ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

vraestel bestaan uit 7 bladsye

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Les Plan Twee. Habitats

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antieke Egipte en die Nylrivier

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Prysvorming deur vraag en aanbod

Die Wêreld en Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die klimaat van SA: Temperatuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

BEVOLKINGSAARDRYKSKUNDE. 4. Hoe bereken mens ʼn gebied se bevolkingsdigtheid? Skryf die formule neer.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR

NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al die vrae. Skryf die antwoorde in die ruimtes wat voorsien is. Skryf leesbaar en netjies. VRAAG 1 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? 1.1 Die woord bevolking beskryf ʼn groep mense wat in ʼn land of plek bly. (1) 1.2 Bevolkingsverspreiding verwys na die verskillende rasse wat in die wêreld bly. (1) 1.3 Bevolkingsgrootte verwys na die aantal mense wat in ʼn area bly. (1) 1.4 Bevolkingsdigtheid is die aantal mense wat in ʼn area bly. (1) 1.5 Die klimaat en natuurlike plantegroei beïnvloed die keuse van blyplek vir mense. (1) (5) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 2 NOVEMBER 2015

VRAAG 2 Pas die woord in die tabel by die korrekte betekenis en skryf die korrekte letter in die ruimte wat voorsien is. WOORD BETEKENNIS ANTWOORD 2.1 Kappie/ A. Plante,diere en groepe mense wat natuurlik in ʼn 2.1 Canopy omgewing leef. 2.2 Verstedeliking B. Vrugbare plekke in die woestyn waar die watertafel bo die oppervlakte van die grond uitstyg. 2.2 2.3 Klimaat C. Mense wat van plek tot plek met hulle diere trek. 2.3 2.4 Oasis D. Laag blare en takke wat deur die bome gevorm word,omdat hulle dig teen mekaar groei en so voedsel en beskutting verskaf. 2.5 Inheemse E. Gemiddelde weerstoestande van ʼn plek wat oor ʼn lang tydperk waargeneem is. F. Beweging van mense van ʼn plaaslike na ʼn stedelike gebied. G. Waarneming van die weerstoestande van ʼn plek oor ʼn kort tydperk. 2.4 2.5 (5) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 3 NOVEMBER 2015

VRAAG 3 Bestudeer die bevolkingsverspreidingskaart van Suid Afrika en beantwoord die vrae wat volg. POPULASIE SUID AFRIKA ( Afgelaai van die internet ) VERDUIDELIKING BEVOLKING 1. Oos Kaap - 6,436,761 6. Mpumalanga - 3,122,994 38 mense / km² 39 mense / km² 2. Vrystaat - 2,706,776 7. Noord Kaap - 822,726 21 mense / km² 32 mense / km² 3. Gauteng - 8,837,172 8. Noord Wes 3, 669,349 520 mense / km² 32 mense / km 4. KwaZulu -Natal - 9,426,019 9. Wes Kaap 4,524,335 102 mense / km² 35 mense / km² 5. Limpopo - 5,273,642 43 mense / km² SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 4 NOVEMBER 2015

3.1 Is die bevolkingsverspreiding van Suid Afrika gelyk of ongelyk? (1) 3.2 In watter provinsie woon die meeste mense? (1) 3.3 Watter provinsie het die hoogste bevolkingsdigtheid? (1) 3.4 Watter provinsie het die laagste bevolkingsdigtheid? (1) 3.5 Watter rede stel jy voor waarom die vermelde provinsie die laagste bevolkingsdigtheid het? (1) (5) VRAAG 4 Bestudeer die BRON en beantwoord die vrae wat volg. (Aangepas uit : Study and Master) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 5 NOVEMBER 2015

4.1 Noem die soort nedersettting wat in die bron voorgestel word. (1) 4.2 Gee EEN (1) voordeel om in hierdie soort nedersetting te woon. (1) 4.3 Identifiseer TWEE (2) soorte aktiwiteite wat in hierdie nedersetting beoefen word. (2) 4.4 Stel TWEE (2) redes voor vir die ligging van die boonste nedersetting. (2) 4.5 Skryf VIER (4) sinne oor die redes waarom mense van hierdie soort nedersetting verskuif na stedelike nedersettings. (4) (10) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 6 NOVEMBER 2015

VRAAG 5 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Wêreldbevolking Lande met die meeste bevolking (Afgelaai van die internet) VERDUIDELIKING Wêreldbevolking Lande met die meeste bevolking Japan 1.9% Brasilië 2.8% Russiese Federasie 1.2% Indonesië 3.4% Nigerië 2.3% VSA 4.5% Bangladesh 2.4% Indië 17.5% Pakistan 2.7% Sjina 19.4% Ander lande 41.2% SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 7 NOVEMBER 2015

5.1 Benoem EEN (1) land op die grafiek, wat in die kontinent Afrika gevind word. (1) 5.2 Dui die bevolkingspersentasie aan van die land wat jy hierbo (5.1) genoem het (1) 5.3 Benoem die land met die hoogste bevolkingspersentasie. (1) 5.4 In watter kontinent is die land wat in 5.3 genoem is? (1) 5.5 Bereken die totale bevolkingspersentasie van die volgende lande: Bangladesh, Pakistan en Indonesië. (2) (6) VRAAG 6 Bestudeer die gevallestudie en die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. GEVALLESTUDIE: DIE WêRELD SE GROOTSTE STAD Tokio is na aan die kus geleë; dit het daartoe bygedra dat die stad ontwikkel het in ʼn vis en handelsentrum. Dit is naby aan ʼn aantal groot riviere; die land is plat wat dit maklik maak om langs die riviere te bou. Tokio se klimaat is nat en gematig. Daar is goeie boerderylande in die omgewing naby Tokio. Die stad het goed ontwikkelde pad- en spoorvervoer. Die stad het ook baie industrië ontwikkel waar geskoolde en ʼn hard werkende arbeidsmag werk. Tokio se industrië is wêreld bekend vir hulle hoë kwaliteit. Aangepas uit: Clever Social Sciences SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 8 NOVEMBER 2015

Die temperatuur en reënvalgrafiek van Tokio Tokio Neerslag / reënval (mm) 300 250 200 150 100 50 0 30 25 20 15 10 5 0 Temperatuur ( C) Maande Neerslag Temperatuur ( C) 6.1 In watter hemisfeer is Tokio geleë? (1) 6.2 Dui Tokio se koudste maand aan. (1) 6.3 In watter maande het Tokio die hoogste reënval gekry? (2) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 9 NOVEMBER 2015

6.4 Verduidelik hoe die ligging van Tokio, naamlik naby aan die see, tot die ontwikkeling van die stad bygedra het. (2) 6.5 Dui TWEE (2) faktore aan wat tot die ontwikkeling van die industrië van Tokio bygedra het. (2) 6.6 Watter probleem kan mense wat in Tokio leef moontlik ervaar? (1) (9) GROOTTOTAAL 40 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 10 NOVEMBER 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FI NAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIEN RIGLYNE NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40

VRAAG 1 1.1 Waar. 1.2 Onwaar. 1.3 Onwaar. 1.4 Waar. 1.5 Waar. (5) VRAAG 2 2.1 D 2.2 F 2.3 E 2.4 B 2.5 A (5) VRAAG 3 3.1 Dit is ongelyk. 3.2 Die meeste mense woon in Kwa - Zulu Natal. 3.3 Gauteng Provinsie het die digste bevolkingsdigtheid. 3.4 Noord Kaap. 3.5 Die provinsie kry minder reënval. Daar is min industrieë in hierdie provinsie. Klimaatstoestande in hierdie provinsie is nie gunstig nie. (Enige EEN korrrekte antwoord ) (5) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 2 NOVEMBER 2015

VRAAG 4 4.1 Nedersetting / plaas. 4.2 Mense het baie oop land. Dit is nie vir mense moontlik om bestaansboerdery te beofen en vir hulle eie families te sorg nie. Die lewe is nie duur in die nedersettings nie. Mense het goedkoper belastings vir die dienste wat hulle geniet. (Enige EEN korrekte antwoord) 4.3 Boerdery Gewasboerdery / ploeg. Veeboerdery. Jag. Bosbou. Vissery. (2) (Enige TWEE korrekte antwoorde) 4.4 Die tenwoordigheid van die rivier vir beproeiing. Oop grond wat geskik is vir boerdery. Grond wat geskik is vir ploeg. Grond/land wat beskikbaar is vir weiding (Enige TWEE korrekte antwoorde) (2) 4.4 Hulle het nie water in hulle huise nie. Hulle kry water van die rivier wat moontlik nie skoon is nie. Elektrisiteit is ook nie beskikbaar nie SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 3 NOVEMBER 2015

Hulle moet hout kry om vuur te maak. Geleenthede vir werk is skaars. Hulle is ver weg van gesondheidsdienste. Hulle moet ver afstande aflê om by die skool uit te kom. Paaie is nie geteer nie. (4) (Enige VIER korrekte sinne) (10) VRAAG 5 5.1 Nigerië 5.2 2.3% 5.3 Sjina 5.4 Asië 5.5 Totaal = 8, 5% Bangladesh - 2.4% Pakistan - 2.7% Indonesië - 3.4% 8.5% VRAAG 6 (6) 6.1 Asië 6.2 Januarie /Desember 6.3 Junie September SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 4 NOVEMBER 2015

6.4 Die land is plat. Dit is maklik om handel te dryf omdat daar van seevervoer gebruik gemaak kan word. Dit is maklik om op n plat land te bou. Dit het dit maklik gemaak om ander maniere van vervoer te bou soos paaie en spoorweë. (2) (Enige TWEE relevante antwoorde) 6.5 Tokio het geskoolde werkers. Werkers is hard werkend. (2) 6.6 Hulle kan lug en waterbesoedeling as ʼn probleem ervaar omdat daar industrieë is. Hulle kan ook die probleem van oorbevolking ervaar. Mense kan in krotbuurt omstandighede woon. (Enige EEN korrekte anywoord ) (1) (9) GROOTTOTAAL 40 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 5 NOVEMBER 2015