PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA"

Transcriptie

1 PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA 1 kg wors van jou keuse 4 medium uie in halfringe gekap 15 ml olyfolie 5 ml knoffel Peper na smaak Worcestersous na smaak 1 bees aftrekselblokkie 15 ml mosterd 15 ml sweet chili 15 ml chuntey 1 blik chakalaka 1 blik tamaties 1 kop gerasperde kaas Stywe pap Braai uie en knoffel in olyfolie tot uie verkleur Braai wors bo op uie tot al die water uitgekook is. Haal wors uit en gooi res van die bestandele behalwe die kaas en pap by. Smeer n oondvaste bak en skep n laag pap onderin, stip met botter

2 Kook die sous tot dik en gaar, sit wors terug en laat prut vir so 10 min. Skep sous, wors en nog sous bo oor gooi kaas oor en bak tot gesmelt! Resep en foto:leandri Potgieter PADDA IN DIE GAT PADDA IN DIE GAT (TOAD IN THE HOLE) 2 groot uie 2 eetlepels Engelse mosterd poeier Worcestershire-sous 125 g koekmeel 300 ml melk ʼn teelepel sout 2 eiers 6 tot 8 kleinerige worsies van jou keuse (bangers werk goed) Sny die uie in dik ringe en braai dit in n bietjie olie oor medium hitte tot dit begin karameliseer. Strooi n knippie sout oor die uie terwyl dit braai. Haal uit die pan en hou eenkant. Dit maak nie saak as die uie nie heel bly nie, hulle gaan in elk geval onder die beslag verdwyn.

3 Verhit die oond tot 200ºC. Meng die meel, sout en eiers. Voeg ʼn bietjie melk by en roer deur om n pasta te vorm. Voeg die res van die melk by en klits tot dit n gladde beslag is. Laat dit eenkant staan vir 30 minute. Braai die worsies in dieselfde pan waarin die uie was, tot bruin. Rangskik die worsies in n oondvaste bak en plaas die uie tussen die worsies. Maak n slap pasta van die mosterd en Worchestersous en drup dit oor die uie. Giet die olie en vet wat by die worsies uitgebraai het oor die worsies en uie. Moenie te veel oorgooi nie, dit moet die bodem van die bak met ongeveer 4 milimeter bedek. Smeer ook van die olie teen die randte van die bak op. Plaas die bak met die worsies in die oond net voor dit die korrekte hitte bereik, sodat die olie goed warm word. Giet die beslag oor (jou bak moet net groot genoeg wees dat die beslag tot ongeveer helfte teen die worsies opkom sodat die boonste dele daarvan uitsteek) en bak ongeveer 30 minute by 200 C totdat die deeg gepof het en goudkleurig raak. In die helfte van die baktyd kan gekyk word dat die worsies nie bo die beslag uitgelig het nie, en indien wel, druk hulle terug in die beslag. Resep geplaas deur Adam Cloete Foto: Adam Cloete PETRE SE KAPOKAARTAPPEL EN WORS GEREG

4 PETRE SE KAPOKAARTAPPEL EN WORS GEREG Heel toevallig was dit op my spyskaart vir vanaand Ek het vanmiddag n resep hier gesien, maar kon dit nie opspoor nie Hier is my weergawe 4 aartappels.. geskil, in blokkies gesny, en sag gekook in sout water Gooi water af.. Voeg een opgehoopte eetlepel botter, en n half teelepel bakpoeier opgelos in n bietjie melk by, asook n klein bietjie fyn neutmuskaat.. Maak fyn en hou eenkant.. Ek het nog van gisteraand se Basmati rys oorgehad dit n bietjie warm gemaak en met n bietjie botter gemeng.. voer n pirex bak met die rys uit.. Vir die wors vulsel het ek.. 2 groterige uie gekap.. Halwe greenpepper gekap Half teelepel fyn knoffel 2 klein takkies roosmaryn gekap 2 takkies oreganum gekap Vars gemaalde swartpeper na smaak Braai bogenoemde alles saam in n pot of pan tot uie sag en deurskynend is Voeg een blikkie tamatie en uiesmoor by, asook 3 eetlepels Chutney, 3 eetlepels Sweet Chili sous, n bietjie Soja sous, en n derde koppie rooiwyn by. Sny wors in stukke en voeg by uie en tamatie mengsel.. kook

5 goed deur tot wors gaar is.. Maak n pakkie wit uie soppoeier in n bietjie water aan.. voeg by mengsel en prut tot dik.. voeg gekapte pietersielie by en roer deur.. Skep vulsel oor rys in die bak skep mash bo oor en rasper kaas oor 180 grade tot goudkleurig Resep en foto: Petré Van Jaarsveld KAPOKAARTAPPELS EN WORS GEREG KAPOKAARTAPPELS EN WORS GEREG Nuwe manier van mash en wors Klaar gaar kapokaartappels klaar gaar wors gebraaide uie na smaak blatjang na smaak 1 blikkie tamatie en uie smoor 1 pk wit uie soppoeier aangemaak met 1 kp melk Gerasperde kaas na smaak Sit onder in n oondbak kapokaartappels, dan laag gaar wors, uie, dan blatjang, blik tamatie en uie smoor. Gooi die uiesop mengsel bo oor. Volg met kaas

6 Bak by 180 grade C in oond tot stol Heerlik Resep geplaas deur San-Mare Joubert Fourie Foto 1: San-Mare Joubert Fourie Foto 2: Adam Cloete GIDEON SE BOBOTIE WORS GIDEON SE BOBOTIE WORS 500 g maalvleis ( tuisgemaak ) 1 klein ui gerasper 1 klein wortel gerasper 1 skyfie pynappel fyn gekerf 1 e asyn 1 t kerrie 1/2 t borrie 1 dl suiker (12.5ml) 1 e bladjang 2 t tamatiesous 1/2 k koek meel 1 eier n kippie fyn koljander, asook neut en ook naetjies

7 Meng alle bestandele saam in n mengbak en stop in varkderm Resep : Gideon Louw Foto Gideon Louw WORS OP KLIPSOP RYS WORS OP KLIPSOP RYS Vir die lui huisvrou (soos ek) en dis bietjie iets anders, weet nie wie van julle het dit al gemaak nie? Kook olie, sowat 50 ml 1 na 2 koppies rys (hang af van hoeveelheid mense wat gaan eet) Boerewors, (weereens, na gelang van hoeveel mense gaan eet) Sout en pepper na smaak Aromat vir geur 1 teelepel BBQ spice Water vir gaar kook Verhit olie in kastrol, net genoeg dat boom van kastrol bedek is. Gooi rys by na smaak (ek het vandag 2 koppies rys gevat, want dan is daar genoeg vir my man se kosblik) Soms braai ek eers bietjie ui en knoffel in olie, maar dis

8 opsioneel. Braai rys met BBQ speserye totdat rys begin wit word van die hitte, roer gedurig. (Ek braai dit sowat 1 na 2 minute, hang af hoe warm olie vooraf gemaak is.) Gooi water by sodat rys nie aanbrand. Gooi blikkie Tamatie en Uie smoor by, roer deur. Roer res by:s + p en aromat. Sit wors bo-op rys en maak teen baie lae hitte gaar met deksel skeef op, dat dit net-net prut. Wors kan geprik word dat worsvet in rys intrek, opsioneel. Wors is bleek omdat dit nie gebraai is, maar steeds baie lekker saam met rys. Mengelslaai kan by gemaak word. Dis ook baie lekker met sjoe-sjoe sous: (Sheshebo of Chakalaka). Foto en Resep: Ida de Beer Nota: Roelien Botha Min of meer hoeveel water? Ek wil graag iets soortgelyks doen,maar met hoenderrepies. Ida de Beer Roelien, ek het gooi die water gewoonlik totdat ek dit fisies sien deurkom by die rys, want die rys moet uitswel, amper soos wanneer jy rys normaalweg kook. Ek sit dit op hoë hitte totdat dit kook, dan stel ek dit af na laagste stelling op stoof en dit prut vir sowat een uur (deksel skeef op om nie wors vel taai te kook nie), dit sal seker dieselfde wees met hoender repies, dis n fantastiese idee, veral met daai geurige Chicken spice by. KUDU WORS

9 KUDU WORS Ek het maar my normale resep gevolg as ek wors maak met net die vleis wat verskil. Geen vark in nie. 7,5 kg Vleis 2,5 kg Bees Brisket Vet 160 gram sout 20 gram swart peper 20 gram Nutmeg 20 gram Naeltjie 200 ml Bruin asyn 300 ml water So lyk hy saam met pap en sous Bron: Koos van der Merwe Foto: Koos van der Merwe APPEL WORS

10 APPEL WORS Stuk varkderm 1 kg maalvleis 1 e Dijon mosterd 1 appel in klein stukkies gekerf paar neute, fyngekap bietjie komyn Sout en peper na smaak Meng alles saam en stop in varkderm. Ek het so n elektriese meul / worsstoppertjie wat ek dit mee gestop het. En die geheim van selfgemaakte wors is om dit baaaaie baaaaie vinnig te braai maks 10 min oppie kole as jy nie van dit te rou hou nie. Resep geplaas deur Gideon Louw Foto: Gideon Louw GEGEURDE PAP EN WORS

11 GEGEURDE PAP EN WORS 2 uie, gekerf, 1 rooi soet rissie, gekerf 1 geel soet rissie gekerf Pakkie sampioene, gekerf 1 blikkie Heelpit mielies 1kg Mieliepap meel 1kg Boere wors. 1 pakkie Royco Beef Goulash sous. Klein houertjie room. Bietjie melk. Halwe koppie water. Braai uie tot sag in pan. Voeg dan rooi en groen rissie by. Voeg sampioene en heelpit mielies by. Braai vir so 10 min. Kook water vir pap. Voeg nou jou gebraaide uie mengsel by jou pap water. Voeg bietjies papmeel op n slag by tot jy n lekker stywe pap het. Kook tot gaar. Braai wors in pan net tot dit n bruin kleur kry nie gaar nie. Meng n pakkie Royco beef goulash sous saam klein boksie clover room en bietjie melk halwe koppie water. Skep pap in oond vaste bak in bolletjies. Plaas wors bo op pap en gooi die sous oor.

12 Bak in oond tot sous lekker dik is en wors bruin! Dis heerlik!!! Thank you Linda Barkley Foto: Elna Erasmus WORSPOT MET KLUITJIES WORSPOT MET KLUITJIES..heerlike worspotjie en dumplings ek is verslaaf aan my braaiplek! WORSPOT 500 g wors, 2 cm stukkies gesny 1 ui, ringe gesny kwart kool, fyn gesnipper 2 aartappels, in blokkies gesny butternut, paar skywe gesny 250 g gevriesde groente reep green pepper en red pepper, paar blokkies gesny sout, peper, aromat, naeltjies en neutmuskaat Braai wors en uie tot half gaar Roerbraai die aartappelblokkies by Dan kool repies en gevriesde groente Sny butternut skywe en pak bo op Gooi so half k water oor en laat prut Skep dumplings oor en laat min prut sonder om oop te

13 maak DUMPLINGS kop bruismeel 1 ml sout 3o ml botter 10 ml pietersielie +- half tot 3/4 k water Vryf die botter in die meel, sout en pietersielie maak aan met water skep lepelsvol op potjiekos laat stadig prut min tot gaar RESEP EN FOTO: Frieda Greyling

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins deur C. Du Plessis Biltong Muffins 2 Koppies Koekmeel 1 eetlepel Bakpoeier 1/2 teelepel Sout 3/4 koppie Cheddarkaas, gerasper 6 Sprietuie gekap 1 1/2 Koppie fyn Biltong 2 eiers 1 koppie Melk 1/2 koppie

Nadere informatie

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop... Resepte 1 Index Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3 Waterblommetjie fritters...bl 4 Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5 Waterblom sop...bl 6 Waterblom-hoender gebak...bl 7 Waterblom-bobotie...bl

Nadere informatie

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte Etes vir n maand 30 maklike resepte KOS Week 1 Dié maand hoef jy jou glad nie te bekommer oor aandete nie. Hier is n smullekker ete vir elke dag van die maand. deur Louisa Holst assistent Tani Kirsten

Nadere informatie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie 8 Potjie Resepte Seekospotjie Rooibokpotjie Souskluitjies in 'n ysterpot Wors en niertjiepotjie Afvalpotjie Skaapskenkelpotjie Pa se Roooiii Hoenderpotjie Hoender-biltong-en-spekpotjie Seekos-Potjie Braai

Nadere informatie

Lekker Boere Resepte.

Lekker Boere Resepte. Koper pennie wortelslaai Lekker Boere Resepte. 1 kg geelwortels in skyfies gesny 2 middelslag soet rissies gehalveer, ontpit en in repe gesny 2 uie geskil en in ringe gesny 1 pk tamatiesop 250 ml water

Nadere informatie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie Visvingerpastei Visvingerpastei visvingers vars room sampioensoppoeier 410g tamatie en uie mengsel gerasperde kaas Pak visvingers in gesmeerde oondvaste bak. Versprei blik tamatie en uie eweredig oor visvingers.

Nadere informatie

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS die SPYSKAART VOL Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS is een van ons volopste groentesoorte en in die somer ook een van die verfrissendstes om te eet. Komkommers is natuurlik bale gewild vir

Nadere informatie

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié)

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié) Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap Beestong met mosterdsous Bief-en-varkworskasserol Blitsige kerriekos Blitsige Maalvleis-en-bone Kerrie Frikkadelle Gesmoorde beesstert Geurige oondgebakte hoender

Nadere informatie

Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie

Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie 1 Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2 liter beesvleisaftreksel 1 blik fyngekapte

Nadere informatie

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde Elmine du Toit Dept Voeding en Dieetkunde Inhoud Energie- en vetinhoud van sommige geregte te verminder Voedsel met n hoë energieinhoud te identifiseer Nuwe kombinasies + idees om voedsel makliker en

Nadere informatie

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke.

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. Romerige Biltong Pasta 15 ml olyfolie 250 g knopiesampioene sout en vars gemaalde swartpeper 500

Nadere informatie

Boereworspastei (Bedien ses)

Boereworspastei (Bedien ses) Boereworspastei (Bedien ses) 500g boerewors (oorskiet van braai werk goed) 3 eiers,geklits 1 klein blikkie soetmielies botter, melk, sout en peper 6 medium aartappels, geskil (of een sakkie aangemaakte

Nadere informatie

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis Jou Eie Resepte boek C. Du Plessis 1 Korintiërs 15:10 (1953 Weergawe, AOV) Maar deur die genade van God is ek wat ek is,... Belangrike Informasie. Oondtemperature. Oondtemperature word in drie eenhede

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51 Inhoudsopgawe Die Daniël-plan se benadering tot lewenslange gesonde eetgewoontes xi n Boodskap van Rick Warren xiii Kombuisgesprekke met dr. Amen en dr. Hyman Die Daniël-plan se ontwerpersjefs xxi xiv

Nadere informatie

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE 1 HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE SAPPIGE BURGERS VRAAG: HOE KAN EK SAPPIGE HAMBURGER FRIKKADELLE BAK, WAT NIE UITGEDROOG IS EN SOOS SAAGSELS PROE NIE??? ANTWOORDE ONTVANG VAN EGAFRIKAANS

Nadere informatie

Allerlei

Allerlei Allerlei www.eposvriende.com - 1 - Kondensmelkballetjies... - 3 - Roompoffertjies (Eclairs)... - 3 - Mrs Ball's Blatjang... - 4 - Maklike Pannekoek... - 4 - Pannekoek (Ansie Roesch)... - 5 - Pannekoek...

Nadere informatie

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie.

