KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Vergelijkbare documenten
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Deel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)

Plasing Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

2015 AKADEMIESE JAAR

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

Thabazimbi Skou JULIE 17

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Stuur die aansoekvorm aan:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM STUDIELENING

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Stuur die aansoekvorm aan:

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

GROOTFONTEIN KUIERFEES

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

GROOTFONTEIN KUIERFEES

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees.

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Vereiste tov van aansoeke

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Naskool Tel:

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Wher e l ittle is gre at

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Kruis Kinders Centurion

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Tjokkerjol Speelgroepie

Bladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Transcriptie:

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek van Dakota- en Diederiks weg te Upington. Alle Stalletjies word aangebied op die Expo terrein, asook n verskeidenheid ander aktiwiteite. SLUITINGS DATUMS Aansoeke sluit op 30 September 2017. Geen laat of onbetaalde of onvolledige aansoeke sal goed gekeur word nie. BETALINGS Aansoekvorms MOET VERGESEL WORD MET 50% DEPOSITO EN DIE RES BETAAL WORD VOOR 30 SEPTEMBER 2017!!!!!! KALAHARI KUIERFEES NEDBANK TJEK REKENING NR 128 501 8346 TAKKODE 128 505 GEBRUIK STALLETJIE SE NAAM AS VERWYSINGS ASB. Aansoekvorm en betalingsstrokie kan gefaks word na: 086 212 0426 of epos na kalahari1@kuierfees.co.za. Indien u na keuring kanselleer, word n kansellasie fooi van 10% terug gehou. Indien jy na 16 SEPTEMBER 2017 kanselleer, word alle gelde ongelukkig verbeur.!!! KEURINGS PROSEDURE EN PLASINGS Voorlopige plasings word gedoen soos wanneer aansoeke ontvang word, maar Kalahari Kuierfees hou die reg voor om enige stalletjies in belang van die fees te verskuif. Suksesvolle aansoekers sal vanaf 16 SEPTEMBER 2017 in kennis gestel word. Geen uitstaller sonder goedkeuring sal op die feesterrein toegelaat of aanvaar word nie!!!!

ALLE UITSTAANDE GELDE MOET TEEN 30 SEPTEMBER 2016 BETAAL WEES. GEEN STALLETJIE WORD TOEGELAAT OM VAN PLEK TE WISSEL OF MET ANDER STALLETJIE UIT TE RUIL SONDER TOESTEMMING NIE. GEEN ONDERVERHURINGS VAN STALLETJIES WORD TOEGELAAT NIE. GROOTTE VAN STALLETJIE As gevolg van beperkte spasie moet waentjies en karavane deel uitmaak van die spasie wat u huur. AKKOMODASIE IS U EIE VERANTWOORDELIKHEID REGISTRASIE Alle uitstallers moet registreer en hul staanplek nommers kry op: Woensdag 01 November 2017 vanaf 09h00-12h00 en Donderdag 04 November 2017 vanaf 09h00-12h00 op EXPO TERREIN Die registrasie kiosk is op die feesterrein geleë onder die palviljoen. By die registrasie sal toegangskaartjies en voertuig-permitte uitgereik word. Voertuig registrasie nr sal ook by registrasie verskaf moet word sodat dit op voertuigpermit aangebring kan word. Slegs een voertuig per uitstaller sal op terrein toegelaat word. EVALUASIE Aansoeke moet van foto s en n volledige produkbeskrywing vergesel word. Daarsonder sal aansoeke nie oorweeg word nie. Die komitee sal voorkeur verleen aan handveraardigde produkte wat kreawiteit en oorspronklikheid toon. Die beslissing van die komitee is finaal en geen korrespondensie sal verder gevoer word nie Kosstalletjies moet aan die plaaslike Munisipaliteit se Brand-en Gesondheidsregulasies voldoen Die aansoek is hierby aangeheg en is ook by die Feeskantoor beskikbaar Kosstalletjies moet hul eie brandblussers voorsien en voorsiening maak vir verkoelingstoerusting vir bederfbare produkte Kosstalletjies word BEPERK tot die spesifieke produkte wat aan hulle toegestaan en goedgekeur is

