NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 LANDBOUWETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150. TYD: 2½ ure HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE. Bladsy 1 van 15

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TSHWANE WES GRAAAD 10

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Toon alle berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar.

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb. Mrt. 2016 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A. 1.1.1 Die biologiese waarde (BW) van proteïen is 'n indeks van die proteïenkwaliteit, wat afhanklik is van die... A voedingsverhouding en aminosuurinhoud. B aminosuurinhoud en die rantsoen waarin dit voorkom. C aminosuurinhoud en die sagtheid van die proteïen. D inhoud van nie-essensiële en essensiële aminosure. 1.1.2 Papille in die rumenwand dien as... A verhittingstafies vir die fermentasie van ruvesel. B afkoelingstafies vir die sintese van vitamiene. C stafies wat sellulase afskei om ruvesel te hidroliseer. D verteringstafies en die uitdroging van voer. 1.1.3 'n Tekort aan hierdie mineraal veroorsaak pika by plaasdiere: A Kobalt B Sink C Kalsium D Fosfor 1.1.4 Die proses van afwisselende sametrekkings en verslappings van die spiere wat voedsel deur die spysverteringskanaal stoot: A Windbreking/Eruktasie B Uitstuwing/Opbring C Peristalse D Opblaas 1.1.5 Watter van die volgende sal meestal in inheemse boerdery gebruik word? (i) Bou mure deur klippe op mekaar te stapel (ii) Verskuifbare elektriese heinings (iii) Draadheining wat weigebiede verdeel (iv) Kraal wat van takke gemaak is Kies die KORREKTE kombinasie: A (i) en (ii) B (ii) en (iv) C (i) en (iv) D (i) en (iii)

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb. Mrt. 2016 1.1.6 Die beste metode om varke te hanteer: (i) Maak jou teenwoordigheid op 'n stil en rustige manier bekend sodat die diere nie verwilderd raak nie. (ii) Gooi koue water oor hulle as jy hulle wakker maak. (iii) Lei die diere met 'n laaghoutbord. (iv) Verskuif hulle van donker na verligte areas sonder skaduwees. Kies die KORREKTE kombinasie: A B C D (ii), (iii) en (iv) (i), (ii) en (iii) (i), (iii) en (iv) (ii), (iii) en (iv) 1.1.7 Die volgende het betrekking op Newcastle-siekte: (i) 'n Virussiekte (ii) Tas pluimvee van alle ouderdomme aan (iii) Lei tot hart- en nierversaking (iv) Geen behandeling vir besmette diere nie Kies die KORREKTE kombinasie: A B C D (i) en (ii) (i), (ii) en (iv) (ii), (iii) en (iv) Al die bogenoemde 1.1.8 Die fetus word deur drie membrane omring terwyl dit aan die baarmoeder geheg is. Wat is die korrekte volgorde van die membrane van binne na buite? A B C D Amnion, allantoïs en chorion Chorion, amnion en allantoïs Allantoïs, chorion en amnion Amnion, chorion en allantoïs 1.1.9 WATTER EEN van die stellings hieronder oor die normale laktasie van melkkoeie is VERKEERD? A Wanneer melkproduksie op sy hoogste vlak is, is bottervet op sy laagste. B Hoe hoër die ruveselinhoud in 'n voer is, hoe hoër is die bottervetinhoud. C Melkproduksie daal voor opdroging. D Voer met 'n laer ruveselinhoud produseer melk met 'n lae bottervetinhoud.

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb. Mrt. 2016 1.1.10 Die gemiddelde lengte van die estrusperiode by koeie is... uur. A 24 B 8 C 12 D 18 (10 x 2) (20) 1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 KOLOM A KOLOM B A: Hawermeel Bevat 'n klein persentasie totale verteerbare voedingstowwe en 'n hoë B: Hawerstrooi persentasie ruvesel A: Halter Hanteringstoerusting vir diere B: Elektriese porstok A: Voetbad 'n Bosluisbeheermetode waartydens 'n dier heeltemal in 'n diptenk B: Spuitdip onderdompel word A: Embrio-oorplanting Die doel van hierdie proses is die verbetering en die bewaring van die B: Selkernoordrag genetiese potensiaal van die kudde A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum nie en bly in die B: Hipoplasie abdominale holte agter (5 x 2) (10) 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.3.1 'n Vetoplosbare vitamien wat deur die rumenmikrobes van herkouers vervaardig word 1.3.2 Die siekte by plaasdiere, wat deur 'n virus veroorsaak word en wat tot aggressiewe gedrag, aanhoudende gebulk, oormatige speeksel- afskeiding en verlamming lei 1.3.3 Die stappe wat gedoen word om plaasdiere se immuunstelsel te versterk om te voorkom dat hulle siek word 1.3.4 Die stadium van dragtigheid wat gekenmerk word deur seldifferensiasie in weefsel, organe en stelsels 1.3.5 Die hormoon wat afgeskei word wanneer die uier gewas word voordat 'n koei gemelk word (5 x 2) (10)

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb. Mrt. 2016 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.4.1 Hooi word geproduseer wanneer 'n groen gewas onder anaërobiese toestande gehou word sodat fermentasie kan plaasvind en melksuur kan vorm. 1.4.2 Parakeratose word deur 'n tekort aan koper veroorsaak. 1.4.3 Voervloei is 'n metode wat gebruik word om die presiese hoeveelhede van twee voere te bepaal wat by 'n voermengsel gevoeg moet word kom om die vereiste waarde te verskaf. 1.4.4 Lintwurm is 'n interne parasiet wat die lewers van skape aantas. 1.4.5 Tweelinglammers wat uit 'n enkele sigoot ontwikkel, staan as 'n trassie ('freemartin')-tweeling bekend. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb. Mrt. 2016 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 2.1 Die diagram hieronder toon die spysverteringskanaal van 'n plaasdier. A B E C D F 2.1.1 Identifiseer deel A, D en E. (3) 2.1.2 Noem TWEE maniere waarop deel C aangepas is om sy funksie te verrig. (2) 2.1.3 Identifiseer deel B en beraam die ph van sy inhoud. (2)

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb. Mrt. 2016 2.2 Hieronder is 'n skematiese voorstelling van voerkomponente. Voer Water A Organiese materiaal B Koolhidrate Proteïen Vette C 2.2.1 Identifiseer die bestanddele wat deur A, B en C voorgestel word. (3) 2.2.2 Onderskei tussen 'n vet en 'n olie. (2) 2.2.3 Noem die verteringseindproduk van die volgende in varke: (a) Koolhidrate (b) Proteïen 2.3 Die tabel hieronder is 'n voervloeiprogram vir 'n tydperk van een jaar. Opbrengs (t/ha) Oppervlakte (ha) Jul. Aug. Sep. Okt. KRITERIA Veld 4 25,5 10 12 20 20 15 13 12 A Weiding/ 10 30 30 30 38 39 43 44 44 300 Giers Lusern 15 19,6 40 35 54 46 17 30 20 10 - - 10 32 B TOTALE 40 35 54 56 59 80 78 64 56 56 54 32 VOER Voervereiste 63 65 66 60 56 56 49 49 49 49 54 59 van vee TEKORT 23 30 C 4-27 SURPLUS 3 15 7 7 - D E Nov. Des. Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. 2.3.1 Bereken die verskil tussen die voervereistes en die beskikbare voer vir September en Januarie. (2) 2.3.2 Bereken die totale droë materiaal (DM) beskikbaar vir B. (2) 2.3.3 Lei die maand waarin die veld 15 ton voer produseer het, uit die tabel af. DM totaal

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb. Mrt. 2016 2.4 'n Totaal van 2,5 kg groen lusern met 'n voginhoud van 60% word vir 'n dier gevoer. Die dier skei 0,255 kg droë materiaal in die mis uit. 2.4.1 Bepaal die verteerbaarheidskoëffisiënt van die groen lusern. (5) 2.4.2 Noem die spesifieke voedingstof wat die beste by elk van die volgende beskrywings pas: (a) (b) (c) (d) 'n Mikrovoedingstof in groen blaarvoer wat noodsaaklik is vir die vervoer van suurstof en koolstofdioksied in die liggaamsvloeistowwe van diere Die mineraal wat noodsaaklik is vir die vorming van vitamien B 12 'n Vitamien wat verantwoordelik is vir gesonde vel, hare en bindweefsel Die mineraal wat melkkoors en bros bene by melkkoeie voorkom 2.5 Die tabel hieronder verteenwoordig die laboratoriumuitslae van DRIE voere. VOER TVV (%) VP (%) VV 1 84 12 1 : 6 2 75 15 3 70 7 1 : 9 2.5.1 Bereken die voedingsverhouding (VV) van voer 2. (3) 2.5.2 Beveel 'n voer (1, 2 of 3) vir melkproduksie by 'n melkkudde aan. 2.5.3 Gee EEN rede vir die antwoord op VRAAG 2.5.2. 2.5.4 Verwys na die tabel en identifiseer die goedkoopste voer. 2.5.5 Motiveer die antwoord op VRAAG 2.5.4. [35]

Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Feb. Mrt. 2016 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Die prent hieronder toon 'n behoorlike behuisingstruktuur vir braaikuikenproduksie. A 3.1.1 Noem TWEE vereistes waaraan die dakmateriaal moet voldoen om die temperatuur in die behuisingstruktuur hierbo te beheer. (2) 3.1.2 Buiten die dakmateriaal, stel TWEE ander maniere voor waarop temperatuur in die braaikuikenproduksie-eenheid gereguleer kan word. (2) 3.1.3 Noem die beste oriëntasie vir die braaikuikenhuis in Suid-Afrika en gee 'n rede vir die antwoord. (2) 3.1.4 Gee TWEE redes vir die gebruik van deel A in die behuisingstruktuur hierbo. (2)

Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/Feb. Mrt. 2016 3.2 Skuilings word in beide intensiewe en ekstensiewe boerderystelsels gebruik. Buiten om diere teen ongunstige weerstoestande en wilde diere te beskerm, is dit ook 'n metode om veediefstal te voorkom en om plae in sekere situasies te voorkom. Skuilings kan in die vorm van aangeplante bome, geboude krale of sementmuurstrukture met sinkdakke aanneem. Diere wat aan ongunstige weerstoestande blootgestel word, is geneig om meer energie te verbruik, veral teen baie lae temperature. 3.2.1 Verwys na die scenario hierbo en noem TWEE tipes skuilings wat inheemse boere kan gebruik. (2) 3.2.2 Identifiseer DRIE nadelige gevolge wat 'n totale gebrek aan skuiling op 'n ekstensiewe boerderystelsel sal hê. (3) 3.2.3 Gee 'n rede waarom diere wat aan baie lae temperature blootgestel word, geneig is om meer energie te verbruik. 3.3 Die skematiese voorstelling hieronder toon die lewensiklus van twee eksterne parasiete (bosluis A en B). 3.3.1 Verwys na die grafiek hierbo en dui aan hoe lank dit bosluis A se eiers sal neem om uit te broei. 3.3.2 Beide bosluise (A en B) het lang monddele. Gee TWEE redes waarom dit vir beeste nadelig is. (2) 3.3.3 Gee TWEE redes waarom veeboere parasietbesmetting by vee moet voorkom. (2) 3.3.4 Die beste beheermaatreël vir bosluise is om die volwasse bosluise te vernietig voordat hulle eiers lê. Noem TWEE redes waarom dit moeilik sal wees om bosluis B se getalle te beheer. (2)

Landbouwetenskappe/V1 12 DBE/Feb. Mrt. 2016 3.4 Die Suid-Afrikaanse regering speel 'n belangrike rol in die regulering van boerderypraktyke. Dit verseker kwarantyndienste en beheermaatreëls oor die invoer en uitvoer van diere. Hulle doen ook navorsing en voorsien veeartsenykundige dienste. 3.4.1 Dui DRIE tipes dieregesondheidsnavorsing aan wat by die Veeartsenykundige Instituut gedoen word. (3) 3.4.2 Wat is die doel van 'n kwarantynstasie? (2) 3.4.3 Buiten die rolle wat in die uittreksel hierbo genoem is, noem TWEE ander rolle wat die staat speel om die Suid-Afrikaanse veebedryf te beskerm. (2) 3.5 Die tabel hieronder toon die temperatuursvereistes vir verskillende plaasdiere. PLAASDIER LAER KRITIESE TEMPERATUUR ( O C) OPTIMALE TEMPERATUUR ( O C) Koei 2 12 Kalf 10 15 Varkie 20 27 Lêhen 7 12 Braaikuiken 15 18 3.5.1 Gebruik die data in die tabel hierbo en teken 'n staafgrafiek om die laer kritiese temperatuur- en die optimale temperatuurvereistes van die plaasdiere voor te stel. (6) 3.5.2 Watter plaasdier op die grafiek het die hoogste optimale temperatuurvereistes? [35]

