SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Vergelijkbare documenten
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013

Direktoraat Plantwetenskappe

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Januarie 2010 No. 42. Inleiding

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Vestiging van Canola: Saaidigtheid

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag Rietpoel. 9 Maart 2016

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

Mondstuk van die canolawerkgroep

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inleiding Tot Die Jagluiperd

FAKTORE EN VEELVOUDE

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canola produsente van die Suid-Kaap geborg deur die Proteïen Navorsingstigting.

Die klimaat van SA: Temperatuur

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Aspekte wat die keuse van canola kultivars in die Wes- en Suid-Kaap beïnvloed PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss

PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE CANOLAWERKGROEP VERGADERING GEHOU TE ELSENBURG OP 28 AUGUSTUS 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Plantstruktuur en Plant Voedsel

September 2013 No. 55

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Sitrus Aanplanting Bestuur

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

8 Die mens in die ruimte

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

1 Waar ek vandaan kom

Transcriptie:

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie nuusbrief is n terugblik op die 213 seisoen doen wat ook inligting wat vanaf die paspoorte gekom het deurgee met die hoop dat dit julle sal help met die beplanning vir die nuwe seisoen. 213 IN N NEUTEDOP OVERBERG: Toestande in die Overberg was baie gunstig vanaf die begin en dit is ook weerspieël in die opbrengste wat verkry is. Gemiddeld tot bo-gemiddelde opbrengste is verkry veral in die Klipdale, Rietpoel en Napier area. Die reën tydens oestyd het dinge so bietjie opgehou maar ons kon vinnig weer aan die gang kom en het die Canola baie min tot geen skade gehad. In die Strandveld was daar egter Canola wat onder water beland het en wat nie ge-oes kon word nie dit word ook weerspieël in die opbrengs vir spesifiek Bredasdorp area. Daar was ook groot opwinding met die inwy van ons nuwe silo kompleks by Krige, die tweede kompleks by Klipdale is in die finale stadium van konstruksie. By hierdie depots word net Canola hanteer. Figuur 1: SOILL Krige Silo s SUID-KAAP: Aanvanklik was dit baie droog en eers tydens Julie en Augustus het die toestande werklik gunstig begin raak. Die vermoë van die Canola plant om te kompenseer is net weer beklemtoon met uitstekende oeste wat steeds verkry is in die area. Kampe wat teen middel Junie amper afgeskryf was het steeds 1.6 tot 1.8 ton/ha gegee. SWARTLAND: Die droër dele het baie goed gedoen met opbrengste van oor die 2 ton vir die Eendekuil area wat niks snaaks was nie. Die natter areas rondom Malmesbury en Klipheuwel se Canola het egter nie so goed gedoen nie aangesien dit net te nat was gedurende die seisoen. 1 Bladsy

BINNELAND: Daar is weer so klein bietjie tonne uit die binneland ontvang (Groblersdal en Bergville) en alhoewel ons kennis oor Canola verbouing onder besproeiing in die areas steeds beperk is, is die produsente baie positief oor die uitwerking wat die Canola op hul grond in n wisselbou met Koring en Mielies het, so dit is beslis iets om dop te hou vir die toekoms. KULTIVARS PER STREEK Die volgende tabel verskaf n opsomming van die verskillende kultivars geplant in die onderskeie produksie areas en streke, soos verskaf deur die paspoorte. Die totale oppervlakte verskil egter van die skatting wat aanvanklik gebruik is en wat in die media as die amptelike oppervlaktes gebruik word en is die inligting dus net gebaseer op die inligitng wat deur die paspoorte ingevul is en kan die akkuraatheid hiervan dus nie gewaarborg word nie. Hektaar 6 5 4 3 2 1 Hyola 5 Hyola 575 CL 45Y82 Thunder TT Munster AG 45Y77 Ander Hyola 61 Overberg Agri Gebied Figuur 2: Kultivars in die Overberg Agri gebied Hektaar 9 8 7 6 5 4 3 2 1 SSK Gebied Hyola 5 Hyola 575 CL 43C8 45Y82 Ander Onbekend 46Y83 Hyola 61 Figuur 3: Kultivars in die SSK gebied 2 Bladsy

Hektaar 45 4 35 3 25 2 15 1 5 Swartland Hyola 5 Thunder TT 43C8 Zircon Monola 76 TT Figuur 4: Kultivars in die Swartland 7% 6% 5% 4% 3% 2% 1% % Kultivargroep per streek 62% 58% 51% 38% 32% 29% 21% 7% 4% Swartland Overberg Agri SSK Cysure Konvensioneel Triasien Figuur 5: Opsomming per streek per kultivargroep 213 OES Die aantal produsente wat Canola gelewer het, het met 99 toegeneem, ook die gemiddelde aantal ton wat per produsente gelewer is het toegeneem vanaf 212 met 26 ton. Dus is daar nie net meer produsente nie maar neem die oppervlakte per produsent toe. 3 Bladsy

Aantal Produsente 5 433 4 3 2 293 198 334 234 26 Aantal Produsente Ton per Produsent 1 211 212 213 Figuur 6: Toename in produsente en tonne gelewer per produsent Die totale oes was in die omgewing van 113 ton, dit vanaf n paspoort oppervlakte wat beloop ongeveer 68 en gee dus n geskatte opbrengs van 1.66 Ton/Ha. Soos reeds genoem verskil die oppervlakte wat op die paspoort is van die oppervlakte wat vir die amptelike oesskatting gebruik is en is die syfer dus net vir interessantheid. Ton/Ha per area Ton/Ha 2.5 2. 1.5 1. 2.19 2.14 2.4 1.97 1.9 1.87 1.84 1.79 1.78 1.69 1.66 1.63 1.62 1.59 1.57 1.56 1.46 1.17 1.14 1.8.5 - Napier Klipdale Rietpoel Riviersonderend Protem SSK Protem OA Eendekuil Caledon Krige Moorreesburg Bredasdorp Swellendam Heidelberg WK Tulbach Piketberg Albertinia Porterville Hermon Riversdal Wellington Malmesbury Riebeeck Klipheuwel Figuur 7: Opbrengs per area 4 Bladsy

Opbrengs per gebied 1.86 2 1.63 1.35 Ton/Ha 1.5 1.5 Swartland SSK OVA Figuur 8: Gemiddelde Opbrengs per streek Die aanplantings voornemens vir die nuwe seisoen lyk in die omgewing van 82 tot 85 hektaar te wees met groei in al die areas. Van hierdie oppervlakte word n oes van tussen 14 en 146 ton verwag en is SOILL dan ook besig om reg te maak om hierdie oes te hanteer. Oppervlakte onder Canola 1 8 6 4 2 214 213 212 211 21 29 28 27 26 25 24 23 22 21 2 1999 1998 1997 1996 1995 1994 1993 1992 - Besoek gerus ons webblad by www.soill.co.za vir meer inligting, artikels en vorige nuusbriewe. Sien onder die Canolafokus wat die kultivar inligting van die 213 proewe bevat. Groete Franco le Roux 8266364 franco@soill.co.za 5 Bladsy