydperkfout (24 500) 1 (24 500) Hersaamgestelde saldo Totale omvattende inkomste vir die jaar Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar Dividende betaal (5 sent per aandeel) 3 (5 000) 2 (5 000) Oordrag na batevervangingsreserwe (10 000) Saldo op 31 Desember 20X % belasting = Die bedrag ten opsigte van dividende voorgestel moet by wyse van n aantekening (verwys aant. 6) openbaar word. 3 Dividend per aandeel moet óf in die staat van veranderinge in ekwiteit óf in die aantekeninge openbaar word. 4 n Beskrywing van die aard en doel van elke reserwe moet geopenbaar word. Dit word in vraag 5 geïllustreer. Totaal SAFAI BPK AANTEKENINGE VI DIE JAA GEËINDIG 31 DESEMBE 20X7 4. Wins voor belasting (indien SOI volgens funksie aangebied word) Wins voor belasting word getoon met inagname van die volgende items: Waardevermindering Werknemervoordeeluitgawe ( ) Navorsingskoste 8 20X Wins met verkoop van aanleg # Verlies van kontant agv diefstal # # Beskou as n afsonderlik aantoonbare item (IAS 1.97). I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc 5. Wins voor belasting (indien SOI volgens aard aangebeid word) 20X7 Wins voor belasting word getoon met inagname van die volgende items: Navorsingskoste Wins met verkoop van aanleg Verlies van kontant agv diefstal I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
5 Dividende n Finale dividend van (4 sent per aandeel) is voorgestel, maar is nog onderhewig aan goedkeuring by die algemene jaarvergadering. Berekeninge 1. Koste van verkope Beginvoorraad klaarprodukte Grondstowwe verbruik beginvoorraad aankope eindvoorraad Direkte arbeidskoste Bokoste waardevermindering ander Eindvoorraad klaarprodukte (30 000) (75 000) Koste van verkope VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 5 DEEL A NEWSOUND BPK GOEP GEKONSOLIDEEDE STAAT VAN FINANSIëLE POSISIE SOOS OP 31 DESEMBE 20X9 20X9 000 BATES Niebedryfsbates Eiendom, aanleg en toerusting Bedryfsbates Voorraad Debiteure Kontant en kontantekwivalente Totale bates X EKWITEIT EN LASTE Totale ekwiteit Ekwiteit toeskryfbaar aan eienaars van moedermaatskappy Uitgereikte kapitaal Herwaardasiesurplus Batevervangingsreserwe Behoue verdienste Niebeherendebelang Totale laste Niebedryfslaste Langtermynlenings Uitgestelde belasting Bedryfslaste Krediteure Korttermyngedeelte van langtermynlenings Aandeelhouers vir dividende Bankoortrekking Totale ekwiteit en laste I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
6 11 12 NEWSOUND BPK GOEP GEKONSOLIDEEDE STAAT VAN WINS OF VELIES EN ANDE OMVATTENDE INKOMSTE VI DIE JAA GEËINDIG 31 DESEMBE 20X9 Aant 20X9 20X8 Inkomste Koste van verkope Bruto wins Verspreidingskoste Administratiewe uitgawes Ander uitgawes ( ); ( ) Finansieringskoste Wins voor belasting Inkomstebelastinguitgawe Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar, netto ( ) (25 741) (28 813) (48 881) (39 264) (10 927) ( ) (14 010) (10 345) (22 237) (20 862) (6 148) xx van belasting: Herwaardasie van eiendom xx Wins by eiendomherwaardasie ( x 100/85) # Belastinguitgawe ( x 15%) ## (1 875) Finansiële bates teen BW deur AOI * xx xx Wins wat gedurende die jaar ontstaan het xx xx Belastinguitgawe (xx) (xx) Totale omvattende inkomste vir die jaar Wins toeskryfbaar aan: Eienaars van die moeder Niebeherende belang (gegee) Totale omvattende inkomste toeskryfbaar aan: Eienaars van die moeder ( ) Niebeherende belang ( ) # Eliminering van die uitwerking van kapitaalwinsbelasting saldo op die herwaardasiesurplusrekening verteenwoordig die nabelaste effek. ## Kapitaalwinsbelasting gehef teen 15% (d.i. 30% x 50%) * Slegs ter illustrasie Nota: In hierdie vraag word die belastingeffek van elke komponent van ander omvattende inkomste op die gesig van die staat van wins of verlies en ander omvattende inkomste getoon. Hierdie inligting kan alternatiewelik in die aantekeninge openbaar word. NEWSOUND BPK GOEP GEKONSOLIDEEDE STAAT VAN VEANDEINGE IN EKWITEIT VI DIE JAA GEËINDIG 31 DESEMBE 20X9 Niebehe rendebelange Saldo op 31 Desember 20X7 Totale omvattende inkomste vir die jaar Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar Oordrag na vervangingsreserwe Dividende Saldo op 31 Desember 20X8 Totale omvattende inkomste vir die jaar: Wins vir die jaar Ander omvattende inkomste vir die jaar Oordrag na vervangingsreserwe Dividende Saldo op 31 Desember 20X9 Aandelekapitaal Aard en doel van reserwes: Herwaardasiesurplus a Batevervangingsresewe Behoue verdienste (2 000)g (15 138)f (3 000) g (21 222) f Totaal Totale ekwiteit (15 138) (21 222) e (1 100)f b (1 200) f Herwaardasiesurplus: n nieverdeelbare reserwe vir die erkenning van herwaardasiesurplusse tov eiendom, aanleg en toerusting h. Batevervangingsreserwe: n verdeelbare reserwe wat voorsiening maak vir die vervanging van EAT. h a b e f g h = = = Die gekonsolideerde dividend bestaan slegs uit die dividend van die moedermaatskappy, terwyl dividende betaal aan niebeherende belange die niebeherende belange in die staat van finansiële posisie verminder. Oordrag na batevervangingsreserwe is slegs die moedermaatskappy se deel en beïnvloed nie niebeherende belange nie, aangesien totale ekwiteit dieselfde bly. n Beskrywing van die aard en doel van elke reserwe moet verskaf word (IAS 1.79). Ons beveel aan dat dit onderaan die staat van verandering in ekwiteit gedoen word. In hierdie vraag is aanvaar dat die herwaardasiesurplus nieverdeelbaar is nie, maar dit kan ook verdeelbaar wees afhangend van die bepalings van die entiteit se akte en statute (16 238) (22 422) I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
7 13 14 NEWSOUND BPK GOEP AANTEKENINGE VI DIE JAA GEËINDIG 31 DESEMBE 20X9 1. ekeningkundige beleid 1.1 Aanbiedingsgrondslag Die finansiële state voldoen in alle opsigte aan International Financial eporting Standards. Dit is op die historiesekostegrondslag voorberei, behalwe vir grond wat herwaardeer word. 3. Belasting Hoofkomponente van inkomstebelastinguitgawe SA normale belasting lopend uitgestel VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 6 20X9 000 (7 027) (3 900) X8 000 (3 048) (3 100) [Die rekeningkundige beleid tov elke wesenlike soort transaksie behoort openbaar te word u beskik egter nie oor voldoende inligting om dit hier te doen nie.] KOMMENTAA IAS 1.16 vereis openbaarmaking van die feit dat aan IFS voldoen is. 2. Wins voor belasting Ingesluit by wins voor belasting is: Waardevermindering Verlies met skrapping van toerusting Werknemervoordeeluitgawe KOMMENTAA 20X X Volgens IAS 1.60 word n las as n bedryfslas geklassifiseer indien dit in die normale loop van n entiteit se bedryfsiklus vereffen sal word, indien dit binne 12 maande na verslagdoeningsdatum vereffen sal word, as dit hoofsaaklik gehou word vir verhandelingsdoeleindes, of as die entiteit nie n onvoorwaardelike reg het om vereffening van die verpligting uit te stel vir minstens 12 maande na verslagdoeningsdatum nie. Die lening onder bespreking was aanvanklik op 30 April 20X3 terugbetaalbaar (dus binne 12 maande), maar na verslagdoeningsdatum is die terugbetalingsdatum uitgeskuif na 30 April 20X4 (meer as 12 maande na jaareinde). Die ooreenkoms wat tot hierdie verandering aanleiding gegee het, verteenwoordig egter n nieaansuiweringsgebeurtenis na verslagdoeningsdatum, aangesien dit nie efin (Edms) Bpk se solvabiliteit en likiditeit op verslagdoeningsdatum beïnvloed nie. Gevolglik moet die lening in die staat van finansiële posisie op 30 Junie 20X2 steeds as n bedryfslas geklassifiseer word. 1. Let daarop dat wanneer uitgawes volgens funksie geklassifiseer word, dit nodig is om die volgende in die aantekening oor wins voor belasting te openbaar (IAS 1.104): totale waardevermindering totale amortisasie totale werknemervoordeeluitgawe. 2. Die verlies met die skrapping van die toerusting kwalifiseer as n afsonderlik aantoonbare item (IAS 1.98(a)). Slegs die aard daarvan en bedrag moet geopenbaar word. I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc I:\Share\ek\FK 700\2012\S seminare\s3aaf.doc
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE
FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 4 Voorgestelde antwoorde PH Ferreira VOOGESTELDE OPLOSSING OP VAAG A 1. ekeningkundige beleid 2. aming 3. aming 4. ekeningkundige beleid 5. aming 6. aming VOOGESTELDE
Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.
SENWESBEL TUSSENTYDSE RESULTATE Samewerking trategie Aandeelhouers Belegging Prestasie Beleggers Produsente Landboubesighede Beleggers Prestasie Strategie Samewerking Strategie Belegging Toedeling Produsente
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B
DEPATEMENT EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE 2B FINALE ASSESSEINGSGELEENTHEID 7 NOVEMBE 2015 ASSESSOE: ME T MAHMOOD PUNTE: 125 ME T MOHOHLO TYD: 150 MINUTE MN Z ALLY MODEATO: ME Z PATEL DIE ASSESSEINGSGELEENTHEID
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Finansiële rekeningkunde vir maatskappye. Departement Finansiële Rekeningkunde. Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings.
FAC60/0/3/03 Studiebrief 0/03 Finansiële rekeningkunde vir maatskappye FAC60 Semesters en Departement Finansiële ekeningkunde Geagte student Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings. Kontakbesonderhede
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP
1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 JAATOETS 1 VOOGESTELDE OPLOSSING 120 punte A Smit / K B Leith / W M Badenhorst VAAG 1 VOOGESTELDE OPLOSSING Solar Power Beperk Aantekeninge vir die jaar geëindig 30 Junie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
DEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
OORGANGSVERSLAG OORGANG NA INTERNASIONALE FINANSIËLE RAPPORTERINGSTANDAARDE (IFRS)
INLEIDING Om die impak van IFRS op Remgro se resultate en finansiële posisie te toon, is inligting wat voorheen gerapporteer is ingevolge Suid-Afrikaanse Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk (SA
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE
1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 4 ekeningkundige beleid, verandering in rekeningkundige ramings en foute PH Ferreira Voorgeskrewe werke: 1. IAS 8 - IASB 2. GAAP Handbook Volume 1 - Pretorius,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
RAAD OP REKENINGKUNDIGE STANDAARDE STANDAARD VAN ALGEMEEN ERKENDE REKENINGKUNDIGE PRAKTYK DIE UITWERKING VAN VERANDERINGE IN WISSELKOERSE (AERP 4)
RAAD OP REKENINGKUNDIGE STANDAARDE STANDAARD VAN ALGEMEEN ERKENDE REKENINGKUNDIGE PRAKTYK DIE UITWERKING VAN VERANDERINGE IN WISSELKOERSE (AERP 4) Uitgegee deur die Raad op Rekeningkundige Standaarde Februarie
GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)
NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?
REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE
1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 8 Voorraad PH Ferreira Voorgeskrewe werke: 1. IAS 2 - IASB DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP 2. GAAP Handbook Volume 1 - Pretorius, et al - Hoofstuk 3 3. Circular 9/2006
Egskeidingskontrolelys vir Lede
Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 221 EKSAMEN 22 NOVEMBE 2010 Maksimum tyd : 2 ure (120 minute) Maksimum punte : 80 Interne eksaminatore Me J
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Gekonsolideerde staat van finansiële posisie op 31 Maart 2011
Gekonsolideerde staat van finansiële posisie op 31 Maart 2011 Aantekeninge 31 Maart 31 Maart 2011 2010 BATES Nie-bedryfsbates 53 610 44 342 Eiendom, aanleg en toerusting 4 7 561 6 490 Klandisiewaarde 5
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007
Bylaag A2.2 NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007 INHOUD BLADSY Verslag van die Onafhanklike Ouditeure 1 Gekonsolideerde Balansstaat 2
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
FINANSIËLE REKENINGKUNDE 300
FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 JAATOETS 3 ** 2 Oktober 2014 PUNTE: 120 ** TYD: 180 minute A Smit / K B Leith / W M Badenhorst Universiteit van Pretoria (alle regte voorbehou) 1 VAAG 1 (40 punte) HIEDIE VAAG
TUSSENTYDSE VERSLAG 2016
TUSSENTYDSE VERSLAG 2016 Reg no 2011/113185/06 ONGEOUDITEERDE VERSLAG VIR DIE SES MAANDE TOT 31 MAART 2016 Die ongeouditeerde Groep tussentydse verslag gee n oorsig van die Groep se aktiwiteite, resultate
Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
in n r nde NWK BEHEREND BEPERK
Jou in n innovere veranderende r nde landbou-omgewing vennoot GEKONSOLIDEERDE TUSSENTYDSE FINANSIËLE STATE VIR DIE SES MAANDE GEËINDIG 31 OKTOBER (Registrasienommer: 1998/007243/06) NWK BEHEREND BEPERK
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
DIE MONUMENT TEHUISE VAN DIE NHSV ANDRIES-MARIÉ OOSTHUIZEN TEHUIS Finansiële jaarstate vir die jaar geëindig 31 Maart 2016
Finansiële jaarstate vir die jaar geëindig 31 Maart 2016 ALGEMENE INLIGTING 1 LAND VAN DOMISILIE AAD VAN BESIGHEID EN HOOFAKTIWITEITE BESTUUSLEDE BESIGHEIDSADES Suid-Afrika Losies en Versorging van Bejaardes
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
Departement Rekeningkunde
G Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE FK 221 EKSAMEN 13 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminatore Prof J E Myburgh / Me C Janse van ensburg / Me M C Molate
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate vir die jaar geëindig 31 Maart 2014
AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate 1. Aard van bedrywighede Naspers Beperk is in 1915 ingevolge die wette van die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer. Die hoofbedrywighede van
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
CONTENTS. 5-jaar oorsig oor die belegging in Senwes Beperk. Verklaring van verantwoordelikheid deur die Direksie
CONTENTS 5-jaar oorsig oor die belegging in Senwes Beperk Verklaring van verantwoordelikheid deur die Direksie 1 2 Sekretariële Sertifisering 2 Onafhanklike Ouditeursverslag 3 Statutêre Direkteursverslag
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag
soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy
Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde Memorandum Vraag 1.1 1.1 1 I 2 M 3 B A 5 C 6 E 12 1 Vraag 1.2 1.2.1 Bereken gemiddelde voorraad voorhande-periode in dae. (800 000 + 500 000)/2. X 365 1 600 000 1 = 18,28 dae Bereken gemiddelde
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
Finansiële. Bestuur 214
Finansiële Bestuur 214 HOOFSTUK 1: INLEIDING INLEIDING Daar word algemeen aanvaar dat die hoofdoel van enige onderneming is om aandeelhouers se welvaart te maksimeer. Volgens Adam Smith sal dit ook lei
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Departement: ekeningkunde Kode en naam van module: FK100 Eksamen sessie: Jaar 2011 Datum waarop eksamen geskryf word: 12 November 2011 Duur: 4 uur Totale punte
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
