Pre-Graad R / Graad R

Vergelijkbare documenten
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Naskool Tel:

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM STUDIELENING

Wher e l ittle is gre at

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

2015 AKADEMIESE JAAR

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

INLIGTING 2018 GRAAD 8

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Tjokkerjol Speelgroepie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Kruis Kinders Centurion

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

ROSEN CASTLE AANSOEK OM TOELATING

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

Stuur die aansoekvorm aan:

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Registrasie Vorm - Kleuterskool

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

2017 AANSOEK OM TOELATING

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

Voorafbeplanning: Begrafnis

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Transcriptie:

PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van: Volle name van leerder: Aansoek vir Graad: Pre-Graad R / Graad R Aansoek vir jaar: 2016 Heg Foto Hier Aan Aansoekinligting en vereistes: 1. Skryf asseblief in hoofletters en voltooi AL die afdelings, selfs al is daar herhalings. Die verskaffing van vals inligting of nie-bekendmaking van materiaal en / of belangrike inligting sal hierdie aansoek nietig verklaar. 2. Die indiening van hierdie aansoekvorm verseker nie noodwendig u kind se aanvaarding by die skool nie. 3. Die aansoek moet vergesel word deur:: Een paspoort-grootte kleurfoto van die leerder Gesertifiseerde afskrif van leerder se volledige geboortesertifikaat Gesertifiseerde afskrif van beide ouers / voogde / borge se ID dokumente Afskrif van Immuniseringssertifikaat ( slegs Graad 1) Bewys van permanente woonadres: Gesertifiseerde afskrif van munisipale rekening of Gesertifiseerde afskrif van wettige huurooreenkoms n Eenmalige Intreefooi van R500,00 (nie terugbetaalbaar) moet hierdie aansoek vergesel Hierdie aansoek moet vergesel word deur: Debietorder Finansiële onderneming Vertroulike inligting rakende u kind SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK: AANVAAR: JA NEE ONTVANG OP: ADRES: AANSOEKNOMMER: KWITANSIENOMMER: DATUM: SKOOLHOOF: TOELATINGSNOMMER: FAMILIENOMMER: 1

LEERDER SE INLIGTING Voorletters Volle name: Noemnaam, indien verskillend van eerste naam hierbo: ADRES EN KONTAKBESONDERHEDE VAN LEERDER ANDER PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN LEERDER Geboortedatum: Jaar Maand Dag Huistaal: Datum van aankoms in SA: Indien van toepassing Nasionaliteit SA Burgerskap: Ja Nee Naam van huidige skool: Boeties en sussies in ons skool Naam: Graad: Huis: Naam: Graad: Huis: Boeties en sussies in ander skole: KORRESPONDENSIE Dui asseblief aan wie die skool rapport moet ontvang Vader Moeder Voog Dui asseblief aan wie die skoolrekening moet ontvang Vader Moeder Voog Dui asseblief aan wie die skoolkorrespondensie en nuusbriewe moet ontvang Vader Moeder Voog BY WIE IS DIE LEERDER WOONAGTIG? Vader Moeder Voog Oupa/Ouma Borg Ander 2

MEDIESE BESONDERHEDE VAN LEERDER Dokter se naam: Praktyk se telefoonnommer: Selnommer: Naam: Verbintenis met leerder: NOODKONTAKNOMMER (behalwe ouers) Telefoon nommer: Selnommer: MEDIESE GESKIEDENIS VAN LEERDER Verstrek asseblief enige toepaslike inligting hieronder. Versuim om dit te doen mag tot die terugtrekking van u aansoek lei: Allergieë: Roetine medikasie: Onlangse beserings: Vorige operasies: Bestaande mediese probleme: : MEDIESE FONDS BESONDERHEDE Hooflid se naam: Mediese Fonds: bv. Fedhealth Lidnommer: Mediese Plan: bv. Maxima PERSOONLIKE BESONDERHEDE Het u enige beswaar dat u kontakbesonderhede aan ander ouers gegee word vir speelafsprake / partytjies / ander skoolgeleenthede? Indien JA, gee asseblief rede: Ja Nee 3

VADER SE BESONDERHEDE Huwelikstatus: Getroud: Geskei:d Enkelouer: Weer getroud: Indien weer getroud, voltooi asseblief stiefmoeder se besonderhede op bladsy 5 MOEDER SE BESONDERHEDE Huwelikstatus: Getroud: Geskei: Enkelouer: Weer getroud: Indien weer getroud, voltooi asseblief stiefvader se besonderhede op bladsy 5 Huweliksvoorwaardes Gemeenskap van goedere STATUS VAN HUWELIK? Tradisioneel Hindu / Moslem Ander 4

STIEFMOEDER / STIEFVADER SE BESONDERHEDE VOOG / BORG SE BESONDERHEDE Huwelikstatus: Getroud: Geskei:d Enkelouer: Weer getroud: VERWANTSKAP MET LEERDER Voog Oupa / Ouma Pleegouer Ander: 5

