EUGENE MARAIS KULTUURFEES

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "EUGENE MARAIS KULTUURFEES"

Transcriptie

1 EUGENE MARAIS KULTUURFEES AFRIKAANSE WOORDKUNS SILLABUS EN BEPALINGS 30 JULIE 3 AUGUSTUS 2018 SLUITINGSDATUM : 21 JUNIE ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS: 1.1 Uitvoerende kunstenaars mag nie deelneem nie. 1.2 Kandidate wat nie die reëls en bepalings nakom nie, word gediskwalifiseer. 1.3 Geen deelnemer of toeskouer mag die saal tydens n sessie binnekom of verlaat nie. 1.4 Die reëlingskomitee het die reg om die program met 20 minute te vervroeg indien n sessie korter duur as gevolg van onttrekking of ander faktore. Die reëling geld nie ten opsigte van die 9:00, 14:00 en 19:00 sessie nie. In hierdie geval sal streng by die aanvangstyd soos op die program aangedui, gehou word. Deelnemers moet nogtans vir hierdie sessie ook 10 minute voor die tyd gereed wees sodat administratiewe of ander reëlings getref kan word. 1.5 Deelnemers wat laat kom, sal nie toegelaat word om deel te neem nie. 1.6 GEEN LID VAN DIE PUBLIEK MAG TYDENS POUSES OF TUSSEN SESSIES N GESPREK MET DIE BEOORDELAAR VOER OOR DEELNEMERS OF OOR VEREISTES VIR DIE VERSKILLENDE ITEMS NIE. 1.7 GEEN LID VAN DIE PUBLIEK MAG DIPLOMAS OF VERSLAGVORMS BY DIE TAFEL KOM AFHAAL OF NAVRAAG DOEN OOR N UITSLAG NIE - OOK NIE BY LEERLINGE WAT BY DIE TAFEL DIENS DOEN NIE. DIPLOMAS EN VERSLAE SAL TYDENS TEE- EN ETENSPOUSES (EN NIE TUSSEN SESSIES NIE) OP N TAFEL IN DIE PORTAAL GEPLAAS WORD. SKOLE MOET SELF REëL VIR DIE AFHAAL VAN DIE VERSLAE EN/OF DIPLOMAS. 1.8 GEEN VERANDERINGE SAL OP DIE PROGRAM AANGEBRING WORD NIE. 1.9 Geen deelnemer sal toegelaat word om buite sy/haar graadgroep deel te neem nie, aangesien n deelnemer nie effektief buite sy/haar groep beoordeel kan word nie. Spesiale sessies kan ook nie koste-effektief vir groepe ingeruim word nie Geen persoon, ouer, onderwyser of afrigter mag op enige manier hulp verleen aan deelnemers deur te dirigeer of op enige ander manier nie. Indien n deelnemer sy/haar woorde vergeet, sal die beoordelaar haar hand opsteek as teken dat die ouer, onderwyser of afrigter die woorde aan die deelnemer kan voorsê. Indien hierdie reël oortree word, sal die deelnemer gediskwalifiseer word Inskrywings wat onvolledig of foutief ingevul is, sal nie oorweeg word nie. GEEN GELD SAL TERUGBETAAL WORD NIE Geen deelnemer mag meer as een keer in dieselfde afdeling deelneem nie Werk mag nie meer as een keer deur dieselfde kandidaat uitgevoer word nie. n Formele gedig/prosa wat een keer deur n kandidaat uitgevoer is, mag nie weer deur dieselfde kandidaat as gedramatiseerde prosa of gedramatiseerde poësie aangebied word nie.

