Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Vergelijkbare documenten
Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente.

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

SIMBAAL PREKE VANDAG. LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie Jaargang 7 Sondag 10 Junie2012 Nommer 18 BYBELSTUDIE GROEPE

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Jesaja sien die Toekoms

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Kandelaar 11 Februarie Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Fakulteit UV NUWE LIDMATE BAIE WELKOM AAN: 09:00 Carel

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Pragtige Koningin Ester

Welkom by Die Storie God se storie

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

2 nd Chances... Wiskunde

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Die Groot Gebod dennis de wet

FAKTORE EN VEELVOUDE

Transcriptie:

Die Kandelaar 8 Julie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Oefen geloofsgewoontes ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Ps. 11: 1-7 Tema: God ag opregtheid belangrik Deurkollekte: Alimentasie Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. 18:00 Thania Teks: Kol. 2:18-25 Tema: Met n opregte hart Volgende Sondag 09:00 Jean van Biljon 18:00 Jean van Biljon 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

WELKOM AAN DIE VOLGENDE NUWE LIDMATE Frans Oosthuizen en Marlene Grobbelaar [nou Oosthuizen], 0828592092, het onderskeidelik oorgekom vanaf Thaba Nchu-Tweespruit en Promosa Potchefstroom Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. VERJAARDAE Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 07/08 Miemie Bouwer 0842831308 07/08 Anilda Kotze 0827889337 07/08 Erna Labuschagne 0716797128 07/08 Sandra Olivier 0833822773 07/08 Winnette Scholtz 0825884850 07/08 Winnie Warricker 0824992543 07/09 Hester Heymans 07/09 Lienka Stevens 07/10 Joze Ebing 0832597404 07/10 Rudi Fourie 0822009461 07/10 Herman Greyling 0827892879 07/10 Antonie Meyer 0835370493 07/10 Edith Naude 0515227056 07/10 Anél Potgieter 0848645355 07/10 Annemarie Wille 0765427907 07/11 Willem Daffue 0788633453 07/12 Louwrien Pretorius 0515223958 07/12 Lizelle Rörich 0834657805 07/13 Christelle Coetzee 0725894779 07/13 Retha Jacobs 0834504917 07/13 Heila Nicolaisen 0827269959 07/13 Charlene Pretorius 07/13 Hannes Steynberg 0825571613 07/13 Danie Strauss 0825535971 07/14 Gert Naude 0721440808 07/14 Devan Oosthuizen 0834527939 07/14 Maryke Williams 0726005107 LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Lize Ferreira herstel tuis nadat sy haar regterknie gekraak het met n val. Annelize Nel kry kankerbehandeling. Johan Henning kry kankerbehandeling Nicoline vd Merwe kry kankerbehandeling. Heidi Steyl kry kankerbehandeling. Marie Rheeder kry kankerbehandeling. Winnie Warricker kry kankerbehandeling. Cindy van Schalkwyk gaan vir ʼn nekoperasie. Janna Gunther herstel tuis na operasie. Hilda Human het ʼn rugoperasie gehad. Sea Scholtz het ʼn rugoperasie gehad. Mona Erasmus is uit die hospitaal ontslaan en sterk tuis aan. Daar word dringend na iemand gesoek wat die notules van vergaderings by Huis Carpe Diem kan doen. Kontak Alta by 083 702 9398. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Lidmaat- en Leierverryking FINANSIëLE SAKE FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018-31 MEI 2018 (Striata ingesluit) Begroot tot op datum Werklik tot op datum Verskil tot op datum INKOMSTE 639 557.60 647 995.16 8 437.56 Min: UITGAWES 685 541.14 669 721.50 15 819.64 * Bedryfsuitgawes 208 233.61 229 404.58 (-R21,170.97) * Gemeente Visie/ Sending en Uitreikaksies 130 151.89 94 914.48 35 237.41 * Salarisse en Lone 347 155.64 345 402.44 1 753.20 (-Tekort) / Surplus (-R45,983.54) (-R21,726.34) Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae. Julie se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies Datum: Tema: Plek: 20 en 21 Julie Herontdek God se opdrag vir die Rooikerk en Striata. Rooikerkkerksaal. Kontakpersoon: Steyn van Aswegen 0825665938 Bevestig asb by die Kerkkantoor voor op of 16 Julie 2018 indien jy dit gaan bywoon of per WhatsApp 0824467759. 3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons benodig dringend hulp met die volgende: Iemand wat kan help met die ordening van die geestelike boeke wat ons ontvang het, sodat ons dit weer kan beskikbaar stel aan dié wat wil lees; Iemand wat op ʼn weeklikse basis die opgeneemde preke op die webtuiste kan laai. Iemand wat kan help om die Powerpoint op te stel wat Sondae op die televisie vertoon word. Ons gee opleiding. Skakel Lisma 0845225904 indien jy kan help. Kommunikasie en Bemarking Lidmaatondersteuning BAIE DANKIE vir die skenkings ontvang om n seun se droom van stap n werklikheid te maak. Onthou die uitdaging om iemand vir koffie te nooi gedurende die vakansie. Verhoudings word gebou as ons na mekaar uitreik. 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GEBEDSBEDIENING As jy kan leer om God in elke situasie te loof, sal jy n muur van lofprysing rondom jou lewe oprig waardeur selfs die duiwel nie kan dring nie. Keuses wat jou lewe kan verander: Rick Warren Hilda Human 083 732 1025 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Rooikerk-Dagboek Julie 2018 17 Julie Skole open 17 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Jeug 18:00 Gasvryheid 18:00 Omgee 19:00 Omgewingsake 19:00 Drama en Kuns 18 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 17:15 Carpe Diem 17:30 Vrouediens 19 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 LLO 20-21 Julie Lidmaat- en Leierontwikkeling (Sien bl 3) 23 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 18:00 Luisterspan 18:30 Liturgie en Musiek 19:00 Tegnies 19:00 Gestuurdheid 19:00 Bemarking en Kommunikasie 24 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Dagbestuur 26 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Finansies 26 Julie 1-Dag Stilweesretraite 27-29 Julie Finalejaarskamp Rooikerk-Dagboek Augustus 2018 5 Augustus 40-Daeveldtog begin. 10 Augustus Laaste dag waarop die diensgroepverslae ingedien kan word. 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Nepal was nie verlede jaar op die Wêreldwaarnemingslys nie, maar die land se telling het aansienlike opgetel (met 11 punte) en dit is nou in die Top 50 vir 2018. Vervolging vloei hoofsaaklik van radikale Hindoes, met etniese spanning in die agtergrond wat verdere druk veroorsaak. Die situasie vir Christene in Nepal het in die algeheel erg agteruitgegaan, en dit is as gevolg van ʼn verhoogde sin van godsdienstige nasionalisme. Regeringsamptenare, Hindoe-priesters, politiese Hindoe-partye, asook familie, vriende en die gemeenskap voeg almal tot die verhoogde druk op Christene. Die hoofrede vir die vervolging van Christene in Nepal is radikale Hindoe-groepe wat die land weer in ʼn Hindoe-staat wil verander. Hierdie radikale Hindoe-groepe het noue bande met Hindoetva-groepe in naburige Indië. Vervolging is voorheen nie deur die regering uitgeoefen nie, maar sedert 2015 is ʼn nuwe konstitusie in plek wat godsdienstige vryheid beperk. Op 8 Augustus 2017, het die Nepalese parlement ook wetgewing, wat anti-bekering is, goedgekeur en dit is in effek sedert 16 Oktober 2017 nog ʼn teken van verslegtende omstandighede vir Christene. Geopende Deure, deur kerkvennote en vrywilligers, fokus op die voorsiening van Bybels en Christelike literatuur, dissipelskap, gemeenskapsontwikkeling, geletterdheidsopleiding, dringende noodleniging en hulp vir vervolgde Christene. https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/nepal 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Het iets vasgesteek? Jakobus 2:15 18 Sê nou daar is n broer of suster wat nie klere het nie en dag vir dag honger ly, en sê nou een van julle sou vir hulle sê: Mag dit met julle goed gaan; gaan trek julle warm aan en eet genoeg, maar julle gee nie vir hulle wat hulle nodig het om van te lewe nie, wat help dit dan? So gaan dit ook met geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood. Maar iemand kan miskien sê: Die een het die geloof en die ander het die dade. Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys uit my dade. Was jou geloof iewers sigbaar die week gemeet aan jou dade? 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

