REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1
INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies deur en volg elke instruksie noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. n ANTWOORDBOEK word voorsien, waarin alle antwoorde geskryf moet word. 3. Bewerkings moet getoon word om deelpunte te verdien. 4. n Nie-programeerbare sakrekenaar mag gebruik word. 5. Jy mag in donker potlood of n blou/swart pen gebruik om mee te antwoord. Gebruik die onderstaande inligting as n riglyn wanneer die vrae beantwoord word. VRAAG 1 : 36 PUNTE (22 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Rekeningkundige vergelyking Terme, AARP, brondokumente Rekeningkundige terme VRAAG 2 : 29 PUNTE(17 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Algemene Joernaal Terme, AARP, brondokumente Hulpjoernale VRAAG 3 : 53 PUNTE(32 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Boekhouding sisteme Terme, AARP, brondokumente Voorraad Interne kontrole VRAAG 4 : 44 PUNTE(26 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Salaris en lone joernaal Terme, AARP, brondokumente VRAAG 5 : 87 PUNTE(52 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Finansiële state Balansstaat en notas VRAAG 6 : 18 PUNTE(11 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Finansiële state Ontleding en vertolking VRAAG 7 : 33 PUNTE (20 MINUTE) ONDERWERP VAN DIE VRAAG HIERDIE VRAAG INTEGREER: Finansiële rekeningkunde Koste berekeninge en BTW Terme en etiek 2
VRAAG 1 (36PUNTE:22 MINUTE) Rekeningkundige vergelyking en terme 1.1 Ontleed die volgende transaksies deur gebruik te maak van die onderstaande table. Gebruik kolomme vir Rekening gedebiet, Rekening gekrediet en die effek op die rekeningkundige vergelyking (B=E+L). Neem aan dat die bank te alle tye n positiewe saldo het. Gebruik die voorbeeld as riglyn. Voorbeeld: Betaal die telefoon rekening met tjek 147, R700. NR. REKENING DEBIET REKENING KREDIET B E L VB. Telefoon Bank -700-700 0 TRANSAKSIES: 1. Verkoop goedere op rekening aan S.Mnini, n debiteur vir R960 (wins marge beloop 60% op kosprys). 2. Koop voorraad op krediet vanaf Voda Groothandelaars vir R4 500. 3. Hef rente vir drie maande se agterstallinge rekening, R320, van debiteur, M.Mahlangu teen 10% p.j. 4. Ontvang R550 van debiteur S.Mnini af. 5. Betaal die munisipaliteit vir water en elektrisiteit met n tjek, R850. 1.2 Vul die ontbrekende woord of bedrag in. a. Uitgawes verminder die eienaarsbelang aan die kant. b. Goedere wat op krediet verkoop word, sal in die joernaal aangeteken word. c. is die dokument wat gebruik word wanneer goedere kontant gekoop word. d. R100, 00 is 10% van. e. Die AARP beginsel wat toegepas word wanneer wesenlike items in die finansiële state getoon word, staan bekend as die beginsel. f. Alle geld wat deur die besigheid ontvang word, word in die joernaal aangeteken. [24] [12] 3
VRAAG 2 (29 PUNTE: 17 MINUTE) Algemene joernaal Vukas Bakkers het die volgende transaksies vir Maart 2015 aangegaan. Die eienaar is onseker watter hiervan moet in die Algemene joernaal aangeteken word. Gebruik diegegewe transaksies en voltooi die boeke van Vukas Bakkers. Omskrywings kan weggelaat word. Transaksies vir Maart 2015 3. B.Thompson het die afgelope drie maande n agterstallige rekening van R1200. Daar is besluit om rente teen 12% per maand te hef. 7. L.Welman stuur goedere van R500 terug. Dit is verkeerdelik teen R. Welman s se rekening aangeteken. Stel die fout reg. 14. n Debiteur, S.Tyson, wie se rekening voorheen as oninbaar afgeskryf is, betaal nou sy rekening van R230. 16. Die bank stuur n tjek, R470, wat voorheen van debiteur A. Wolfein as vereffening van sy rekening van R500 ontvang is, terug. Die tjek is gemerk V/T onvoldoende fondse. 22. Die eienaar neem handelsvoorraad van R400 vir persoonlike gebruik. 29. Herstelwerk wat R2 000 gekos het, is verkeerdelik gedebiteer na die Toerusting rekening. 31. S.Naidoo is insolvent verklaar. Sy skuld R900 aan Vukas Bakkers. Sy betaal 30 sent van elke rand maar die res van die bedrag moet afgeskryf word. 4
