Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Vergelijkbare documenten
Abu Ali tel sy donkies

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Dinge wat kan verander

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

Antonieme en sinonieme

n Kat kan ver loop Praat- en leestyd: Diere wat jy ken n Koei is n plaasdier wat bulk of loei. Sy gee vir ons melk.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Leef groen. Luister- en praattyd: n Prent

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Tema 8: Mense wat ons help

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

1 Waar ek vandaan kom

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Klein Klaas se avonture!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Direkte en indirekte rede. Naam:

Die brief aan die Filippense

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

10 Die bou van n plant

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Paulus en sy vriende vertel ander van God

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag. Luister na afkondigings oor die interkom en skryf dit neer:

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FAKTORE EN VEELVOUDE

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Nota vir die onderwyser/es:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lees en Leesgereedheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Tema 7: Stories van dapper helde

Speel saam. Luistertyd: Verskillende sportsoorte. Luister na die woorde vir die sportsoorte. Herhaal dit. Katija. tennis. hokkie. swem. krieket.

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe kies n mens n troeteldier?

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Jakkals lê eendag heerlik en

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Afdeling A: Begripstoets

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Transcriptie:

16 Boodskappe Luister en praat Hou n klasbespreking. l l Hoe stuur mense boodskappe? Hoe stuur jy n boodskap? n Brief, n e-pos, n poskaart, n SMS, n telefoonoproep,... Leestyd: n Artikel oor boodskappe As jy vir iemand n boodskap (message ) stuur, wil jy vir hom of haar iets spesifi eks sê of laat weet. Dinkvrae vooraf. 1. Kyk na die titel en die prentjies. Raai waaroor die artikel gaan. 2. In watter vak leer ons van goed wat lank gelede gebeur het? (Aardrykskunde/Biologie/Geskiedenis) 3. Terwyl julle lees, dink aan die voordele (advantages) en nadele (disadvantages) van elke manier waarop boodskappe gestuur is. Lees nou die artikel oor boodskappe. Boodskappe deur die eeue heen 1. Lank gelede het mense vure gemaak en rookseine (smoke signals ) gebruik om belangrike boodskappe te stuur. 174

Lesreeks 16 2. Boodskappers (messengers) het te voet boodskappe van een plek na n ander aangedra. 3. Boodskappe is ook gestuur deur klein briefies aan duiwe (pigeons) se pote vas te maak. 4. Later is boodskappe te perd met n posbode (postman) gestuur. 5. Daarna is poskoetse (mailcoaches) gebruik om boodskappe per brief te stuur. 175

Kwartaal 4 6. Ná die poskoetse is pos per trein gestuur. Dit was vinniger. 7. Morsekode is op skepe (ships ) gebruik om belangrike boodskappe te stuur. 8. Toe telefone ontdek is, kon mense vir mekaar mondeling (orally) oor lang afstande boodskappe gee. n Mens in Engeland kon duidelik met iemand anders in Amerika praat. 9. Die eerste briewe per lugpos (airmail) is tussen Washington en New York gestuur. 10. Vandag stuur ons e-posse per internet op n rekenaar (computer) om vinnig n boodskap te stuur. 176

Lesreeks 16 11. Die meeste mense stuur n SMS per selfoon om n kort boodskap te stuur. n Mens kan nou n mondelinge en skriftelike boodskap op n selfoon stuur. 12. Wat bring die toekoms (future)? l Wat, dink jy, gaan in die toekoms met boodskappe gebeur? Vrae Beantwoord die vrae eers mondeling en dan skriftelik. 1. Watter een pas NIE? Boodskappers wat te voet boodskappe aangedra het, het (gestap/ gehardloop/gery). 2. Gee die woorde vir die prentjies. Soek die woorde in die leesstuk. Skryf 10 woorde wat jy reeds in die lesreeks geleer het, alfabeties in jou persoonlike woordeboek neer. Teken ook prentjies by as jy wil, bv. duif, selfoon, vuur, trein, vliegtuig of wat ook al! 177

Kwartaal 4 Skryftyd: Voltooi die tabel Tipe boodskap Voordele Nadele 1. rookseine (vure) Mense kan die seine van die rook ver sien As dit reën, gaan die vure dood. 2. boodskapper (te voet) 3. duiwe (briefies) 4. posbode (te perd) 5. poskoetse 6. treine 7. skepe (morsekode) 8. telefone 9. vliegtuie (lugpos) 10. e-posse (rekenaar) 11. SMS (selfoon) Dit kan oor lang afstande gestuur word. As dit mistig is, kan niemand die rook sien nie. Luisterspelet jie: Telefoont jie Verdeel in groepe van 10. Sit in n kring. Leerder 1 dink aan n boodskap wat hy of sy wil stuur, bv. Die posduif dra n briefie aan sy linkerbeen. Leerder 1 fluister die boodskap vir leerder 2 en so aan. Leerder 10 moet sê wat hy hoor. Hy sê: Ek pos vir my liefie n blink steen! Is die boodskap nog dieselfde as wat leerder 1 gefluister het? Wat het verander? 178 Die posduif dra n briefie aan sy linkerbeen. Ek pos vir my liefie n blink steen!