Landbouwetenskappe/V1 13 DBE/Feb. Mrt. 2016 VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 Die grafiek hieronder toon die stadia van die estrussiklus van 'n koei. B C A D (Met-estrus) 4.1.1 Skryf die letter (A D) neer van die stadium waar die volgende plaasvind: (a) (b) (c) Verhoogde vaginale en servikale slymproduksie Vinnige groei van follikels Corpus luteum verklein indien geen bevrugting plaasvind nie 4.1.2 Die vlakke van twee hormone verander tydens stadium C. Noem die hormoon wat: (a) (b) Van 'n hoër na 'n laer vlak begin afneem Sy hoogste vlak bereik 4.1.3 Gee die rol van die hormoon in VRAAG 4.1.2(b). 4.1.4 Noem die stadium in die estrussiklus wat deur B voorgestel word.

Landbouwetenskappe/V1 14 DBE/Feb. Mrt. 2016 4.2 Die diagram hieronder verteenwoordig die vroulike voortplantingstelsel. B C D A E F G 4.2.1 Skryf die letter (A G) neer van die struktuur waar semen gedeponeer word tydens: (a) (b) Natuurlike dektoestande Kunsmatige inseminasie (KI) 4.2.2 Skryf die letter (A G) en die naam van die struktuur neer wat: (a) (b) Die ryp follikel na ovulasie opvang Dien as die plek waar bevrugting plaasvind (2) (2) 4.2.3 Verduidelik die term ovulasie. (2)

Landbouwetenskappe/V1 15 DBE/Feb. Mrt. 2016 4.3 Die diagram hieronder verteenwoordig die proses van spermatogenese. 2n A n B C D 4.3.1 Verwys na die diagram hierbo en identifiseer die tipe selverdeling wat plaasvind wanneer sel A in die selle by B verdeel. Motiveer die antwoord. (2) 4.3.2 Noem die stadiums van spermatogenese soos voorgestel deur C en D onderskeidelik. (2) 4.3.3 Noem die deel van die testes waar die spermatogenese-proses plaasvind. 4.3.4 Noem die deel van die voortplantingsorgaan waar die spermatosoë beweeglikheid bereik. 4.3.5 Wat is die ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese?

Landbouwetenskappe/V1 16 DBE/Feb. Mrt. 2016 4.4 Gewoonlik, nadat die boer tekens van bronstigheid by die koei waargeneem het, neem hy 'n bul na die koei sodat paring kan plaasvind. 4.4.1 Buiten waarneembare en gedragstekens by koeie, noem DRIE apparate wat 'n boer kan gebruik om bronstigheid by 'n koei waar te neem. (3) 4.4.2 Noem VIER voortplantingshormone, in die korrekte volgorde, wat 'n koei van dragtigheid af tot geboorte vrystel. (4) 4.5 Die aanvanklike stadiums van embrio-oorplanting (EO) behels die behandeling van geneties superieure koeie om te superovuleer. Hierdie koeie word dan met semen van beproefde bulle geïnsemineer. 4.5.1 Definieer die term superovuleer. (2) 4.5.2 Noem DRIE voordele van die proses van embrio-oorplanting (EO). (3) 4.5.3 Gee 'n rede vir die gebruik van beproefde bulle. [35] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 105 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM TOTAAL: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 1.2 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.3 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.4 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 B A D C C C B A D D (10 x 2) (20) Slegs B Beide A en B Geeneen Beide A en B Slegs A (5 x 2) (10) Vitamien K/fillokinoon Hondsdolheid Inenting/enting Embriotiese Oksitosien (5 x 2) (10) Kuilvoer Sink/Zn Pearson-vierkant Lewerslak Monosigoties/identies (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van die hoender 2.1.1 Identifiseer A Krop B Duodenum/dunderm E Pankreas (3) 2.1.2 Maniere waarvolgens struktuur C aangepas is Dik, spieragtige wande vir die fynmaal van voedsel Klein klippies teenwoordigheid vir die fynmaal van voedsel (2) 2.1.3 Identifikasie van die struktuur gemerk B en indikasie van die ph Proventrikel/spiermaag/koumaag ph laer as 7/suur (2) 2.2 Skematiese voorstelling van die voerkomponente 2.2.1 Identifikasie van die bestanddele A Droë materiaal/dm B Anorganiese bestanddele/minerale/elemente/as bestanddele C Vitamiene (3) 2.2.2 Onderskei tussen vet en olie Olie Onversadig/vloeistof by kamertemperatuur/plante oorsprong Vet Versadig/vastestof by kamertemperatuur/diere oorsprong (2) 2.2.3 Eindprodukte van vertering (a) Koolhidrate Glukose/energie (b) Proteïen Aminosure (2) 2.3 Voervloeiprogram 2.3.1 Verskil tussen voer beskikbaar en benodig vir die maand September Voer benodig 66 ton voer beskikbaar 54 ton = 12 ton tekort/te min Januarie Voer benodig 49 ton voer beskikbaar 78 ton = 29 ton surplus/te veel 2.3.2 Berekening van die totale DM beskikbaar by B 40 + 35 + 54 + 46 + 17 + 30 + 20 + 10 + 10 + 32 = 294 ton 2.3.3 Maand waartydens veld 15 ton voer lewer Februarie (2)

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum 2.4 Koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern 2.4.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern KvV = Droë materiaal inname (kg) droë materiaal uitskeiding (kg) x 100 droë materiaalinname (kg) 1 = DM inname 2,5 kg x 0,6 = 1,5 kg vog 2,5 kg 1,5 kg = 1,0 kg DM OF DM inname 2,5 kg x 0,4 = 1,0 kg DM = 1,0 kg 0,255 kg x 100 1,0 kg 1 = 74,5 % (5) 2.4.2 Spesifieke voedingstof wat die beste by die beskrywing pas (a) Yster/Fe (b) Kobalt/Co (c) Vitamien B 2 /riboflavien (d) Kalsium/Ca (4) 2.5 Data van laboratoriumuitslae van DRIE voere 2.5.1 Berekening van die VV van voer 2 VV = 1: TVV% VP% VP% = 1: 75% 15% OF = 1: 60% 15% 15% VV = 1: 4 (3) 2.5.2 Identifikasie van voer (1, 2 of 3) wat aanbeveel sal word Voer 2 2.5.3 Rede om antwoord in VRAAG 2.5.2 te staaf Die VV is nou Bevat 'n hoër proteïen inhoud noodsaaklik vir melkproduksie (Enige 1) 2.5.4 Die goedkoopste voer Voer 3 2.5.5 Rede vir die antwoord vir VRAAG 2.5.4 Die voer het 'n laer proteïeninhoud Voer met laer proteïen is goedkoop (Enige 1) [35]

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Illustrasie van 'n behoorlike behuisingstruktuur vir braaikuikens 3.1.1 Vereistes van dakmateriaal vir temperatuurregulering Buite-oppervlakte moet sonstrale kan reflekteer Moet die geleiding van hitte verminder (2) 3.1.2 TWEE maniere waarvolgens temperatuur gereguleer kan word Infrarooi/hitte gloeilampe/verwarmers tydens koue Ventilasie- sisteme Lugversorgers (Enige 2) (2) 3.1.3 Beste oriëntasie vir braaikuikens Oos Rede Om die effek van direkte sonlig te verminder (2) 3.1.4 TWEE oogmerke van die gemerkte struktuur A Vir ventilasie/lugvloei Om die invloed van sonlig te verminder (2) 3.2 Die rol van skuiling in diereproduksie 3.2.1 Tipes skuilings Aanplant van bome Bou van krale Oprigting van sementmure (Enige 2) (2) 3.2.2 Nadelige gevolge van die gebrek aan skuiling Laer/stadiger groei/produksie Blootgestel aan roofdiere/predatore Blootgestel aan peste Diefstal Hoër voerinnames tydens koue toestande Laer voerinnames tydens warm toestande (Enige 3) (3) 3.2.3 Rede waarom diere meer voer gebruik Verskaf energie om liggaamstemperatuur te kan handhaaf 3.3 Lewenssiklus van twee eksterne parasiete (bosluis A en B) 3.3.1 Uitbroeitydperk van bosluis A se eiers 1 maand 3.3.2 Nadele vir beeste Vorm oop wonde Waardeur brommers diere kan besmet/aantas Kan siektes veroorsaak/oordra (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum 3.3.3 TWEE redes vir die voorkoming van infestasie Geïnfesteerde diere vrek/verlies aan produksie/inkomste Medikasie/behandeling is duur/hoër produksiekostes (2) 3.3.4 Rede vir die moeilike beheer van bosluis B se getalle Die volwasse stadium kom slegs voor in voëls Wat moeilik is om te vang/beheer/behandel (2) 3.4 Die rol van die staat in die regulering van boerderypraktyke 3.4.1 Tipe navorsing deur die Veeartsenykundige Instituut Veeartsenykundige navorsing om entstowwe/diagnosties/ nuwe produkte daar te stel Toesig/kontrole/voorkoming van siektes Vervaardig siekte-/bloedentstowwe (3) 3.4.2 Oogmerk van 'n kwarantynstasie Om diere te isoleer/aanhou om te voorkom dat siekte/peste die land binnekom/versprei (2) 3.4.3 Ander rolle van die staat om die diere industrie te beskerm Dieregesondheidsprogramme/-skemas Dienste aan die eienaars van diere Invoerbeperkings Invoer van entstowwe Permitte vir die beweging/vervoer van diere (Enige 2) (2) 3.5 Die temperatuur vereistes van plaasdiere 3.5.1 Staafgrafiek Temperatuur ( O C) 30 25 20 15 10 5 0 Die temperatuur vereiste van plaasdiere Lae kritiese temp. Optimum temp. Koei Kalf Varkie Lêhen Braaikuiken Tipe diere

