Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51"

Transcriptie

1 Inhoudsopgawe Die Daniël-plan se benadering tot lewenslange gesonde eetgewoontes xi n Boodskap van Rick Warren xiii Kombuisgesprekke met dr. Amen en dr. Hyman Die Daniël-plan se ontwerpersjefs xxi xiv Saam is ons beter 1 Gaan sit saam om Die Daniël-plan-tafel 3 Verander doodgewone oomblikke in buitengewone oomblikke 6 Die familiekombuis 9 Begin só 13 Omskep jou koskas in n Daniël-plan-koskas 15 Rig vir jou n Daniël-plan-kombuis in 18 Hoe om jouself gesond te koop 23 Kos 101: Maak die beste keuses 27 Basiese noodsaaklikhede wanneer jy kos maak 43 Wenke en riglyne 51 Bespaar tyd 53 Spaar geld 54 Slim peuselhappies 57 Ontwikkel gesonde porsiegewoontes 58 Ekwivalente en metrieke omskakeling 61

2 Ontbyt 63 Klassieke geregte 83 Slaaie, toebroodjies en wraps 115 Sop en bredies 145 Peuselhappies en aptyt wekkers 165 Vis, hoender en beesvleis 183 Bygeregte 209 Nagereg 231 Feesmaaltye 251 Erkennings 265 Indeks 267

3 Ontbyt Ontbyt-tostadas met roereier Gesonde appel-hawermout Benedict-eiers Groentetuin-omelet Avokado-ontbyt Franse roosterbrood met bloubessies Proteïendrankie van ruvoedsel Bokwiet-en-karringmelkplaatkoekies Braambessiesous Glutenvrye pampoenwafels Kersie-skommeldrankie Bessie-proteïendrankie Groen skommeldrankie Alternatiewe vir melk

4 _NEW_NEW.indd /05/26 7:59 AM

5 Ontbyt-tostadas met roereier 1 blikkie (425 g) swartbone 1 teelepel rissiepoeier 2 teelepels ekstra suiwer olyfolie 3/4 koppie salsa n Kleurvolle ontbyt met n Meksikaanse geur en aanslag. Swartbone is hoog in proteïene en vesel; die avokadopeer voeg vullende, gesonde vet by; mielietortillas is glutenvry; koljander is n detoksifiserende krui. Wat n wonderlike manier om enige dag te begin! GV 4 porsies 6 eiers 2 eetlepels melk (of water) Seesout Swartpeper 1 teelepel olyf-, klapper- of avokado-olie 4 organiese mielietortillas 1 avokadopeer, in blokkies of dun skyfies gesny 1/2 koppie salsa 4 eetlepels gerasperde cheddarkaas (laat uit vir SV) 6-8 teelepels vars koljander of pietersielie, gekap (opsioneel) 1. Gooi die bone in n vergiettes, spoel dit af onder koue water en dreineer. Sit die bone in n pot. Voeg die rissiepoeier, 2 teelepels olyfolie en n 1/4 koppie van die salsa by. Roer die bone oor medium-lae hitte. Sit n deksel op die pot om die bone klam te hou. As dit droog word, voeg n bietjie water of nog salsa by. 2. Breek die eiers in n mediumgrootte mengbak. Voeg melk (of water) by en klop saam met n bietjie sout en peper totdat dit skuimerig raak. Verhit 1 teelepel olie in n groot kleefvrye pan oor medium-lae hitte. 3. Gooi die eiers in die pan. Laat die eiers bak totdat die rande begin stol. Stoot dan die eiers met n houtlepel of eierspaan tot in die middel van die pan. Vou dit om en roer soos jy roereier sou maak. Laat gaar word totdat die eier romerig en klam is. 4. Terwyl die roereier gaar word, maak die tortillas n paar sekondes in n pan of in die mikrogolfoond warm. Vir n bros basis, gooi 1 eetlepel olie in n pan en verhit totdat dit warm is, maar nie rook nie. Braai die tortillas n paar sekondes aan elke kant totdat dit bros is. Dreineer op papierhanddoek. 5. Skep n kwart van die bone, n lepel vol roereier, 1/4 avokadopeer, salsa, 1 eetlepel kaas en koljander bo-op die tortillas. Bedien warm. WENK n Ander manier om die tortillas warm te maak is direk oor n lae vlam op n gasstoof. Hou die tortilla met n knyptang vas en draai dit gereeld om totdat dit bruin om die rande en warm is. Ontbyt 65