KOS STALLETJIE Voedsel stalletjies sal gereeld deur die Dept van Gesondheid besoek word om toe te sien dat daar aan nodige standaarde nagekom word Indien die stalletjie nie aan die nodige standaarde voldoen nie, sal die stalletjie verbied word om verder handel te dryf tot en met die voorgeskrewe standaarde nagekom word. Alle kosstalletjies MOET in besit wees van die nodige geskiktheidsertifikaat wat tydens die Fees aan die omgewingsgesondheid afdeling getoon moet word Alle afval moet in die groot afval houers op die terein gegooi word U stalletjie moet teen alle tye skoon en netjies wees Geen vure of as word toegelaat op die grond of gras nie. Stalletjie houers sal beboet word indien die reëls verontagsaam word, met betrekking van die vure op grond en gras Alle as moet verwyder word voor die opruim van die stalletjie SEKURITEIT Kalahari Kuierfees verskaf voltydse sekuriteit maar kan nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verliese of skade nie. Uitstallers stal uit op eie risiko TOEGANG Alle stalletjies is binne die feesterrein geleë I. Vlooimarkstalletjies kwalifiseer vir 2 gratis toegangskaartjies II. Kosstalletjies kwalifiseer vir 4 gratis toegangskaartjies III. Kerke en skole met kosstalletjies kwalifiseer vir 6 gratis toegangskaartjies. IV. Aansoek kan gedoen word vir addisionele toegangskaartjies HANDELS URE Donderdag 11h00 22h00 Vrydag 09h00 22h00 Saterdag 09h00 22h00 VERBODE ARTIKELS Lasersflitse, BB-gewere asook vuurwerke is TOTAAL VERBODE OP DIE TERREIN. Die term vlooimark moet respekteer word.

KRAGPUNTE Op die terrein is sentrale elektrisiteitsvoorsiening met oorhoofse beligting Uitstallers moet asb hul eie elektriese verleng koorde saambring asook ekstra ligte LET ASB DAAROP DAT SLEGS 1X ENKELFASE OF 1 X 3FASE KONNEKSIE BESKIKBAAR IS PER STALLETJIE MAAK ASB MEER VAN GAS GEBRUIK OM TELEURSTELLING TE VOORKOM ALGEMEEN Uitstallers is verantwoordelik vir die netheid van hul stalletjies Kalahari Kuierfees behou die reg om stalletjie-houers te skors vir enige wangedrag bv: harde musiek wat steurend kan wees, word geensins toegelaat nie GEEN TROETELDIERE WORD TOEGELAAT NIE U VORM IS VOLLEDIG INDIEN DIE VOLGENDE AANGEHEG IS: Volle betaling Bewys van betaling Afskrif van ID Dokument Foto s van u Produkte Geskiktheidsertifikaat vir VOEDSELSTALLETJIES en BRANDBLUSSERS BAIE BELANGRIK GEEN AANSOEKVORMS SAL AANVAAR WORD SONDER DIE BEWYS VAN 50% BETALING NIE EN GEEN STALLETJIE SAL OP DIE TERREIN TOEGELAAT WORD ALVORENS DIE STALLETJIE NIE 100% BETAAL IS NIE EN GEEN GELDE SAL GEDURENDE OF NA DIE FEES TERUGBETAAL WORD AGV DIEFSTAL OF SWAK VERKOPE

Feeskantoor Tel: 054 332 1100 Faks: 086 212 0426 Email: kalahari1@kuierfees.co.za Handtekening van Uitstaller: Datum van Aansoek: Datum van Betaling: Bedrag Betaal:....... STALLETJIE NAAM:. KONTAKBESONDERHEDE: Naam: Van: Posadres: Tel: Faks: Sel: Poskode: Epos: BESKRYF DIE PRODUK WAT U VERKOOP VOLLEDIG: METODE WAAROP PRODUKTE VERVAARDIG IS-SPESIFISEER BV HAND; FABRIEK; INGEVOER ENS..

MERK TIPE STALLETJIE VERLANG MET n X OPELUG (VLOOIMARK) PRYS X TARIEF 4m (vooraansig) x 6m met 15A Enkelfase krag R1600.00 8m (vooraansig) x 6m met 15A Enkelfase krag R2100.00 OPELUG KOS STALLETJIES (KOS AREA OP VELD) 8m (vooraansig) x 6m met Enkelfase krag R2600.00 8m (vooraansig) x 6m met Driefase krag R3100.00 STALLETJIES IN TENT 4m x 4m met 15A Enkelfase krag R3100.00 4m x 4m met Driefase krag R4100.00 OPSIONEEL: Stortgeriewe in karavaanpark per persoon vir duur van fees R100.00 TOTAAL VERSKULDIG: Bank besonderhede: Rekeninghouer se naam: Rekeningnommer: Takkode: Taknaam: Ek, die ondergetekende, verbind myself tot die algemene voorwaardes en inligting soos uiteengesit op die voorkant van aansoek vorm: HANDTEKENING VAN AANSOEKER: