NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Sentraalbeplande stelsel

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

TOERISME. 4. Nommer jou antwoorde presies soos wat die vrae genommer is.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER

Prysvorming deur vraag en aanbod

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 1.2 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.3 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.4 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 C B C B A D A A D A/B (10 x 2) (20) D G A F H (5 x 2) (10) Balansstaat Sekuriteit/waarborg/kolateraal Oorerfbaarheid Onvolledige dominansie Monohibriede kruising (5 x 2) (10) Navorsing/opname Arbeid Atavisme Genetiese ingenieurswese/modifikasie/manipulering/gm Stil maak (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2017 AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Entrepreneurskap 2.1.1 Identifikasie van die sukses faktore vir entrepreneurskap A - Organisatoriese/koördinerings vaardighede B - Tegniese/operasioneel kennis C - Innoverend/kreatief/vissie/insig D - Volharding/deursettingsvermoë (4) 2.1.2 DRIE hulpbronne nodig om 'n boerdery-onderneming te begin Finansieële Menslike Fisiese (3) 2.2 Ontwikkeling van markte 2.2.1 Identifikasie van TWEE funksies van bemarking Verpakking Stoor/berging Vervoer (Enige 2) (2) 2.2.2 Identifikasie van die tipe bemarking Vryebemarking (1) 2.2.3 Rede Die boer verkoop direk aan die verbruiker en groothandelaar/ geen beheer/regulatoriese maatreëls (1) 2.2.4 TWEE probleme van vryebemarking Kompetisie/mededinging Hoë bemarkingskoste/bemarking van produkte/tyd gespandeer is duur Beperkte bedingingsmagte Oorproduksie/risiko as gevolg van produksie besluite Die bemarking en die tyd gespandeer is duur Prys wisseling/fluktuasies Geen beheer/regulasies/regulering nie (Enige 2) (2) 2.3 Prosesse van bemarking 2.3.1 Identifikasie van die geïllustreerde proses Bemarkings/vraag-aanbod ketting (1) 2.3.2 Identifikasie van die verbruiker wat die meeste betaal Verbruiker C (1) 2.3.3 TWEE redes vir die hoër prys Prosesseringskostes Vervoer kostes Winsmarges/middelman Stoor onkoste (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2017 2.3.4 TWEE faktore wat bemarking tydens vervoer belemmer Bederfbaarheid/bederf van die produk Ongelukke/fisiese beskadiging Swak padnetwerk beperk toegang tot markte Diefstal Lywig in verhouding met die volume van produkte Afstand van markte/wye verspreiding Kostes Weersomstandighede/vertragings (Enige 2) (2) 2.4 Identifikasie van die bemarkings benadering 2.4.1 Nismark (1) 2.4.2 Multigesegmenteerde bemarking (1) 2.5 Staafgrafiek van suikerrietproduksie 2.5.1 Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2013 tot 2016 Die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2013 tot 2016 250 Aanbod Vraag Hoeveelheid (mijoen ton) 200 150 100 50 0 2013 2014 2015 2016 Tyd (jare) Kriteria/rubriek/nasienriglyne Korrekte opskrif X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd) Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid) Korrekte eenhede (miljoen ton en jare) Staafgrafiek Akkuraatheid (6) 2.5.2 TWEE faktore wat die prys oor hierdie periode beïnvloed Aanbod Vraag (2)

Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2017 2.6 Besigheidsplan 2.6.1 Definisie van 'n besigheidsplan 'n Dokument wat die besigheid beskryf wat entrepreneur wil begin (2) 2.6.2 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan Toets die uitvoerbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid Bepaal die finansieële behoeftes/vir begrotings doeleindes Leiding i.t.v die daaglikse werking van die onderneming Voorsien probleme/foute Skets/omskryf die rolle/verantwoordelikhede van betrokkenes Riglyn in die besluitnemingsproses Identifiseer geleenthede Voorsien inligting van interne/eksterne besigheidsomgewing/ kompitisie/mededingers Beplanning vir die kapitaalbehoeftes/verseker finansiering Voorsien analises van die besigheid en die aktiwiteite Tydsraamwerke vir die afhandeling van take (Enige 2) (2) 2.6.3 TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan Onvoldoende navorsing Laat gapings/vaag/voorsien te veel inligting Onrealistiese aannames/projeksies Steek swakhede/risiko s weg Foute in die begroting/kontantvloei Verkeerde formaat (Enige 2) (2) [35] VRAAG 3 : PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Analisering van die advertensie 3.1.1 Indikasie van die posisie vir plasing in WERK 1 Posisie van 'n plaasbestuurder/bestuurder (1) 3.1.2 TWEE redes vir WERK 1 Kwalifikasie word benodig vir die werk Analitiese- en konseptuele vaardighede word benodig vir die werk Finansiële bestuurs vaardighede word benodig vir die werk (Enige 2) (2) 3.1.3 Vaardighede van WERK 1 (a) Analitiese en konseptuele vaardighede (1) (b) Finansiële vaardighede (1) (c) Interpersoonlike vaardighede (1)

Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2017 3.1.4 Tipe tydelike werker vir WERK 2 Seisoenswerker (1) 3.1.5 Rede Moet 'n stroper kan hanteer, wat slegs seisoenaal is (1) 3.2 HIV infeksies van plaaswerkers oor 'n periode van dertienjaar 3.2.1 Tendens van HIV infeksies oor die jare Infeksies styg vanaf 1998 tot 'n piek in 2007 en vanaf 2007 tot 2010 verlaag die infeksies (2) 3.2.2 Moontlike maatreëls vir die tendens na 2007 Bewusmakingsaksies/opvoedkundige programme Toegang tot behandeling seksueel oordraagbare siektes Beskikbaarstelling van kondome Skep van ondersteuningsgroepe Weerhouding van geslagsgemeenskap (Enige 3) (3) 3.2.3 DRIE gevolge van HIV op die produktiwiteit van plaaswerkers Werkers word siek en produksie verlaag/kan spertye nie nakom Gebrek aan lewenskrag om die werk te verrig/ bemoeilik beplanning Afwesighede van geaffekteerde werkers Verlies aan vaardighede en ondervinding Negatiewe invloed op gesonde werkers (Enige 3) (3) 3.3 Maatstawwe om arbeidsprobleme te verminder 3.3.1 Meganisasie/voorsien verlof/rustyd/voedingsprogramme/ verlang addisionele werksmag (1) 3.3.2 Voorsien opleiding/her-opleiding/vaardighede (1) 3.4 Scenario oor kapitaal 3.4.1 Tipe kapitaal vanuit die scenario Roerende Vaste Vlottend (Enige 1) (1)

Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2017 3.4.2 Berekening van bedrag wat per jaar terug betaal moet word R340 000 R180 000 = R160 000 R160 000 x 11,5% = R18 400 R160 00 + R 18 400 = R 178 400 (3) 3.4.3 Totale inkomste van die onderneming oor DRIE maande Verkoop eiers = R12 000 x 4 = R48 000 x 3 = R144 000 Totale inkomste = R144 000 + R105 000 = R249 000 (2) 3.4.4 TWEE redes waarom die lening terug betaal kan word Die boer maak n wins/surplus/van R70 600 Die verwagte inkomste oor drie maande is R 249 000 Kan lening van R178 400 drie maande betaal word (Enige 2) (2) 3.5 Strategiese bestuur 3.5.1 TWEE redes vir die ontwikkeling van 'n besigheidsplan Maak onderneming meer winsgewend/mededingend Bestuurder kan aanpassing maak om verandering/uitdagings wat in die toekoms mag opduik, te kan hanteer (2) 3.5.2 Stappe van strategiese bestuur A - Ontwikkel 'n besigheidstrategie/beplanning B - Missie C - Visie D - Doelstellings en mikpunte (4) 3.6 Scenario oor grond as produksiefaktor 3.6.1 Metode om die produktiwiteit van grond te verhoog Geen/ zero bewerking/waterbestuur (1) 3.6.2 EEN aanpassing maatreël om grondproduktiwiteit te verhoog Geen/zero bewerking Gebruik wetenskaplike metodes Konsolideer onekonomiese eenhede/areas Besproeiing Verhoog grond vrugbaarheid (Enige 2) (2) 3.6.3 Metode om produksie in die toekoms te verhoog Teel van droogte bestande kultivars/gm/ontwikkel hibriede/basters (1) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Illustrasie van onvolledige dominansie 4.1.1 Tipe dominansie Onvolledige dominansie (1)

Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2017 4.1.2 Motivering vir die tipe dominansie Nageslag erf geen van die kleur van die ouers/ (Geen ouer is dominant nie) Nageslag is nie swart of wit nie/grys/intermediêr (2) 4.1.3 Voltooi die ontbrekende gedeeltes (a) WW (b) BB (c) W (e) B (g) BW/WB (5) 4.2 GMO-gewasse 4.2.1 TWEE voordele van GM gewasse Meer produktief/hoër opbrengste/verhoog die kommersieële waarde Bestand teen peste/siektes/verminder die gebruik van skadelike chemikalië (2) 4.2.2 Genetiese modifisering van die mielieplant DNA word vanuit bakterium (Bacillus thuringiensis) onttrek en oorgedra na die mielieplant wat weerstand teen die mieliesstronkboorder verkry (3) 4.2.3 Negatiewe effek van GM gewasse op die omgewing Moontlike ontstaan van superonkruide Moontlikheid om weerstandbiedende insekte te ontwikkel Voordelige insekte word gedood Verlaag biodiversiteit (Enige 2) (2) 4.3 Skematiese voorstelling van lynteling 4.3.1 TWEE gemeenskaplike voorouers vir individue S en D 13 5 7 (Enige 2) (2) 4.3.2 Voordele van opgradering vir veeboere 'n Nuwe ras word geleidelik in die kudde ingevoer Aanvanklik is daar vinnige resultate (50% verbetering in die eerste generasie) Abnormaliteite/ongewenste eienskappe kom minder voor Ekonomiese manier om stoetkudde daar te stel Benodig minder kennis/kundigheid (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2017 4.4 Scenario oor variasie 4.4.1 Die genetiese verskynsel Variasie (1) 4.4.2 TWEE moontlike eksterne oorsake van die verskynsel Siektes/peste Voeding/nutriënte Klimaat/temperatuur/reënval Omgewing/topografie/grond (Enige 2) (2) 4.4.3 Belangrikheid van die verskynsel Help met die seleksie van ouers met die verlangde eienskappe Ontwikkel nuwe kultivars/gewasse/variteite (1) 4.5 Teelstelsels 4.5.1 Gepaste teelstelsel Kruisteling (1) 4.5.2 Rede vir die antwoord Daar is twee rasse by betrokke/nguni koeie en Hereford bulle (1) 4.5.3 Voordele van hierdie teelstelsel Lei tot 'n verhoging in heterose Basterkrag/ verbeterde prestasie Nageslag produseer swaarder speenkalwers Nageslag is gehard en bestand teen siektes Verhoog genetiese variasie (Enige 2) (2) 4.5.4 TWEE nadele van inteling Lei tot inteel agteruitgang Verhoog die voorkoms van letale gene Lei tot die voorkoms van misvormde/gebreklike nageslag Veroorsaak die verlies van genetiese variasie (Enige 2) (2) 4.6 Beraamde teelwaarde 4.6.1 TWEE eienskappe waarvoor geselekteer word Geboortemassa Slaggewig (2) 4.6.2 TWEE redes vir die antwoord Akkuraatheids persentasie is hoog in beide eienskappe Eienskappe is hoogs/meer herhaarbaar Oorerfbaarheid is hoog in beide eienskappe (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2017 4.6.3 TWEE redes waarop teelwaarde belangrik is Die voorspelling van die prestasie van 'n spesifieke eienskap in die nageslag Eienskappe word geselekteer op grond van prestasie Help om die tempo van genetiese vordering te bepaal (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150