2 Deelnemers wat die tydsbeperkings met meer as 30 sekondes oorskry, word gediskwalifiseer. n Klokkie sal gelui word en daarna sal geen beoordeling weer plaasvind nie Toelaatbare tyd vir inkleding van die verhoog is 1 minuut by alle gedramatiseerde werke, behalwe by voordragprogram. Hier word 5 minute toegelaat. Vanaf gr 5 word van deelnemers verwag om self hulle verhoog in te klee, behalwe waar blokke, ens. te swaar vir die deelnemers is om self te hanteer. In dergelike gevalle mag hulp deur volwassenes verleen word Kleredrag: Formele prosa / poësie/bybelvoordrag : skooldrag of teaterdrag (d.w.s. swart leotard/t-hemp met swart langbroek of romp.) Alle ander : Teaterdrag of sweetpak verkieslik. Bybelprosa kan uit enige Afrikaanse Bybel gedoen word. n Aanbeveling word gemaak dat n deelnemer n keuse sal maak tussen Bybelvoordrag en Bybelprosa GEEN JUWELE, d.w.s. oorbelle, ringe, horlosies, hangertjies of armbande is toelaatbaar nie, behalwe as dit deel van kostuum uitmaak. Deelnemers aan gedramatiseerde werk speel kaalvoet Slegs deelnemers wat aan minstens 2 ander gedramatiseerde werke deelneem, mag inskryf vir mimiek/improvisasie of verhaalkuns. Indien die inskrywings aan een van die afdelings onttrek word, sal die inskrywing aan die mimiek/improvisasie ook onttrek word Deelnemers aan dialoë, moet aan minstens nog 1 gedramatiseerde werk deelneem. Indien die inskrywing aan die gedramatiseerde werk onttrek word, sal die inskrywing aan die dialoog ook onttrek word Tweedetaal sprekers se beoordeling sal geskied met inagneming van die feit dat Afrikaans nie hulle eerste taal is nie. 2. INSKRYWINGS 2.1 Slegs inskrywingsvorm - die voorgeskrewe of fotostaat daarvan mag gebruik word. Inskrywingsvorms is op aanvraag (meld hoeveelheid) by L/S Eugene N Marais, Naboomspruit verkrygbaar. 2.2 Inskrywings moet volledig ingevul word. 2.3 Inskrywingsgelde moet die inskrywings vergesel. 2.4 Geen geld sal terugbetaal word, indien n inskrywing onttrek word nie. 2.5 Inskrywings is nie oordraagbaar nie. Dit wil sê waar daar n deelnemer aan n item onttrek word, mag daar nie n ander deelnemer in sy/haar plek deelneem nie. 2.6 Waar die grade bepaal word, moet die mededinger in die betrokke graad wees. 2.7 Inskrywings wat nié met n kwitansie as bewys gestaaf kan word nie, sal nie in aanmerking kom vir enige pryse nie. 2.8 Sertifikate word getik vanaf die inskrywingsvorm. Geen korreksies sal gemaak word a.g.v. verkeerde spelling van name nie.

3 3. INSKRYWINGSFOOIE: VOORSKOOLS - GRAAD 3 GR 4 - GR 7 GR 8 - GR 12 OOP Formele poësie R40 R40 R40 R40 Formele prosa R40 R40 R40 R40 Bybelvoordrag/prosa R40 R40 R40 R40 Bladlees poësie R40 R40 R40 R40 Bladlees prosa R40 R40 R40 R40 Redenaars R40 R40 R40 R40 Improvisasie/mimiek R40 R40 R40 R40 Verhaalk. Gedramatiseerde Poësie R40 R40 R40 R40 Gedramatiseerde Prosa R40 R40 R40 R40 Karakterbeelding R40 R40 R45 R45 Monoloë R50 R50 R50 R50 Voordragkonsert en Konsertvoordrag- Programme: R80 R80 R80 R80 Samesprake: R 40 per groeplid, elke lid ontvang n sertifikaat. Groepe: 2-5 persone R 30 per groeplid, elke lid ontvang n sertifikaat. Groepe: 6-12 persone R 100 per groep, groep ontvang n sertifikaat. Groepe: 13-onbeperk R 150 per groep, groep ontvang n sertifikaat. Spreekkore: R 120 per groep, groep ontvang n sertifikaat. SLUITINGSDATUM : 21 JUNIE ALLE INSKRYWINGS MOET GEPOS WORD AAN: Die Organiseerder Eugene Marais Kultuurfees Laerskool Eugene N Marais Privaatsak X390 NABOOMSPRUIT Navrae kan by genoemde adres gedoen word. Die organiseerders kan egter nie onderneem om persone terug te skakel nie. 3.4 Tjeks moet uitgemaak word aan: L/S Eugene N Marais 3.5 Alle optredes vind plaas in die saal van L/S Eugene N Marais tensy anders op die program vermeld. 3.6 Selfone word nie toegelaat in saal tydens optredes nie. 3.7 Programme moet by laer- of kleuterskole verkry word. Geen programme sal aan deelnemers gepos word nie.

4 4. BEKRONING: KRITERIUM VAN SIMBOLE IS SOOS VOLG: A % Spesiale toekenning A % Goud A % A 80-84% B % B 70-74% Silwer C % C 60-64% Rooi D % D 50-54% Blou E+ E Onder 50% kommentaar en sertifikaat (sonder seël) word toegeken. Die toekenning geskied direk na afloop van n bepaalde item-afdeling. Geskrewe kommentaar word agterop die sertifikaat aangebring. 5. SLUITINGSDATUM: 21 JUNIE PROSEDURE: 6.1 Aan die begin van die sessie neem alle deelnemers in die saal plaas op stoele wat deur die organiseerders aangewys word. 6.2 In gevalle waar apparaat ens. benodig word, moet deelnemers sorg dat alle benodigdhede VOOR die aanvang van die sessie agter die verhoog gereed is. Sodra een deelnemer klaar is, kan die volgende deelnemers sy/haar apparaat op die verhoog gereed kry. Deelnemers verwyder self hulle blokke van die verhoog. Dit is nie die volgende deelnemer se werk nie. 6.3 Alle apparaat moet deur die deelnemers self verskaf word en nie deur die organiseerders nie. Eenvoudige rekwisiete soos blokke word aanbeveel. Blokke wat op die verhoog staan, mag nie sonder toestemming gebruik word nie. 6.4 Elke deelnemer se naam sal deur die voorsittende beampte uitgeroep word en die deelnemers gaan dan na die verhoog en lewer sy/haar item. n Afskrif van die gedig of werk wat gelewer word, moet by die tafel ingehandig word voor optrede. 6.5 Die deelnemer neem weer sy/haar plek in die saal in totdat die beoordelaar kommentaar gelewer het. 6.6 Deelnemers verlaat daarna die saal. 6.7 In die geval van bladlees word 3 min voorbereidingstyd aan elke deelnemer toegestaan vir die deurlees van die teks. In hierdie geval gaan al die deelnemers gelyktydig na n lokaal vanwaar hulle individueel geroep sal word vir optrede. Verdere reëlings sal hier met hulle getref word. 7. ALGEMENE INLIGTING EN VEREISTES VIR ELKE AFDELING 7.1 Elke kandidaat moet n afskrif van sy/haar werk by die beoordelaar inhandig voor die optrede. 7.2 Eie keuse poësie en gedramatiseerde poësie mag nie dieselfde gedig wees nie.

5 Tydbeperkings: Die volgende tydbeperkings geld behalwe waar anders aangedui: Voorskool - 2 minute Gr minute Gr minute Gr minute Oop - 8 minute Spreekkore - 10 minute Groepe - 15 minute Eenbedryftonele minute op- en afslaantyd ingesluit 7.4 Voorskrifte van deelname aan die verskillende afdelings: Poësie Gedramatiseerde poësie n Gedig word aangebied wat aangevul word met bewegings. Laasgenoemde mag egter nie heeltemal oorheers nie. Behalwe blokke en/of stoele mag geen ander hulpmiddels aangewend word nie Monoloog Een karakter speel teenoor denkbeeldige ander karakter(s) en kan humoristies of dramaties van aard wees. Een karakter word deurgaans uitgebeeld. Kostuums is toelaatbaar (realisties of eksperimenteel) Gedramatiseerde prosa n Afgeronde gedeelte uit n prosawerk word aangebied met funksionele bewegings Formele prosa n Afgeronde gedeelte uit n prosawerk word aangebied sonder bewegings of handgebare Bybelprosa Prosa word uit die Bybel vertolk (ongedramatiseerd) Gedramatiseerde poësie n Gedig word aangebied wat aangevul word met bewegings. Laasgenoemde mag egter nie heeltemal oorheers nie. Behalwe blokke en/of stoele mag geen ander hulpmiddels aangewend word nie Improvisasie (Individueel) Geïmproviseerde spel wat 2-3 minute sal duur. Dit behels toneelspel. n Oorspronklike stukkie toneel moet aangebied word waarin n situasie m.b.v. spraak, gebare en bewegings uitgebeeld word. Indien daar van n verteller gebruik gemaak word, mag die verteller nie oorheers nie. Kondig jou keuse duidelik aan. Onderwerpe sal 10 minute voor die aanvang van die item deur die beoordelaar aan die deelnemers verskaf word Konsertvoordragprogram Hierdie program moet gebalanseerd wees en die klem moet val op verskeidenheid, deurlopende tema en wisseling in aanbieding. Die kandidaat moet bewys lewer van veelsydigheid. So n program kan bv soos volg saamgestel word: i) Liriese gedig ii) Beskrywende prosa iii) Dramatiese monoloog of karakterbeelding iv) Komiese item (prosa, poësie of drama)

