GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Prysvorming deur vraag en aanbod

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

MEMORANDUM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Sentraalbeplande stelsel

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

S ukses. << SENWES Scenario >>

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Feb. Mrt. 2011 AFDELING A VRAAG 1.1 1.1.1 A B X D 1.1.2 A B C X 1.1.3 A B X D 1.1.4 X B C D 1.1.5 A B X D 1.1.6 X B C D 1.1.7 A B C X 1.1.8 A B C X 1.1.9 X B C D 1.1.10 A B X D (10 x 2) (20) VRAAG 1.3 1.3.1 Grond 1.3.2 Produktiwiteit 1.3.3 Bestuurder/Entrepreneur 1.3.4 Genetiese enginieurswese/ Genetiese modifikasie 1.3.5 GMO/Transgenies (5 x 2) (10) VRAAG 1.2 1.2.1 C 1.2.2 E 1.2.3 D 1.2.4 G 1.2.5 I (5 x 2) (10) VRAAG 1.4 1.4.1 Visioenêre/strategiese 1.4.2 Fisiese 1.4.3 Vaste/onroerend 1.4.4 Geleentheids- 1.4.5 Dominante (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Feb. Mrt. 2011 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Kakiebos produksie 2.1.1 DRIE redes om te bewys dat die verbouing van kakiebos winsgewend is: Die kruie produseer essensiële olies wat in aanvraag is Die produksie het stadig begin maar in 1995 is dit na Europa ( Hooglande Essensiële Olies) uitgevoer Waardetoevoeging is n teken van n bedryf wat uitstekend groei Daar is n laer veiligheidsrisiko (Enige 3) (3) 2.1.2 DRIE faktore/metodes wat gebruik is om die prys van die produk te bepaal: Bepaal die koste aangegaan om die produk te produseer Kompetisie gedrewe of huidige verkoopprys Markgedrewe prysvasstelling/vraag en aanbod by die mark Kwaliteit van produk Waardetoevoeging/prosessering van produk 2.1.3 TWEE strategieë om winste te verhoog: Waardetoevoeging/prosessering Diversifikasie Spesialisering (Enige 2) (2) 2.1.4 TWEE maniere waarop waarde tot die kakiebos toegevoeg is: Distillasie Verkoeling / bevriesing Verpakking in polistireenhouers (Enige 2) (2) [10] 2.2 Die prys wat boere ontvang oor twee jaar by n varsproduktemark 2.2.1 Groter vraag deur verbruikers Meer verbruikers / toename in die bevolking Kleiner aanbod deur produsente Inflasiedrukte Hoër insetkoste Meer doeltreffend / Beter bemarking (Enige 2) (2) 2.2.2 Baie van die uie was markgereed en die aanbod van uie was hoog / piekperiode vir die oes van uie / lae vraag deur verbruikers Wat gelei het tot n ooraanbod van uie by die mark (2) 2.2.3 Baie min uie was beskikbaar by die mark / nie die ideale tyd om uie te oes nie / beskikbare uie is ingevoer / hoë vraag na uie deur verbruikers Wat gelei het tot tekort aan uie by die mark (2) 2.2.4 Koel omgewing / droë omgewing / goeie ventilasie (1) [7] (3)

Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Feb. Mrt. 2011 2.3 Lêhoenders 2.3. 85 75 Gemiddelde % lêhoenders wat eiers lê 65 55 45 35 25 15 5 Gemiddelde % Werklike gemiddelde % 5 15 25 35 45 55 65 Lêhoender-ouderdom (weke) Afmerklys vir die bostaande grafiek: Kriteria Ja (1 punt) Nee (0 punte) Was n lyngrafiek getrek? Het beide asse byskrifte? Opskrif verskyn? Beide waardes is korrek geplot? 2.3.2 Nee Die produksie van hierdie boer is konstant onder die gemiddeld vir die distrik (4) (2) 2.3.3 Boer: 10 000 x 82/100 = 8 200 eiers Distrik: 10 000 x 88/100 = 8 800 eiers Verskil: 8 800 8 200 = 600 eiers per dag (3) [9] 2.4 Besigheidsplan vir n kleinskaalse boer: 2.4.1 Totale koste: 1 500 + 875 = 2 375 Totale opbrengs: 6 000 Wins/verlies: Totale opbrengs Totale koste = 6 000 2 375 = R 3 625 (Wins) (4)

Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Feb. Mrt. 2011 VRAAG 3 2.4.2 Die uitgawes sal beperk word En lei tot n groter wins (2) 2.4.3 Prosessering van die hoenders in porsies / verpakking Gaarmaak en verkoop as gereed om te eet porsies Verkoop van hoenderlewers / hoenderbeenporsies / hoendermagies Verwydering van die vere (Enige 2) (2) 2.4.4 Hoendermis / vere vir die prosessering na hoendervoer / Beesvoer (1) [9] [35] 3.1 Uitdagings vir Produksiefaktore 3.1.1 TWEE faktore van produksie Grond Bestuur Kapitaal (Enige 2) (2) 3.1.2 Ekonomiese eienskappe van grond as produksiefaktor: Die wet van dalende meeropbrengs Die produksiepotensiaal van grond verskil (1) 3.1.3 Die probleem van grond as produksiefaktor: Beskikbaarheid / skaarsheid van landbougrond (1) 3.1.4 DRIE voorsienings wat gemaak word om die produktiwiteit van grond te verbeter Watervoorsiening deur n besproeiingstelsels Konsolidering van onekonomiese eenhede deur omgewingsbestuur Gebruik verbeterde verbouingsmetodes van landbou deur weldeurdagte gebruik van kunsmisstowwe (3) 3.1.5 DRIE faktore wat die waarde van grond vir landboudoeleindes bepaal: Helling Klimaat Topografie (3) [10]

Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Feb. Mrt. 2011 3.2 Inkomstestaat van n boerderybedryf: 3.2.1 Klassifikasie van kostes: (a) Bankkoste nie gekoppel aan een bedryfsvertakking in die besonder nie (b) Voer Beïnvloed deur die vlak van produksie (c) Herstelwerk aan vaste verbeterings Dit sal nie varieer met die vlakke van produksie nie (2) (2) (2) 3.2.2 Hoe verliese verminder kan word Meganisering Toename in hulle produktiwiteit Verminder die arbeidsmag Stuur arbeid vir opleiding (Enige 2) (2) [8] 3.3 MIV/VIGS geinfekteerde mense in Suid-Afrika 3.3.1 3.3.2 2007 6 miljoen (1) (1) 3.3.3 Kleiner getal arbeiders is beskikbaar vir indiensneming Laer produktiwiteit van arbeid / meer siek mense Hoër kostes om die mense gesond te hou Arbeid sal duurder word (Enige 3) (3) 3.3.4 Onderwys Gesondheidsorgprogramme Verskaf kondome Verskaf vitamienaanvullings / anti-retrovirale medikasie Moedig goeie waardes aan (Enige 3) (3) [8] 3.4 Familie op drie hektaar grond 3.4.1 Boorgat Reservoir / dam Grond Woning / huis Vark en braaikuikenbehuising (Enige 3) (3) 3.4.2 Tussenverbouingsisteme / wetenskaplike boerderymetodes Besproeiingsisteem Diversifikasie toegepas / intensiewe produksie (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Feb. Mrt. 2011 VRAAG 4 3.4.3 Diversifikasie risiko word verspei tussen verskillende bedryfvertakkings Besproeiing minder afhanklik van reënval en onvoorspelbare klimaat Wetenskaplike praktyke meer presiese wyses om insette te meet (Enige 2) (2) 3.4.4 Organiese bemesting / plaasmis / hoender- of varkmis / kompos Hoer organies en sal nie enige anorganiese bemestingstowwe gebruik nie (2) [9] [35] 4.1 Die kruising tussen n suiwergeteelde witgesigbul en n suiwergeteelde swartgesigkoei 4.1.1 Witgesigdiere Die eienskap word voorgetel met n hoofletter B Almal/100% van die nageslag het wit gesigte (F 1 generasie) (Enige 1) (1) (1) 4.1.2 Moontlike genotipes is BB of Bb en geen bb bb verteenwoordig die swart gesigte Geen bb is dus gelyk aan 0% swart gesigte (Enige 2) (2) 4.1.3 Somatiese selle het dubbel/tweemaal die aantal chromosome / 2n / diploïed Gamete het die helfte van die normale aantal chromosome / n / haploïed (2) [6] 4.2 Die teelprogram van Agapanthus plante 4.2.1 (i) (ii) Bb Bb (2) 4.2.2 100% is Bb (2) 4.2.3 25% BB 50% Bb 25% bb (3) 4.2.4 25% (1) [8]

Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Feb. Mrt. 2011 4.3 Vroulike nageslag vir n suiwelprodusent: Manlike dier (bul) word verteenwoordig deur: XY.gamete X of Y Vroulike dier (koei) word verteenwoordig deur: XX..gamete X of X X X XX X XX Y XY XY Gevolglik sal daar n 50 % kans wees vir n verskalfie (4) 4.4 Metings verkry tussen geboortegewig en speenmassa. 4.4.1 Opskrif: Die aantal kalwers in vergelyking tot hul speenmassa Totale aantal kalwers 90 70 50 30 10 A B A B A B A B A B 210 220 230 240 250 Speenmassa (kg) Gebruik die volgende afmerklys om die grafiek te assesseer: Kriteria Ja (1 punt) Nee (0 punte) Opskrif voorsien Byskrif van X as Byskrif van Y as Korrek geplot op grafiek vir 1ste jaar Korrek geplot op grafiek vir 2 de jaar Kolomgrafiek gebruik (6) 4.4.2 Kalwers met n speenmassa van meer as 230 kg (1) 4.4.3 Genetiese faktore / seleksie / teling Voedingstrategie Behuising / Skuiling Bestuur (Enige 3) (3) [10]

Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Feb. Mrt. 2011 4.5 Verbouing van Bt-katoen in KwaZulu-Natal 4.5.1 Om n meer doeltreffende onkruidbeheerprogram te verkry omdat nie-selektiewe onkruiddoders op die gewasse gebruik kan word Onkruiddoderweerstandbiedendheid deur onkruide kan meer effektief beheer word deur nie-selektiewe onkruiddoders te gebruik (Enige 2) (2) 4.5.2 Hy het n laer onkruidkompetisie / beter onkruidbeheer en daarom produseer sy katoen by hoër opbrengste / toename van 25% (2) 4.5.3 Meer aangepaste plante vir bepaalde omgewingstoestande Siekteweerstand Plaagweerstand Weerstand teen droogte Beter kwaliteit produkte (Enige 3) (3) [7] [35] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 105 150