VRAAG 3 (53 PUNTE: 32MINUTE) Boekhouding stelsels, voorraad en debiteure. 3.1 FORMELE EN INFORMELE BOEKHOU STELSELS Verlang: Bestudeer die volgende. Besluit watter stelling is van toepassing op n FORMELE BESIGHED en watter is van toepassing op n INFORMELE BESIGHEID. Dui aan deur n KRUIS (X) in die korrekte kolom te maak. Stelling 1. Moet by n regeringsdepartment registreer. 2. Kan nie sonder n handelslisensie handel dryf nie. 3. Die besigheidsperseel kan van een plek na n ander plek skuif sonder enige vooraf kennis. 4. Moet by die SAID registreer vir belasting. 5. Is nie besorg oor wins en verlies nie, stel slegs belang of daar kontant beskikbaar is. 6. Rekord van brondokumente en transaksies word soms in nota boeke aangeteken as verwysing vir die eienaar. 7. Is te alle tye ophoogte of n wins of verlies gemaak word. 8. Voldoen aan die AARP beginsels. 9. Dokumente en boeke word veilig bewaar en moet altyd beskikbaar wees. 10. Die formaat van aantekeninge hang af van die bestuur van die besigheid. FORMELE BESIGHEID INFORMELE BESIGHEID [10] 5
3.2 VOORRAAD Jy word voorsien van die Handelsvoorraad rekening, wat uit die Grootboek van Lebogang Handelaars geneem is. VERLANG: Bestudeer die rekening en beantwoord die vrae wat volg. INLIGTING: 2015 Julie Algemene grootboek van Lebogang Handelaars Handelsvoorraad 01 Saldo a/b 16 220 2015 31 Krediteurekontrole (c) 500 Julie 31 Bank KBJ 8 770? AJ 400 Krediteurekontrole (a) 6 420 Koste van verkope KOJ 9 100 Koste van verkope (b) 200 Koste van verkope (d) 8 400 Saldo o/b 13 190 31 590 31 590 Aug 1 Balance b/d 13 190 3.2.1 Wat is die joernale wat geassosieer word met die letters (a), (b), (c) en (d) wat in die folio kolomme staan? (4) 3.2.2 Gee een moontlike rede vir die inskrywing van R400. (1) 3.2.3 Gee een moontlike rede vir die inskrywing van R200. (1) 3.2.4 Wat is die waarde van die voorraad wat vir kontant verkoop is, indien daar aangeneem word dat die besigheid n wins persentasie van 50% op kosprys gebruik? (4) 3.2.5 Noem een waarop die besigheid die eind saldo van R13 190 op 31 July 2015 kan bevestig. (1) 3.2.6 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: Mylene, n werknemer van die besigheid, het aangebied om die rekenaars van die besigheid teen n verminderde koste instand te hou. Mylene beskik oor uitstekende tegniese vaardighede t.o.v. rekenaars, wat sy in haar vorige werk opgedoen het. Sy koop parte vir die herstelwerk by n verskaffer teen n verminderde bedrag aan. Mylene gebruik die vervangde parte in n klein herstel besigheid, wat sy van haar huis af bedryf. Soms sal sy van die parte van haar herstel besigheid werk toe bring vir die werks rekenaars. Sy sluit die koste van die parte by haar fooie in. a) Is Mylene besig om n oortreding te pleeg? Gee n rede vir jou antwoord. (5) b) Watter interne kontroles kan bestuur implementer om die onderhoud van rekenaars deur Mylene te monitor? Noem twee. (4) 6