6 8. REDENAARS Bladlees : Prosa en Poësie Twee boeke word gebruik. Gedeeltes word vooraf afgemerk. Wanneer die eerste leerder optree kry die volgende leerder geleentheid om voor te berei. Beoordelaars moet beoordeling voltooi hê wanneer die leerder afstap van die verhoog af Mimiek Onvoorbereide mimiek n Oorspronklike toneel moet aangebied word deur slegs een persoon waarin n situasie slegs deur gebare en bewegings uitgebeeld word. Die onderwerp word 5 minute voor optrede aan die deelnemer oorhandig, wat die onderwerp duidelik moet aankondig Samespraak n Dramatiese voorstelling (komies of dramaties) deur twee persone. n Gedeelte uit n toneelstuk of n verwerking uit n prosastuk kan gebruik word. Leerders van verskillende grade mag saam optree. Skryf net onder die hoogste graad in. Kostuums, dekor en byklanke mag spaarsaam gebruik word Gedramatiseerde Groepsvoordrag Trio-Voordrag n Gedig of gedigte om n sentrale tema deur drie deelnemers as n groep voorgedra. Gekose gedigte sal bepaal in watter mate gedramatiseer kan word. n Kind mag net aan een item deelneem Kwartet Voordrag n Gedig of gedigte om n sentrale tema deur vier deelnemers as n groep voorgedra. Gekose gedigte sal bepaal in watter mate dit gedramatiseer kan word. Eenvoudige kostuums mag gebruik word Groepvoordrag n Gedig of gedigte om n sentrale tema as n groep van vyf of meer voorgedra. Gekose gedigte sal bepaal in watter mate dit gedramatiseer kan word. Gedigte kan op enige paslike manier gekoppel word (bv d.m.v. bewegings, musiek, inleidings, klankeffekte, ens.) Eenvoudige kostuums mag gebruik word Verhaalkuns (Individuele storievertelling onvoorbereid) 5 minute voorbereiding word toegelaat. Die deelnemer moet n sinvolle storie vertel dit is nie n onvoorbereide toespraak nie. Die klem val op kreatiwiteit en verbeelding. Geen notas mag gebruik word nie. Item duur 2-3 minute Openbare redevoering (Redenaars : ATKV Temas) Hierdie is n oorredingstoespraak. Die hoofdoel is beïnvloeding van die gehoor, nie n praatjie of n lesing nie. Die tema sowel as die onderwerp moet op die inskrywingsvorm aangedui word. ALGEMENE VEREISTES 8.1 Onderwerpe moet beredeneerbaar wees, dit wil sê n besliste standpuntinname word vereis. n Lesing is nie aanvaarbaar nie. 8.2 Geen onderwerpe met n partypolitieke inslag mag aangebied word nie.

7 Geen moralisering is toelaatbaar nie. 8.4 Toesprake wat n duidelike stempel dra dat dit deur n volwassene geskryf is, sal nie ingeskryf word nie. Die onderwerp, taal en beredenering moet pas by die ouderdom van die leerlinge. JUNIORS : GR 1-4 SENIORS : GR 5-7 TEMAS: Dieselfde as ATKV-temas Dieselfde as ATKV-temas Die leerling mag sy eie onderwerp uit die drie voorgeskrewe temas saamstel. 8.5 Dieselfde onderwerp/toespraak mag nie twee maal deur dieselfde kandidaat aangebied word nie. SPESIFIEKE VEREISTES 1. Gr leerlinge lewer n toespraak van 3-4 minute. Een punt sal afgetrek word vir elke 10 sekondes wat die kandidaat te lank òf te kort praat. 2. Gr leerlinge lewer n toespraak van 4-5 minute. Punte sal afgetrek word soos onder punt 1 genoem. 3. Gr leerlinge lewer n toespraak van 5-7 minute. Punte sal afgetrek word soos onder punt 1 genoem. 4. Gr leerlinge lewer n toespraak van 5-7 minute. Punte sal afgetrek word soos onder punt 1 genoem. 5. By beoordeling sal van die volgende afdelings in aanmerking geneem word: 5.1 Feite 5.2 Beredenering 5.3 Taalgebruik 5.4 Persoonlike siening 5.5 Voorbeelde uit die deelnemer se eie leefwêreld 5.6 Lewering - appél op gehoor, entoesiasme, stemwisseling, ens. ************** HOËRSKOOLLEERLINGE : GR 8-12 REDENAARSKOMPETISIE JUNIORS GR * Soos voorgeskryf deur ATKV SENIORS (GR 10-12) * Soos voorgeskryf deur ATKV

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 15 20 Augustus 2016 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 marietjie@laerskoollaeveld.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING AFRIKAANS VOORDRAG EN DRAMA 3-8 Augustus 2015 Voorsitter: Sarie Olivier 072 256 2355 Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE

Nadere informatie

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS 2 0 1 3 11de Jaarlikse Kunswedstryd 2013 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 11de agtereenvolgende jaar in Boksburg

Nadere informatie

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg -14-9. Prestige-Aand Maandag, 4 Oktober Alle itemwenners en afdelingswenners word per brief na die prysuitdeling uitgenooi. Dit is n spoggeleentheid wat afsluit met n kaas-en-wyn. Sommige van die wenners

Nadere informatie

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na. -14- Vir meer inligting oor 2012 Con Spirito!!!! is n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die 10de agtereenvolgende jaar in Boksburg funksioneer. Ons is daar vir enige vorm van

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie. Die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns 10 Pryse: Voordrag en Toneel 1. Elsa Krantz-wisseltrofee vir die skool met die meeste inskrywings. Die grootte van n skool sal in aanmerking geneem word. 2. Petro Müller-wisseltrofee vir die beste groepitem

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Aan : Skoolhoofde en die Departementshoof Afrikaans U skool kan gerus hieraan deelneem: 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskrifte: n Leerder

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

2018 KULTUURFEES INLIGTING

2018 KULTUURFEES INLIGTING 2018 KULTUURFEES INLIGTING Geagte Ouers Daar word met trots aangekondig dat die jaarlikse Kultuurfees weer binnekort in volle swang gaan wees. Vanjaar se tema is SIRKEL VAN VERTROUE. Baie van die afdelings

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis! INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO vir skoolleerders en studente INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO 2018 DAGBOEKINSKRYWINGS 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskri e: 'n Leerder/student mag in een of meer kategorieë

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie Aan : Skoolhoofde en die Departementshoof Afrikaans U skool kan gerus hieraan deelneem: 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskrifte: n Leerder

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel

Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel Die Hoekom-Gids vir Voordrag en Toneel In die gejaagdheid van die moderne wêreld moet ons steeds soveel kere nog vorms invul. En nog en nog en nóg vorms... Soms kan mens nie help om dan te sug nie. Ongelukkig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1) Assesseringstaak 1 (Kwartaal 1; week 1) Werkkaart 1 : Lees en Kyk Gebruik die leesstuk in die klasboek en voltooi die volgende opdrag. volsinne, spel reg en werk netjies: Gebruik 1. Wanneer en watter toekennings

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE 2013 RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING MEESTERSGRAAD: DRAMA EN HOD (Drama en Engels) LID EN EKSAMINATRISE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m31957 1 Om tyd te leer lees Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3 Brosjure 2018 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE... 3 2. BELANGRIKE DATUMS... 3 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS... 3 3.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018...

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

INSTRUKSIES EN INLIGTING HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNS GRAAD 8 DATUM: 23 NOVEMBER 2016 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME. M. DU PLESSIS MODERATOR: ME. Y. KRUGER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM, VAN

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER

Nadere informatie

Visuele Kunste en Fotografie

Visuele Kunste en Fotografie Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - tabitasales@gmail.com Inhandiging: 24 Augustus 2015 08:00 17:00 Nelspruit Gemeenskapsaal Nelspruit Stadsteater Afhaal van Inskrywings:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

TEMA 2016: KAROO-SKOONHEID!!

TEMA 2016: KAROO-SKOONHEID!! KAROO EISTEDDFOD 2016 KLAS H: BEELDENDE KUNS TWEE-DIMENSIONEEL TEMA 2016: KAROO-SKOONHEID!! Kunswerke en fotos kan afgegee word: Tot 24 Junie 2016 8 am tot 5 pm, Mon - Fri, by Karoo Eisteddfod Trust (H/v

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Thabazimbi Skou JULIE 17

Thabazimbi Skou JULIE 17 Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010 UITVOERENDE KOMITEE Voorsitter Thea Möller 082 552 5640 Onder-Voorsitter Galia Manicom 082 963 3804 Penningmeester Wimpie Kotzé 082 927 3111 Administratiewe

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie