Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie"

Transcriptie

1 1

2 Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2 liter beesvleisaftreksel 1 blik fyngekapte tamaties 5 ml gedroogte tiemie 5 ml fyngedrukte droë brandrissies 3 wortels, geskil en gekap 8 baba-aartappels, geskil 2 middelslag-soetpatats, geskil en in blokkies gesny 1 groen soetrissie, in blokkies gesny suurlemoen- of lemmetjiesap na smaak plaasbrood om voor te sit 1 Verhit die olyolie oor medium hitte. Braai die spek en beesvleis in die olie. Voeg die uie en knoffel by en roer dit vir n paar minute oor die hitte. 2 Gooi dan die aftreksel, tamatie, kruie en die brandrissie by en verhit tot kookpunt. Verlaag die hitte en laat die sop vir 1½ ure lank met die deksel op prut. 3 Voeg al die groente by en laat dit vir nog 40 minute lank prut of tot die vleis en groente sag is. Gooi n paar druppel suurlemoen- of lemmetjiesap by en geur na smaak met sout en varsgemaalde swartpeper. Sit voor saam met plaasbrood.

3 Dik beesstertsop Bestandele: 60 ml sonneblomolie 800 g beesstert 300 g beesskenkel, in blokkies gesny 2 uie, gekap 45 ml koekmeel 2 liter beesvleisaftreksel 6 lourierblare 10 ml gedroogde tiemie 3 knoffelhuisies, fyngedruk 10 ml suiker 500 ml rooi wyn 50 ml tamatiepasta 4 groot wortels, geskil en in groterige stukke gesny 6 selderystokkies, gekap 16 baba-aartappels, geskil en middeldeur gesny 60 ml vars gekapte pietersielie 5 ml gerasperde suurlemoenskil melba-roosterbrood vir voorsit 1 Verhit n groot swaarboomkastrol. Wanneer dit baie warm is, moet jy n bietjie sonneblom-olie ingooi en die vleis bietjiesbietjies oor hoë hitte braai tot bruin. Gooi, indien nodig, nog n bietjie olie by om te keer dat die vleis brand en aan die kastrol vassit. 2 Verlaag die hitte en verhit dan die res van die sonneblomolie. Soteer die uie tot goudbruin. Gooi die koekmeel by en roer tot die mengsel begin bruin word. Roer die beesvleisaftreksel by, gooi die vleis terug in die kastrol en voeg dan die lourierblare, tiemie, knoffel, suiker, rooi wyn, tamatiepasta en die helfte van die wortels en seldery by. Verhit tot kookpunt, verlaag die hitte, sit die deksel op en laat dit vir vier uur prut. Haal die kastrol van die plaat af en laat eenkant afkoel. Sit dit oornag in die yskas. 3 Skep die volgende dag die gestolde vet van die sop af en gooi dit weg. Verhit die sop en gooi die res van die wortels en seldery asook die aartappels by. Verhit die sop

4 2

5 3

6 Lam-en-lensiesop Bestandele: 1-1,5 kg lamsnek olyfolie vir braai 2 uie, gekap n bossie spinasie, fyngesnipper 1 wortel, skoongemaak en grofgekap 1 ui, in kwarte gesny 1 selderystingel, grofgekap 5 ml fyn komyn 350 ml groen lensies 2 ml fyn borrie 1 ml fyn kaneel 3 ml gerookte paprika suurlemoensap om te geur natuurlike jogurt, granaatpitte en paprika om voor te sit 1 Verhit n bietjie olyfolie in n groot kastrol en braai die stukke lam alkant bruin. Braai n paar op n slag. Skep die bruingebraaide stukke uit en hou eenkant. 2 Gooi die oortollige vet af. Voeg die gekapte uie by en soteer dit tot sag. Voeg die spinasie by en kook tot net verlep. Skep uit die kastrol en hou eenkant. Skep die vleis terug in die kastrol. Bedek met 1¼ liter water en voeg die wortel, ui, seldery en komyn by. Verhit tot kookpunt, sit die deksel op en verlaag die hitte. Laat dit vir 2½ uur prut of tot die vleis sag is. 3 Laat die lensies vir 30 minute in koue water week. As die vleis sag is, haal die kastrol van die plaat af. Skep die vleis met n gaatjieslepel uit en laat dit effens afkoel. 4 Gooi die kookvloeistof deur n sif. Laat dit vir n rukkie staan en skep die vetlagie af. 5 Trek die vleis van die bene af. Sit die vleis eenkant en gooi die bene en vet weg. 6 Verhit weer die kookvloeistof en voeg die lensies by. Voeg die borrie, kaneel en paprika by. Laat dit prut tot die lensies sag is. Voeg nog water by indien nodig. 7 Voeg die ui-enspinasiemengsel en die vleis

7 Tamatie-en-tortellini-sop Bestandele: 125 g strepiespek, gekap (opsioneel) 60 ml olyfolie 4 preie, opgesny 2 selderystingels, gekap 12 ryp tamaties, gekap 5 ml droë basilie 3 ml droë origanum 1 klein blikkie tamatiepasta 2 liter klaargemaakte hoenderof groenteaftreksel 150 ml droë witwyn (opsioneel) 1 pak kaas- of vleis-tortellini suurroom, pesto en parmesaan-skaafsels om voor te sit 1 Verhit die olie in n groot kastrol. Voeg die spek by, braai dit vir n paar minute, en voeg dan die preie en seldery by. Kook tot sag. 2 Voeg die tamaties, kruie, tamatiepasta, n liter aftreksel en die wyn by. Verhit tot kookpunt, verlaag die hitte en prut vir 30 minute. 3 Maak die sop in n versapper fyn. Gooi dit terug in die kastrol en voeg die res van die aftreksel by. Verhit dit tot kookpunt en voeg die tortellini by. Laat dit vir drie tot vyf minute kook tot die tortellini heeltemal gaar is. 4 Sit die sop voor met n skeppie suurroom, pesto en parmesaan-skaafsels.

8 4

9 5

10 Patatsop met Marokkaanse speserye Bestandele: 100 g botter 2 uie, gekap ml Marokkaanse spesery-vryfmengsel 700 g patat, geskil en in blokkies gesny 250 g botterskorsie, geskil en in blokkies gesny 1 Granny Smith-appel, geskil, ontpit en in blokkies gesny ml hoender- of groente-aftreksel 50 ml gekapte vars koljander suurlemoensap na smaak suurroom, om voor te sit (opsioneel) 1 Verhit die botter in n groot kastrol en soteer die uie vir omtrent 10 minute oor n lae hitte tot sag. Sit die speserymengsel by en kook vir n paar minute. 2 Voeg die groente, appel en 150 ml van die aftreksel by. Bedek met n dubbele laag bakpapier, en vou die rande teen die kante op. Sit die deksel op en laat dit vir 30 minute stoom skud die kastrol elke nou en dan sodat die kos nie aan die bodem vassit nie. 3 Haal die papier af; die groente behoort nou sag te wees. Sit dit in n versapper saam met die koljander en maak dit fyn. Voeg nog n bietjie aftreksel by as die mengsel te dik is. 4 Gooi die mengsel terug in die kastrol en voeg die res van die aftreksel by. Roer goed en verhit weer. Geur na smaak met suurlemoensap en sout en varsgemaalde swartpeper. Sit n skeppie suurroom in elke bakkie, as jy wil, en sit voor.

11 Botterskorsiesop met camembert Bestandele: 2 rooi soetrissies, middeldeur gesny en ontpit 800 g botterskorsie, in blokkies gesny 1 knoffelbol 50 ml olyfolie 50 ml (50 g) botter 2 middelslag-uie, gekap 120 ml droë sjerrie 1 liter hoender- of groenteaftreksel 250 g strepiespek, gesnipper en gerooster tot bros 1 ryp camembert-kaas, in wiggies gesny 1 Pak die rooi soetrissies en die botterskorsie in n oondpan. Sny die bokant van die knoffelbol af sodat die vleis sigbaar is en sit dit ook in die pan. Drup olyfolie oor al die groente. Rooster dit vir 20 tot 30 minute in die verhitte oond of tot dit sag is. Haal die pan uit die oond uit en druk die sagte knoffel uit die skilletjies. Gooi die skilletjies weg. 2 Verhit die botter in n kastrol. Soteer die uie tot sag. Voeg die geroosterde groente en sjerrie by. Sit die deksel op en laat vir 15 minute oor lae hitte prut. Skep die mengsel in n voedselverwerker en pols tot glad. 3 Gooi die mengsel terug in die kastrol en voeg die aftreksel by. Verhit tot kookpunt, verlaag die hitte en laat vir 10 minute prut. Geur na smaak met sout en varsgemaalde swartpeper. 4 Sit dit voor Rond elke porsie sop af met bros spekstukkies en camembert-wiggies. Sit die sop dadelik voor.

12 6

13 7

14 Herfsgroente-en- speksop Bestandele: 250 g swoerdlose strepiespek, gekap 4 preie, gesny 2 selderystingels, gesny 1,25 liter hoenderaftreksel 500 ml elk blokkies wortels, botterskorsie en patat 125 ml room 30 ml gekerfde vars grasuie 5 ml suurlemoensap 1 Braai die spek in n groot kastrol oor lae hitte. Haal die helfte uit sodra dit gaar is en sit dit eenkant. 2 Voeg die preie en seldery by die spek in die kastrol en soteer dit vir twee minute. Voeg die hoenderaftreksel by en laat dit kook. 3 Voeg die groente by en stel die hitte laer sodat dit prut. Sit die deksel op en laat dit vir 15 tot 20 minute prut, tot die groente sag is. 4 Skep n derde van die groente uit en maak dit met n handmenger of voedselverwerker fyn tot glad. Skep dit terug in die kastrol. Roer die room en die helfte van die grasuie by en geur dit met sout, swartpeper en n paar druppels suurlemoensap. Strooi die spek wat eenkant gehou is en die grasuie oor en sit dit voor met mieliebrood.

15 Thaise kerriesop Bestandele: g uitgedopte garnale (of 6-8 hoenderdye, in blokkies gesny) sonneblomolie vir braai 1 ui, fyngekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 15 ml gerasperde vars gemmer ml rooi kerriepasta 125 ml dungesnyde swart sampioene 1 klein rooi of geel soetrissie, ontpit en fyngesny 1 liter hoenderaftreksel 15 ml skerp rissiesous (opsioneel) omtrent 150 g Pad Thai-rysnoedels, in stukkies gebreek 1 blik klappermelk 30 ml vissous sap van 1 lemmetjie of n klein suurlemoen n hand vol gekapte vars koljander, ment of basilie om voor te sit 4 fyngesnyde sprietuie om voor te sit 1 Verhit n dun lagie olie oor hoë hitte in n groot kastrol en braai die garnale tot goudbruin. Skep dit uit en sit eenkant. 2 Voeg nog n bietjie olie by en soteer die ui tot sag. Voeg die knoffel en gemmer by, soteer vir 30 sekondes, en voeg dan die kerriepasta by. Kook vir n minuut en voeg die sampioene en soetrissie by. Kook vir nog n minuut of tot die sampioene en rissie effens sagter is. 3 Voeg die aftreksel by en roer dan die rissiesous by. Voeg die noedels by en kook tot sag. 4 Gooi die garnale en enige sappe terug in die kastrol en roer die klappermelk en vissous by. Roer om alles te meng en maak deurwarm. Haal van die plaat af en roer die lemmetjiesap by. Proe en geur na smaak. Sprinkel die kruie en sprietuie oor en sit voor.

16 8

17 9

18 Ghoelasj-sop met suurroom en pesto Bestandele: 30 ml olyfolie 1 kg beesdikrib, in blokkies van sowat 4 cm gesny 3 uie, gekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 30 ml koekmeel 30 ml gerookte paprika 2 x 410 g-blikke pruimtamaties 1,3 liter beesvleisaftreksel 2 rooi soetrissies, ontpit en in klein blokkies gesny 250 ml suurroom 80 ml roketpesto 1 Verhit n swaarboomkastrol oor hoë hitte. Sodra dit warm is, moet jy n bietjie olyfolie ingooi en die vleis bietjies-bietjies oor hoë hitte bruin braai. Gooi, indien nodig, nog n bietjie olie in die kastrol om te keer dat die vleis brand en aan die kastrol vassit. 2 Gooi die uie in die pan en soteer dit tot bruin. Voeg die knoffel by en gooi die vleis terug in die pan. Strooi die koekmeel en paprika oor. Roer dit goed en gooi dan die tamaties en die bereide beesvleisaftreksel by. Verhit tot kookpunt, verlaag die hitte en sit die deksel op. Laat dit saggies prut vir twee uur of tot die vleis baie sag is. 3 Gooi die rooi soetrissies by en laat dit vir nog 30 minute prut. Geur na smaak met sout en varsgemaalde swartpeper. Sit voor met roketpesto en suurroom booor, en rond dit af met nog n strooisel paprika.

19 Romerige hoendersop Bestandele: 1 groot ui, gekap 250 g botter 3 knoffelhuisies, fyngedruk 250 g koekmeel, gesif 1 liter hoenderaftreksel 400 g hoenderborsfilette, in stukke gesny n hand vol vars tiemie, gekap, plus ekstra vir garnering 150 ml Stork Crèmendous crème fraîche en vars brood om voor te sit 1 Smelt die botter in n groot kastrol en gooi die ui by. Braai die ui tot sag. Voeg die knoffel by en haal die kastrol van die plaat af. Voeg die koekmeel by terwyl jy die mengsel die heeltyd roer sodat dit n roux vorm. Sit dit vir twee minute terug op matige hitte. 2 Gooi n bietjie aftreksel by en roer dit tot gemeng. Gaan so voort totdat al die aftreksel bygegooi is. Voeg die hoender en tiemie by en verhit die mengsel tot kookpunt. Verlaag die hitte en voeg dan die Stork Crèmendous by. Laat dit vir 15 minute prut. Sit dit voor met n skeppie crème fraîche en n takkie vars tiemie met vars brood daarby.

