Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Vergelijkbare documenten
Lees en Leesgereedheid

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

FAKTORE EN VEELVOUDE

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Tema 8: Mense wat ons help

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Jakkals lê eendag heerlik en

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Les Plan Twee. Habitats

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Direkte en indirekte rede. Naam:

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Inleiding Tot Die Jagluiperd

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

8.3 Volledige stel assesseringsvorms vir elke kind

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Vlotheid en intonasie

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Klein Klaas se avonture!

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

6. Die Weer: natuurverskynsels

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Foto-redigering vir sun.ac.za

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Dinge wat kan verander

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Abu Ali tel sy donkies

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Antonieme en sinonieme

Nota vir die onderwyser/es:

Jesaja sien die Toekoms

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Tema 7: Stories van dapper helde

Transcriptie:

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. 1. Die leerder moet sy of haar aandag by die voorwerp/e op die voorgrond bepaal en die dinge op die agtergrond ignoreer. M.A.W. Hy/sy moet dit wat belangrik is op die voorgrond bring en die onbelangrike dinge op die agtergrond skuif. 2. Leerders met n voorgrond-agtergrond probleem word deur ouditiewe, visuele en motoriese prikkels gelyktydig met eweveel trefkrag binnegedring, sodat dit wat hy/sy behoort te doen/of sien by hom/haar verbygaan. 3. Die klaskamer moet op so n manier ingerig word dat dit aandagfluktuasie en afleibaarheid bekamp. Oorvol versierde mure kan die leerder se aandag aftrek. Prente wat te naby aan mekaar is, lyk vir die leerder na een groot bont massa. 4. Die onderwyseres se kleredrag kom in die gedrang, want enige helderkleurige of blink borsspeld of knope, ens, kan afleibaarheid in die hand werk. Hoe weet ek as n leerder in my klas so n probleem het? Elke nuwe prikkel trek leerder se aandag af. n Beweging of helder kleur trek leerder se aandag af. Hy of sy kan nie sy aandag lank by sy werk bepaal nie.

Hy/sy verloor gedurig sy plek op die bladsy. Begin sommer enige plek op die bladsy. Laat lyne oop/bladsy word oopgelaat. Leerder kan ook nie weer sy plek op die bladsy kry of hou nie. Leerder slaan gedeeltes oor as hy/sy lees. Woorde of frases word uitgelaat. Reëls word oorgeslaan. Leerder kan nie woorde in n woordeboek kry nie. n Oorvol bladsy met baie inligting skep probleme en die leerder sal sukkel om wiskunde/probleme op te los. (Hy/sy kan nie fynere besonderhede waarneem nie.) Die leerder sal sukkel om n spesifieke artikel uit n kas te haal omdat hy nie tussen die verskillende voorwerpe kan onderskei nie. (Sien net een groot massa.) Hy kan nie n aftreksom sien tussen optelsomme nie/ n Deelsom tussen vermenigvuldigingsomme nie. Leerder sal sukkel om n spesifieke letter in n woord te sien. Leerder sal sukkel om n spesifieke woord in n sin te kry. Wat kan ek doen om die probleem op te los? Praktiese oefeninge: 1. Laat die leerder voorwerpe sorteer, volgens: kleur, grote, tekstuur en vorm. 2. Leerder moet leer om sy aandag te verskuif van een voorwerp na n ander: Sit 2/3 voorwerpe in n kas/handsak/potloodsakkie, ens. Leerder word gevra om een te verwyder en weer terug te sit.

Vra hom/haar om die volgende voorwerp uit te haal en weer terug te sit. Maak elke keer wat die oefening gedoen word die voorwerpe in die kas/handsak/potloodsakkie, ens meer, totdat leerder n spesifieke voorwerp tussen 10 of meer voorwerpe kan uithaal, sonder huiwering. 3. Leerder moet n spesifieke blokkie/papier/klippie, ens tussen ander uithaal. Byvoorbeeld: Sit tien rooi blokkies en een geel blokkie in n houer/plastieksak. Vra leerder om die geel blokkie te verwyder. Sit elke keer meer geel blokkies in totdat leerder die blokkies met gemak kan uithaal. Sit nou vierkante van verskillende kleure in n houer/sak. Plaas nou n sirkel tussen die vierkante. Laat die leerder die sirkel uitsoek. Gaan voort met die tipe oefening totdat leerder drie of meer vorms tussen ander kan uithaal. 4. Leerder ontdek die aard en kenmerke van voorwerpe in die klas bv. Rond, vierkantig, groen, hout, plastiek, ens. Byvoorbeeld : Soek die groen plastiek bak op die kas. Soek die blou boek op die rak. Die voorwerpe moet aan die begin redelik groot wees. Namate die leerder vorder kan hy voorwerpe begin uitwys wat minder ooglopend is soos n albaster, knoop, uitveër, teller, ens.

5. Bespreking van prente: Plaas enige prent voor die kind en vra vrae soos: a. Hoeveel kinders sien jy? b. Is daar wolke in die lug? c. Wat het die man in sy hand? Gebruik prente waar mense/diere/voorwerpe beweeg. Die leerder soek nou die figure of voorwerpe. 6. Legkaarte Begin met legkaarte met min stukke het, ± 10 stukke. Die legkaart stukkel moet ook redelik groot wees. Vermeerder die stukke soos die leerder vorder. 7. Ander oefeninge: Trek n kring om die een wat lyk soos die een in die raam. Bv.

Trek n kring om al die t s Die kat sit op die mat. Trek n kring om n sekere woord in n geskrewe deel. Zak die kat is stout. Zak wil jag. Zak wil vir Das jag. San raas met Zak. Maak flitskaarte met prente op. Leerder soek spesifieke prent op bevel uit bv. Soek vir my die appel. Soek vir my die roomys, ens. Pak patrone met blokkies volgens n voorbeeld. Volgorde prente wat n storie vorm. Vertel die storie vir die leerder. Skommel die kaarte en die leerder moet die prente in die regte volgorde pak.

Voorbeeld kaarte om jong leerders te help met voorgrondagtergrond. Herkenning van oorkruising van prente/voorwerpe/vorms, ens. Kleur die groot ster in. of Kleur die klein ster geel in en die groot ster blou.

Kleur die bank in.of Kleur die boot in..