6 Benedict-eiers Hollandaise-sous 1/2 koppie organiese of streng vegetariese mayonnaise 1/2 koppie ongegeurde Griekse jogurt 2 teelepels water 1 teelepel suurlemoensap n Klassieke laat ontbyt wat klaarblyklik in 1894 by die Waldorf-hotel in die stad New York vir die bekende Wall Street-makelaar Lamuel Benedict ontwikkel is. Benedict-eiers word tradisioneel met geroosterde Engelse muffins, geposjeerde eiers, Kanadese spek en n hollandaisesous gemaak. Geniet hierdie gesonder weergawe wat vir seker elkeen om jou ontbyttafel sal laat glimlag. 2-4 porsies 1 teelepel Dijonmosterd 2 eetlepels vars dille, fyngekap 2 skote rissiesous 1/2 teelepel seesout 1/4 teelepel borrie (opsioneel) Benedict-eiers 4 eiers 1 l water 2 volgraan- Engelse muffins 1 eetlepel druiwepitolie 4 koppies (of 1 sakkie) vars babaspinasie 1 tamatie, in 1 cm-snye gesny Gemaalde swartpeper 1. Voeg al die bestanddele vir die hollandaisesous in n bakkie. Klop saam en hou eenkant. 2. Bring die water tot kookpunt in n groot pot. Verlaag die hitte en laat prut. Roer die warm water. Breek die eiers een vir een in n klein koppie en gooi dit dan versigtig in die warm water. Posjeer die eiers onge veer 4 minute. Skep dit uit met n gaatjieslepel. Alternatief: Verhit die druiwepitolie in n pan oor medium hitte. Breek die eiers in die pan en bak dit 2-3 minute aan een kant. Draai dit om en bak 1-4 minute aan die ander kant, afhangende of jy sagte, medium of harde eiergeel verkies. 3. Rooster die Engelse muffins. 4. Verhit druiwepitolie in n pan oor medium hitte. Braai die spinasie 1-2 minute. Maak dan die tamatieskyfies in die pan warm. 5. Skep n skyfie warm tamatie, 1/4 van die gebraaide spinasie, n geposjeerde eier en 1 eetlepel hollandaisesous op elke Engelse muffin. Besprinkel met swartpeper. WENK Probeer die resep met roereier, of vervang die tamatieskyfies met n pikante tamatiesous. 66 Die DANIËL-PLAN Kookboek

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins deur C. Du Plessis Biltong Muffins 2 Koppies Koekmeel 1 eetlepel Bakpoeier 1/2 teelepel Sout 3/4 koppie Cheddarkaas, gerasper 6 Sprietuie gekap 1 1/2 Koppie fyn Biltong 2 eiers 1 koppie Melk 1/2 koppie

Nadere informatie

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop... Resepte 1 Index Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3 Waterblommetjie fritters...bl 4 Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5 Waterblom sop...bl 6 Waterblom-hoender gebak...bl 7 Waterblom-bobotie...bl

Nadere informatie

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte Etes vir n maand 30 maklike resepte KOS Week 1 Dié maand hoef jy jou glad nie te bekommer oor aandete nie. Hier is n smullekker ete vir elke dag van die maand. deur Louisa Holst assistent Tani Kirsten

Nadere informatie

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries) Koop voorraad aan van: Gesondheidswinkel Olies/Asyn Fyn kaneel Amandelmeel Balsemasyn Gemengde kruie Kakaopoeier Klapperolie Gemmer Klappermeel Olyfolie en enige ander neut-/saadolies Growwe sout en peper

Nadere informatie

Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie

Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie 1 Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2 liter beesvleisaftreksel 1 blik fyngekapte

Nadere informatie

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde Elmine du Toit Dept Voeding en Dieetkunde Inhoud Energie- en vetinhoud van sommige geregte te verminder Voedsel met n hoë energieinhoud te identifiseer Nuwe kombinasies + idees om voedsel makliker en