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum Kriteria/rubriek/nasienriglyne Korrekte opskrif X-as korrek gekalibreer met byskrif (Tipe diere) Y-as korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) Korrekte eenheid ( o C) Akkuraatheid Staafgrafiek (6) 3.5.2 Plaasdier met die hoogste optimum temperatuur Varkie [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Verskillende stadia in die estrussiklus van die koei 4.1.1 Die stadium waar die volgende verwikkelinge plaasvind (a) C (b) B (c) A 4.1.2 Hormone tydens stadium C (a) Estrogeen (b) Luteïniserende hormoon/lh 4.1.3 Die rol van die hormoon Verantwoordelik vir die oopbars van die Graafse follikel membraan Inisieer ovulasie (Enige 1) 4.1.4 Identifikasie van die stadium gemerk B Pro-estrus 4.2 Die vroulike reproduksiekanaal 4.2.1 Deponering van semen: (a) G (b) F/E 4.2.2 Identifikasie van die struktuur wat die ryp follikel opvang (a) A Infundibulum (b) B Ampulla (2) (2) 4.2.3 Konsep van ovulasie Proses waartydens die membraan wat die ryp follikel bevat bars met die hulp van die hormoon LH en Die ryp ovum deur die infundibulum opgevang word (2)

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum 4.3 Die proses van spermatogenese 4.3.1 Lei die tipe selverdeling af Meiose Rede Genetiese materiaal word met die helfte verminder/ diploïed (2n) verander na haploïed (n)/reduksiedeling (2) 4.3.2 Die stadiums van spermatogenese C Vorming van spermatiede D Vorming van spermselle/spermatosoë (2) 4.3.3 Deel van die testes waar spermatogenese plaasvind Tubules seminiferus 4.3.4 Orgaan waar die spermatosoë beweeglikheid verkry Epididimus 4.3.5 Ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese Beide selle vorm deur meiose om haploïede selle te vorm Beide produseer gamete/geslagselle (Enige 1) 4.4 Paring tydens estrus 4.4.1 Apparaat gebruik om estrus in koeie te bepaal Pedometer Ken en bal merker Stertmerker Kamar-hittewaarnemer (Enige 3) (3) 4.4.2 Volgorde van die VIER reproduksiehormone Progesteroon Luteotrofiese hormoon/lth/prolaktien Relaksien Oksitosien (Enige 4) (4)

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb. Mrt. 2016 Memorandum 4.5 Embrio-oorplanting (EO) en superovulasie 4.5.1 Definisie van superovulasie Die produksie van 'n groot aantal ova Tydens een ovulasie (2) 4.5.2 DRIE voordele van embrio-oorplanting (EO) Meer nageslag word geproduseer Hoër winste verkry deur hoër verkope Produktiewe lewe van koeie word verleng Genetika van die kudde word gevestig/bewaar Meerderwaardige gene word tot die kudde gevoeg (Enige 3) (3) 4.5.3 Rede vir die gebruik van beproefde bulle Om meerderwaardige/verlangde gene vinnig en ekonomies by die kudde te voeg [35] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 105 150