Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Vergelijkbare documenten
FAKTORE EN VEELVOUDE

Les 14: Entrepreneurskap

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Prysvorming deur vraag en aanbod

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Sentraalbeplande stelsel

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Antieke Egipte en die Nylrivier

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

EKURHULENI NOORD DISTRIK

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Vlotheid en intonasie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Les Plan Twee. Habitats

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Transcriptie:

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge

Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die bogenoemde sal oorkom

Die probleemstelling Die grootste uitdaging OF behoefte OF probleem wat u deur u projek gaan aanspreek Hoef nie net een te wees nie, maar dit is makliker as u net een of twee uitdagings kies om op te fokus Kan sosiale uitdagings wees, ekonomiese uitdagings, omgewingsuitdagings, rampe, ensovoort Identifiseer die probleem, wat veroorsaak dit, en die negatiewe gevolge Identifiseer die hoeveelheid mense wat affekteer kan word

Die probleemstelling BV Probleem: vroue met vrugte en goente stalle in n plaaslike mark sukkel om hulle produkte koel te hou tydens die warm somer maande. Oorsaak: swak toerusting en infrastruktuur, geen elektrisiteit, hoë temperature. Negatiewe gevolge: vrugte en groente verrot baie vinnig, wat lei tot ekonomiese verliese vir die vroue, en vermorsting. Hoeveelheid mense en waar hulle is: 300 vroue wat hul vars produkte in markte rondom Bloemfontein verkoop.

Die verband met klimaatsverandering Identifiseer wat ons uit klimaatsverandering in hierdie area verwag. Identifiseer die impakte van klimaatsverandering wat van toepassing is vir die behoeftes of uitdagings wat ons geidentifiseer het Identifiseer hoe die impakte van klimaatsverandering daardie behoeftes of uitdagings kan affekteer BV: as gevolg van klimaatsverandering verwag ons dat temperature gaan styg, en daar gaan meer warm dae wees. Dit sal die vroue se probleme met hul goedere vererger.

Die aanpassingsaksie Identifiseer die spesifieke aksies wat ons kan implementeer om die uitdagings/behoeftes EN die impakte van klimaatsverandering op dieselfde tydperk aan te kan spreek Beplande aksies moet altwee aanspreek BV: Die vroue gaan skaduwee strukture bou en solar powered yskaste en koelbokse koop om hulle produkte koel te hou, asook iemand aanstel om die toesrusting instand te hou.

Oefening 1: Projek motivering Fokus op 2 van die 3 komponente: Die probleemstelling: Die grooste uitdaging OF behoefte OF probleem (in die algemeen) Die verband met klimaatsverandering: hoe gaan die impakte van klimaatsverandering die behoeftes of uitdagings affekteer (spesifiek - wat ervaar u nou, wat verwag u in die toekoms) Gebruik die Resource Centre! Skryf n kort paragraaf oor die probleemstelling, en n kort paragraaf oor die verband met klimaatsverandering

Oefening 2: Visie Baie belangrik in n aansoek vir befondsing is die visie van wat u deur die projek wil behaal, wat is die eindpunt wat u voorsien. As die probleemstelling duidelik is, is die doel makliker om te stel. Die visie is die positiewe beskrywing van u probleemstelling (in die konsep dokument die impak van die projek) BV: 3 jaar van nou, het 300 vrouens wat hulle vrugte en groente in die markte rondom Bloemfontein verkoop die vermoë om hulle goedere koel te hou. As gevolg daarvan, maak hulle baie meer geld en het hulle ook baie minder vermorsting

Oefening 3: Aanpassingsaksies Die 3de komponent van die projek motivering: Die voorgestelde aanpassingsaksie wat u gaan implementeer deur die projek om die geïdentifiseerde probleme op te los en die impakte van klimaatsverandering terselfde tyd aan te spreek.

Oefening 3: Aanpassingsaksies Step 1: Wat is die plan om die probleem aan te spreek Step 2: watter spesifieke aksies gaan u onderneem om die plan te bewerkstellig BV: Step 1: Die vroue gaan skaduwee strukture bou en solar powered yskaste en koelbokse koop om hulle produkte koel te hou, en iemand aanstel om die toerusting instand te hou. Step 2: Hou twee beplannings werkswinkels; maak n kaart van die mark; koop die toerusting; installeer die toerusting; stel iemand aan om die toerusting instand te hou; monitor die impak

Oefening 3: Aanpassingsaksies AKSIE PLAN 1. Die plan in kort in die konsep dokument is dit die Adaptation Response gedeelte 2. Die spesifieke aksies - in die konsep dokument is dit die Project Activities gedeelte Beplannings sessies en baseline WAT WIE Meer besonderhede Projekbestuurder Vrugte verkopers Baseline opname, besluitneming oor tipe toerusting, en projek bestuur strukture ens Karteer die markarea Konsultant Adverteer vir Karteerder, stel iemand aan, kontrakte, job description, toesig hou Stel instandhoudingswerker aan Vrugte verkopers Besluitneming oor hoe die persoon gaan betaal word, wie gaan haar bestuur, adverteer, kontrakte, toesig hou

Oefening 4: Aanpassingsaksies Wanneer gaan elke aksie plaasvind skryf n timeline BV: Mei 2016 en Julie 2016: Beplanningsessies Junie 2016: karteering Oktober 2016: aankoping van toerusting November 2016: stel instandhoudingswerker aan Nov Desember 2016: Installasie Jan-Des 2017: monitering

Oefening 5: Begroting Daar s onkoste verbonde aan elke aktiwiteit. In die konsepdokument is dit die Funding Request Amount gedeelte vir elke aktiwiteit wat u voorstel moet daar n basiese begroting uitgewerk word Gewone komponente van n begroting: personeel (hoeveel mense in watter posisies, daaglikse loon/salaris, hoeveelheid dae/weke/maande), toerusting of materiaal, vergaderings (huur van saal, spysenering), vervoer (branstof, kos, akkommodasie), telekommunikasie (internet, foon), dienste (konsultante, navorsers, vennote, kontrakteurs), skriftelike produkte (posters, pamflette, nuusbriewe ens), kantoor en ander uitgawes.

Oefening 5: Begroting Gebruik die resource centre! Probeer dink watter onkoste van toepassing is vir elke aktiwiteit wat u wil onderneem. BV: Aktiwiteit Personeel Vergaderings Vervoer Materiaal Totaal Beplannin gsessie *2 Projekbest uurder 6 dae vir elke vegarderin g (prep en fasiliteerin g), R200 n dag * 12 R2,400 Huur van saal R130 n dag *2 R260 Om Vrugtekope rs tot by die saal te bring R2,400 n bus * 3 * a R14,400 Papier en penne en drukwerk vir elke vergadering R1,200*2 R2,400 R19,460