Nadere informatie

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies 1 INDEKS Twee-vis kitsery Pronto Seekospaella Patatkoekies met gerookte snoek Tradisionele Vis en Skyfies Aartappel- en hoenderhappies Soet Maleise Kerrie Spek- en boontjie en maalvleisete Hartlike Macaroni-

Nadere informatie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie 8 Potjie Resepte Seekospotjie Rooibokpotjie Souskluitjies in 'n ysterpot Wors en niertjiepotjie Afvalpotjie Skaapskenkelpotjie Pa se Roooiii Hoenderpotjie Hoender-biltong-en-spekpotjie Seekos-Potjie Braai

Nadere informatie

PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA

PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA 1 kg wors van jou keuse 4 medium uie in halfringe gekap 15 ml olyfolie 5 ml knoffel Peper na smaak Worcestersous na smaak 1 bees aftrekselblokkie

Nadere informatie

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie.

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie. KRAAKVARS SOMER U I T G A W E LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, maklike somerresepte vir jou en jou familie. PASSIEVOLLE, AVONTUURLUSTIGE EN MAKLIKE FAMILIEMAALTYE. Somer is n tyd vir braai, die strand, die

Nadere informatie

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke.

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. Romerige Biltong Pasta 15 ml olyfolie 250 g knopiesampioene sout en vars gemaalde swartpeper 500

Nadere informatie

Lekker Boere Resepte.

Lekker Boere Resepte. Koper pennie wortelslaai Lekker Boere Resepte. 1 kg geelwortels in skyfies gesny 2 middelslag soet rissies gehalveer, ontpit en in repe gesny 2 uie geskil en in ringe gesny 1 pk tamatiesop 250 ml water

Nadere informatie

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf Vadersdag 114 TAFELELEMENTE Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek Onderborde: leiklipteels Servette: koperkleurige taf Breekware: wit porselein met spatsels blou Messegoed: ou silwer

Nadere informatie

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS die SPYSKAART VOL Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS is een van ons volopste groentesoorte en in die somer ook een van die verfrissendstes om te eet. Komkommers is natuurlik bale gewild vir

Nadere informatie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie Visvingerpastei Visvingerpastei visvingers vars room sampioensoppoeier 410g tamatie en uie mengsel gerasperde kaas Pak visvingers in gesmeerde oondvaste bak. Versprei blik tamatie en uie eweredig oor visvingers.

Nadere informatie

Nuusbrief Februarie 2016

Nuusbrief Februarie 2016 Nuusbrief Februarie 2016 Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 0832761719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt :078 0408889 Onder voorsitter : Jan Du Buisson. :082 9211128 Voorraadhouer :

Nadere informatie

Allerlei

Allerlei Allerlei www.eposvriende.com - 1 - Kondensmelkballetjies... - 3 - Roompoffertjies (Eclairs)... - 3 - Mrs Ball's Blatjang... - 4 - Maklike Pannekoek... - 4 - Pannekoek (Ansie Roesch)... - 5 - Pannekoek...

Nadere informatie

Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds smaaklik is:

Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds smaaklik is: Beter Eet Vet in Voedsel Begroting Gids eet lekker maar steeds gesond! Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds

Nadere informatie

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe >

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe > TUISRESEPTE Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende Tuisbraai Inhoud Vorentoe > Heerlik Gepubliseer Deur: Geproduseer Deur: Fotografie: Voedselstilis: Addisionele Fotos: Eskort Beperk

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER:

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: Resepte Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: 4 ontbeende hoenderborsies 4 eetlepels plantolie 1 eetlepel suurlemoensap 1 eetlepel gedroogde tiemie sout en peper 50 g Gruyèrekaas, in dun skywe

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis Jou Eie Resepte boek C. Du Plessis 1 Korintiërs 15:10 (1953 Weergawe, AOV) Maar deur die genade van God is ek wat ek is,... Belangrike Informasie. Oondtemperature. Oondtemperature word in drie eenhede