Lesreeks 16 Lees- en praattyd Lees die storie in die Storiewoordeboek. Beantwoord daarna die vrae. Boodskap Wat doen jy, Mossie? vra Uil. Mossie sit naby sy nessie en kyk in die lug op. Ek wag vir n boodskap van my tant Mossie. Sy kom weer kuier. Sy sal eers n boodskap stuur om te sê wanneer sy kom. Uil skud sy kop: Hoekom kyk jy dan in die lug op? Jou tant Mossie sal vir jou n brief, n poskaart, n kaartjie of n e-pos stuur. Miskien bel sy selfs. Mossie vra verbaas: Kan jy dit alles gebruik om n boodskap te stuur? Slim ou Uil sê: Ja, natuurlik! Jy kan enige boodskap op n poskaart of kaartjie of in n brief of e-pos of oor die telefoon stuur. n E-pos is n rekenaarboodskap. n Brief skryf jy op n stuk papier en sit dit in n koevert met n seël op, dan pos jy dit. n Kaartjie ook, maar n poskaart kom oop in die pos, met n seël op. Tjirp! Tjirp! Nou verstaan ek, sê Mossie bly. Dan spring Uil op, want sy selfoon lui. Hoe-hoe! Hallo! Hallo! (Uit: My HAT Storiewoordeboek, Pearson, 2010) Vrae l Kry jy ook soms boodskappe van iemand? Van wie? l Hoe kry jy jou boodskappe? l Dink gou aan n boodskap wat jy vir iemand kan stuur. l Let op! Ons skryf seël met n deelteken en e-pos met n koppelteken. 179

Kwartaal 4 Pret met taal A B C Verbind die sinne met want en maar (voegwoorde). Voorbeeld: Die boodskapper moet gou maak. Dit is belangrike nuus. (want) Antwoord: Die boodskapper moet gou maak, want dit is belangrike nuus. 1. Die rookseine is sigbaar. Die vuur brand hoog. (want) 2. Sy probeer n boodskap stuur. Die sein is swak. (maar) 3. Ons stuur vandag e-posse. Dit is baie vinnig. (want) Verbind die sinne met omdat en voordat (voegwoorde). Voorbeeld: Die boodskapper moet gou maak. Dit is belangrike nuus. (omdat) Antwoord: Die boodskapper moet gou maak omdat dit belangrike nuus is. 1. Die rookseine is sigbaar. Die vuur brand hoog. (omdat) 2. Hy staan op. Hy praat op sy selfoon. (omdat) 3. Hy luister goed. Hy neem n boodskap. (voordat) Skryf die sinne oor. Begin met die woorde in vet druk (lydende vorm/teenwoordige tyd). Voorbeeld: Simon skryf die boodskap. Antwoord: Die boodskap word deur Simon geskryf. 1. Die posduif bring die boodskap. 2. Die drawwer dra die brief. 3. Die posduif lewer die briewe af. Onthou: Gebruik n komma voor want en maar. Onthou ook, die sin na want en maar se volgorde bly dieselfde. Onthou: Die sin ná omdat en voordat se volgorde verander. Die werkwoord gaan na die einde van die sin. Onthou: Gebruik word deur en ge- in die teenwoordige tyd. 180

Lesreeks 16 D E F G Skryf die sinne oor. Begin met die woorde in vet druk (lydende vorm/verlede tyd). Voorbeeld: Simon het die boodskap geskryf. Antwoord: Die boodskap is deur Simon geskryf. 1. Die posduif het die boodskap gebring. 2. Die drawwer het die brief gedra. 3. Die posduif het die briewe afgelewer. Kies die korrekte voornaamwoord tussen hakies. Voorbeeld: Simon se ouma stuur vir (haar/hom) n brief. Antwoord: hom 1. Simon stuur vir (sy/haar) vriend n e-pos. 2. Die posbode lewer al (hulle se/hulle) briewe af. 3. Jessica praat op (sy/haar) selfoon. 4. Simon koop vir (haar/hom) n selfoon. Die selfoon is (hare/ syne). Voltooi die volgende sinne met moet (hulpwerkwoorde). Voorbeeld: Skryf die brief! Ek moet... Antwoord: Ek moet die brief skryf. 1. Stuur die e-pos! Ek moet... 2. Vra die vraag! Ek moet... 3. Pos die brief! Ek moet... 4. Antwoord die telefoon! Ek moet... Brei die volgende sinne uit (hulpwerkwoorde). Voorbeeld: Ek skryf vir my ouma n brief. Ek sal... Antwoord: Ek sal vir my ouma n brief skryf. 1. Ek stuur vir my ma n e-posboodskap. (wil) 2. Ek bel my beste maat. (moet) 3. Ek stuur die boodskap per SMS. (kan) 4. Ek kry my pos by die poskantoor. (sal) Onthou: Gebruik is deur en ge- in die verlede tyd. 181

