As die Leeu brul. Amos 1:1-2. Die boer uit Tekoa

Vergelijkbare documenten
Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

n Tempel Leier besoek Jesus

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Welkom by Die Storie God se storie

Goeie Konings, Slegte Konings

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Toe God alles gemaak het

Van Vervolger tot Prediker


Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Toe God alles gemaak het

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Simson, God se sterk Man

God eer Josef die slaaf

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Die Kerk se Geboorte

ESEGIËL 17:19 HK 37. Votum en seën. Psalm 89 : 1. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21. Psalm 24 : 2. Gebed.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Deur Christus Alleen

Les 1 vir 7 Oktober 2017

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Van Vervolger tot Prediker

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Petrus en die Krag van Gebed

Die Groot Gebod dennis de wet

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

Jona en die Groot Vis

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Elisa, Man van Wonderwerke

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die Groot Muur van Nehemia

Jona en die Groot Vis

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

JOHANNES 10:10b-11. Votum en seën. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Gebed. Skriflesing: Johannes 10:1-21 (AV 1983/91) Teks: Johannes 10:10b-11 (AV 1983/91)

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

2. Die skepping van die mens

DIE BRIEF AAN FILEMON

Pragtige Koningin Ester

21. Die koning word gesalf

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Frits Gaum wonder: Kan jy twyfel in Jesus se opstanding uit die dood en steeds gelowig wees?

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Inhoudsopgawe. Voorwoord

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Antieke Egipte en die Nylrivier

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

PAULUS: APOSTEL VIR DIE HEIDENE. Les 1 vir 1 Julie 2017

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERDIENS JEREMIA 18: APRIL 2013

Transcriptie:

As die Leeu brul Amos 1:1-2 1 Die woorde van Amos, n skaapboer uit Tekoa. Hy het oor Israel n gesig gesien tydens die regering van koning Ussia van Juda en koning Jerobeam van Israel, seun van Joas. Dit het twee jaar voor die aard bewing gebeur. 2 Amos het gesê: Wanneer die Here uit Sion brul, wan neer Hy sy stem uit Jerusalem laat hoor, verdor die weivelde van die herders en verdroog die top van Karmelberg. ~ Amos 1:1-2 Die boer uit Tekoa Die profete het uit verskillende dele van die same lewing gekom. Amos was n boer wat met ska pe en wildevye geboer het n onafhanklike en selfversorgende man. Hy het in Tekoa, sowat 15 kilometer suid van Jerusalem, gewoon. Sy tyd van optrede kan redelik akkuraat bepaal word in die regeringstyd van koning Ussia van Juda (784-746 vc) en dié van Jerobeam II in Israel (786-746 vc). Amos was dus een van die eerste Skrifprofete wat op die toneel verskyn, net voor Jesaja, Hosea en Miga. Die aardbewing waarna in vers 1 verwys word, is waarskynlik die een 1

12 Vandag Vandag Amos die profeet word aan ons voorgestel. Hy praat namens die Here wat hy as n brullende Leeu bekendstel. Johan Smit waarvan daar in Sagaria 14:5 vertel word en wat op ongeveer 760 vc gedateer word. Oppervlakkig beskou, het sake op die politieke toneel heel rustig daar uitgesien. Koning Jerobeam II word as een van die mees suksesvolle ko nings be skou (2 Ko nings 14). Israel is van omlig gende vy ande bevry en geniet materiële voorspoed. Op inter nasionale vlak was die As si riese ryk alreeds besig om sta tuur te verkry en sou dit nie lank wees voordat dié magtige ryk be gin tande wys nie. Wanneer die Here brul In hoofstuk 1:2 gebruik Amos beeldspraak as hy die Here aan ons bekendstel as n brullende Leeu. Vir n brullende leeu koester n mens ontsag. Die leeu wat die profeet in gedagte het, is nie n skade lose sirkusleeu nie. Dit is die dier wat sy prooi soek en met koninklike waardigheid sy jaggebied pro klameer. Ons sal na die gebrul van dié leeu moet luister. Dit is interessant (nee, eerder skrikwekkend!) dat die Here as n brullende Leeu voorgestel word. Daar is iets onheilspellends in dié beeld. n Mens dink aan verwoesting en dood. Die hele land word aan vernietiging blootgestel vanaf die suide (weivelde van die herders) tot die noorde (top van Karmel). Is die Here dan inderdaad só? Ons sal mettertyd uitvind... Die woonplek van die Leeu Dit is insiggewend dat Amos die Naam van die Here (Jahweh), die God van die verbond, ge-

As die Leeu brul 13 bruik en dat hy die woonplek van die Leeu as Sion aandui. Met dié gegewens word dit duidelik gestel dat dit gaan oor die Verbondsgod wat vanuit Sion, Jerusalem, die plek waar die tempel is, praat met sy uitverkore verbondsvolk. En dit is duidelik dat dit gaan oor die volk wat die verbond verbreek het en vir hulle ontrouheid moet re ken skap gee. Mense wat na Amos se preke sou luis ter, moes deurentyd daarvan bewus wees dat hul le doen en late aan die verbond tus sen hulle en hulle God getoets sou word. Die ver bond en die bepalinge van die verbond is die stan daard waar aan God mense toets. In Nuwe-Testa men tiese taal gaan dit dus oor die kerk van die Here. Al hoewel die heidennasies deur God ver oordeel word, gaan dit in die eerste plek oor God se eie mense, sy uitverkore volk. Die Leeu en die Lam Die brullende Leeu kondig oordeel aan oor mense wat aan die verbond ontrou geraak het. Oor dié troubreuk het die profeet Hosea sommer heelwat te sê. Maar genadiglik het die saak ook n ander kant. Daar is wel n manier om aan die verwoestende oordeel vry te kom. God het self daardie uitweg voorsien, naamlik die Lam wat ter slagting gelei word om aan n kruis te sterf. Die Leeu verskeur die Lam aan n kruis! Daar is net één manier om die woede van die Leeu te ontvlug, naamlik geloof in die gekruisigde en opgestane Jesus. Watter teenstelling: n Leeu wat brul en n Lam wat geslag word! Die brullende Leeu het tog, bo alles, n sagte hart. Hy gee sy eie Seun sodat ons gered kan word. Maar intussen moet ons eers

14 Johan Smit saam met Amos se gehoor uitvind waarom die Leeu so kwaad is, en wat gehoorsaamheid aan God ook vir ons beteken. Tyd vir besinning en bespreking 1. Stel n profiel van Amos op met die inligting wat jy in vers 1 en in die inleiding kry en probeer vasstel wanneer en teen wie hy geprofeteer het. 2. Sal jy graag aan die Here wil dink as n brullende Leeu? Watter indruk kry n mens van die beeld van die leeu, en is die Here werklik n onheilspellende God? 3. Waarom sou Amos Sion as die woonplek van die brullende Leeu aandui?

As die Leeu brul 15 4. Ek soek eerder troos en bemoediging, nie n brullende Leeu nie. Is dit hoe jy voel? Of is jy bereid om te sê: Ek sal luister na wat die Here vir my wil sê. Dalk praat Amos ook met my en my kerk. Terugskou In vers 1-2 is die verhoog vir n drama opgestel. Weet jy wie Amos is? Weet jy wanneer hy geleef het en waar hy optree? Weet jy wat dit beteken om n profeet te wees? Weet jy namens wie Amos optree? Dan is jy gereed om deel van dié drama te word!