20 10

21 Notas

22

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte Etes vir n maand 30 maklike resepte KOS Week 1 Dié maand hoef jy jou glad nie te bekommer oor aandete nie. Hier is n smullekker ete vir elke dag van die maand. deur Louisa Holst assistent Tani Kirsten

Nadere informatie

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop... Resepte 1 Index Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3 Waterblommetjie fritters...bl 4 Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5 Waterblom sop...bl 6 Waterblom-hoender gebak...bl 7 Waterblom-bobotie...bl

Nadere informatie

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins deur C. Du Plessis Biltong Muffins 2 Koppies Koekmeel 1 eetlepel Bakpoeier 1/2 teelepel Sout 3/4 koppie Cheddarkaas, gerasper 6 Sprietuie gekap 1 1/2 Koppie fyn Biltong 2 eiers 1 koppie Melk 1/2 koppie

Nadere informatie

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny MOEDER / MA Wat is 'n huis tog sonder 'n moeder? 'n Moeder soos die van my? Sy is altyd daar, al is sy weg van my, bly sy steeds 'n dierbare moeder vir my. 'n Moeder soos die van my gee raad en help waar

Nadere informatie

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries) Koop voorraad aan van: Gesondheidswinkel Olies/Asyn Fyn kaneel Amandelmeel Balsemasyn Gemengde kruie Kakaopoeier Klapperolie Gemmer Klappermeel Olyfolie en enige ander neut-/saadolies Growwe sout en peper

Nadere informatie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie

Seekos-Potjie. Rooibok Potjie. Souskluitjies in 'n Ysterpot. Wors-en-Niertjie Potjie 8 Potjie Resepte Seekospotjie Rooibokpotjie Souskluitjies in 'n ysterpot Wors en niertjiepotjie Afvalpotjie Skaapskenkelpotjie Pa se Roooiii Hoenderpotjie Hoender-biltong-en-spekpotjie Seekos-Potjie Braai

Nadere informatie

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe

KOMKOMMERS VOL. die SPYSKAART. Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS die SPYSKAART VOL Deur Kobie van der Merwe KOMKOMMERS is een van ons volopste groentesoorte en in die somer ook een van die verfrissendstes om te eet. Komkommers is natuurlik bale gewild vir

Nadere informatie

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe >

TUISRESEPTE. Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende. Tuisbraai. Heerlik. Inhoud 1 Vorentoe > TUISRESEPTE Familie-Fees Tuisbly-Dae Wedstryddag Kos Kuiertyd met Vriende Tuisbraai Inhoud Vorentoe > Heerlik Gepubliseer Deur: Geproduseer Deur: Fotografie: Voedselstilis: Addisionele Fotos: Eskort Beperk

Nadere informatie

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER:

Resepte. Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: Resepte Resep Week 11 / 2008 KASERIGE GEBRAAIDE HOENDER: 4 ontbeende hoenderborsies 4 eetlepels plantolie 1 eetlepel suurlemoensap 1 eetlepel gedroogde tiemie sout en peper 50 g Gruyèrekaas, in dun skywe

Nadere informatie

Lekker Boere Resepte.

Lekker Boere Resepte. Koper pennie wortelslaai Lekker Boere Resepte. 1 kg geelwortels in skyfies gesny 2 middelslag soet rissies gehalveer, ontpit en in repe gesny 2 uie geskil en in ringe gesny 1 pk tamatiesop 250 ml water

Nadere informatie

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies

INDEKS. Twee-vis kitsery. Pronto Seekospaella. Patatkoekies met gerookte snoek. Tradisionele Vis en Skyfies. Aartappel- en hoenderhappies 1 INDEKS Twee-vis kitsery Pronto Seekospaella Patatkoekies met gerookte snoek Tradisionele Vis en Skyfies Aartappel- en hoenderhappies Soet Maleise Kerrie Spek- en boontjie en maalvleisete Hartlike Macaroni-

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51 Inhoudsopgawe Die Daniël-plan se benadering tot lewenslange gesonde eetgewoontes xi n Boodskap van Rick Warren xiii Kombuisgesprekke met dr. Amen en dr. Hyman Die Daniël-plan se ontwerpersjefs xxi xiv

Nadere informatie

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié)

Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap (dis nou my soort kos, dié) Resepte Vir Vleis. Inhoud. Raap en skraap Beestong met mosterdsous Bief-en-varkworskasserol Blitsige kerriekos Blitsige Maalvleis-en-bone Kerrie Frikkadelle Gesmoorde beesstert Geurige oondgebakte hoender

Nadere informatie

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde Elmine du Toit Dept Voeding en Dieetkunde Inhoud Energie- en vetinhoud van sommige geregte te verminder Voedsel met n hoë energieinhoud te identifiseer Nuwe kombinasies + idees om voedsel makliker en

Nadere informatie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie Visvingerpastei Visvingerpastei visvingers vars room sampioensoppoeier 410g tamatie en uie mengsel gerasperde kaas Pak visvingers in gesmeerde oondvaste bak. Versprei blik tamatie en uie eweredig oor visvingers.

Nadere informatie

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke.

RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. RESEPTE MET BILTONG 'n Versameling van heerlike resepte vir geregte met biltong en 'n paar handige wenke. Romerige Biltong Pasta 15 ml olyfolie 250 g knopiesampioene sout en vars gemaalde swartpeper 500

Nadere informatie

PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA

PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA 1 kg wors van jou keuse 4 medium uie in halfringe gekap 15 ml olyfolie 5 ml knoffel Peper na smaak Worcestersous na smaak 1 bees aftrekselblokkie

Nadere informatie

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23

4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 1 BLADSY INHOUDS OPGAWE 4 Aartappels 5 Aspersies 6 Avokado 8 Beesstert 9 Beestong 11 Beet 13 Beskuit 14 Biefstuk 16 Blatjang 17 Blomkool 19 Bobotie 21 Boeliebief 23 Boerewors 24 Botterskorsie 26 Braaivleis

Nadere informatie

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT

POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT POTJIEKOS - WENNERS. DIE POT Driepoot-gietysterpotte met ronde bome is vryelik bekombaar by die meeste ysterware afdelingswinkels. Hulle kan in 'n wye verskeidenheid groottes gekoop word, van die 1/4-grootte

Nadere informatie

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie.

