DIE STUDIEFONDSSENTRUM VERSLAG MEI 2018

Vergelijkbare documenten
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

2015 AKADEMIESE JAAR

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Stuur die aansoekvorm aan:

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

FAKTORE EN VEELVOUDE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus kritiseer sy tyd se manier

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

AANSOEK OM STUDIELENING

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Les 14: Entrepreneurskap

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Jakkals lê eendag heerlik en

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Y-DNS-PROJEK. Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, Barkenhuizen en Van Barkenhuizen

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Inleiding Tot Die Jagluiperd

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

BEVOLKINGSAARDRYKSKUNDE. 4. Hoe bereken mens ʼn gebied se bevolkingsdigtheid? Skryf die formule neer.

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Statistieke met een oogopslag

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meganiese stelsels en beheer:

Transcriptie:

DIE STUDIEFONDSSENTRUM VERSLAG MEI 2018

Inhoud Wat is die Studiefondssentrum?... 3 Doel van die verslag... 3 Navorsingsmetode... 3 Bevindinge... 3 DEMOGRAFIE VAN STUDENTE... 3 BESONDERHEDE VAN STUDENTE SE STUDIES... 5 STUDENTE IN DIE WERKPLEK... 7 Indiensneming van studente... 7 Finansiële situasie van studente... 10 Studente se selfvertroue in die werkplek... 14 Mans teenoor vrouens... 15 DIE STUDIELENING... 18 Gevolgtrekking... 20

Lys van grafieke Grafiek 1 Ouderdom van studente... 4 Grafiek 2 Verspreiding van studente per provinsie... 4 Grafiek 3 Geslag van studente... 5 Grafiek 4 Tersiêre opleiding van studente se ouers... 5 Grafiek 5 Jaar waarin studies voltooi is... 6 Grafiek 6 Studierigting van studente... 6 Grafiek 7 Gewildste instansies vir tersiêre studies... 7 Grafiek 8 Tydperk tot indiensneming... 7 Grafiek 9 Werkloosheid onder studente... 8 Grafiek 10 Tydperk tot indiensneming... 8 Grafiek 11 Wyses waarop studente werk kry... 9 Grafiek 12 Invloed van studies op indiensneming... 9 Grafiek 13 Die studierigting waarin studente werk... 10 Grafiek 14 Terugbetaling van studielenings... 10 Grafiek 15 Gemiddelde salaris van afgestudeerde studente... 11 Grafiek 16 Beginsalaris van studente... 11 Grafiek 17 Huidige salaris van studente... 12 Grafiek 18 Persentasie groei in salaris... 12 Grafiek 19 Beginsalaris per tersiêre instansie... 13 Grafiek 20 Finansiële implikasies van studies... 13 Grafiek 21 Finansiële posisie van studente en ouers... 14 Grafiek 22 Vlak van gemak in die werkplek... 14 Grafiek 23 Vlak van gemak in die werkplek... 15 Grafiek 24 Die invloed van tersiêre studies op studente se loopbane... 15 Grafiek 25 Salarisverskil tussen geslagte (Rand)... 16 Grafiek 26 Tydperk tot indiensneming vir mans en vrouens... 16 Grafiek 27 Vlak van gemak in die werksplek vir mans en vrouens... 17 Grafiek 28 Verhouding van mans tot vroue in die onderskeie studierigtings... 17 Grafiek 29 Studente wat tersiêre studies aanbeveel... 18 Grafiek 30 Studente wat studielenings as ʼn goeie opsie beskou... 18 Grafiek 31 Instansies waar studente aansoek doen om studiehulp... 19 Grafiek 32 Oorsprong van fondse vir studies... 19