Voltooi indien u Ander hierbo aangedui het ONDERNEMING EK / ONS, AS OUERS / VOOGDE / BORGE 1. onderneem om die skool te vergoed vir enige skade aan skooleiendom, wat deur hierdie LEERDER aangerig of veroorsaak is; 2. verstaan dat alhoewel die skool alle redelike pogings sal aanwend om enige verliese of skade aan klerasie of toebehore van die LEERDER te voorkom, die skool nie daarvoor verantwoordelik gehou kan word nie; 3. onderneem om die skool skriftelik in kennis te stel wanneer die LEERDER die skool gaan verlaat en ook om al die eiendom en toerusting van die skool, stiptelik terug te besorg of te vergoed daarvoor; 4. onderneem om die LEERDER soggens betyds skool toe te bring en ook om hom / haar na skool stiptelik te kom haal; 5. aanvaar verantwoordelikheid om die LEERDER teen aansteeklike siektes te laat immuniseer en bewys daarvoor in te sluit; 6. onderneem om die opvoeder van hierdie LEERDER in kennis te stel van afwesigheid en n doktersertifikaat as bewys, in te dien; 7. onderneem om die skool se konstitusie en beleid van toelating, soos deur die Trustees voorgehou, te ondersteun en na te kom; 8. verstaan dat hierdie LEERDER te alle tye onderworpe sal wees aan die skool se Gedragskode. n Afskrif van die Gedragskode is op www.kenridgeprimary.co.za beskikbaar; 9. verstaan dat die skool, in sy uitsluitlike diskresie, die reg voorbehou om enige van die bepalings van die Gedragskode te verander of aan te pas; 10. verstaan dat die skool (insluitend die skoolhoof, onderwysers en almal wat gemagtig is om op te tree namens die skool hierna verwys na as die persoon ), gemagtig word en bevoeg is om enige handeling in loco parentis te verrig (dit in wese beteken in die plek van die ouer of voog), wanneer my spesifieke magtiging nie redelikerwys betyds versoek of verkry kan word nie. Sonder beperking van die algemeenheid van die toestemming: magtig ek hiermee die persoon in beheer van die uitstappie of geleentheid, om reëlings binne sy / haar diskresie te tref vir die welsyn van my seun / dogter (insluitende mediese of chirurgiese behandeling en vervoer) in n noodgeval, insluitend waar die persoon ag dat sulke reëlings in die belang van my kind sal wees; gee ek toestemming dat die persoon in beheer, die diskresie sal hê, sou die omstandighede in sy / haar diskresie dit vereis, om vas te stel dat my kind deur die bus of privaat motor / voertuig, bestuur deur n 6

onderwyser, ouer of n ander persoon, op versoek van die skool, soos die geval mag wees, vervoer word; 11. Tensy u die Skool te enige tyd uitdruklik en skriftelik oor die teendeel inlig, gee u hiermee toestemming dat foto s van u kind, met of sonder n naam, ingesluit kan word in skoolpublikasies of in persverklarings om die Skool of u kind se aktiwiteite, prestasies of suksesse te vier; 12. Tensy u te enige tyd die Skool uitdruklik en skriftelik tot die teendeel inlig, gee u hiermee toestemming dat die Skool inligting en 'n verwysing ten opsigte van u kind mag verskaf aan enige opvoedkundige instelling wat u voorstel dat u kind bywoon. Ons sal sorg dra om te verseker dat alle inligting wat in verband met u kind verskaf word, akkuraat is en enige mening wat gegee word oor sy / haar vermoëns, aanleg en karakter, regverdig is. Die Skool kan egter nie aanspreeklik wees vir enige verlies wat u of u kind na bewering gely het as gevolg van menings wat redelikerwys gegee is, of korrekte verklarings van feite bevat, in 'n verwysing of verslag wat deur ons gegee is nie; en 13. Die ondertekenaar hiervan kies hiermee domicilium citandi et executandi soos hieronder aangedui. In die geval van 'n verandering van adres, moet ouers die skool skriftelik in kennis te stel. Ek / Ons verstaan verder dat my / ons kind se toelating tot die skool afhanklik is van die feit dat die adres wat in hierdie aansoek verskaf is, die gesin se permanente adres en nie 'n besigheidsadres, of dié van 'n ander familielid of vriend nie. ADRES:... 14. Die bogenoemde is geldig vanaf die datum waarop dit deur die ouers / voogde geteken is tot die dag waarop die LEERDER amptelik die skool verlaat. VERKLARING : OUER 1 Ek, verklaar hiermee dat die inligting wat ek in hierdie dokument verskaf het, waar en korrek is. Deur my handtekening hieronder aan te bring, gee ek die Trustees toestemming om enige van die inligting of dokumentasie deur my verskaf, na te gaan en te bevestig. Ek verstaan dat indien daar bevind word dat enige inligting wat deur my verskaf is, vals is, die skool die reg voorbehou om n kriminele klag van vervalsing teen my of enige ander party/e betrokke by hierdie aansoek, aanhangig te maak. Ons behou verder die reg voor om die toelating van die leerder te kanselleer sou daar bevind word dat die leerder toegelaat is onder valse inligting. Geteken op hierdie.. dag van. 2015.. HANDTEKENING VERKLARING : OUER 2 Ek, verklaar hiermee dat die inligting wat ek in hierdie dokument verskaf het, waar en korrek is. Deur my handtekening hieronder aan te bring, gee ek die Trustees toestemming om enige van die inligting of dokumentasie deur my verskaf, na te gaan en te bevestig. Ek verstaan dat indien daar bevind word dat enige inligting wat deur my verskaf is, vals is, die skool die reg voorbehou om n kriminele klag van vervalsing teen my of enige ander party/e betrokke by hierdie aansoek, aanhangig te maak. Ons behou verder die reg voor om die toelating van die leerder te kanselleer sou daar bevind word dat die leerder toegelaat is onder valse inligting. Geteken op hierdie.. dag van. 2015. HANDTEKENING 7