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie. KRAAKVARS SOMER U I T G A W E LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, maklike somerresepte vir jou en jou familie. PASSIEVOLLE, AVONTUURLUSTIGE EN MAKLIKE FAMILIEMAALTYE. Somer is n tyd vir braai, die strand, die

Nadere informatie

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis

Jou Eie Resepte boek. C. Du Plessis Jou Eie Resepte boek C. Du Plessis 1 Korintiërs 15:10 (1953 Weergawe, AOV) Maar deur die genade van God is ek wat ek is,... Belangrike Informasie. Oondtemperature. Oondtemperature word in drie eenhede

Nadere informatie

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS

Resepte. Heerlik. 30-Minuut Maaltye. Voorbereiding van Varkvleis. Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS Resepte 30-Minuut Maaltye Voorbereiding van Varkvleis Riglyne vir die Gaarmaak van Varkvleis INDEKS 45 30 15 1 0 5 50 55 DELICIOUS MEALS 10 40 35 IN 30 MINS 25 20 30-Minuut Maaltye SAVPV Resepte en handige

Nadere informatie

80+TREFFERS EN TROOSKOS VIR DIE WINTER. BAK EN LÊ IN Hier s die soetste verleidings en flesse vol bêrekos

80+TREFFERS EN TROOSKOS VIR DIE WINTER. BAK EN LÊ IN Hier s die soetste verleidings en flesse vol bêrekos R19,95 (R2,45 BTW ingesluit) Ander lande: R17,50 (sonder belasting) VIR DIE WINTER 0 5 0 0 3 80+TREFFERS EN TROOSKOS 9 780987 005717 MAAK DIT VANAAND Kyk wat doen ons alles met vleis, hoender, wild, groente

Nadere informatie

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE

HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE 1 HEIN SE BONUS BURGER, PATTIES, MEATBALLS,FRIKKADELLE SAPPIGE BURGERS VRAAG: HOE KAN EK SAPPIGE HAMBURGER FRIKKADELLE BAK, WAT NIE UITGEDROOG IS EN SOOS SAAGSELS PROE NIE??? ANTWOORDE ONTVANG VAN EGAFRIKAANS

Nadere informatie

DROE SPESERYE EN KRUIE:

DROE SPESERYE EN KRUIE: ONS deel graag hierdie kernidees en resepte uit Jamie Oliver se nuutste boek, Jamie's 15-Minute Meals, met julle. Hy belowe jou "smaaklike, heilsame, supervinnige kos" -- maar eers moet jy jou kornbuis

Nadere informatie

ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE.

ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE. ONTDEK DIE VOORBEREIDING VAN GROENTE OP 'N ANDER MANIER AS NET DIE GEWONE. 'N SAMESTELLING DEUR ANNA EKSTEEN. 0765754296 INHOUDSOPGAWE AARTAPPELS 5 Blatjang aartappels Warm aartappel baksel Aartappelgebak

Nadere informatie

Peterjasie se Kampkosresepte

Peterjasie se Kampkosresepte Peterjasie se Kampkosresepte Peter Thomas - peter@funkymunky.co.za My webwerf: http://funkymunky.co.za/afrikaans.html Bladsy 2 van 73 Peterjasie se Kampkosresepte Ontbyt Resepte... 8 Ontbyt 1: Engelse

Nadere informatie

Allerlei

Allerlei Allerlei www.eposvriende.com - 1 - Kondensmelkballetjies... - 3 - Roompoffertjies (Eclairs)... - 3 - Mrs Ball's Blatjang... - 4 - Maklike Pannekoek... - 4 - Pannekoek (Ansie Roesch)... - 5 - Pannekoek...

Nadere informatie

Boereworspastei (Bedien ses)

Boereworspastei (Bedien ses) Boereworspastei (Bedien ses) 500g boerewors (oorskiet van braai werk goed) 3 eiers,geklits 1 klein blikkie soetmielies botter, melk, sout en peper 6 medium aartappels, geskil (of een sakkie aangemaakte

Nadere informatie

Peterjasie se Feesresepteversameling

Peterjasie se Feesresepteversameling Peterjasie se Feesresepte Versameling Peterjasie se Feesresepteversameling Ek word gereeld gevra of ek kan help met Kersfeesresepte, toe besluit ek om 'n versameling resepte in 'n eboek saam te vat. Hier

Nadere informatie

INHOUDS OPGAWE. BRODE 18 Bruinbrood Dadelbrood Gemmerbrood Koringroerbrood. Bladsy 2. Lemoen en rosynebrood Piesangbrood Polenta brood Witbrood

INHOUDS OPGAWE. BRODE 18 Bruinbrood Dadelbrood Gemmerbrood Koringroerbrood. Bladsy 2. Lemoen en rosynebrood Piesangbrood Polenta brood Witbrood INHOUDS OPGAWE ALLERLEI 4 Aartappelsuurdeeg Biltong Boere Croissants Melkkos Mosbolletjies Paasbolletjies Skons Songedroogde tamaties Vetkoek Worsrolletjies BESKUIT 7 Anys beskuit Boere beskuit Gesondheids

Nadere informatie

Melksnysels Botter laagkoek Bruintjies Deegskelmpies Gemmerkoekies Kaaskoek Kaaskoekies Kaasstrooitjies Karringmelk sjokoladekoek Klapperkoekies Kondensmelkkoekies Konfyttertjies Naweek koekies Ouma Tillie

Nadere informatie

Spyskaart 2015 & 2016

Spyskaart 2015 & 2016 Spyskaart 2015 & 2016 Voorgereg WARM Kies een van die volgende voorgeregte wat bedien sal word by u tafel Camembert & Filo Pakkie ~ Bedien met Kruie Slaai, Cranberry Jelly en Geroosterde Brochette Heuning

Nadere informatie

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit.

sal al die biltong in die eesrte witsous gooi. En die sous wat dan oor die pannekoek kom ekstra kaas insit. Pannekoek Algemeen Wanneer 'n vleisvulsul gebruik word, en die vulsel is redelik styf of dik, smeer die vulsel oor die pannekoek en rol die pannekoek op soos gewoonweg. Wanneer die vulsel dun is, plaas

Nadere informatie

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS Baie geluk met die aanskaf van die VLAMBRAAIER. Dit sal u baie jare van lekker vlambraai voorsien. Lees asseblief die gebruiksaanwysing deeglik deur en volg die instruksies

Nadere informatie

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word.