3.3 DEBITEURE KONTROLE Jy word voorsien van inligting uit die boeke van Itumeleng Meubileerders VERLANG: Debiteurekontrole vir Junie 2015 Toon berekeninge in hakies vir deelpunte. Toon alle folio inskrywings na verwysing tot Joernale. INLIGTING 1. Die debiteurelys op 1 Junie 2015, toon n bedrag van R31 570. 2. Meubels is as volg verkoop: Vir kontant R45 500 Op krediet R55 350 3. Kwitansies van R44 460 is aan debiteure uitgereik as vereffening van hul skuld. Hierby ingesluit is n bedrag van R660 wat uit die insolvente boedel van M. Shilowa ontvang is. Sy boedel het 60 sent in die rand betaal en die balans moet afgeskryf word. Totale kontant afslag van R2 040 is aan die debiteure toegestaan. 4. Totale goedere teruggestuur: Aan verskaffers R2 500 Deur debiteure.r4 590 5. Tjeks uitgereik aan verskaffers, ter vereffening van rekeninge, R39 600. 6. Die bankstaat wat op 25 Junie ontvang is toon die volgende: Direkte oordrag deur n debiteur, T Lekota, R5 660; en Gedishonoreerde tjek, R540 (hierdie tjek is oorspronklik van debiteur, P Motsepe ter vereffening van sy rekening, R610, ontvang). 7. n Debiteur, C Ramaphosa moet belas word met rente teen 12% per jaar vir die vier maande wat sy rekening van R2 700, agterstallig is. 8. Die kleinkas joernaal toon R350 wat aan KK afleweraars betaal is, vir die afleweringskoste ten opsigte van n debiteur. [23] 7
VRAAG 4 (44 PUNTE: 26MINUTE) Lone en salarisse Die volgende inligting het betrekking op Joyce Banda, n werknemer en is geneem uit die boeke van Romans Pizza Handelaars vir die week geëindig 25 October 2015: Basiese weeklikse salaris: 45 ure @ R40 per uur Oortyd tarief 1.5 keer normale tarief Ure gewerk soos op klokkaart 56 AFTREKKINGS: Pensioenfonds 8% van normale loon Mediesefonds. R150 per week SAID (LBS) 19% van bruto loon WERKGEWERS BYDRAES: Pensioenfonds R1, 50 vir elke R1 deur die werknemer bygedra. Mediesefonds...R1, 50 vir elke R1 deur die werknemer bygedra. 1 Wat beloop Joyce Banda se bruto loon aan die einde van die week? 7 2 Hoeveel het Romans Pizza Handelaars tot Joyce Banda se pensioen bygedrae? 5 3 Bereken die bedrag wat Joyce Banda vir die week, huis toe sal neem. 5 4 Wat beloop die totale uitgawe vir die besigheid aan Joyce Banda vir die week? 4 5 Waarvoor staan die afkorting SAID? 1 6 Dink jy dit is nodig dat mense belasting moet betaal? Gee twee redes. 3 7 Verduidelik kortliks die verskil tuseen n salaries en n loon. 2 8 Verduidelik wat die verskil tussen aftrekkings en bydraes is. 2 8
9. Gebruik die transaksies hieronder en ontleed dit in die volgende tabel. (15) Vb..: Kapitaal deur die eienaar bygedra, R10 000 Nr. Joernaal Algemene Grootboek Effek op rekeningkundige vergelyking Rekening debiet Rekening krediet B EB L Vb. KOJ Bank Kapitaal + 10 000 +10 000 0 a. Joyce Banda se netto loon vir die week. b. Die werkgewer se bydrae tot die pensioenfonds. c. Joyce Banda se aftrekkings vir SAID (LBS) [44] 9
VRAAG 5 (87 PUNTE: 52 MINUTE) TERME, BALANSSTAAT EN NOTAS 5.1 Pas die term in Kolom A by die verduideliking in Kolom B. 1. Rekeningkunde A n Besigheid wat een eienaar het. 2. Alleenhandelaar B Skuld of betaalbare bedrae van die besigheid. 3. Bates C Bates sal aangeteken word teen die oorspronkilike kosprys. 4. Laste D Finansiële resultate word op n konserwatiewe manier aangebied. 5. Historiese-koste beginsel E Besittings of hulpbronne van n onderneming. 6. Beginsel van omsigtigheid F Aantekening en prossesering van finale transaksies en verslagdoening vir besluitnemings doeleindes. [12] 5.2 Stel die Balanstaat van Shiva Handelaars soos op 28 Februarie 2015 op. [19] 5.3 Stel die volgende notas tot die finansiële state op: 1. Vaste bates (16) 2. Voorraad (4) 3. Handels en ander ontvangbare bedrae (8) 4. Kontant en kontant ekwivalente (8) 5. Eienaarsbelang (4) 6. Handels en ander betaalbare bedrae (16) INLIGTING Uitreksel uit die Inkomstestaat soos op 28 Februarie 2015. Waardevermindering (Toerusting) 600 Waardevermindering (Voertuie) 3 024 Netto wins vir die jaar 25 790 10
Na-afsluitings proefbalans soos op 28 Februarie 2015 Debiet Krediet Balansstaat afdeling Kapitaal 227 300 Onttrekkings 22 000 Verbandlening: GT Bank 196 000 Grond en geboue teen kosprys 268 000 Toerusting 26 540 Voertuie 158 400 Opgehoopte waardevermindering op toerusting 2 600 Opgehoopte waardevermindering op Voertuie 23 000 Vaste deposito: AB Bank 12 000 Handelsvoorraad 31 760 Debiteurekontrole 19 000 Deposito vir elektrisiteit 280 Bank 4 320 Kleinkas 450 Wisselgeld 880 Krediteurekontrole 40 520 Opgelope inkomste 850 Opgelope uitgawe 1 120 Vooruitbetaalde uitgawe 310 Vooruitontvange inkomste 770 Spaarrekeing by AB Bank 500 Verbruikersgoedere voorhande 450 Pensioenfonds 2 000 Mediese fonds 3 500 Krediteure vir salarisse 14 500 11
Addisionele inligitng 1. Die eienaar, V Shiva, het op 1 Desember 2014, die kapitaal met R26 000 verhoog deur n direkte inbetaling by die bank te maak. Die transaksie is behoorlik aangeteken. 2. Die volgende transaksie is reeds in die onderneming se boeke aangeteken: n Nuwe rekenaar van R3 200, is op 1 November 2014 aangekoop. n Aflewerings voertuig van R64 000, is op 1 Januarie 2015 aangekoop. 3. Die verbandslening van GT Bank word jaarliks op 1 Oktober in paaiemente van R20 000 terugbetaal. 4. Die vaste deposito by AB Bank bestaan uit die volgende: R8 000 (veval op 31 Desember 2015) R4 000 (verval op 15 November 2016) 12
VRAAG 6 (18 PUNTE: 11 MINUTE) ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE VERLANG: 6.1 Bereken die volgende wins aanduiders vir Hluzi Speelgoed winkel vir die finansiële jaar geëindig 31 Desember 2014. Rond alle antwoorde tot een desimale plek af. 6.1.1 Bruto wins op verkope 3 6.1.2 Bruto wins op koste van verkope 3 6.1.3 Netto wins op verkope 3 6.1.4 Bedryfsuitgawes op verkope 3 6.1.5 Bedryfswins op verkope 3 6.1.6 Vergelyk jou antwoorde vir 6.1.1, 6.1.2 en 6.1.3 met die inligting van die 3 vorige jaar. Lewer kommentaar oor of die besigheid se resultate beter was in 2013 of in 2014. INLIGITNG Hluzi Speelgoed Winkel UITTREKSEL UIT DIE INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2014 Verkope 200 000 Koste van verkope (95 000) Bruto wins 105 000 Ander bedryfsinkomste 5 000 Bruto bedryfsinkomste 110 000 Bedryfsuitgawes (80 000) Bedryfswins 30 000 Rente inkomste 1 2 000 Netto wins vir die jaar 32 000 Hluzi Speelgoed winkel WINSGEWENDHEIDS PERSENTASIES VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2013 Bruto wins op verkope 50% Bruto wins op koste van verkope 100% Netto wins op verkope 18% [18] 13
VRAAG 7 (33 PUNTE: 20 MINUTE) 7.1 KOSTE BEREKENINGE EN BTW Pas die woorde (terme) in Kolom A saam met die mees geskikste definisie (of verduideliking) in Kolom B. KOLOM A KOLOM B A. Direkte koste 1. Grondstof wat n integrale / hoof deel van die finale produk uitmaak. B. Bokoste 2. Koste wat aangegaan word, ongeag die aantal eenhede wat vervaardig word. C. Indirekte arbeid 3. Grondstof wat relatief onerkenbaar in die finale produk is. D. Veranderlike koste 4. Die berekening, toewysing en beheer oor koste t.o.v. vervaardiging van produkte. E. Indirekte grondstof 5. Koste aangaande arbeid wat direk