Kwartaal 4 Skryftyd: n Brief A Voltooi die volgende raam en skryf n brief van 60 tot 80 woorde aan jou ouma en oupa. Vertel hulle hoe dit by die skool gaan en wat jy al op die rekenaar kan doen. Straatnaam: Straatnommer: Dorp of stad: Kodenommer: Datum: Liewe Inleiding: Paragraaf 1: Paragraaf 2: Slot: Liefde 182 Skryf die eerste weergawe neer. Herskryf dit netjies nadat dit nagesien is.

Lesreeks 16 B Voltooi die raam en skryf n e-pos aan jou maat. Skryf vir jou maat n e-pos van 30 tot 40 woorde. Onthou om jou eie en jou maat se e-posadres in te vul. Onthou om die ONDERWERP waaroor jy skryf, in te vul. Vertel jou maat hoe dit by die skool gaan en van die aktiwiteite wat julle in die klas doen. l Wat is die grootste verskil tussen n brief en n e-pos? Skryftyd: n Plakkaat Werk in pare. Maak n plakkaat in twee kolomme: Briewe/ E-posse. Dit is die opskrif van die plakkaat. Wat het jy nodig om n brief te skryf? Wat het jy nodig om n e-pos te stuur? Plak prente in om jou plakkaat mooi te maak. Gee byskrifte vir die prente op die plakkaat. Kies uit die lys woorde hieronder wat julle links en regs gaan skryf. rekenaar papier brief e-pos pen skerm toetsbord koevert muis seël Onthou om netjies te werk. Voorbeeld: Briewe E-posse (10 punte) 183

Kwartaal 4 Praattyd: n Rympie Leer die rympie en sê dit vir die klas op. n Muis is nie n regte muis nie Hier is my nuwe rekenaar En ek vra vir jou waar, of waar Sit hy aan of af? Ek weet ek is laf, Maar waar, of waar, sit hy aan of af? O daar! Dit is daar Dáár is die aan- en afskakelaar. switch Wat is dit? Wat is dit? mouse Dit is n muis ek moet sit! n Muis? n Muis? In my huis? moustache Waar is sy stert en waar is sy snor? Sal hy soos n regte muis piep of sal hy knor? Die muis wys die pyltjie op die skerm En ek moet ophou kerm, Met hom stuur ek n boodskap Sonder om n tree te stap! Dié muis is nie n regte muis nie En in mý huis is net hierdie muis tuis! l 184 Soek al die rymwoorde in die rympie, bv. rekenaar waar, af laf. Selflees: Stories oor rekenaars arrow screen Gaan gerus biblioteek toe en lees Liewe Heksie en die Rekenaar deur Verna Vels en Die Geel Komplot deur George Weideman. Dit is lekker stories oor mense en heksies en muise en rekenaars!

Lesreeks 16 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C D Verbind die sinne met die woorde tussen hakies (voegwoorde). 1. Die posduif bring nuus. Daar is n briefie aan sy poot. (want) 2. Die posduif bring nuus. Daar is n briefie aan sy poot. (omdat) 3. Die boodskapper verdwaal. Hy ken nie die pad nie. (want) 4. Die boodskapper verdwaal. Hy ken nie die pad nie. (omdat) 5. Ek stuur n e-pos. Dit is baie vinnig. (want) 6. Ek stuur n e-pos. Dit is baie vinnig. (omdat) Skryf die sinne oor, maar begin met die woorde in vet druk (lydende vorm). 1. Die posbode bring n boodskap. 2. Die posbode het n boodskap gebring. 3. Ouma skryf n brief. 4. Ouma het n brief geskryf. 5. Simon stuur n lang e-pos. 6. Simon het n lang e-pos geskryf. Onthou, gebruik word in die teenwoordige tyd en is in die verlede tyd. Voltooi die volgende sinne met jou eie woorde (hulpwerkwoorde). Hier is my sinne: 1. Ek wil... Ek wil in die modder rol. 2. Ek moet... Ek kan vinnig hardloop. 3. Ek kan... Ek moet baie gras eet. Gee die korrekte voornaamwoord vir die woorde tussen hakies. Kies uit die blokkie. 1. Jessica stuur n SMS vir (Jessica se) vriendin. sy 2. Ouma gaan vir (Ouma) n nuwe rekenaar koop. haar 3. Ek stuur vir (ek se) vriend n boodskap. 4. Simon hou van (Simon se) nuwe rekenaarspeletjie. my haar 185