Nadere informatie

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/ Page 1 of 12 WegSleep n Navigasie Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos Deeglike bykos Page 2 of 12 Page 3 of 12 Dis brood, dis nodig, dis broodnodig. Resepte Tiaan Langenegger Foto s Ruvan

Nadere informatie

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny MOEDER / MA Wat is 'n huis tog sonder 'n moeder? 'n Moeder soos die van my? Sy is altyd daar, al is sy weg van my, bly sy steeds 'n dierbare moeder vir my. 'n Moeder soos die van my gee raad en help waar

Nadere informatie

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik)

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik) 66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose (uit 'n blik) DESSERTE Perske-onderstebokoek Goue Cassata Bevrore Perskenagereg Peche Flambe Persketert Mokka-Perskeverrassing Perskevla Warm

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

DROE SPESERYE EN KRUIE:

DROE SPESERYE EN KRUIE: ONS deel graag hierdie kernidees en resepte uit Jamie Oliver se nuutste boek, Jamie's 15-Minute Meals, met julle. Hy belowe jou "smaaklike, heilsame, supervinnige kos" -- maar eers moet jy jou kornbuis

Nadere informatie

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT Driepoot-gietysterpotte met ronde bome is vryelik bekombaar by die meeste ysterware afdelingswinkels. Hulle kan in 'n wye verskeidenheid groottes gekoop word, van die 1/4-grootte

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit.

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit. Pannekoek Algemeen Wanneer 'n vleisvulsul gebruik word, en die vulsel is redelik styf of dik, smeer die vulsel oor die pannekoek en rol die pannekoek op soos gewoonweg. Wanneer die vulsel dun is, plaas

Nadere informatie

meer oor ons & ons kosfilosofie erkennings die res van die span ontbyt middagete

meer oor ons & ons kosfilosofie erkennings die res van die span ontbyt middagete meer oor ons & ons kosfilosofie erkennings die res van die span ontbyt volgraan-plaatkoekies tuisgemaakte suikervrye muesli japtrap jogurtkoppies kamma-eiers-benedict papaja-paradys franse roosterbrood

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié)

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié) Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap Beestong met mosterdsous Bief-en-varkworskasserol Blitsige kerriekos Blitsige Maalvleis-en-bone Kerrie Frikkadelle Gesmoorde beesstert Geurige oondgebakte hoender

Nadere informatie

Boereworspastei (Bedien ses)

Boereworspastei (Bedien ses) Boereworspastei (Bedien ses) 500g boerewors (oorskiet van braai werk goed) 3 eiers,geklits 1 klein blikkie soetmielies botter, melk, sout en peper 6 medium aartappels, geskil (of een sakkie aangemaakte

Nadere informatie

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP GRAAD 7 EKSAMEN TYD: 1 UUR NOVEMBER 2016 TOTAAL: AFDELING A : 50 PUNTE AFDELING B : 30 PUNTE OPSTELLER : MNR F BENADE MODERATOR: ME E DE LANGE Instruksies: 1) Gebruik

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues)

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues) 1. Klapperys 1 Blik kondensmelk (400g) 37,5ml Margarien (3 eetlepels 5ml Kleursel 500g Versiersuiker 200g Klapper (Moirs) Smelt kondensmelk en margarien saam vir 2-minute op Hoog. Voeg versiersuiker en

Nadere informatie

Peterjasie se Kampkosresepte

Peterjasie se Kampkosresepte Peterjasie se Kampkosresepte Peter Thomas - peter@funkymunky.co.za My webwerf: http://funkymunky.co.za/afrikaans.html Bladsy 2 van 73 Peterjasie se Kampkosresepte Ontbyt Resepte... 8 Ontbyt 1: Engelse

Nadere informatie

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1 Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier INDEKS 1. Rina Se Lekker Bruin Brood 2. 7-Minute Mikrogolf Sjokolade Koek 3. Gevriesde Avokadopeer Guacamole

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE.

ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE. ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE. 'N SAMESTELLING DEUR ANNA EKSTEEN. 0765754296 INHOUDSOPGAWE AARTAPPELS 5 Blatjang aartappels Warm aartappel baksel Aartappelgebak

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Mieliebrood Neutebrood Stywepap en krummelpap Ryspap

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

2015/2016. R35(R4,30 BTWingesluit) Ander lande R30,70 (sonder belasting)

2015/2016. R35(R4,30 BTWingesluit) Ander lande R30,70 (sonder belasting) 2015/2016 R35(R4,30 BTWingesluit) Ander lande R30,70 (sonder belasting) 12001 6 009900 188300 C@ntrol MSS Spekko verpak slegs premium, enkel-bron ingevoerde rys om altyd die beste gehalte te verseker.

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS Baie geluk met die aanskaf van die VLAMBRAAIER. Dit sal u baie jare van lekker vlambraai voorsien. Lees asseblief die gebruiksaanwysing deeglik deur en volg die instruksies

Nadere informatie

Recepten. Klop de melk met het ei Olijfolie verhitten in de pan

Recepten. Klop de melk met het ei Olijfolie verhitten in de pan Recepten RECEPT 1 OMELET. Klop de melk met het ei in de pan Champignons aan bakken Spinazie, gewassen & gesneden toevoegen Ei mengsel toevoegen Om en om bakken, totdat het ei gestold is. RECEPT 2 GEVULDE

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 1 BLADSY INHOUDS OPGAWE 4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 Boerewors 24 Botterskorsie 26 Braaivleis

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Ougat se resepte Peuselhappies

Ougat se resepte Peuselhappies Ougat se resepte Peuselhappies PAMPOENPOFFERS 250ml koekmeelblom 125ml bruismeel 5ml sout 5ml bakpoeier Knypie gemaalde neutmuskaat 30ml botter, gesmelt 1 eier, geklits 500g gaar pampoen, gedreineer en

Nadere informatie

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS Resepte 30-Minuut Maaltye Voorbereiding van Varkvleis Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS 45 30 15 1 0 5 50 55 DELICIOUS MEALS 10 40 35 IN 30 MINS 25 20 30-Minuut Maaltye SAVPV Resepte en handige

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

RESEPTE BLADSY NAVRAE

RESEPTE BLADSY NAVRAE RESEPTE BLADSY NAVRAE ONTVANG DEUR LESERS VAN ONS GEREELDE GESELSBRIEF Gebruike van Kruie en Speserye (Emily) Pimento (Allspice) - Bredies Basiliekruid (Basil) - Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte

Nadere informatie

AFRIKAANSE GESKENK RAAISEL RYMPIES : Afdroograk. Skitterblink staan ek gereed. vir stelle eetgerei kompleet. net die skoonstes kom na my

AFRIKAANSE GESKENK RAAISEL RYMPIES : Afdroograk. Skitterblink staan ek gereed. vir stelle eetgerei kompleet. net die skoonstes kom na my AFRIKAANSE GESKENK RAAISEL RYMPIES : Afdroograk Skitterblink staan ek gereed vir stelle eetgerei kompleet net die skoonstes kom na my die ander moet in die wasbak bly. Blikkieskos (verpak dit in n emmer/box

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word.

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word. Ek is al lankal op soek na van die resepte wat die Voortrekkers gebruik het. Elzeth het toe 'n ou resepteboekie wat deur Shell in 1949 uitgegee is getiteld: Voortrekker-Resepte, Tradisionele Suid Afrikaanse

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie. Baie Belangrik! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. STAP 1 Neem onmiddellik n before foto.

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

Melksnysels Botter laagkoek Bruintjies Deegskelmpies Gemmerkoekies Kaaskoek Kaaskoekies Kaasstrooitjies Karringmelk sjokoladekoek Klapperkoekies Kondensmelkkoekies Konfyttertjies Naweek koekies Ouma Tillie

Nadere informatie

Pasta salade. Ingrediënten: (4 personen) Dressing 1 theelepel dijonmosterd 1 eetlepel witte wijnazijn 1 eetlepel honing olijfolie of zonnebloemolie

Pasta salade. Ingrediënten: (4 personen) Dressing 1 theelepel dijonmosterd 1 eetlepel witte wijnazijn 1 eetlepel honing olijfolie of zonnebloemolie Pasta salade Ingrediënten: (4 personen) Dressing 1 theelepel dijonmosterd 1 eetlepel witte wijnazijn 1 eetlepel honing olijfolie of zonnebloemolie 175 gram pasta, bv. schelpjes macaroni 150 gram sperziebonen

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid.