by die vervaardiging van die produk aangetref word. F. Koste berekening 6. Koste wat direk verwant en maklik toegereken kan word in die vervaardigings proses. G.Direkte arbeid 7. Koste wat nie maklik en akkuraat toegereken kan word in die vervaardigings proses nie. H.Vaste koste 8. Algemene koste wat aangegaan word om die fabriek te bedryf, maar wat moeilik na n spesifieke produk toe te wys. I.Indirekte koste 9. Koste wat verander nagelang van die aantal produkte wat vervaardig word. J.Direkte grondstof 10. Koste aangaande arbeid wat nie direk by die vervaardiging van die produk aangetref word nie. [20] 14
7.2. BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE 7.2.1 Wat is die verskil tussen uitset en inset BTW? 4 7.2.2 Teen watter koers word BTW huidiglik in Suid-Afrika gehef? 2 7.2.3 Word die standaard koers op alle goedere in Suid-Afrika gehef? Verduidelik. 3 7.2.4 B.Mbete is n gereelde klant van Hilda Stores. Die eienaar het vir Mbete n 4 spesiale prys van R6 000, insluitende BTW, aangebied, mits hy nie n dokument vereis nie. Die normale prys vir die produkte beloop R7 400. Mbete oorweeg die spesiale prys aangesien dit na n goeie prys klink. Verduidelik kortliks of hy die aanbod moet aanvaar of nie. TOTAAL: 300 15
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ANTWOORDBOEK LEERDER: KLAS:. SKOOLL:. VRAAG PUNTE VOORLETTERS MOD. PUNTE 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL HIERDIE ANTWOORDBOEK BESTAAN UIT 14 BLADSYE INSLUITENDE DIE VOORBLAD. Page 1 of 14
VRAAG 1 (36 PUNTE: 22 MINUTE) 1.1 NO. REKENING DEBIET REKENING KREDIET B E L VB. Telefoon Bank -700-700 0 1. 2. 3. 4. 5. 24 1.2 a. b. c. d. e. f. 12 Page 2 of 14
VRAAG 2 (29 PUNTE: 17 MINUTE) ALGEMENE JOERNAAL VAN VUKAS BAKKERS MAART 2015 Dag Besonderhede Fol Debiet Krediet Debieteurekontrole Krediteurekontrole Debiet Krediet Debiet Krediet 29 Page 3 of 14
VRAAG 3 (53 PUNTE: 32 MINUTE) 3.1 FORMELE EN INFORMELE BOEKHOUDING STELSELS. Dui aan deur n KRUIS (X) in die korrekte kolom te maak. Stelling 1. Moet by n regeringsdepartment registreer. 2. Kan nie sonder n handelslisensie handel dryf nie. 3. Die besigheidsperseel kan van een plek na n ander plek skuif sonder enige vooraf kennis. 4. Moet by die SAID registreer vir belasting. 5. Is nie besorg oor wins en verlies nie, stel slegs belang of daar kontant beskikbaar is. 6. Rekord van brondokumente en transaksies word soms in nota boeke aangeteken as verwysing vir die eienaar. 7. Is te alle tye ophoogte of n wins of verlies gemaak word. 8. Voldoen aan die AARP beginsels. 9. Dokumente en boeke word veilig bewaar en moet altyd beskikbaar wees. 10. Die formaat van aantekeninge hang af van die bestuur van die besigheid. FORMELE BESIGHEID INFORMELE BESIGHEID 10 Page 4 of 14
3.2 VOORRAAD 3.2.1 (a) 3.2.2 (b) (c) (d) 3.2.3 3.2.4 3.2.5 a) 3.2.6 b) 20 Page 5 of 14
3.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN ITUMELENG MEUBILEERDERS DEBITEURE KONTROLE 23 VRAAG 4 (44 PUNTE: 26 MINUTE) LONE EN SALARISSE 1. Basiese = Oortyd = Bruto loon = 2. 3. 4. 5. SAID staan vir: Page 6 of 14
6. Twee redes waarom ons belasting betaal: 7. Salarisse: Lone : 8. Aftrekkings : Bydraes: 9. Nr. Joernaal Algemene grootboek Effek op die rekeningkundige vergelyking Rekening debiet Rekening krediet B EB L Vb. KOJ Bank Kapitaal + 10 000 +10 000 0 a. b. c. 44 Page 7 of 14
VRAAG 5 (87 PUNTE: 52 MINUTE) 5.1 TERME 1. 2. 3. 4. 5. 6. 12 Page 8 of 14
5.2 BALANSTAAT EN NOTAS Balansstaat van Shiva Handelaars op 28 Februarie 2015. Bates Notas Nie-bedryfs bates / Vaste bates 1 Finansiële bates Bedryfsbates 2 3 4 Totale bates EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID Eienaarsbelang 5 Nie-bedryfs laste Bedryfslaste Totale ekwiteit en aanspreeklikheid 6 19 Page 9 of 14
5.3 Notas tot die finansiële state 1. Vaste bates / Tasbare bates (16 PUNTE) Grond en geboue Toerusting Voertuie Kosprys Opgehoopte waardevermindering (28 Februarie 2014) Drawaarde (28 Februarie 2014) Bewegings Toevoegings teen kosprys Vervreemding teen drawaarde Waardevermindering Drawaarde (28 Februarie 2015) Kosprys Opgehoopte waardevermindering (28 Februarie 2015) 16 2. Voorraad (4 PUNTE) 4 Page 10 of 14
3. Handeles en ander ontvangbare bedrae (8 PUNTE) 8 4. Kontant en kontantekwivalente (8 PUNTE) 8 5. Eienaarsbelang (4 PUNTE) Kapitaal saldo op 28 Februarie 2014 Additsonele kapitaal bygedra / kapitaal verminder Netto wins vir die jaar Onttrekkings Kapitaal saldo op 28 Februarie 2015 4 6. Handels en ander betaalbare bedrae (16 PUNTE) 16 Page 11 of 14
VRAAG 6 (18 PUNTE: 11 MINUTE) ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE 6.1.1 Bruto wins op verkope [3] 6.1.2 Bruto wins op koste van verkope [3] 6.1.3 Netto wins op verkope [3] 6.1.4 Bedryfsuitgawes op verkope[3] 6.1.5 Bedryfswins op verkope [3] Page 12 of 14
6.1.6. Vergelyk jou antwoorde vir 6.1.1, 6.1.2 en 6.1.3 met die inligting van die vorige jaar. Lewer kommentaar oor of die besigheid se resultate beter was in 2013 of in 2014. Bruto wins op verkope Bruto wins op koste van verkope Netto wins op verkope 18 VRAAG 7 (33 PUNTE: 20 MINUTE) 7.1 KOSTE BEREKENINGE EN BTW Pas die woorde (terme) in Kolom A saam met die mees geskikste definisie (of verduideliking) in Kolom B. A. B. C. D. E. F. G. H. I. J. 20 Page 13 of 14
7.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE 7.2.1 Wat is die verskil tussen uitset en inset BTW? 4 7.2.2 Teen watter koers word BTW huidiglik in Suid-Afrika gehef? 2 7.2.3 Word die standaard koers op alle goedere in Suid-Afrika gehef? Verduidelik. 3 7.2.4 B.Mbete is n gereelde klant van Hilda Stores. Die eienaar het vir Mbete n spesiale prys van R6 000, insluitende BTW, aangebied, mits hy nie n dokument vereis nie. Die normale prys vir die produkte beloop R7 400. Mbete oorweeg die spesiale prys aangesien dit na n goeie prys klink. Verduidelik kortliks of hy die aanbod moet aanvaar of nie. 4 13 TOTAAL: 300 Page 14 of 14
REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 MEMORANDUM PUNTE: 300 TYD: 3 URE PUNTE TOEKENNING: Vol punte vir korrekte antwoorde. Indien n antwoord verkeerd is, word die bewerkings gemerk. Tensy anders gemeld, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag inaanmerking geneem word by die punte toekenning. Waar geen + of teken of hakies getoon is nie, neem die bedrag as positief. Waar aangetoon word, kan deel-punte toegeken word om te onderskei tussen die verskillende vlakke van candidate se antwoorde. Waar punte vir die bewerkings toegeken word, moet die redelikheid van die antwoord ondersoek word, voor die punte toegeken word. HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 11 BLADSYE INSLUITENDE DIE VOORBLAD. Page 1 of 11
VRAAG 1 1.1 Nr. REKENING DEBIET REKENING B E L KREDIET VB. Telefoon Bank -700-700 1. Debiteurekontrole/ Verkope +960 +960 0 S.Mnini Koste van verkope Handelsvoorraad -600-600 0 2. Handelsvoorraad Krediteurekontrole +4 500 0 +4 500 /Voda Groothandelaars 3. Debiteurekontrole/ Rente op +8 +8 0 M.Mahlangu agterstallige rekening 4. Bank Debiteurekontrole/ +550 0 0 S.Mnini -550 5. Water en elektrisiteit Bank -850-850 0 [24] 1.2 a. debiet b. Debiteure c. Tjek teenblad d. R1 000 e. wesenlikheid f. Kontant ontvang [12] Page 2 of 11
VRAAG 2 ALGEMENE JOERNAAL VAN VUKAS BAKKERS MAART 2015 Dag Besonderhede Fol Debiet Krediet Debiteurekontrole Krediteurekontrole 3 B.Thompson 36 36 Debiet Krediet Debiet Krediet Rente inkomste 36 7 R.Welman 500 500 L.Welman 500 500 16 A.Wolfe 30 30 Korting toegestaan 30 22 Onttrekkings 400 Handelsvoorraad 400 29 Herstelwerk 2 000 Toerusting 2 000 31 Oninbare skulde 630 S.Naidoo 630 630 [29] Page 3 of 11
VRAAG 3 3.1 FORMELE EN INFORMELE BOEKHOUDING STELSELS. Dui aan deur n KRUIS (X) in die korrekte kolom te maak Formele 1. Moet by n regeringsdepartment registreer. X 2. Kan nie sonder n handelslisensie handel dryf nie. X 3. Die besigheidsperseel kan van een plek na n ander plek skuif sonder enige vooraf kennis. 4. Moet by die SAID registreer vir belasting. X 5. Is nie besorg oor wins en verlies nie, stel slegs belang of daar kontant beskikbaar is. 6. Rekord van brondokumente en transaksies word soms in nota boeke aangeteken as verwysing vir die eienaar. 7. Is te alle tye ophoogte of n wins of verlies gemaak word. X 8. Voldoen aan die AARP beginsels. X 9. Dokumente en boeke word veilig bewaar en moet altyd beskikbaar wees. X 10. Die formaat van aantekeninge hang af van die bestuur van die besigheid. Informele X X X X [10] 3. VOORRAAD 3.1.1 (a) KJ (b)daj (c) KAJ (d) DJ 3.1.2 Onttrekking van handelsvoorraad/handelsvoorraad tekort/ Regstel van foute /donasies 3.1.3 Handelsvoorraad deur debiteure terug gestuur. 3.1.4 9 100 x 150 /100 = 13 650 3.1.5 Vergelyk dit met die fisiese voorraad telling Page 4 of 11
3.1.6 a) Nee. Sy het die nodige vaardighede en het haar dienste aan die besigheid beskikbaar gestel. Haar herstelwerk, sal nie met haar werksure, soos deur die besigheid vereis, inmeng nie. Aanvaar enige redelike antwoord. b) Verseker dat Mylene slegs die gebreekte rekenaars herstel. Vereis dat Mylene n waarborg verskaf. Aanvaar enige redelike antwoord. [20] 3.3 2015 Junie DEBITEURE KONTROLE 01 Saldo a/b 31 570 2015 30 Bank Junie 30 Verkope DJ 55 350 (44 460 +5660 ) KOJ 50 120 Bank (VT) KBJ 540 Korting KOJ 2 040 toegestaan Kleinkas KBJ 350 Debiteure afslag DAJ 4 590 Diverse / Joernaal dt AJ 178 Diverse / Joernaal AJ 440 (70 +108 ) kt Saldo o/b #30 798 87 988 87 988 2015 Julie 1 Saldo a/b #30 798 # Check operations [23] Page 5 of 11
VRAAG 4 LONE EN SALARISSE 1. Basies = 45 x 40 = R1 800 Oortyd = 11 x 60 = R660 Bruto loon = R2 460 2. R(1 800 x 8% = 144 ) x 1.5 = R216 3. R(2 460 150 144 467.40 ) = R1 698.60 4. R(2 460 + 150 + 216 ) = R2 826 5. SAID = Suid Afrikaanse Inkomstediens 6. Ja Twee redes waarom belasting betaal word: Om die regering instaat te stel om sosiale dienste te lewer. Om die regering instaat te stel om ekonomiese dienste te lewer. Enige relevante antwoord 7. Salarisse word per tjek betaal of een maal per maand betaal. Lone word weekliks in kontant betaal. Enige relevante antwoord 8. Aftrekkings word van die werknemer se salaris afgetrek Bydraes is die voordele bo en behalwe die salaris wat die werknemer bydrae. Enige relevante antwoord 9. Nr. Joernaal Algemene Grootboek Effek op die rekeningkundige vergelyking Rekening debiet Rekening B EB L krediet Vb. KOJ Bank Kapitaal + 10 000 +10 000 0 a. LJ Lone Krediteure vir 0 (1698.60) # +1698.60 # lone b. LJ Pensioenfonds bydraes Pensioenfonds 0-216 # +216 # c. LJ Lone SAID (LBS) 0 #- 467.40 +467.40 # # see b VRAAG no 3 Page 6 of 11
VRAAG 5 BALANSTAAT EN NOTAS 5.1 TERME 1. F 2. A 3. E 4. B 5. C 6. D [12] 5.2 BALANSSTAAT EN NOTAS (19PUNTE) Balansstaat van Shiva Handelaars soos op 28 Februarie 2015. BATES Nota Nie-bedryfs bates 431 340 Vaste / Tasbare bates 1 427 340 Finansiële bates Vaste deposito: AB Bank (12 000-8 000) 4 000 Bedryfsbate 62 480 Voorraad 2 32 210 Handels en ander ontvangbare bedrae 3 20 440 Kontant en kontant ekwivalente 4 9 830 Totale Bates 493 820 EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID Eienaarsbelang 5 231 090 Nie-bedryfs laste 176 000 Long Bank (196 000-20 000) 176 000 Bedryfs laste 86 730 Handels en ander betaalbare bedrae 6 86 730 Totale ekwiteit en aanspreeklikheid 493 820 Page 7 of 11
5.3 Notas 1. Vaste / TAsbare bates (16PUNTE) Grond en geboue Toerusting Voertuie Kosprys 268 000 23 340 94 400 Opgehoopte waardevermindering (28 Februarie 2014) Drawaarde (28 Februarie 2014) Bewegings - (2 000) (19 976) 268 000 21 340 74 424 Toevoegings teen kosprys - 3 200 64 000 Vervreemding teen drawaarde - - - Waardevermindering - (600) (3 024) Drawaarde (28 Februarie 2015) 268 000 23 940 135 400 Kosprys 268 000 26 540 158 400 Opgehoopte waardevermindering (28 Februarie 2015) - (2 600) (23 000) 2. Voorraad (4PUNTE) Handelsvoorraad 31 760 Verbruikersgoedere voorhande 450 32 210 Page 8 of 11
3. Handels en ander ontvangbare bedrae (8PUNTE) Debteure kontrole 19 000 Deposito vir elektrisiteit Opgelope inkomste Vooruitbetaalde uitgawe 280 850 310 20440 4 Kontant en kontant ekwivalente (8PUNTE) Kleinkas 450 Wisselgeld 880 Spaar rekening by AB Bank 500 Korttermyn deel van Vaste deposito 8 000 9 830 4. Eienaarsbelang Kapitaal saldo op 28 Februarie 2014 201 300 Addisionele kapitaal bydrae 26 000 Netto wins vir die jaar 25 790 Onttrekkings (22 000) Kapitaal saldo op 28 Februarie 2015 231 090 5. Handels en ander betaalbare bedrae (16PUNTE) Krediteure kontrole 40 520 Oortrokke bank 4 320 Pensioenfonds 2 000 Mediesefonds 3 500 Krediteure vir salarisse 14 500 Korttermyn deel van lening 20 000 Opgelope uitgawe 1 120 Vooruitontvange inkomste 770 86 730 Page 9 of 11
VRAAG 6 (18PUNTE) ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE 6.1.1 Bruto wins op verkope [3] = 105 000 x 100 200 000 = 52,5% 6.1.2 Bruto wins op koste van verkope [3] = 105 000 x 100 95 000 = 110,5% 6.1.3 Netto wins op verkope [3] =32 000 x 100 200 000 = 16% 6.1.4 Bedryfsuitgawes op verkope[3] = 80 000 x 100 200 000 =40% 6.1.5 Bedryfswins op verkope [3] =30 000 x 100 200 000 =15% 6.1.6 [3] Bruto wins op verkope Daar is n toename in die bruto wins op verkope, dus is n beter wins marge behaal. Bruto wins op koste van verkope Daar is n toename in die bruto wins op koste van verkope en die wins marge van 100% is oorskry. Netto wins op verkope Daar is n afname in die netto wins op verkope. Enige relevante antwoord. Page 10 of 11
VRAAG 7 (33PUNTE) 7.1 KOSTE BEREKENINGE EN BTW (20 PUNTE) A. 6 B. 8 C. 10 D. 9 E. 3 F. 4 G. 5 H. 2 I. 7 J. 1 7.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (13PUNTE) 7.2.1 Wat is die verskil tussen inset en uitset BTW? Uitset BTW word op verkope bereken. Inset BTW word op alle aankope bereken. 7.2.2 Teen watter present word BTW huidiglik in Suid-Afrika gehef? 14% 7.2.3 Word die standaard koers op alle goedere in Suid-Afrika gehf? Verduidelik. Nee. Daar is sekere goedere wat teen 0% gehef word en ander wat vrygestelde lewerings is. 7.2.4 Hy moet nie die aanbod aanvaar nie, omdat geen dokumnete verskaf word nie. Dit is onwettig en bedrog. Aanvaar enige redelike antwoord 4 2 3 4 TOTAAL 300 Page 11 of 11