Wat is die Studiefondssentrum? Solidariteit Helpende Hand is n welsynsorganisasie geskoei op die beginsels van die Helpmekaar-beweging van 1949. Ons fokus daarop om ʼn antwoord op die Afrikanerarmoedekrisis te vind deur ʼn verskeidenheid projekte waarmee ons Afrikaners se armoede verlig, voorkom en verbreek. Helpende Hand se Studiefondssentrum (SFS) help studente wat nie tersiêre studies kan bekostig nie om (deeltyds of voltyds) met ʼn gedeeltelik rentevrye studielening aan enige geakkrediteerde tersiêre instelling te studeer. Die SFS administreer tans 240 onafhanklike studiefondse ter waarde van ongeveer R164 miljoen waarmee ons vanjaar meer as 1 300 studente met rentevrye studielenings help. ʼn Totaal van meer as R164 miljoen is die afgelope nege jaar in die vorm van rentevrye studielenings aan studente uitbetaal. Doel van die verslag Die doel van die verslag is om te bepaal of die deelnemers wat tussen 2008 en 2017 deur Helpende Hand gehelp is se lewensomstandighede en finansiële posisie intussen verbeter het. Hulle keuse van studierigtings en -instansies word ook bekyk. Navorsingsmetode Die navorsing het slegs gefokus op afgestudeerde studente wat studielenings by die SFS ontvang het. ʼn Digitale Survey Monkey-vraelys is per e-pos na 757 studente gestuur. Die vraelys het bestaan uit 22 oop en meervoudigekeusevrae. Dit is deur 284 studente beantwoord. Bevindinge DEMOGRAFIE VAN STUDENTE Die gemiddelde ouderdom van die studente was 25 jaar. Die helfte (53%) was tussen 22 en 25 jaar oud. Slegs 9% van die studente was ouer as 30.

60 50 40 30 20 10 0 Onder 21 22 25 25 29 30 35 35 44 Ouer as 45 Ouderdomsgroepering Grafiek 1 Ouderdom van studente Die oorwegende meerderheid studente (53%) het oorspronklik van Gauteng af gekom, terwyl 12% van die Wes-Kaap afkomstig was. Van KwaZulu-Natal en die Noord-Kaap het onderskeidelik slegs 3% en 2% gekom. Wes Kaap Vrystaat Oos Kaap Provinsie Noordwes Noord Kaap Mpumalanga Limpopo KwaZulu Natal Gauteng 0 10 20 30 40 50 60 Grafiek 2 Verspreiding van studente per provinsie Die twee geslagte was byna eweredig verdeel met 51% vroulike en 49% manlike studente.

51% 49% Manlik Vroulik Grafiek 3 Geslag van studente Studente was oorwegend afkomstig uit huise waar tersiêre opleiding belangrik is. Meer as die helfte (57%) het aangedui dat hulle ouers tersiêre opleiding gehad het. 43% 57% Tersiêre opleiding Geen tersiêre opleiding nie Grafiek 4 Tersiêre opleiding van studente se ouers BESONDERHEDE VAN STUDENTE SE STUDIES Byna 80% van die studente het hulle studies tussen 2015 en 2017 voltooi. In 2014 het 7% afstudeer en in 2013 5%. Geen studente wat in 2008 afgestudeer het, het aan die navorsing deelgeneem nie.

40 35 30 25 20 15 10 5 0 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 Jaar waarin studies voltooi is Grafiek 5 Jaar waarin studies voltooi is Die gewildste studierigting was ambagte; 23% van studente het in dié rigting studeer, 17% in die geesteswetenskappe, en 14% elk in die opvoedkunde en ekonomiese en bestuurswetenskappe. Teologie en veeartsenykunde was die skaarsste studierigtings, gevolg deur informatika. Studierigting van studente Infomatika Ambagte Geesteswetenskappe Veeartsenykunde Teologie Natuur en landbouwetenskappe Regsgeleerdheid Gesondheidswetenskappe Ingenieurswese Opvoedkunde Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 0 5 10 15 20 25 Grafiek 6 Studierigting van studente Die universiteit waar die meeste studente (24%) met SFS-studielenings gestudeer het, is die Universiteit van Pretoria. Sol-Tech was tweede op die lys met 20% en die Noordwes- Universiteit derde met 19% terwyl Akademia slegs 1% getrek het.

Ander Universiteit van Suid Afrika Universiteit van Pretoria Universiteit van die Vrystaat Instansie Stellenbosch Universiteit Sol Tech Nelson Mandela Universiteit Noordwes Universiteit AROS Akademia 0 5 10 15 20 25 30 Grafiek 7 Gewildste instansies vir tersiêre studies STUDENTE IN DIE WERKPLEK Indiensneming van studente Van die studente wat aan die navorsing deelgeneem het, het 93% n werk. Meer as die helfte (52%) het reeds werk gehad voordat hulle hul studies voltooi het. n Verdere 26% het binne drie maande werk gekry en 9% binne ses maande. Slegs 6% van die studente het meer as ses maande lank werk gesoek. Soek steeds werk Studente se reaksie Meer as ses maande na werk gesoek Binne ses maande werk gekry Binne drie maande werk gekry Reeds werk gehad voor studies afgehandel is 0 10 20 30 40 50 60 Grafiek 8 Tydperk tot indiensneming Van die studente wat aan die navorsing deelgeneem het, is 7% steeds op soek na werk. Hulle gemiddelde ouderdom is 23,5 jaar en 53% van hulle is manlik. Van hierdie studente het 32% in die geesteswetenskappe studeer, 26% het ekonomiese en bestuurswetenskappe studeer en 21% het n ambag studeer.

5% Ambagte 5% 11% 21% Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Geesteswetenskappe Ingenieurswese 32% 26% Natuur en landbouwetenskappe Regsgeleerdheid Grafiek 9 Werkloosheid onder studente Die invloed wat studierigting op indiensneming het, is ook ondersoek. Gegradueerde studente met studielenings binne gemiddeld drie maande werk gekry. Veeartsenykunde- en teologiestudente is die vinnigste in diens geneem gevolg deur onderwysers en informatika-studente wat elk binne gemiddeld twee maande werk gekry het. Studente wat in die geesteswetenskappe studeer het, het die langste (5 maande) na werk gesoek. Studierigting Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ambagte 0 1 2 3 4 5 6 Getal maande tot indiensneming Grafiek 10 Tydperk tot indiensneming Die studente is gevra om te identifiseer hoe hulle werk gekry het. Familie of vriende het 33% aanbeveel vir hulle werk, 27% het gereageer op n advertensie en 29% het n internskap gedoen wat tot n aanstelling gelei het. Slegs 11% het deur n personeelagentskap gewerk.

35 30 25 20 15 10 5 0 Gereageer op n advertensie om betrekking Deur personeelagentskap Deur familie/vriende aanbeveel Internskap wat gelei het tot 'n pos Maniere waarop werk gekry is Grafiek 11 Wyses waarop studente werk kry Studente is daarvan oortuig dat hulle studies n direkte, positiewe invloed op hulle indiensneming gehad het. Van die studente het 87% aangedui dat hulle studies hulle bevoordeel het. Vir 7% het dit nie n duidelike invloed gehad nie en 6% is onseker. 7% 6% Dit het my bevoordeel Geen invloed nie Onseker 87% Grafiek 12 Invloed van studies op indiensneming Die studente is ook gevra of hulle tans werk in die rigting waarin hulle studeer het. Van die studente werk 80% in hulle studierigting, terwyl 20% aangedui het dat hulle in n ander rigting werk gekry het.

20% Gekose studierigting Ander rigting 80% Grafiek 13 Die studierigting waarin studente werk Finansiële situasie van studente Elke student wat aan die navorsing deelgeneem het, het n rentevrye studielening by die SFS ontvang wat terugbetaalbaar is sodra hulle hul studies voltooi het. Ten tyde van die navorsing was meer as n kwart (26%) se rekenings reeds afbetaal. Is jou studielening al afbetaal? Reeds afbetaal Betaal steeds paaiement Grafiek 14 Terugbetaling van studielenings Byna die helfte (46%) van die studente se beginsalaris was tussen R5 000 en R10 000 per maand; 31% het met minder as R5 000 begin. Die oorblywende 23% verdien meer as R15 000 per maand. Die gemiddelde beginsalaris van studente was R9 292, maar ten tyde van die navorsing was die gemiddelde salaris van die studente R13 772 per maand.

Meer as R25 000 R20 000 tot R25 000 Beginsalaris R15 000 tot R20 000 R5 000 R10 000 Minder as R5 000 0 10 20 30 40 50 Grafiek 15 Gemiddelde salaris van afgestudeerde studente Die beroep met die hoogste beginsalaris was veeartsenykunde waar studente met R19 166 per maand begin het. Studente wat natuur- en landbouwetenskappe studeer het, het die tweede hoogste beginsalaris van gemiddeld R14 750 gehad, studente in die gesondheidswetenskappe derde hoogste met R13 125 en ingenieurs vierde hoogste met R12 031. Studierigtings Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ambagte 0 5000 10000 15000 20000 25000 Gemiddelde maandelikse salaris (Rand) Grafiek 16 Beginsalaris van studente Die huidige salaris van veeartsenykundiges is steeds die hoogste met gemiddeld R24 166 per maand. Ingenieurs is tans tweede op die lys met gemiddeld R17 343 en teoloë en ambagsmanne die laagste met onderskeidelik R10 000 en R11 311.

Studierigtings Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ambagte 0 5000 10000 15000 20000 25000 30000 Gemiddelde huidige salaris (Rand) Grafiek 17 Huidige salaris van studente Die studierigting wat die grootste groei getoon het vanaf beginsalaris na huidige salaris, is informatika wat met 95% gegroei het. Ekonomiese en bestuurswetenskappe het met 73% gegroei, geesteswetenskappe met 72% en ambagte met 50%. Teologie (10%) en natuur- en landbouwetenskappe (12%) se groei was die stadigste gevolg deur gesondheidswetenskappe met 24%. Studierigting Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ambagte 0 20 40 60 80 100 Persentasiegroei Grafiek 18 Persentasie groei in salaris Studente wat aan die Universiteit van die Vrystaat studeer het, verdien die hoogste beginsalarisse met gemiddeld R12 708 per maand, terwyl studente wat aan die Universiteit van Pretoria studeer het sowat R12 460 per maand verdien. Akademia-studente se beginsalaris is die laagste op R6 250 per maand.

Tersiêre instansies Ander Universiteit van Suid Afrika Universiteit van Pretoria Universiteit van die Vrystaat Stellenbosch Universiteit Sol Tech Nelson Mandela Universiteit Noordwes Universiteit AROS Akademia 0 2000 4000 6000 8000 10000 12000 14000 Gemiddelde maandelikse salaris (Rand) Grafiek 19 Beginsalaris per tersiêre instansie Studente is gevra of hulle voel dat hulle finansieel gebaat het by hulle studies en 69% het aangedui dat hulle finansiële posisie definitief verbeter het danksy hulle studies. n Verdere 12% was onseker en 13% sien dit as n bykomende finansiële las. Vir 6% was daar geen merkbare verandering nie. Onseker Studente se reaksie Dit is n bykomende finansiële las Dit het geen invloed op my finansies gehad nie Finansiële posisie het definitief verbeter 0 10 20 30 40 50 60 70 80 Grafiek 20 Finansiële implikasies van studies Studente is ook gevra of hulle glo hulle is in n beter finansiële posisie as wat hulle ouers op dieselfde ouderdom was. Byna die helfte (42%) het aangedui dat hulle definitief beter af is, 26% voel hulle is moontlik beter af en 21% was onseker, maar 11% voel dat hulle in n slegter finansiële posisie is as wat hulle ouers was.