Nadere informatie

INHOUD HARTIG ZOET PANNENKOEK VAN BOEKWEITMEEL PANNENKOEKEN VAN BOEKWEITMEEL PANNENKOEKEN & CRÊPES VAN TARWEBLOEM BLINI S CRÊPES SOUFFLÉES

INHOUD HARTIG ZOET PANNENKOEK VAN BOEKWEITMEEL PANNENKOEKEN VAN BOEKWEITMEEL PANNENKOEKEN & CRÊPES VAN TARWEBLOEM BLINI S CRÊPES SOUFFLÉES INHOUD HARTIG PANNENKOEKEN VAN BOEKWEITMEEL Gebakken ei & ham...8 Geitenkaas, walnoten & honing...10 Spek & cheddar... 12 Uienstoof... 14 BLINI S Klassiek... 16 Van kastanjemeel... 18 Spekjes & pinda s...20

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Puur Gezond, Receptenboek. Receptenboek Puur Gezond! Nathalie Appel Terschuur

Puur Gezond, Receptenboek. Receptenboek Puur Gezond! Nathalie Appel Terschuur Puur Gezond, Receptenboek 1 Inhoudsopgave Inhoudsopgave 2 Welkom 3 Muesli 5 Waterkerssalade met aardbeien, avocado en rosbief 6 Zalmomelet met bosui en tomaat 7 Spinaziestamppot met gerookte kip 8 Viscurry

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur: Die Wensknoop Storie deur: Sanette Smit Geillustreer deur: Antoinette Smit Die wensknoop: Deur Sanette Smit Met Illustrasies deur Antoinette Smit Die tienjarige Petrus stap stadig huis toe. Sy donker hare

Nadere informatie

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE 1 HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE SAPPIGE BURGERS VRAAG: HOE KAN EK SAPPIGE HAMBURGER FRIKKADELLE BAK, WAT NIE UITGEDROOG IS EN SOOS SAAGSELS PROE NIE??? ANTWOORDE ONTVANG VAN EGAFRIKAANS

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Bladsy. Getoets deur Johan du Preez

INHOUDSOPGAWE. Bladsy. Getoets deur Johan du Preez 2 INHOUDSOPGAWE Bladsy SOUTTERTE 1. Korslose Ham en Kruie Souttert... 3 2. Seekos Souttert... 3 3. Eier Souttert... 3 4. Spek en Tamatie Tert... 4 5. Suikermielie en Spektert... 4 6. Kaas en Hamtert...

Nadere informatie

1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken.

1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken. Aardappelpuree : Ingrediënten 1 kg kruimige aardappels 150 ml melk 25 g boter nootmuskaat Aardappelpuree : Bereidingswijze 1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken. 2.

Nadere informatie

TAAIPITPERSKEKONFYT ROOSBLAAR KONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT

TAAIPITPERSKEKONFYT ROOSBLAAR KONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met n stopnaald. Laat 4 ure lank in soutwater le (15ml sout op 3,4L water). Spoel vrugte goed

Nadere informatie

1. Ek is honger Johannes 6:1-37

1. Ek is honger Johannes 6:1-37 1. Ek is honger Johannes 6:1-37 Tema God sorg vir ons en Hy het Jesus na ons toe gestuur om ons honger na God te stil. Agtergrond en interpretasie Johannes vertel in hoofstuk 2 12 die verhaal van Jesus

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Boursin-hapje met zalm

Boursin-hapje met zalm Boursin-hapje met zalm Ingrediënten (10 stuks): 2 plakjes gerookte zalm Verse Dille ¼ doosjes Boursin (kruidenkaas) plasticfolie : 1. Beleg de plakjes gerookte zalm heel dik met Boursin en verse dille.

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 2: Gesonde en ongesonde kos Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 1 Konings 17: 5-6 Exodus 17: 6 Mattheus 14: 16 1. Die Here versorg ons (Sluit

Nadere informatie