NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 FEBUARIE 2018 OM 11:00

Vergelijkbare documenten
NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 MAART 2018 OM 10:00

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 8 FEBRUARIE 2017 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 18 APRIL 2018 OM 11:00

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 24 AUGUSTUS 2016 OM 11:00

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 OKTOBER 2015 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 24 JANUARIE 2018 OM 11:00

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE MUNISIPALE BEPLANNINGSTRIBUNAAL GEHOU IN DIE KOMITEEKAMER, KORPORATIEWE DIENSTE OP WOENSDAG, 7 DESEMBER 2016 OM 14:00

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 30 MAART 2017 OM 10:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 10 FEBRUARIE 2016 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 NOVEMBER 2012 OM 11:00

4.1 NOTULE VAN N GEWONE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE- VERGADERING GEHOU OP 8 JUNIE 2016

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES - Die Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen (in ex officio hoedanigheid)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

4.1 NOTULE VAN N GEWONE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE- VERGADERING GEHOU 7 DESEMBER 2011

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 31 MAART 2016 OM 12:00

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 29 JANUARIE 2015 OM 11:00

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 25 MEI 2017 OM 11:00

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 26 MAART 2009 OM 11:00

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 17 FEBRUARIE 2010 OM 11:00

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP VRYDAG, 30 MEI 2014 OM 11:45

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 26 MAART 2015 OM 11:35

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 13 NOVEMBER 2013 OM 11:00

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 9 NOVEMBER 2011 OM 11:00

STORMSEE REGSPERSOON

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 16 JULIE 2008 OM 11:00

CONCERNED MEMBER GROUP Spesiale Algemene Vergadering: Voorgestelde Veranderinge aan die Konstitusie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

KONTANT BESTUUR BELEID

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

AANSOEK OM STUDIELENING

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

NOTULE VAN N SPESIALE VERGADERING VAN DIE APPÈLGESAG GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 25 OKTOBER 2017 OM 12:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 13 MAART 2013 OM 09:00

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Transcriptie:

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 FEBUARIE 2018 OM 11:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen (voorsitter) Uitvoerende Onderburgemeester, rdv M S I Goliath Lede van die Burgemeesterskomitee: Rdl P E Solomons Rdl O M Stemele Rdl R F van der Westhuizen Rdl M van Zyl Ander raadslede: Rdl M A Rangasamy (sluit later aan) Beamptes: Munisipale Bestuurder, mnr J J Scholtz Direkteur: Finansiële Dienste, mnr M A C Bolton Direkteur: Ontwikkelingsdienste, mnr J T Steenkamp Direkteur: Korporatiewe Dienste, me M S Terblanche Direkteur: Beskermingsdienste, mnr P A C Humphreys Direkteur: Siviele Ingenieursdienste, mnr L D Zikmann Direkteur: Elektriese Ingenieursdienste, mnr R du Toit Bestuurder: Sekretariaat en Rekorddienste, me N Brand 1. OPENING Rdl M van Zyl open die vergadering met gebed op versoek van die voorsitter. 2. VERLOF TOT AFWESIGHEID Die komitee is voltallig. 3. VOORLEGGINGS/AFVAARDIGINGS/SPREEKBEURTE 3.1 VOORLEGGING EN TERUGVOERING VAN MR MARC CLAUDEMANS EN STUDENTE INSAKE DARLING RSEP-PROJEK (17/9/4/1) n Voorlegging word gedoen deur mnr Marc Claudemans aangaande die Darling Intercultural Space-projek wat beoog word in Darling. Die grond geïdentifiseer vir die projek is tussen die R315 en R307 geleë en is bekend as Die Vlei waarop onder andere die Passiespele jaarliks plaasvind. Die voorsitter bedank mnr Claudemans, en sy uitgelese span, dat Darling, as een van die dorpe in die Swartland, gekies is om die projek te vestig en ondersteun die doel van die projek om gemeenskappe wat deur die Apartheidsera van mekaar verwyder is, weer bymekaar te bring. Die Snr Bestuurder: Bou-omgewing, mnr A M Zaayman, noem dat die feit dat Darling gekies is vir die volgende uitrol van n RSEP (Regional Socio-Economic Programme)- projek, die Intercultural Space-projek ondersteun deurdat die beginsels van beide

2 3.1/... projekte vereenselwig kan word. Die beginsels is gebaseer daarop om n veilige en geïntegreerde gemeenskap te ontwikkel deur sosiale, kulturele en ekonomiese struikelblokke te oorkom. Mnr Claudemans noem dat die projek nog in beplanningsfase is, maar dat die behoeftes soos geïdentifiseer deur die gemeenskap insluit sports-/speel fasiliteite (bv. skaatsplankry, basketbal, ens), verhoog vir vertonings/amfiteater, spasies (containers) vir enterpreneurs/stoorgeriewe en publieke braaigeriewe. n Verdere bespreking volg aangaande die verligting, beveiliging, skoonhou van die terrein, bemagtiging van gemeenskap om eienaarskap te neem, ens. Die slotsom is dat die projek as platform benut kan word vir bestaande en nuwe geleenthede/projekte in Darling om verskillende gemeenskappe byeen te bring, bv. die verskuiwing van die herwinningsprojek nader aan die terrein. Die Munisipale Bestuurder sluit die besprekings af en spreek Swartland Munisipaliteit se waardering uit dat soveel rolspelers reeds betrokke is by die projek en wens mnr Claudemans en sy span sterkte toe met die tentoonstelling van die projek op Vrydag, 16 Februarie 2018. VIR KENNISNAME 3.2 MEDEDELING DEUR DIE VOORSITTER: ERNS VAN DIE WATER SKAARSTE (16/1/1/7) 4. NOTULES Die voorsitter noem dat daar n aanvang geneem is met die waterinligtingsvergaderings in die onderskeie dorpe, en dat die vergaderings tot dusver goed afgeloop het. Die saak wat op die oomblik ernstige aandag geniet, is die feit dat die water wat uit die Voëlvleidam vir die Misverstanddam vrygelaat word nie lg. dam bereik nie. n Moontlike oorsaak is dat water onwettig langs die Bergrivier onttrek word, en dringende aandag word hieraan gegee. Die damvlak van die Voëlvleidam is op 17.3% en die Nasionale Departement van Waterwese is in proses om pompe te verkry om water na die Swartland-inlaatwerke te pomp. VIR KENNISNAME 4.1 NOTULE VAN N GEWONE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE- VERGADERING GEHOU OP 24 JANUARIE 2018 Dat die notule van n Gewone Uitvoerende Burgemeesterskomiteevergadering gehou op 24 Januarie 2018 goedgekeur en deur die Burgemeester onderteken word, onderhewig aan die regstelling die spelling van rampplan. 4.2 NOTULE VAN N PORTEFEULJEKOMITEESVERGADERING GEHOU OP 7 FEBRUARIE 2018 [Regstellings oorgehou as prerogatief van die onderskeie komitees.] 5. OORWEGING VAN AANBEVELINGS EN SAKE VOORTSPRUITEND UIT DIE NOTULE 5.1 NOTULE VAN N PORTEFEULJEKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 7 FEBRUARIE 2018 5.1.1 MUNISIPALE BESTUURDER EN FINANSIES Besluit/...

5.1.1/... 3 dat die Uitvoerende Burgemeester die aanbevelings in die betrokke notule bekragtig. 5.1.2 SIVIELE EN ELEKTRIESE DIENSTE dat die Uitvoerende Burgemeester die aanbevelings in die betrokke notule bekragtig. 5.1.3 ADMINISTRASIE, ONTWIKKELING- EN BESKERMINGSDIENSTE dat die Uitvoerende Burgemeester die aanbevelings in die betrokke notule bekragtig. 6. SAKE VOORTSPRUITEND UIT DIE NOTULES Geen 7. NUWE SAKE 7.1 WYSIGINGS AAN DIE 2016/2017 DIENSLEWERINGS- EN BEGROTINGIMPLE- MENTERINGSPLAN (SDBIP) (2/1/4/4/1) Die doel van die Dienslewering- en Begrotingimplementeringsplan (SDBIP) is om die munisipale bestuur te ondersteun om diensleweringsteikens, sowel as die spandering van die kapitaalbegroting binne gegewe tydsraamwerke te bereik. Die aansuiweringsbegroting wat op 31 Januarie 2018 deur die Raad goedgekeur is, asook wysigings aan KIP s en teikens wat op 24 Januarie 2018 deur die Uitvoerende Burgemeesterskomitee goedgekeur is, het tot gevolg dat die SDBIP dienooreenkomstig aangepas moet word. n Gewysigde SDBIP is apart tot die sakelys gesirkuleer. dat die gewysigde Dienslewering- en Begrotingimplementeringsplan (SDBIP) vir die 2017/2018 finansiële jaar in terme van Artikel 54(1) van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur (Wet 56 van 2003) goedgekeur word. 7.2 GOEDKEURING VAN RAMPPLAN VIR KRITIESE WATERTEKORT (17/5/1/1) Dit is bevestig dat die droogte wat tans in die Wes-Kaapse Skiereiland, Swartland en die Weskus ervaar word die hewigste in die geskiedenis is. Die Rampplan vir Kritiese Watertekort is opgestel om die Munisipaliteit in staat te stel om situasies te bestuur soos wat die droogte en gepaardgaande watertekort vererger. Dat kennis geneem word dat die heersende droogte die opstel van n Rampplan vir Kritiese Watertekort genoodsaak het; Dat verder kennis geneem word dat die plan ten doel het om as basis gebruik te word vir beplanning en implementering van aksies en noodmaatreëls soos wat die droogte verskerp; Dat die Uitvoerende Burgemeesterskomitee die konsep Rampplan vir Kritiese Watertekort met onmiddellike effek goedkeur. 7.3 VERLENGING VAN VERKLARING VAN N PLAASLIKE RAMP BINNE DIE GRENSE VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALITEIT: BRAND BY SWARTLAND HOSPITAAL(17/5/1/1) Die verklaring van die Swartland Hospitaal tot n plaaslike ramp is na oorlegpleging met die betrokke Provinsiale Departemente en die Weskus Distriksmunisipaliteit in die Provinsiale Koerant, No 7785 van 23 Junie 2017 afgekondig.

4 7.3/... Die verklaring is aanvanklik vir n periode van drie maande van krag, waarna dit op n maand-tot-maand basis verleng moet word. Dat die Uitvoerende Burgemeester ingevolge artikel 55(5) van die Wet op Rampbestuur, Wet 57 van 2002, die verklaring van die Swartland Hospitaal as gevolg van die verwoestende brand tot n plaaslike ramp verleng vanaf 24 Februarie 2018 tot 26 Maart 2018; Dat n versoek aan die Weskus Distriksmunisipaliteit gerig word om die verlenging van die verklaring tot n plaaslike ramp te ondersteun; Dat die goedkeuring van die verlenging van die verklaring aan Provinsie gestuur word vir publikasie in die eersvolgende Provinsiale Koerant. 7.4 VERLENGING VAN VERKLARING VAN N PLAASLIKE RAMP BINNE DIE GRENSE VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALITEIT AS GEVOLG VAN DIE DROOGTE (17/5/1/1) Die Uitvoerende Burgemeester het op 28 Junie 2017 die Swartland munisipale area tot n rampgebied verklaar weens die erns van die aanhoudende droogte en die water skaarste wat ondervind word. Die aanvanklike verklaring is geldig vir n periode van drie maande, waarna dit op n maand-tot-maand basis verleng moet word. Die situasie het intussen nog nie verander nie, en is n verlenging van die verklaring nodig om nasionale en provinsiale ondersteuning te verkry in oplossings om volgehoue watervoorsiening te verseker. Dat die Uitvoerende Burgemeester ingevolge artikel 55(5) van die Wet op Rampbestuur, Wet 57 van 2002, die verklaring van die Swartland munisipale gebied tot n plaaslike ramp weens die aanhoudende droogte met gepaardgaande water skaarste verleng vanaf 10 Maart 2018 tot 9 April 2018; Dat n versoek aan die Weskus Distriksmunisipaliteit gerig word om die verlenging van die verklaring tot n plaaslike ramp te ondersteun; Dat die goedkeuring van die verlenging van die verklaring aan Provinsie gestuur word vir publikasie in die eersvolgende Provinsiale Koerant. 7.5 VOORGESTELDE VERKRYGING VAN GROND: GEDEELTE (5 000 M 2 GROOT) VAN GEDEELTE 7 VAN DIE PLAAS 643, AFDELING MALMESBURY (12/2/1-11/3) n Regsaksie is in 2016 teen Panorama RK Beleggingstrust (mnr J L Vlok) ingestel vir die onwettige bedryf van n herwinningsaanleg op gedeelte 7 van die Plaas 643, Afdeling Malmesbury omrede die landbousonering nie die praktyk toelaat nie. n Hofbevel (met kostebevel teen die respondent, mnr Vlok) is bekom met die bevel dat die praktyk binne dertig dae gestaak en die terrein opgeruim moet word. Mnr Vlok het nie uitvoering gegee aan die hofbevel nie, en tydens gesprekke wat hieruit voortgevloei het, het mnr Vlok sy bereidwilligheid verklaar om die gedeelte grond waarop die herwinningsaanleg geleë is aan die Munisipaliteit te verkoop of te skenk. Dat goedkeuring verleen word vir die aangaan van n skenkingsakte met die Panorama RK Beleggings Trust om n gedeelte (groot 5000 m²) van Gedeelte 7 van Plaas 643 Afdeling Malmesbury te bekom vir toekomstige uitbreidings

5 7.5/ aan die Riebeek Kasteel vullisoorlaaistasie, onderhewig aan die voorwaardes soos ooreengekom met mnr Vlok en soos toegelig in die verslag; Dat indien die transaksie nie realiseer nie, die respondent steeds aanspreeklik gehou sal word ingevolge die hofbevel vir die opruiming van die perseel asook die tersaaklike regskostes. 7.6 HUUROOREENKOMS: VUYOLWETHU CRÈCHE, MOORREESBURG (17/9/2/R) Die tydelike struktuur waarvandaan die Vuyolwethu Crèche in Moorreesburg bedryf word het nie meer kapasiteit om die groeiende leerdertal te akkommodeer nie. n Aansoek is ontvang vir die huur van erf 4175, Moorreesburg om n permanente Vroeë Kindertontwikkelingsentrum op te rig. Dat n drie (3) jaar huurooreenkoms met Vuyolwethu Crèche Moorreesburg, m.i.v. 1 Maart 2018, aangegaan word vir die huur van erf 4175, Moorreesburg vir die oprigting van `n Vroeë Kinderontwikkelingsentrum; Dat die huurgeld vasgestel word op R100,00 per jaar plus BTW; Dat indien Vuyolwethu Crèche Moorreesburg homself as na behore finansieël volhoubaar bewys, oorweging geskenk sal word aan die vervreemding van betrokke erf aan genoemde instelling in die toekoms. 7.7 HERNUWING VAN HUUROOREENKOMS MET S A POSKANTOOR BEPERK (12/2/4-12/1) Die Raad verhuur n gedeelte van erf 163, Riebeek-Wes op n jaarlikse basis aan die SA Poskantoor waarop voorafvervaardigde private posbusse opgerig is. Die huurder het versoek dat die bestaande huurooreenkoms met n verdere termyn van drie jaar verleng word. Dat n verdere huurooreenkoms met SA Poskantoor Beperk aangegaan word vir n termyn van drie (3) jaar, met ingang 1 Januarie 2018, vir die huur van n gedeelte van erf 163, Riebeek-Wes vir die bedryf van privaat posbusse; Dat huurgeld van R330.00 (BTW uitgesluit) per jaar gehef word en dat die huurgeld jaarliks met 6% eskaleer; Dat die huurvoorwaardes soos tans geld van krag sal wees. 7.8 HUUROOREENKOMS: LITTLE DARLINGS CRÈCHE (17/9/2/R) Die Little Darlings Crèche word tans vanuit n tydelike struktuur bedryf. n Versoek is ontvang vir die huur van erf 4048, Darling aangesien die leerdertal toegeneem het en die tydelike struktuur nie meer voldoende is nie. Dat n drie (3) jaar huurooreenkoms met Little Darlings Crèche, m.i.v. 1 Maart 2018, aangegaan word vir die huur van erf 4048, Darling vir die oprigting van `n Vroeë Kinderontwikkelingsentrum; Dat die huurgeld vasgestel word op R100,00 per jaar plus BTW; Dat indien Little Darlings Crèche homself as na behore finansieël volhoubaar bewys, oorweging geskenk sal word aan die vervreemding van betrokke erf aan genoemde instelling in die toekoms.

6 7.9 HERNUWING VAN HUUROOREENKOMS MET ESKOM BEPERK (12/2/4-8/4) Die Raad verhuur ±900 m² meentgrond by die Klipkoppie aan Eskom vir die bedryf van n radio-herhalerstasie. Die huurder het versoek dat die bestaande huurooreenkoms met n verdere drie jaar verleng word. (d) Dat, alvorens die huurooreenkoms hernieu word, die Direkteur: Korporatiewe Dienste uitsluitsel kry of die betrokke gedeelte van die Klipkoppie uitgesluit is van die natuurbewaringsgebied soos onlangs goedgekeur deur die Raad, en indien nie, of daar voortgegaan kan word met die verhuring daarvan; Dat n verdere huurooreenkoms met Eskom aangegaan word vir n termyn van drie (3) jaar, met ingang 1 Januarie 2018, vir die huur van ±900m² meentgrond te Malmesbury Klipkoppie vir die bedryf van hul radio-herhalerstasie; Dat huurgeld van R2 910.00 (BTW uitgesluit) per jaar gehef word en dat die huurgeld jaarliks met 6% eskaleer; Dat die huurvoorwaardes soos tans geld van krag sal wees; 7.10 VERHUUR VAN KAMPE: MEENTGROND, DARLING (12/2/4-3/1) Daar is gedeeltes meentgrond in Darling wat in kampe (kampe 2 tot 6) opverdeel is en verhuur word vir landboudoeleindes. Tans word kampe 2, 3 en 4 verhuur, waarvan kampe 2 en 4 se huurtermyn op 28 Februarie 2018 verstryk, en kamp 3 se huurtermyn op 30 Junie 2018. (d) Dat Kampe 4,5 en 6, per openbare tender, vir verhuring beskikbaar gestel word; Dat met verwysing na vorige versoeke vanuit wyke 4 en 5, asook vanaf plaaslike kleinboere, gemelde kampe 4, 5 en 6 slegs verhuur sal word aan persone wat permanent woonagtig is binne die munisipale gebied van Swartland Munisipaliteit; Dat die Raad se voorneme in die plaaslike pers geadverteer word; Dat Kampe 2 en 3 geserveer word om moontlik aan die Darling Kleinboere aangebied te word, vir hervestiging. 7.11 UITSTAANDE DEBITEURE: JANUARIE 2018 (5/7/1/1) n Volledige verslag van die stand van uitstaande debiteure is met die sakelys gesirkuleer. Die voorsitter versoek dat die skedule van raadsvergaderings heroorweeg word, om genoegsame tyd aan die Direktoraat Finansiële Dienste te gee om die Artikel 71 MFMA-verslag voor te berei vir voorlegging aan die Portefeuljekomitees. Dat die Raad kennis neem van die verslag aangaande die stand van Swartland Munisipaliteit se uitstaande debiteure vir Januarie 2018; Dat die verslag van uitstaande debiteure ten opsigte van Januarie 2018, tesame met die verslag ten opsigte van Februarie 2018, aan die Portefeuljekomitees in Maart 2018 voorgelê word; Dat die Munisipale Bestuurder die skedule van raadsvergaderings heroorweeg om toe te sien dat die Artikel 71 MFMA-verslag aan die Portefeuljekomitee ter wille van deursigtingheid voorgelê kan word.

7.12 VORDERING MET UITSTAANDE VERSEKERINGSEISE (5/14/3/5) 7 Ingevolge die Batebestuursbeleid moet maandeliks verslag gedoen word insake die uitstaande versekeringseise. Dat kennis geneem word van die stand van uitstaande versekeringseise tot en met 31 Januarie 2018 soos met die sakelys gesirkuleer. 7.13 ALGEMENE JAARVERGADERING: PLAASLIKE OWERHEDE AFTREEFONDS: AANWYSING VAN AFGEVAARDIGDES (11/1/2/5) Die 34ste Algemene Jaarvergadering van die Plaaslike Owerhede Aftreefonds vind plaas op 25 Mei 2018. Volgens die voorskrifte van die fonds, kan die Munisipaliteit een afgevaardigde uit lede en een afgevaardigde uit die raadslede nomineer om die jaarvergadering by te woon. Dat kennis geneem word dat mnr A Zaayman genomineer is om die lede te verteenwoordig by die Algemene Jaarvergadering van die Plaaslike Owerhede Aftreefonds op 25 Mei 2018. Dat Raadslid R F van der Westhuizen, genomineer word om die Raad by die vergadering te verteenwoordig. 7.14 BEGROTING VIR ONDERHOUD VAN PROVINSIALE HOOFPAAIE: 2018/2019 FINANSIËLE JAAR (5/6/1/1/2) Die beraamde uitgawes vir die instandhoudin gen rehabilitasie van Provinsiale Hoofpaaie word jaarliks aan die Distrikspadingenieur voorgelê vir oorweging en goedkeuring. Die beraamde uitgawes beloop n bedrag van R17 422 000.00. PAD NR BERAAMDE UITGAWES AAN PROVINSIALE HOOFPAAIE : 2018/2019 BESKRYWING VAN / (NA) AKTIWITEIT VERSOEKE 2018/2019 MR 230 Moorreesburg / (Lang St) Onderhoud None MR 230 Moorreesburg / (Piketberg Rd ) Onderhoud None MR 231 Moorreesburg / (Lang St) Onderhoud R 30 000.00 MR 226 Riebeek Kasteel / (Hoof St) Onderhoud R 27 000.00 MR 226 Riebeek Kasteel / (Sarel Cilliers St) Onderhoud R 9 000.00 MR 226 Riebeek Kasteel / (Piet Retief St) Onderhoud R 16 000.00 MR 226 Riebeek Kasteel / (Hermon Rd) Onderhoud R 18 000.00 MR 25 Malmesbury / (Piet Retief St) Onderhoud None MR 224 Malmesbury / (Bokomo Rd) Onderhoud R 204 000.00 MR 224 Malmesbury / (Darling Rd) Onderhoud R 84 000.00 MR 174 Malmesbury / (Voortrekker St) Onderhoud R 794 000.00 MR 215 Darling / (Hoof St) Onderhoud R 62 000.00 MR 228 Darling / (Evita Bezuidenhout Blvd) Onderhoud R 92 000.00 MR 215 Yzerfontein / (Hawe Rd) Onderhoud R 8 000.00 MR 25 Malmesbury / (Rainier St) Rehabilitasie R 1 768 000.00 MR 224 Malmesbury / (Bokomo Rd) Rehabilitasie R 14 310 000.00 Totaal R 17 422 000.00

8 7.14/ Dat die Uitvoerende Burgemeesterskomitee die Begroting van Uitgawes aan Provinsiale Hoofpaaie vir die 2018/2019 finansiële jaar soos hierbo uiteengesit, goedkeur. 7.15 AFWYKING VAN VOORGESKREWE VOORSIENINGSPROSEDURES: DRINGENDE HERSTELWERK AAN DIE BESPROEINGSPOMP, DARLING RIOOLWERKE (6/1/2/1) Die Gabriel Pharoa Sportgronde en setperke by die Darling Gholfklub word besproei met gesuiwerde rioolwater vanuit die Darling Rioolsuiweringswerke. Die pomp wat die gesuiwerde rioolwater na die besproeiingstelsels van voormelde sportfasiliteite pomp, het meganiese onklaar geraak en dringende herstelwerk is benodig. Dat die handeling van die Munisipale Bestuurder gekondoneer word in terme van die herstel van die besproeiingspomp by die Darling Rioolsuiweringswerke deur Tricom Africa teen die bedrag van R33 055.65 (BTW ingesluit); Dat daar van die voorgeskrewe verkrygingsprosedures afgewyk is, omrede: Die besproeiingspomp by die Darling Rioolsuiweringswerke wat gesuiwerde rioolwater aan die besproeiingstelsels by die Gabriel Pharoa Sportgronde asook by die Darling Gholf Klub voorsien, meganiese beskadig is en die herstelwerk daarvan dringend benodig is om skade aan die speelvelde by die sportgronde en setperke by die gholfklub te voorkom; Dat kennis geneem word dat die uitgawe geallokeer is na mscoa pos: 9/249-849-259 en dat daar voldoende befondsing beskikbaar is vir die gekwoteerde bedrag van R33 055.65 (BTW ingesluit); (d) Dat die Snr Bestuurder: Finansiële State en Beheer in terme van die Voorsieningkanaalbestuursbeleid opdrag gegee word om bovermelde rede as nota by die finansiële state in te sluit, wanneer die betrokke state opgestel word. (GET) T VAN ESSEN UITVOERENDE BURGEMEESTER