Studente se reaksie Nee, hulle is in 'n beter posisie Onseker Moontlik Ja, definitief 0 5 10 15 20 25 30 35 40 45 Grafiek 21 Finansiële posisie van studente en ouers Studente se selfvertroue in die werkplek Studente se vlak van gemak van in die werkplek is ook ondersoek. Van hulle het 37% aangedui dat hulle baie gerus voel in die werkplek en 40% het hulself as gemaklik beskryf, terwyl 15% soms onseker voel. Slegs 8% het aangedui dat hulle baie bekommerd is. 8% 15% 37% Baie gerus Gemaklik Soms onseker Baie bekommerd 40% Grafiek 22 Vlak van gemak in die werkplek Daar is verder na die onderskeie studierigtings gekyk om te bepaal watter van hierdie studente die gemaklikste in hulle werkplek voel. Studente wat ambagte deur Sol-Tech studeer het, is die gemaklikste, gevolg deur die wat informatika studeer het, terwyl studente wat regte studeer die ongemaklikste in hulle werkplek is.

Studierigtings Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ambagte 0 0.5 1 1.5 2 2.5 3 3.5 4 4.5 Gemaklikheidsvlak in die werksplek (1 = baie ongemaklik; 4 = baie gemaklik Grafiek 23 Vlak van gemak in die werkplek Die studente is verder gevra of hulle glo hulle studies het hulle loopbane bevorder en 83% was van mening dat dit beslis het. n Verdere 11% het aangedui dat hulle vermoed dit het n positiewe invloed gehad, 3% was onseker en 3% voel dit het geen invloed op hulle loopbane gehad nie. Sou jy sê jou studies het jou loopbaan bevorder? 3% 3% 11% Definitief Vermoedelik Onseker Geen invloed nie 83% Grafiek 24 Die invloed van tersiêre studies op studente se loopbane Mans teenoor vrouens Daar is ʼn merkbare verskil in salaris van geslagte. Vroue verdien tussen 9% en 10,5% meer as mans. Vrouens se beginsalaris is R10 079 teenoor mans se beginsalaris van R9105 per maand. Verder is die vrouens se huidige salaris R14 543 per maand teenoor mans wat slegs R13 373 verdien.

Huidige salaris Beginsalaris 0 2000 4000 6000 8000 10000 12000 14000 16000 Vroulik Manlik Grafiek 25 Salarisverskil tussen geslagte (Rand) Dit is ook nie net salarisse wat verskil nie, maar ook hulle tydperk tot indiensneming. Vrouens kry aansienlik vinniger werk as mans gekry. Vrouens kry binne n maand en n half werk, terwyl mans meer as twee en n halwe maande wag vir indiensneming. Dit is hoofsaaklik toe te skryf aan die feit dat vrouens meer gereeld werk kry selfs nog voor hulle klaar studeer het. Tot soveel as 58% van vrouens het reeds werk gehad voor hulle klaar studeer het, terwyl net 45% van mans dieselfde kon sê. Soek steeds werk Meer as ses maande na werk gesoek Binne ses maande werk gekry Binne drie maande werk gekry Reeds werk gehad voor studies afgehandel is 0 10 20 30 40 50 60 70 Vrouens Mans Grafiek 26 Tydperk tot indiensneming vir mans en vrouens Nog n verskil tussen mans en vrouens is hoe gemaklik hulle in die werksplek is. Hoewel beide gemiddeld ewe gemaklik is, is vrouens meer geneig om onseker te voel, terwyl mans meer gerus en gemaklik voel. Volgens die navorsing voel 27% van vrouens ongemaklik, terwyl net 14% van mans dieselfde voel.

45 40 35 30 25 20 15 10 5 0 Baie gerus Gemaklik Soms onseker Baie bekommerd Mans Vrouens Grafiek 27 Vlak van gemak in die werksplek vir mans en vrouens Die gewildste studierigting vir vroulike studente in dié tydperk was opvoedkunde. Vir mans was ambagsrigtings die gewildste opsie. Van die studente wat n ambag gedoen het, was 7% vroulik. Ingenieurswese en informatika is hoofsaaklik deur mans gekies, terwyl vrouens geesteswetenskappe, natuur- en landbouwetenskappe en gesondheidswetenskappe studeer het. Studierigtings Veeartsenykunde Teologie Regsgeleerdheid Opvoedkunde Natuur en landbouwetenskappe Ingenieurswese Infomatika Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Ekonomiese en Ambagte Vroulik Manlik 0 10 20 30 40 50 60 70 Getal studente Grafiek 28 Verhouding van mans tot vroue in die onderskeie studierigtings

DIE STUDIELENING Studente voel gemaklik om tersiêre studies aan te beveel. 94% van studente sal hulle vriende en familie aanraai om verder te studeer. Slegs 6% het aangedui dat hulle nie tersiêre studies by hul geliefdes sal aanbeveel nie. 6% Ja Nee 94% Grafiek 29 Studente wat tersiêre studies aanbeveel Studente is ook gevra of hulle voel dit is die moeite werd om n studielening uit te neem en 92% was van mening dat dit wel die moeite werd is. n Verdere 4% was onseker en 4% het aangedui dat hulle nie voel dit is die moeite werd nie. 60 50 40 30 20 10 0 Absoluut Ja Onseker Nee Reaksie van studente Grafiek 30 Studente wat studielenings as ʼn goeie opsie beskou Daar is ook gekyk na die verskillende plekke waar studente aansoek doen om studiehulp. Van die studente het 39% by meer as een instansie aansoek gedoen en 61% slegs by die SFS.

Die instansie waar die meeste studente, (buiten die SFS) aansoek gedoen het, is banke (42%) gevolg deur privaat beurse; 36% het by die staat aansoek gedoen vir beurse of lenings en 16% het ook by die ATKV aansoek gedoen. Kerklike gemeenskap Universiteit Instansies Staatsbeurse Privaat beurse ATKV Banke 0 5 10 15 20 25 30 35 40 45 Grafiek 31 Instansies waar studente aansoek doen om studiehulp Die SFS ken gemiddeld R25 000 per student toe en die student of sy/haar borg is vir die res verantwoordelik. Die studente is gevra hoe hulle in staat is om daardie bedrag te betaal. Die meeste (64%) kry finansiële bystand van familielede en 32% kry deeltydse werk, terwyl 33% n lening by n bank of ander amptelike instansie kry en 18% fondse op n ander manier inwin. Ander Oorsprong van fondse NSFAS of ander staatslenings Banklening Deeltydse werk Familie hulp 0 10 20 30 40 50 Persentasie van studente Grafiek 32 Oorsprong van fondse vir studies

Gevolgtrekking Studente is oorwegend positief oor sowel die gedagte van tersiêre studies as ʼn studielening. Uit die navorsing het dit duidelik geword dat studies n positiewe uitwerking gehad het op hulle finansiële posisie en hulle werksekuriteit. - 68% is beter af as hulle ouers - 83% meen hulle studies het n positiewe effek op hul loopbane - 77% voel gemaklik in hulle werkplek - 94% beveel tersiêre studies aan - 92% voel die studielening was die moeite werd Die werkloosheidsyfer onder studente met tersiêre opleiding is slegs 7,39%. Studente het gemiddeld binne drie maande werk gekry en hulle gemiddelde beginsalaris was R9 292, maar ten tyde van die navorsing was die gemiddelde salaris R13 772 per maand. Sommige studierigtings word moeiliker in diens geneem en minder betaal as ander. Studente in die geesteswetenskappe word eers na gemiddeld vyf maande in diens geneem en dit is ook die studierigting met die grootste groep werkloses. Die gewildste instansie om by te studeer is die Universiteit van Pretoria, gevolg deur Sol-Tech en die Noordwes-Universiteit. nformatika, Beroeps en Ambagsopleiding, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Gesondheids/Geesteswetenskappe, Ingenieurswese en Opvoedkune blyk van die beste studiertigtings te wees wat indiensbaarheid, salarisgroei en beginsalaris aanbetref.