Let Wel :- Asyn kan na eie smaak in die plek van tamaryn gebruik word. Ek is al lankal op soek na van die resepte wat die Voortrekkers gebruik het. Elzeth het toe 'n ou resepteboekie wat deur Shell in 1949 uitgegee is getiteld: Voortrekker-Resepte, Tradisionele Suid Afrikaanse

Nadere informatie

Nuusbrief Februarie 2016

Nuusbrief Februarie 2016 Nuusbrief Februarie 2016 Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 0832761719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt :078 0408889 Onder voorsitter : Jan Du Buisson. :082 9211128 Voorraadhouer :

Nadere informatie

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf Vadersdag 114 TAFELELEMENTE Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek Onderborde: leiklipteels Servette: koperkleurige taf Breekware: wit porselein met spatsels blou Messegoed: ou silwer

Nadere informatie

GEMMERBIER RESEPTE 1

GEMMERBIER RESEPTE 1 GEMMERBIER RESEPTE 1 Gemmerbier 10 liter water 1,5 kg (7 ½ x 250 ml) witsuiker 1 koekie (25g) saamgeperste gis 50 ml rosyntjies met pitte 1 bottel (750 ml) lemoen- of suurlemoenkwas 750 ml sodawater 50

Nadere informatie

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit

Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Bierbroodjie Dadelbrood Die allerlekkerste rosynebrood Doodvreet lepelskons Growwemeelbeskuit Heerlike witbrood Kaas-en-uiebrood Karringmelkbeskuit Mieliebrood Neutebrood Stywepap en krummelpap Ryspap

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Bladsy. Getoets deur Johan du Preez

INHOUDSOPGAWE. Bladsy. Getoets deur Johan du Preez 2 INHOUDSOPGAWE Bladsy SOUTTERTE 1. Korslose Ham en Kruie Souttert... 3 2. Seekos Souttert... 3 3. Eier Souttert... 3 4. Spek en Tamatie Tert... 4 5. Suikermielie en Spektert... 4 6. Kaas en Hamtert...

Nadere informatie

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier

FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1. Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier FOOD LOVERS RECIPES Resepte Boekie Nommer 1 Waar Mense Lekker Kos Maak & Heerlik Saam Kuier INDEKS 1. Rina Se Lekker Bruin Brood 2. 7-Minute Mikrogolf Sjokolade Koek 3. Gevriesde Avokadopeer Guacamole

Nadere informatie

Ougat se resepte Peuselhappies

Ougat se resepte Peuselhappies Ougat se resepte Peuselhappies PAMPOENPOFFERS 250ml koekmeelblom 125ml bruismeel 5ml sout 5ml bakpoeier Knypie gemaalde neutmuskaat 30ml botter, gesmelt 1 eier, geklits 500g gaar pampoen, gedreineer en

Nadere informatie

Koffie, thee met Wortel-appeltaart met lemoncurd. Goed gevulde bonensoep met bruin brood, boeren roomboter en/of pesto

Koffie, thee met Wortel-appeltaart met lemoncurd. Goed gevulde bonensoep met bruin brood, boeren roomboter en/of pesto Jeanine Schreuders en Norbert van Doorn hebben in hun Eetlokaal, boerderij BuitenLand, ons laten proeven wat je zoal kunt doen met voedsel wat er niet meer zo mooi uit ziet, danwel over de THT datum is,..

Nadere informatie

INHOUDS OPGAWE BESKUIT TUISGEMAAK KONFYT BRODE KLEIN KOEKIES PIEKELS KOEKE DRANKIES HAPPIES BREDIES BLATJANG

INHOUDS OPGAWE BESKUIT TUISGEMAAK KONFYT BRODE KLEIN KOEKIES PIEKELS KOEKE DRANKIES HAPPIES BREDIES BLATJANG INHOUDS OPGAWE BESKUIT 4 Anys beskuit Neut en saad beskuit Boere beskuit Gesondheids beskuit Karringmelk beskuit Maltabella beskuit Skurwe Abrahams Kondensmelk beskuit BRODE 6 Gemmerbrood Dadelbrood Lemoen

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

RESEPTE BLADSY NAVRAE

RESEPTE BLADSY NAVRAE RESEPTE BLADSY NAVRAE ONTVANG DEUR LESERS VAN ONS GEREELDE GESELSBRIEF Gebruike van Kruie en Speserye (Emily) Pimento (Allspice) - Bredies Basiliekruid (Basil) - Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte

Nadere informatie

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues)

Fudge 1 Blik kondensmelk (400g) 125g Margarien. Skuimpies (Meringues) 1. Klapperys 1 Blik kondensmelk (400g) 37,5ml Margarien (3 eetlepels 5ml Kleursel 500g Versiersuiker 200g Klapper (Moirs) Smelt kondensmelk en margarien saam vir 2-minute op Hoog. Voeg versiersuiker en

Nadere informatie

In n mengbak meng die aarbeie, blare, roket en camembert. Geur met swart peper, sout en balsamiese asyn.

In n mengbak meng die aarbeie, blare, roket en camembert. Geur met swart peper, sout en balsamiese asyn. Aarbei en camembert slaai met swart peper 250g Aarbeie 1 pak Gemengde slaai blare f butter lettuce 1 pakkie rket ½ wiel Camembert in dun repies gesny Balsamiese Reduksie net geneg m te sprinkel grwwe swart

Nadere informatie

Kosteberekening 8 voorstelle/wenke/ekstra inligting Vra leerders om hul sakrekenaars skool toe te bring sodat hul berekeninge in die klas kan doen. Kl

Kosteberekening 8 voorstelle/wenke/ekstra inligting Vra leerders om hul sakrekenaars skool toe te bring sodat hul berekeninge in die klas kan doen. Kl Spyskaartbeplanning 7 voorstelle/wenke/ekstra inligting Die leerders het maaltydbeplanning in Graad 10 en 11 bestudeer. Gebruik die spyskaart op die CD, kopieer dit en deel vir elke leerder n spyskaart

Nadere informatie

Soep van geroosterde pompoen

Soep van geroosterde pompoen Soep van geroosterde pompoen JEROEN MEUS Smakelijk! 3 l groentebouillon 1 (kleine) pompoen 3 dikke uien 3 teentjes look 3 takjes salie 2 takjes rozemarijn 40 g gedroogde pompoenpitten een snuifje garam

Nadere informatie

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59 Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die

Nadere informatie

VRAESTEL I DAVID SE NUWE ROVER

VRAESTEL I DAVID SE NUWE ROVER VRAESTEL I AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 ARTIKEL Lees die volgende artikel versigtig deur. DAVID SE NUWE ROVER 1. Hy kon nie wag om agter die stuurwiel van sy nuwe motor in te skuif nie, maar net 'n paar

Nadere informatie

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik)

66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose. (uit 'n blik) 66 Soet, Soutige & Sappige idees met Perskes, Pere & Appelkose (uit 'n blik) DESSERTE Perske-onderstebokoek Goue Cassata Bevrore Perskenagereg Peche Flambe Persketert Mokka-Perskeverrassing Perskevla Warm

Nadere informatie

Logus Proefmenu Maart 2015

Logus Proefmenu Maart 2015 Logus Proefmenu Maart 2015 Groene Smoothie (kiwi, appel spinazie en avocado) Bosbes Yogi (yoghurt, sinaasappelsap, banaan en bosbes) Courgettesoep met gember en bieslook - Spicy zalm met clementine salsa

