Geroep vir Gemeenskap

Vergelijkbare documenten
Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

n Tempel Leier besoek Jesus

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die Kerk se Geboorte

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Die Groot Gebod dennis de wet

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Skriflesing: Hand 2 en 1 Kor 12

Petrus en die Krag van Gebed

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Van Vervolger tot Prediker

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jesaja sien die Toekoms

Jona en die Groot Vis

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Goeie Konings, Slegte Konings

Les 1 vir 7 Oktober 2017

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

'n Man gestuur deur God

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Preek Handelinge 2:42-47

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

ons rykdom in Christus 2

Toe God alles gemaak het

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

2. Die skepping van die mens

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Baie welkom by vanoggend se erediens

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Van Vervolger tot Prediker

Jona en die Groot Vis

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Simson, God se sterk Man

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

n Dubbele kruis-belydenis

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Transcriptie:

Geroep vir Gemeenskap Ef 4:15 in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, 16 uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.

Seën

Aanbiddelike God, drie-enig, neem aan die dank wat ons U bring. In liefde is ons hier verenig U liefde bou ons onderling.

L 305:1 (vervolg) Deur die verbond van u genade het U ons aan U self verbind só kan U kinders, troue Vader, die vastheid van vertroue vind.

L 305:4 Heer, heilig ons steeds in U waarheid; dié waarheid maak ons waarlik vry. U Woord, in sy volkome klaarheid, gee lig wat op die pad ons lei. Deur duister nagte, helder dae, is U die gids van ons geloof; U rig ons na U welbehae dat ons beleef wat U beloof.

Offergawes tydens die diens: Sarfat By die deure: : Sopkombuis

Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun, vir liefde, genade, verlossing en steun - dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan maar ewig voor Hom as verloste kan staan.

Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

Lied 205:2 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees om sout en om lig vir die wêreld te wees.

Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

Lied 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied is nietige klanke, deur kinders gebied. Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed - oneindig die liefde wat U vir ons het.

Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam! Hy kom uit genade ons sondes versoen dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid aan God drie-enig ons lof en ons lied.

L207:1(vervolg) Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

L207:4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugde dit oral vertel: Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel.

L207:4 (vervolg) Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

L 207:5 Heer van die skepping en Heer oor ons lewe: niks wat u aandag, u almag ontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer, is u heilige Naam.

L 207:5 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

Allerhoogste Hemelvader, lofgesange prys u Naam. In ons kerke, in ons huise loof ons, dank ons U tesaam. Hoor die loflied, vreugde-sange, neem dit aan in Jesus Naam.

L 475:2 Werk in u gemeente, Here Vader, Seun en Heil'ge Gees reinig ons deur u genade, laat ons offers heilig wees; U is heilig, maak óns heilig deur die werking van u Gees.

Offergawe Offergawes tydens die diens: Sarfat By die deure: : Sopkombuis

Here, heilige Here Johan Heystek Here, Heilige Here, U weë is hoër as myne. Here, Heilige Here, laat U weë ook myne wees. Here, Heilige Here, U weë is hoër as myne. Here, Heilige Here, laat U weë ook myne wees. U weë is hoër as die berge. U liefde is dieper as die see. U genade vloei soos fonteine. Ek wil naby U loop in U weë.

Here, Heilige Here, U weë is hoër as myne. Here, Heilige Here, laat U weë ook myne wees. U weë is hoër as die berge. U liefde is dieper as die see. U genade vloei soos fonteine. Ek wil naby U loop in U weë.

Here, Heilige Here, U weë is hoër as myne. Here, Heilige Here, laat U weë ook myne wees. Laat U weë ook myne wees. Laat U weë ook myne wees.

Geroep vir Gemeenskap

Hand 2:37-47 7 By die aanhoor hiervan is die mense diep getref en het hulle vir Petrus en die ander apostels gevra: Wat moet ons doen, broers? 38 Toe antwoord Petrus hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.

39 Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep. 40 Met nog baie ander woorde het Petrus getuig en hulle aangespoor: Laat julle red tussen hierdie ontaarde mense uit. 41 Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg. 42 Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

43 Die apostels het baie wonders en tekens gedoen, en dit het almal met diep ontsag vervul. 44 Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. 45 Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. 46 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, 47 en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.

Kerk wees = Saam wees

Kleingroepe: Kerk wees in die Week

"God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

L 334:4 As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

Goddelike liefdebande bind in Jesus mense saam, bind uit alle wêreldlande die verlostes in sy Naam één in gees, geloof en doop, één in keuse, liefde, hoop.

L523:3 Groot is Sy geduld en liefde Jesus Christus, God en mens. In ons wek Hy naasteliefde Stuur ons na ons medemens. Mense eensaam, honger, naak, Dié kom Hy ons naastes maak.

L523:4 Laat ons liefde en gebede Vir mekaar ons hegter bind. As Hy kom, die Vors van Vrede, Mag Hy ons só werksaam vind. Kom, ja kom, so roep die bruid En die Gees verlangend uit.

Seën Amen (x3)