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie. KRAAKVARS SOMER U I T G A W E LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, maklike somerresepte vir jou en jou familie. PASSIEVOLLE, AVONTUURLUSTIGE EN MAKLIKE FAMILIEMAALTYE. Somer is n tyd vir braai, die strand, die

Nadere informatie

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny MOEDER / MA Wat is 'n huis tog sonder 'n moeder? 'n Moeder soos die van my? Sy is altyd daar, al is sy weg van my, bly sy steeds 'n dierbare moeder vir my. 'n Moeder soos die van my gee raad en help waar

Nadere informatie

Melksnysels Botter laagkoek Bruintjies Deegskelmpies Gemmerkoekies Kaaskoek Kaaskoekies Kaasstrooitjies Karringmelk sjokoladekoek Klapperkoekies Kondensmelkkoekies Konfyttertjies Naweek koekies Ouma Tillie

Nadere informatie

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies 1 INDEKS Twee-vis kitsery Pronto Seekospaella Patatkoekies met gerookte snoek Tradisionele Vis en Skyfies Aartappel- en hoenderhappies Soet Maleise Kerrie Spek- en boontjie en maalvleisete Hartlike Macaroni-

Nadere informatie

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER:

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: Resepte Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: 4 ontbeende hoenderborsies 4 eetlepels plantolie 1 eetlepel suurlemoensap 1 eetlepel gedroogde tiemie sout en peper 50 g Gruyèrekaas, in dun skywe

Nadere informatie

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word.

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word. Ek is al lankal op soek na van die resepte wat die Voortrekkers gebruik het. Elzeth het toe 'n ou resepteboekie wat deur Shell in 1949 uitgegee is getiteld: Voortrekker-Resepte, Tradisionele Suid Afrikaanse

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries) Koop voorraad aan van: Gesondheidswinkel Olies/Asyn Fyn kaneel Amandelmeel Balsemasyn Gemengde kruie Kakaopoeier Klapperolie Gemmer Klappermeel Olyfolie en enige ander neut-/saadolies Growwe sout en peper

Nadere informatie

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe >

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe > TUISRESEPTE Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende Tuisbraai Inhoud Vorentoe > Heerlik Gepubliseer Deur: Geproduseer Deur: Fotografie: Voedselstilis: Addisionele Fotos: Eskort Beperk

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit.

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit. Pannekoek Algemeen Wanneer 'n vleisvulsul gebruik word, en die vulsel is redelik styf of dik, smeer die vulsel oor die pannekoek en rol die pannekoek op soos gewoonweg. Wanneer die vulsel dun is, plaas

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

Peterjasie se Kampkosresepte

Peterjasie se Kampkosresepte Peterjasie se Kampkosresepte Peter Thomas - peter@funkymunky.co.za My webwerf: http://funkymunky.co.za/afrikaans.html Bladsy 2 van 73 Peterjasie se Kampkosresepte Ontbyt Resepte... 8 Ontbyt 1: Engelse

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf Vadersdag 114 TAFELELEMENTE Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek Onderborde: leiklipteels Servette: koperkleurige taf Breekware: wit porselein met spatsels blou Messegoed: ou silwer

Nadere informatie

Nuusbrief Februarie 2016

Nuusbrief Februarie 2016 Nuusbrief Februarie 2016 Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 0832761719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt :078 0408889 Onder voorsitter : Jan Du Buisson. :082 9211128 Voorraadhouer :

Nadere informatie

RESEPTE BLADSY NAVRAE

RESEPTE BLADSY NAVRAE RESEPTE BLADSY NAVRAE ONTVANG DEUR LESERS VAN ONS GEREELDE GESELSBRIEF Gebruike van Kruie en Speserye (Emily) Pimento (Allspice) - Bredies Basiliekruid (Basil) - Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte

Nadere informatie

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/ Page 1 of 12 WegSleep n Navigasie Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos Deeglike bykos Page 2 of 12 Page 3 of 12 Dis brood, dis nodig, dis broodnodig. Resepte Tiaan Langenegger Foto s Ruvan

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Ma Se Kookboek. Korse.

Ma Se Kookboek. Korse. Ma Se Kookboek. Korse. OLIE KORS 1 koppie meel 1 eier 1/2 koppie olie 1/2 teelepel sout 1/2 koppie melk 1 teelepel bak poeier Meng alles tot n slap deeg. Gooi dan oor die vleis mengsel, en bak 1/2 uur

Nadere informatie

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 1 BLADSY INHOUDS OPGAWE 4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 Boerewors 24 Botterskorsie 26 Braaivleis

Nadere informatie

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS Resepte 30-Minuut Maaltye Voorbereiding van Varkvleis Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS 45 30 15 1 0 5 50 55 DELICIOUS MEALS 10 40 35 IN 30 MINS 25 20 30-Minuut Maaltye SAVPV Resepte en handige

Nadere informatie

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT Driepoot-gietysterpotte met ronde bome is vryelik bekombaar by die meeste ysterware afdelingswinkels. Hulle kan in 'n wye verskeidenheid groottes gekoop word, van die 1/4-grootte

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Mieliebrood Neutebrood Stywepap en krummelpap Ryspap

Nadere informatie

In n mengbak meng die aarbeie, blare, roket en camembert. Geur met swart peper, sout en balsamiese asyn.

In n mengbak meng die aarbeie, blare, roket en camembert. Geur met swart peper, sout en balsamiese asyn. Aarbei en camembert slaai met swart peper 250g Aarbeie 1 pak Gemengde slaai blare f butter lettuce 1 pakkie rket ½ wiel Camembert in dun repies gesny Balsamiese Reduksie net geneg m te sprinkel grwwe swart

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes in die Kaapprovinsie EN L. B. HOSKING, vroeer onderwyseres vir Kindertuin~Metodes aan die Opleidingskollege Wellington,

Nadere informatie

INHOUDS OPGAWE. BRODE 18 Bruinbrood Dadelbrood Gemmerbrood Koringroerbrood. Bladsy 2. Lemoen en rosynebrood Piesangbrood Polenta brood Witbrood

INHOUDS OPGAWE. BRODE 18 Bruinbrood Dadelbrood Gemmerbrood Koringroerbrood. Bladsy 2. Lemoen en rosynebrood Piesangbrood Polenta brood Witbrood INHOUDS OPGAWE ALLERLEI 4 Aartappelsuurdeeg Biltong Boere Croissants Melkkos Mosbolletjies Paasbolletjies Skons Songedroogde tamaties Vetkoek Worsrolletjies BESKUIT 7 Anys beskuit Boere beskuit Gesondheids

Nadere informatie

Peterjasie se Feesresepteversameling

Peterjasie se Feesresepteversameling Peterjasie se Feesresepte Versameling Peterjasie se Feesresepteversameling Ek word gereeld gevra of ek kan help met Kersfeesresepte, toe besluit ek om 'n versameling resepte in 'n eboek saam te vat. Hier

Nadere informatie

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS Baie geluk met die aanskaf van die VLAMBRAAIER. Dit sal u baie jare van lekker vlambraai voorsien. Lees asseblief die gebruiksaanwysing deeglik deur en volg die instruksies

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1 Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier INDEKS 1. Rina Se Lekker Bruin Brood 2. 7-Minute Mikrogolf Sjokolade Koek 3. Gevriesde Avokadopeer Guacamole

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë

Nadere informatie

Dinge wat kan verander

Dinge wat kan verander 13 Dinge wat kan verander Praattyd: Eksperimente Kyk na die prente en vertel wat gebeur. water stoom Eksperiment 1: Voltooi: Die water verander in. Waarom gebeur dit? Kan die stoom weer water word? Waarom

Nadere informatie

GEMMERBIER RESEPTE 1

GEMMERBIER RESEPTE 1 GEMMERBIER RESEPTE 1 Gemmerbier 10 liter water 1,5 kg (7 ½ x 250 ml) witsuiker 1 koekie (25g) saamgeperste gis 50 ml rosyntjies met pitte 1 bottel (750 ml) lemoen- of suurlemoenkwas 750 ml sodawater 50