Nadere informatie

Kruie, speserye, smaakmiddels en geurmiddels

Kruie, speserye, smaakmiddels en geurmiddels 12 Kruie, speserye, smaakmiddels en geurmiddels in hierdie hoofstuk sal jy leer om Jou kennis en begrip van kruie, speserye, smaakmiddels en geurmiddels te demonstreer: Verskille tussen kruie en speserye

Nadere informatie

Gestoomde scholrolletjes

Gestoomde scholrolletjes Gestoomde scholrolletjes 5 stuks scholfilet Garnalen gepeld 3 lente uitjes alleen het groene deel 2 tl maïzena 1 tl sake Snijd de filets in de lengte doormidden. Bak de garnalen en snijd ze heel klein,

Nadere informatie

Piemonte. Antipasti Paprika s met bagna caoda Pollo Tonnato. Primo: Risotto met pompoen en kaassaus. Secondo: Gestoofde kip met paddestoelen

Piemonte. Antipasti Paprika s met bagna caoda Pollo Tonnato. Primo: Risotto met pompoen en kaassaus. Secondo: Gestoofde kip met paddestoelen Piemonte Antipasti Paprika s met bagna caoda Pollo Tonnato Primo: Risotto met pompoen en kaassaus Secondo: Gestoofde kip met paddestoelen Dolci: Panna cotta met vruchtensaus Baci di dama www.martijnpostma.nl

Nadere informatie

TUISGEMAAKTE BILTONG... KOULEKKER KOSWAARDE!

TUISGEMAAKTE BILTONG... KOULEKKER KOSWAARDE! TUISGEMAAKTE BILTONG... KOULEKKER KOSWAARDE! Een ding is seker: Suid-Afrikaners is 'n nasie van vleiseters. En biltong bly darem die allerheerlikste vleislekkerny onder die son! Vir sommige is dit wildsbiltong

Nadere informatie

Werkblad 13 Tapas. Brood met makreelspread Ingrediënten (voor 4 personen) 50 gram makreelfilet 4 sprieten bieslook 1 eetlepel magere kwark citroensap

Werkblad 13 Tapas. Brood met makreelspread Ingrediënten (voor 4 personen) 50 gram makreelfilet 4 sprieten bieslook 1 eetlepel magere kwark citroensap Brood met makreelspread Ingrediënten (voor 4 personen) 50 gram makreelfilet 4 sprieten bieslook 1 eetlepel magere kwark citroensap handje rucola 4 sneetjes volkoren stokbrood schaar vork eetlepel schaaltje

Nadere informatie

Bruine bonen soep met Hollandse keukenstroop

Bruine bonen soep met Hollandse keukenstroop Bruine bonen soep met Hollandse keukenstroop 1 liter kippenbouillon 1 ui 1 prei 150 gram spekblokjes 1 el tomatenpuree ½ kilo bruine bonen Bereidingswijze: Snijd de ui en prei fijn. Bak de ui en prei in

Nadere informatie

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/

WegSleep. Navigasie. Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos. Deeglike bykos. https://www.wegsleep.co.za/kampkos/deeglike-bykos/ Page 1 of 12 WegSleep n Navigasie Jy is hier: Tuis» Kampkos» Brood» Deeglike bykos Deeglike bykos Page 2 of 12 Page 3 of 12 Dis brood, dis nodig, dis broodnodig. Resepte Tiaan Langenegger Foto s Ruvan

Nadere informatie

'N UITTREKSEL UIT ROOI ROSE SE SPLINTERNUWE RESEPTEBOEK

'N UITTREKSEL UIT ROOI ROSE SE SPLINTERNUWE RESEPTEBOEK 1-2-3 ETES 'N UITTREKSEL UIT ROOI ROSE SE SPLINTERNUWE RESEPTEBOEK KOSREDAKTEUR VICKIE DE BEER SE MIKPUNT MET DIE BOEK WAS OM VINNIGE, SMAAKLIKE RESEPTE VIR BESIGE MENSE SAAM TE STEL. ROOI ROSE OKTOBER

Nadere informatie

3. Snij ondertussen de wortel, prei, en selderij klein en spoel deze schoon. 4. Prak het gehakt plat met een vork en kruid het gehakt met wat maggi.

3. Snij ondertussen de wortel, prei, en selderij klein en spoel deze schoon. 4. Prak het gehakt plat met een vork en kruid het gehakt met wat maggi. GROENTESOEP Bouillon Wortelen Selderij Prei Gehakt Soepvlees Maggi Vermicelli GROENTESOEP 1. Breng de bouillon aan de kook. 2. Snij het soepvlees klein. 3. Snij ondertussen de wortel, prei, en selderij

Nadere informatie

Die Beter Eet Slimkoop GIDS

Die Beter Eet Slimkoop GIDS Die Beter Eet Slimkoop GIDS Eet gesond en lekker al is jou begroting bek. Die Beter Eet Slimkoop Gids is opgestel om mense te help om beter koskeuses keuses te maak te midde van stygende voedselpryse.

Nadere informatie

Logus Proefmenu December 2014

Logus Proefmenu December 2014 Logus Proefmenu December 2014 Blini s met gerookte zalm, rucola en bieslookroom - Vispakketjes met peterselie-citroenvulling & Aardappelsterren met broccoli - Appelplaatkoek met cranberry s en vanillesaus

Nadere informatie

EG Kerk Kimberley. Lekkerbek

EG Kerk Kimberley. Lekkerbek EG Kerk Kimberley Lekkerbek VOORWOORD Hierdie boek het sy ontstaan te danke aan die tee drinkery na die diens. Die eetgoed saam met die tee het spontaan begin en elke Sondag is daar ietsie te ete. Om die

Nadere informatie

Vijgen met gorgonzola en dadels met serranoham en Parmezaanse kaas

Vijgen met gorgonzola en dadels met serranoham en Parmezaanse kaas Vijgen met gorgonzola en dadels met serranoham en Parmezaanse kaas 5 vijgen 200 gram gorgonzola 10 dadels 5 dunne plakjes serannoham 100 gram parmezaan Zout & peper Bereidingswijze vijgen: Verwarm de oven

Nadere informatie

TAAIPITPERSKEKONFYT ROOSBLAAR KONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT

TAAIPITPERSKEKONFYT ROOSBLAAR KONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT TAAIPITPERSKEKONFYT Kies taaipitperskes wat net ryp is. Skil hulle dun af en prik goed met n stopnaald. Laat 4 ure lank in soutwater le (15ml sout op 3,4L water). Spoel vrugte goed

Nadere informatie

Menu Marokkaans. Zeebrasem met tomatenvulling Marokkaanse salade van gekookte aubergines. Soep met lamsvlees en linzen

Menu Marokkaans. Zeebrasem met tomatenvulling Marokkaanse salade van gekookte aubergines. Soep met lamsvlees en linzen Menu 60. - Marokkaans Zeebrasem met tomatenvulling Marokkaanse salade van gekookte aubergines Soep met lamsvlees en linzen Couscous Bodaoui met 7 groenten Couscouspudding Lhot Dbi Maammer Maa Matischa

Nadere informatie

Boursin-hapje met zalm

Boursin-hapje met zalm Boursin-hapje met zalm Ingrediënten (10 stuks): 2 plakjes gerookte zalm Verse Dille ¼ doosjes Boursin (kruidenkaas) plasticfolie : 1. Beleg de plakjes gerookte zalm heel dik met Boursin en verse dille.

Nadere informatie

Ma Se Kookboek. Korse.

Ma Se Kookboek. Korse. Ma Se Kookboek. Korse. OLIE KORS 1 koppie meel 1 eier 1/2 koppie olie 1/2 teelepel sout 1/2 koppie melk 1 teelepel bak poeier Meng alles tot n slap deeg. Gooi dan oor die vleis mengsel, en bak 1/2 uur

Nadere informatie

10min 45. Soep van geroosterde tomaten, rode paprika en knoflookcroutons. 4 personen. ProPoints waarde. voorbereiding. bereiding min.

10min 45. Soep van geroosterde tomaten, rode paprika en knoflookcroutons. 4 personen. ProPoints waarde. voorbereiding. bereiding min. 4 sonen LENTE-ZOMER voor 10 45 4 Soep van geroosterde tomaten, rode paprika en knoflookcroutons 6 tomaten, gepeld en doormidden gesneden 3 rode paprika s, ontpit en in kwartjes gesneden 4 kl olie 4 sneetjes

Nadere informatie

Recepten half vast naar vast voedsel. Thaise kippensoep (4 personen)

Recepten half vast naar vast voedsel. Thaise kippensoep (4 personen) Recepten half vast naar vast voedsel Thaise kippensoep (4 personen) 400 ml kokosmelk (met laag vetgehalte) 1 grote ui, fijn gehakt een teentje knoflook, fijn gehakt 1 eetlepel verse gember, fijn gehakt

Nadere informatie

10 Luxe Afslank Recepten

10 Luxe Afslank Recepten 10 Luxe Afslank Recepten Dieetsnel.nl Kees van Hessel Recept 1 Omelet met kampernoelies 10 tot 15 minuten 1 pers - 2 eieren - 250 gram kampernoelies - sjalotjes - peterselie - peper & zout Borstel de kampernoelies(champignons)

Nadere informatie

Schol is. Schol is lekker en gezond. Schol is smullen!

Schol is. Schol is lekker en gezond. Schol is smullen! Schol is smullen! GEZOND SNEL LEKKER Ook de mannen van de zee zijn enthousiast: schol is eenvoudig te bereiden, niet vet en heerlijk van smaak. Bovendien is de graat gemakkelijk te verwijderen en hebben

Nadere informatie

Kippenbouten met limoen en gebakken krieltjes

Kippenbouten met limoen en gebakken krieltjes 1 Kippenbouten met limoen en gebakken krieltjes Aantal personen: 4 Voorbereidingstijd (min): 15 Bereidingstijd (min): 55 4 kippenbouten 4.5 eetlepels Vloeibare boter 750 g voorgekookte krielaardappeltjes

Nadere informatie

Koolhydraatrijke recepten werkt voor de zorg

Koolhydraatrijke recepten werkt voor de zorg ...lekkere recepten voor in de nachtdienst Koolhydraatrijke recepten werkt voor de zorg Koolhydraatrijke recepten Bewezen is dat koolhydraatrijke voeding vanaf ongeveer de tweede helft van de nachtdienst

Nadere informatie

Witloofsla. Ingrediënten 6 stronkjes witloof 2 eetlepels mayonaise scheutje natuurazijn peper zout

Witloofsla. Ingrediënten 6 stronkjes witloof 2 eetlepels mayonaise scheutje natuurazijn peper zout Stoofvlees 1 kg rundsvlees 1 liter bruin bier 2 uien 2 laurierblaadjes enkele takjes tijm scheutje natuurazijn enkele klontjes boter peper Pel de uien en snipper ze in niet al te fijne stukjes. Verhit

Nadere informatie

Ierland 26 april 2018 **** Garlic mushroom (champignons met knoflook) **** Cottage Pie ( ovenschotel van gehakt en aardappelpuree) ****

Ierland 26 april 2018 **** Garlic mushroom (champignons met knoflook) **** Cottage Pie ( ovenschotel van gehakt en aardappelpuree) **** Ierland 26 april 2018 Garlic mushroom (champignons met knoflook) Cottage Pie ( ovenschotel van gehakt en aardappelpuree) Bread and butter pudding ( brood en boter pudding) Irish coffee (Ierse koffie) Garlic

Nadere informatie

Mulligatawny. Voorgerecht. (cashew groentesoep ) Ingrediënten

Mulligatawny. Voorgerecht. (cashew groentesoep ) Ingrediënten Voorgerecht 4 el ghee (of olie) 2 kaneelstokjes 8 kruidnagelen 8 kardemom zaden 1 volle el gemberpuree 500 gr gemengde groenten (aardappelen, pompoen, wortel, bloemkool en courgette) 150 gr cashewnoten

Nadere informatie

www.martijnpostma.nl Zaalouk Ingrediënten: 4 personen

www.martijnpostma.nl Zaalouk Ingrediënten: 4 personen Zaalouk zaalouk 0,5 stuks aubergine 0,5 blik tomaten 1 tenen knoflook 0,25 bosje koriander 1 tl komijnpoeder 1 scheut olie paprikapoeder Zaalouk 1. Schil de aubergine en snijd in stukken. 2. Hak knoflook

Nadere informatie

Doe een flinke scheut olie in de pan en fruit de ui en wortel op laag vuur aan. Voeg ruim een halve liter water toe en zet het vuur hoger

Doe een flinke scheut olie in de pan en fruit de ui en wortel op laag vuur aan. Voeg ruim een halve liter water toe en zet het vuur hoger Italiaanse tomtatensoep Per 4 personen 1 liter 1 ui 2 teentjes knoflook 1 wortel 2 blikken gepelde tomaten Olijfolie Suiker Chilipoeder 50 ml slagroom Potje pesto Snij de uit en wortel heel klein Doe een

Nadere informatie

Logus Proefmenu november 2015

Logus Proefmenu november 2015 Logus Proefmenu november 2015 Snel wortelsoepje met kikkererwten en chorizo - Varkenshaas met espressosaus & Knolselderijpuree met Old Amsterdam en spruitjes met hazelnootboter - Walnoottaartje - Kerstcake

Nadere informatie

Hapjes menu november 2011

Hapjes menu november 2011 Hapjes menu november 2011 Pompoensoep met korianderhazelnootpesto Winter ceasarsalade met gegrilde kip en ansjovis croutons Appelcake met kaneelsuiker Chocolade truffels Pompoensoep met korianderhazelnootpesto

Nadere informatie

NUUT OP DIE RAK. Beskikbaar by uitgesoekte winkels MAKLIKE RESEPTE. WILD Piet Warren se raad vir swartwitpense met langer horings

NUUT OP DIE RAK. Beskikbaar by uitgesoekte winkels MAKLIKE RESEPTE. WILD Piet Warren se raad vir swartwitpense met langer horings NUUT OP DIE RAK Beskikbaar by uitgesoekte winkels. KOOK SLIM EN SPAAR SAKPAS ETES SMULKOS UIT JOU SPENSKAS Bekendes se spaarwenke BROU JOU EIE BIER STAP-VIR-STAP KOM SIT AAN BY DIE PAARL SE BOERE-ITALIANERS

Nadere informatie

Warm notenontbijt Met Griekse yoghurt en honing

Warm notenontbijt Met Griekse yoghurt en honing Warm notenontbijt Met Griekse yoghurt en honing Spoel de Quinoa voor dat je hem gebruikt eerst goed af, dit ivm met het waslaagje.doe het water en de Quinoa in een middel grote pan en breng aan de kook.

Nadere informatie

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie. Baie Belangrik! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. STAP 1 Neem onmiddellik n before foto.

Nadere informatie

Kip & zo. Index. Hete kip Kalkoenstoofschotel Kip in de hoed Kip met boursin Kip met perziken. Kipkerrie. Spitskoolschotel met satésaus

Kip & zo. Index. Hete kip Kalkoenstoofschotel Kip in de hoed Kip met boursin Kip met perziken. Kipkerrie. Spitskoolschotel met satésaus Kip & zo Index Hete kip Kalkoenstoofschotel Kip in de hoed Kip met boursin Kip met perziken Kipkerrie Spitskoolschotel met satésaus Perzische kipschotel Kip New Delhi Hete kip Breng de kipreepjes op samaak

Nadere informatie

EXPERIENCE OUTSIDE-IN. Recept 1. Wat en hoe beweegt jouw doelgroep? Viskoekjes met spicy korianderdip - 20 personen

EXPERIENCE OUTSIDE-IN. Recept 1. Wat en hoe beweegt jouw doelgroep? Viskoekjes met spicy korianderdip - 20 personen Recept 1 Viskoekjes met spicy korianderdip - 20 personen spicy korianderdip 2 groene Spaanse pepers, ontzaad en fijngesneden 2 groene paprika, ontzaad en gesneden 2 tenen knoflook, geraspt 4 cm verse gember,

Nadere informatie

Bombe met gerookte zalm en mosterd-dillesaus.

Bombe met gerookte zalm en mosterd-dillesaus. Bombe met gerookte zalm en mosterd-dillesaus. 200 g gerookte zalm 1 blikje krab 50 g surimi sticks 1 el crème fraîche 1 el olijf mayonaise cayennepeper frisee sla bieslook 1 tl. honing 1 el. grove mosterd

Nadere informatie

1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken.

1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken. Aardappelpuree : Ingrediënten 1 kg kruimige aardappels 150 ml melk 25 g boter nootmuskaat Aardappelpuree : Bereidingswijze 1. Je schilt een kg kruimige aardappels en deze snijd je in kleine stukken. 2.

Nadere informatie

Bospaddenstoelensoep met een twist

Bospaddenstoelensoep met een twist soep zoals soep iedere dag hoort te smaken Bospaddenstoelensoep met een twist Ingrediënten voor 10 liter soep: Alle opgegeven hoeveelheden zijn netto (dus klaar voor gebruik) Parmezaanse kaas, fijn gemalen

Nadere informatie

Salade met gerookte rib-eye geserveerd met Caponata. Ingrediënten;

Salade met gerookte rib-eye geserveerd met Caponata. Ingrediënten; Salade met gerookte rib-eye geserveerd met Caponata. Aubergine Ui Bleekselderij Tomaten Olijven Kappertjes Pijnboompitjes Aceto balsamico. (blanke) Bospeen P&Z Bereiden; - maak de groenten schoon en snijd

Nadere informatie

Paasmenu April 2019 Velouté van gerookte paling **** Krieltjes in schil met gember Asperges met hollandaisesaus Lamskotelet **** Advocaat-ijstaart

Paasmenu April 2019 Velouté van gerookte paling **** Krieltjes in schil met gember Asperges met hollandaisesaus Lamskotelet **** Advocaat-ijstaart Paasmenu April 2019 Velouté van gerookte paling **** Krieltjes in schil met gember Asperges met hollandaisesaus Lamskotelet **** Advocaat-ijstaart Velouté van gerookte paling 50 gr. boter 60 gr. bloem

Nadere informatie

Beenhamsalade met warme appeltjes en abrikozen.

Beenhamsalade met warme appeltjes en abrikozen. Beenhamsalade met warme appeltjes en abrikozen. 2 stevige friszure appels (rode) 25 gr. boter of olie 1 zakje gemengde sla. 300 gram beenham in reepjes 2 el abrikozen in stukjes 3 el olie 1 el citroensap

Nadere informatie

Broccoli-pie met gorgonzola

Broccoli-pie met gorgonzola Quiches & Pizza s Broccoli-pie met gorgonzola 567 kcal per portie vetten: 43 g koolhydraten: 26 g proteïnen: 20 g 6 30 min 30 min Ingrediënten 500 g bladerdeeg 2 stronken broccoli (ongeveer 700 g) 3 à

Nadere informatie

10min. 14min. 30min. Salade van artisjokken met roodbaars en tuinkruiden. 2 personen. ProPoints waarde. voorbereiding. magnetron. rusten.

10min. 14min. 30min. Salade van artisjokken met roodbaars en tuinkruiden. 2 personen. ProPoints waarde. voorbereiding. magnetron. rusten. 2 sonen VOORGERECHTEN 10min 14min rusten 30min Salade van artisjokken met roodbaars en tuinkruiden 6 300 g artisjokharten (diepgevroren) Het sap van ½ citroen 4 kleine roodbaarsfilets (diepgevroren) (120

Nadere informatie

Ingrediënten 10 plakjes bladerdeeg, 2 friszoete stevige appels (bijv. Jazz, ) 1 ei, 2 el rietsuiker

Ingrediënten 10 plakjes bladerdeeg, 2 friszoete stevige appels (bijv. Jazz, ) 1 ei, 2 el rietsuiker Ingrediënten 10 plakjes bladerdeeg, 2 friszoete stevige appels (bijv. Jazz, ) 1 ei, 2 el rietsuiker Materialen appelboor, bakpapier, bakkwastje. STAP 1 Laat 10 plakjes bladerdeeg op het aanrecht ontdooien.

Nadere informatie