RIGLYNE VIR GOEIE PRODUKSIE. HENNING VERMAAK
NUWE VOERKRAAL ONTVANGSTE UITDAGINGS: SPEEN SKOK. TRANSPORT STRESS - ELEKTROLIET & PROTEIN VERLIESE. LAE VOER INNAMES. ONDER ONTWIKKELDE VERTERINGS ORGANE- RUMEN, LVK, LEWER EN LONGE. NUWE OMGEWING
Voeding riglyne: Rantsoen Vog in die rantsoen < 30% Vermy kuilvoere Smaaklike ruvoere Lusern, teff, Soya doppies- Moet maklik meng. Goeie kwaliteit hooi ad lib beslikbaar. Tekstuur en binding van fyn en growwe materiaal.
Energie: Oorskakeling ruvoer kragvoer. Rumen mikrobiese populasie verander. Lae styselvlakke <30% mielies Koringsemels, gluten, Hominy chop, soya doppies, brouersgraan.
VOERKRAAL PROGRAM STEP UP PROGRAM STADIGE AANPASSING VAN MIKROBES OP STYSEL DIETE BACKGROUND PRECONDITION/STARTER GROWER FINISHER RUVOER VERMINDER VAN 14-16% 7,5 8% GRAAN INSLUITING 20-30% 60 75% STADIGE VERANDERING IN MICROBE POPULASIE: VESEL VERTERING STYSEL
Protein: 14-17% RP 18%?
Endogene verliese aan N hoog onder stress/siekte. Hospitaal pens? Nuwe bees? Bronne: NPN < 0,5% Natuurlike protein Soya, katoen, sonneblom koek.
Minerale & Vitamiene: Konsentrasie effens meer (Vit A,E B-comp) lae inname. Organiese minerale Zn, Cr, Cu, Mn. Kalium Belangrik tydens stress. Endogene verliese lae reserwes in Lewer en bloed. Bronne soos Molasse, KCL hoog in Kalium.
Medikasie: Antibioltika in voer teen 20mg/kg Liggaams massa. Eerste 5 dae na aankoms en prosessering. Coccidiose Ionofore - Monensin, Deccox Bovatec
Additiewe produkte: Organiese minerale Fermentasie produkte soos gis, gis-kulture en probiotika (DFM) o Stimuleer Rumen ontwikkeling. o Verhoog inname. o Verbeter die voer omset. o Effek op immuun status.
Voer omset (VOV): Voerkraal Sleutel komponent van doeltreffendheid, direk verwant tot massa toename. Nie maklik meetbaar in krale nie individuele diere. (gemiddeldes) Dinamies: Genetika Prosessering van voere Meng van voere Formulasie omgewings omstandighede.
Voortuitgang en navorsing: 1950 Nou. Ongeveer 30%! Skale, voerstelsels bestuur. ( verskeie sagteware pakette) Graan prosessering. Cultivar verbeterings Grane & Ruvoere. Ionofore, bymiddels. Groei stimulante Genetika.
Graan prosessering: Meganies dmv. Kraak, breek, rol Partikel grootte NB. Mengbaarheid Bepaal die mate van vertering en deurvloei Graad van prosesering = graad van verbetering in VOV. Verbetering van 2.5-7.5% in verteerbaarheid.
Riglyne: Insluiting van heel mielies (80-90% van die rantsoen) lae ruvoer (<5%). Meer ruvoer insluiting, meer prosessering van mielies fyn. Kombinasies Chop/Mielies gekraak. flint mielies vs. dent mielies. Heel en selfs gekraakte mielies = swak benutting in laer SVK. Ongewensede fermentering in die laer SVK en dikderm.
Groei bevorderaars: Wat is die voordeel? Ionofore en Implantate = 21% Verbetring in GDT en 23% in VOV. GDT - Ionofore 3%, Implantate 16%, B-agoniste 16%* VOV Ionofore 4%, Implantate 10%, B-agoniste 14%* *J. Lawrence & M Ibaburu (Iowa State University)
Ionofore/ Antibiotika: Verlaag metaan produksie. Besparende effek op protein. Beheer coccidiose. Inname beheer stabilisering van inname. Verminder opblaas en asidose. 25 33mg/kg vir Monensin, 20-25mg/kg Virginiamycin, 20-25mg Salinomycin
Implantate & B-agoniste. Implantaat program moet die voedingsprogram volg. Wees bedag op die werking Estrogene, Androgene (Testosteroon) en Trenbeloon Asetaat (TBA). Tydsberekening is essensieel (aktiewe vrystellings tydperk). B-Agoniste tydsberekening en Vetheidsgraad belangrik. Riglyn word bepaal deur: Genetika Geslag -Verse vroer as osse. Vetheidsgraad van karkas.
Voer Inname: Fisiese fulling Spasie in die rumen Partikel grootte Kleiner/ swaarder partikels verlaat die rumen vinniger Verteerbaarheid verhoog die voer innme. Metaboliese regulasie energie gedrewe Omgewing Seisoen Barometriese druk Daglig Hantering Implantate ( TBA) / ryer verander die hirargie in die kraal. Modder en vliee Voer aflewering
Gerguleer deur kapasiteit Gereguleer deur energie
60 Seasonal Diurnal Consumption 50 % Cattle Feeding 40 30 20 10 0 0 200 400 600 800 1000 Midday 1400 1600 1800 2000 2200 2400 Summer Winter
Metodes om DMI te verhoog: Verhoog inname vroeg in voer periode: Smaaklikeheid Verlaag die kuilvoer insluiting vervang met lusern. Krip bestuur Nat rantsoene beperkte bunk life Vars voere stimuleer innme Somer vroeg en later op koel tye van die dag. Roller coaster innames Voeding Veranderings in regulasie meganismes Fisiese fulling vs. Metabolies. Swak krip betuur Opblaas, Asidose
DANKIE