STRIATA-KERKPROGRAM SONDAG 8 JULIE Ons vakansie-erediens word vandag deur Roelf gelei uit 2 Korintiërs 6:1-7, met die tema: Onberispelike optrede...? Paulus, is jy regtig ernstig? SONDAG 15 JULIE Erediens word deur Roelf gelei. Hester Oberholzer van EW7 is oorlede. Ons dink in ons gebede aan die groter gesin. Roelf het die begrafnisdiens Vrydag gelei. Ons dink aan almal wat hierdie koue winter siek is. Ons bid dat julle sal ondervind dat die Here naby julle is - en sy krag ervaar. Ons Saalgroep-bybelstudie is Juliemaand rustend. Ons eerste byeenkoms is weer DV op 7 Augustus. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Geluk met jou verjaarsdag Kobie Theunissen van H158 het Sondag 1 Julie verjaar. 8 Julie Miemie Bouwer van NW12 8 Julie Anilda Kotzé van H157 9 Julie Hettie Heymans van H133 12 Julie Louwrien Pretorius H140 13 Julie Lina van Deventer van DW9 ONBEKENDE BEKENDES Dit is ons ideaal dat elke lidmaat en ons nuwe intrekkers - en vriende van ons gemeente wat hier inskakel - bekend sal wees aan sy/haar wyksleier. Ons wil nie hê dat iemand geruisloos en gesigloos as 'n onbekende bekende deel van ons sal wees nie. Ons liefde wil verder as dit strek. As jy weet ons weet nié van jou nie, meld dan asseblief persoonlik by die leraar aan ná 'n erediens. Wag net so 'n minuut agter in die saal totdat die konsistorie-afsluiting verby is. Ons wil jou graag ontmoet. In die reël sal Rolien Lindeque of 'n ander helper reeds daar wees om julle te ontvang voordat die konsistorie uit is. Hierdie geleentheid maak ons nou 'n gereëlde instelling. 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum