DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

Vergelijkbare documenten
WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

skuldigbevinding aan moord met versagtende omstandighede;

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

UITSPRAAKOPHERSIENING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) ABRAHAM PETER PRETORIUS. UITSPRAAK OP APPéL

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 183/2005 DATUM: In die Hersieningsuitspraak van:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 70/85. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: CILLIé, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR. Verhoor: 24 Mei 1985

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING}

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

UITSPRAAK. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Saak No: CA&R 23/2010 Saak Aangehoor: 24/05/2010 Datum gelewer: 28/05/2010

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

Saak no 258/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen. BAREND OOR Eerste Appellant

BARTMANN (JNR) SPRINGBOK PATROLS (EDMS) BPK ALERT SPRINGBOK PATROLS BK ABRAHAM ALBERTUS CILLIERS. -en- VAN HEERDEN, VIVIER et MARAIS ARR.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

EPHRAIM BASIMANE MOTSHWAEDI. E M GROSSKOPF, VIVIER et HARMS ARR. UITSPRAAK

VAN DER MERWE R. [1] Die appellant is in die Landdroshof te Viljoenskroon skuldig. bevind aan oortreding van die bepalings van Artikel 1(1)(b)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Appellant is n 25 jarige eerste oortreder wat in die Streekhof verskyn het. op n aanklag van verkragting van n 41 jarige vrou.

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

ANNA HENDRINA MYBURGH

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

Saak nr 438/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) Tussen. GIDEON JOHANNES BOTHA Appellant. - en - DIE STAAT Respondenb

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

Saaknommer: 311/84 WHN. PHILLIP OOSTHUIZEN Appellant

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VAN COPPENHAGEN R. 1. Respondent het as prokureur gepraktiseer tot 5 Augustus 1999 op welke

IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY

Appellant THEMBILE JAMA. Respondent DIE STAAT

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) PATRICK JOSIAS... APPELLANT. VILJOEN, VAN HEERDEN et JACOBS, ARR VERHOORDATUM: 21 FEBRUARIE 1986

FAKTORE EN VEELVOUDE

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING)

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOFGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 141/84

Fontein van die lewe. Liturgie

Saak nr 26/86 /MC. - en -

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Jesaja sien die Toekoms

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

CORAM: CORBETT HR et HOEXTER, VIVIER, EKSTEEN, NIENABER ARR.

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

et NIENABER ARR UITSPRAAK Die uitspraak van Smalberger AR het ek ter insae gehad. drie jaar gevangenisstraf wat die appellant opgelê is volkome

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Deur Christus Alleen

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

Preek Romeine 1:16-17

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

UITSPRAAK OP HERSIENING

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

LL Saak No 79/1988 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING. Insake die appèl van: teen. VAN HEERDEN, STEYN et EKSTEEN, ARR

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

Pretoria-.. Romeine 3:9-31 Sondag 23 30/10/2009 Ds. Petrus Venter

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

DIE BRIEF AAN FILEMON

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Jona en die Groot Vis

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

As God jou wêreld skud. Handelinge 9:1-19. Soms gebeur onverwagte dinge in ons lewens. o Dinge wat ons wêreld skud.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Transcriptie:

SAAKNOMMER: 482/96 In die saak tussen: DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA KLIPPIES NTEO Appellant en DIE STAAT Respondent CORAM: Van Heerden AHR, MaraisetStreicher ARR VERHOOR: 20 November 1997 GELEWER: 26 November 1997 UITSPRAAK MARAIS AR/

2 MARAIS AR: Die appellant is aan 'n oortreding van art 2 van Wet 75 van 1969 skuldig bevind deurdat hy op 19 Februarie 1995 in die distrik van Ladybrand onwettiglik 'n 7.65 mm pistool in sy besit gehad het sonder dat hy die nodige lisensie vir sodanige besit gehad het. Hy is tot 12 maande gevangenisstraf gevonnis. 'n Appél teen die skuldigbevinding en vonnis het in die Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling misluk. Met verlof deur laasgenoemde hof toegcstaan appelleer die appellant na hierdie hof maar slegs teen die opgelegde vonnis. Hierdie hof het die vraag geopper of die vonnis dalk nie te lig was nie en 'n geleentheid is aan die appellant gebied om daaroor te betoog. Na verdere oonveging is ons dit eens dat daar geen regverdiging vir 'n verswaring van die opgelegde straf is nie en dat,

3 soos tereg deur die appellant aangevoer, die landdros (synde 'n distrikshoflanddros) geen jurisdiksie gehad het om 'n swaarder straf op te lê nie. Ek wend my dus tot die vraag of die appellant se appël teen die vonnis behoort te slaag al dan nie. Die feitlike agtergrond is kortliks dat appellant, 'n huurmotoreienaar, by 'n pad blokkade by die Maserugrenspos in die distrik van Ladybrand deur die polisie in besit gevind is van twee 7.65 mm pistole en tien 7.65 patrone. Vir een van die pistole het hy 'n lisensie gehad. Die pistool het hy onder sy lyfband gehad. Vir die ander het hy geen lisensie gehad nie. Dit was in 'n skouerholster onder sy trui en die tien patrone is in daardie pistool gevind. Sy verduideliking aan die hof vir sy besit van laasgenoemde pistool was dat hy op die beirokke dag 'n vergadering te Maserubrug bygewoon het. Die vergadering het oproerig geword. Na die vergadering en

4 terwyl hy op pad was na 'n voertuig het hy die pistool raak geskop. Hy het dit opgetel en gehou. Hy was van plan om dit na 'n polisiestasie te Ladybrand te neem vir oorhandiging aan die polisie. Sy relaas is deur die landdros verwerp. Toe hy ter versagting van vonnis getuig het, het hy gesê "Ek voel steeds dat ek onskuldig is". Die gevolg was dat daar gee verduideliking hoegenaamd voor die landdros was waarom hy in besit van die tweede ongelisensieerde pistool was en wat hy in gedagte gehad het om daarmee te maak nic. Sy persoonlike omstandighede is die volgende. Hy is in 1942 gebore en was dus 53 jaar oud toe die misdryf gepleeg is. Hy is getroud en het 7 afhanklike kinders. Hy is 'n huurmotoreienaar met 'n inkomste van R 1000,00 per maand. Sy vorige botsings met die gereg het lank gelede plaasgevind en het te make gehad met onwettige padvervoer en wat in die SAP 69 vorm beskryf word as "verkryging

5 van produkte sonder sertifikaat". In al drie gevalle is boetes opgelê. Dit behoort ook gemeld te word dat die landdros in die huidige saak beveel het dat die onbevoegdheidsverklaring vervat in art 12 (1) van die Wet nie sou volg nie, m a w dat nieteenstaande sy huidige skuldigbevinding en vonnis die appellant nie onbevoegd om 'n vuurwapen te besit verklaar behoort te word nie. Sprekende vir myself moet ek erken dat die vonnis deur die landdros opgelê my onrustig laat voel het. Die persoonlike omstandighede van die beskuldigdetelsterk in sy guns en die feit dat hy geskik gevind is om gelisensieer te wees om presies dieselfde soort vuurwapen te besit is 'n buitengewone faktor en aanduidend van goeie karakter en die bestaan van 'n goeie rede om 'n vuurwapen soos hierdie te besit. Ek sou nie dieselfde vonnis opgelê het nie maar dit is nie die toets wat op appèl teen 'n vonnis toegepas moet word nie.

6 Daar moet ondersoek word of enige wesenlike mistasting deur die vonnisoplegger gepleeg is. Indien ja, staan dit 'n hof van appèl vry om sy eie onbelemmerde oordeel te gebruik om vonnis opnuut te bepaal. Indien nie, moet gevra word of die opgelegde vonnis onredelik, of skokkend, of steurend onvanpas is. Die blote feit dat dit nie die vonnis is wat die hof van appèl sou opgelê het nie is op sigself nie voldoende om die gevolgtrekking te regverdig dat die vonnis waarteen geappelleer word as onredelik, of skokkend, of steurend onvanpas beskou moet word nie. Dit is slegs waar die verskil so treffend is dat daardie beskrywings van die opgelegde vonnis geregverdig is dat inmenging behoort plaas te vind. Of die opgelegde vonnis tereg so beskryf kan word is 'n kwessie van graad en alhoewel die skeidingslyn konseptueel gesproke duidelik genoeg is, is dit in die praktyk dikwels besonder moeilik om te bepaal of die skeidingslyn

7 oorskry is al dan nie. Die onwettige besit van vuurwapens is altyd as 'n ernstige misdaad beskou om ooglopende redes wat nie weer herhaal hoef te word nie. In onlangse tye het hierdie euwel soos onkruid floreer. Die land staan gebuk onder 'n reuse arsenaal van onwettige vuurwapens die toeganklikheid waarvan vir kriminele elemente al hoe makliker word. Dit lei tot die pleging van al hoe meer ernstige misdade gekenmerk deur die gebruik van sodanige onwettige vuurwapens. Dit bring natuurlik nie mee dat elke en iedere geval van onwettige besit van 'n vuurwapen noodwendig met gevangenisstraf gestraf moet word nie maar die intrinsieke ernstigheid van die misdryf moet nie misken of onderskat word nie. As die appellant 'n verduideliking vir sy besit van 'n tweede pistool sou verskaf het wat die hof sou toegelaat het om die misdryf in 'n minder ernstige lig te sien, sou hy waarskynlik nie

8 hierdie besondere straf opgelê gewees het nie. Hy het nie en hy kan die hof nie kwalik neem nie as die hof sou aflei dat hy iets beoog het wat nie tot sy krediet sou gestrek het nie. Geen wesenlike mistasting deur die landdros word deur die appellant se advokaat uitgewys nie. Daar is sonder veel oortuiging gesuggereer dat die landdros misgetas het deur nie die feit dat die appellant gelisensieer was om 'n soortgelyke pistool te besit behoorlik in ag te neem nie. Dat die landdros bewus was van die betrokke feit blyk duidelik vanuit sy opsomming van die feite van die geval. Dit is waar dat daar geen spesifieke bespreking van die implikasies daarvan in die landdros se uitspraak te vinde is nie maar dat die landdros die appellant as basies goeie mensmateriaal beskou het blyk vanuit sy beslissing om nie die appellant onbevoegd om 'n vuurwapen te besit te verklaar nie.

9 Die lotgeval van die appèl wentel dus om die vraag of die verskil tussen die vonnis wat hierdie hof sou opgelê het en dié deur die landdros opgelê so treffend is dat laasgenoemde vonnis as onredelik of skokkend of steurend onvanpas beskryf kan word. Na my mening moet die antwoord daarop negatief wees. Die appèl word van die hand gewys. R M MARAIS APPèLREGTER Van Heerden Streicher AHR)Stem saam AR)