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

(boterrijst) aantal personen 35 4

(boterrijst) aantal personen 35 4 (boterrijst) Pullao aantal personen 35 4 ui stuk 2 0,3 cardemon stuks 12 1,4 gember theelepel 4 0,5 kaneel stokje 9 1,0 komijnpoeder theelepel 3 0,3 kruidnagel stuks 12 1,4 laurier blad 12 1,4 zout theelepel

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

80+TREFFERS EN TROOSKOS VIR DIE WINTER. BAK EN LÊ IN Hier s die soetste verleidings en flesse vol bêrekos

80+TREFFERS EN TROOSKOS VIR DIE WINTER. BAK EN LÊ IN Hier s die soetste verleidings en flesse vol bêrekos R19,95 (R2,45 BTW ingesluit) Ander lande: R17,50 (sonder belasting) VIR DIE WINTER 0 5 0 0 3 80+TREFFERS EN TROOSKOS 9 780987 005717 MAAK DIT VANAAND Kyk wat doen ons alles met vleis, hoender, wild, groente

Nadere informatie

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie. Baie Belangrik! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. STAP 1 Neem onmiddellik n before foto.

Nadere informatie

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues)

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues) 1. Klapperys 1 Blik kondensmelk (400g) 37,5ml Margarien (3 eetlepels 5ml Kleursel 500g Versiersuiker 200g Klapper (Moirs) Smelt kondensmelk en margarien saam vir 2-minute op Hoog. Voeg versiersuiker en

Nadere informatie

Vegetarische gerechten van Gery Mulder

Vegetarische gerechten van Gery Mulder Vegetarische gerechten van Gery Mulder Tomaten preisoep... 1 Zuuurkoolschotel, een echt wintergerecht... 2 Aardappelgerecht... 3 Rabarber met een variatie... 5 Natte preipot... 6 Tomaten preisoep Benodigd:

Nadere informatie

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik)

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik) 66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose (uit 'n blik) DESSERTE Perske-onderstebokoek Goue Cassata Bevrore Perskenagereg Peche Flambe Persketert Mokka-Perskeverrassing Perskevla Warm

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE 'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE MARINIQUE MALAN Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER EDUCATIONIS in OPVOEDKUNDIGE

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Ougat se resepte Peuselhappies

Ougat se resepte Peuselhappies Ougat se resepte Peuselhappies PAMPOENPOFFERS 250ml koekmeelblom 125ml bruismeel 5ml sout 5ml bakpoeier Knypie gemaalde neutmuskaat 30ml botter, gesmelt 1 eier, geklits 500g gaar pampoen, gedreineer en

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

VRAESTEL I DAVID SE NUWE ROVER

VRAESTEL I DAVID SE NUWE ROVER VRAESTEL I AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 ARTIKEL Lees die volgende artikel versigtig deur. DAVID SE NUWE ROVER 1. Hy kon nie wag om agter die stuurwiel van sy nuwe motor in te skuif nie, maar net 'n paar

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier SAWA - Gebied Goeie Hoop - 100 Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier 1 Die kampterrein vir ons 100 plus is geboek. In jou kop weet jy nou al die krag is n probleem, dan weet jy

Nadere informatie

DROE SPESERYE EN KRUIE:

DROE SPESERYE EN KRUIE: ONS deel graag hierdie kernidees en resepte uit Jamie Oliver se nuutste boek, Jamie's 15-Minute Meals, met julle. Hy belowe jou "smaaklike, heilsame, supervinnige kos" -- maar eers moet jy jou kornbuis

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Die Beter Eet Slimkoop GIDS

Die Beter Eet Slimkoop GIDS Die Beter Eet Slimkoop GIDS Eet gesond en lekker al is jou begroting bek. Die Beter Eet Slimkoop Gids is opgestel om mense te help om beter koskeuses keuses te maak te midde van stygende voedselpryse.

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie