inleiding Belangrike woord

Vergelijkbare documenten
Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

VERBRUIKERSTUDIES (VOEDSELPRODUKSIE) RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Kosteberekening 8 voorstelle/wenke/ekstra inligting Vra leerders om hul sakrekenaars skool toe te bring sodat hul berekeninge in die klas kan doen. Kl

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Sentraalbeplande stelsel

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

SEEPNETEL VIR BONSAI Hansie Bekker Waterberg Bonsaiklub (Mei 2009)

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Vadersdag TAFELELEMENTE. Tafellopers: blou, in die vorm van n dubbel-kruis gedek. Onderborde: leiklipteels. Servette: koperkleurige taf

10 Die bou van n plant

Oxford Suksesvolle NW & TEG Kennisafdeling 01 Eenheid 05 Voedselverwerking: Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel Graad 6

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Vlotheid en intonasie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

EKURHULENI NOORD DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Migrasie: voëls wat trek

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Ougat se resepte Peuselhappies

1 Waar ek vandaan kom

Ma Se Kookboek. Korse.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Transcriptie:

Nageregte 15 in hierdie hoofstuk sal jy leer om Jou kennis en begrip van nageregte te demonstreer: Voedingswaarde Klassifikasie en beskrywing: warm, koud, bevrore, meringue Tegnieke Eienskappe van suksesvolle eindprodukte Aanbieding Bergingstoestande en temperatuur Tradisionele nageregte 1 inleiding Die meeste nageregte is soet, word bedien aan die einde van n maaltyd en is dikwels die hoogtepunt van n genotvolle ete. n Nagereg behoort n kontras te vorm met voorafgaande gange en moet ook die maaltyd komplementeer. Nageregte speel n belangrike rol om die algehele indruk van die maaltyd te bepaal. Belangrike woord Poeding: Die term poeding word gebruik vir n verskeidenheid geregte, soet of sout, warm of koud. Nageregpoedings verwys gewoonlik na styselverdikte, gebakte, gestoomde of gekookte poedings bv. tapioka of sagopoedings, gebakte sjokolade of kabinetpoedings en gestoomde Kersfeespoedings. 134

3 Klassifikasie 3.1 Warm nageregte Naam Beskrywing Prentjie A Gebakte nageregte 1. Soufflé Die basis van n gebakte soufflé is n bakkersvla of n witsous met suiker, gebind met eiergele en gegeur (vanielje, likeur, vrugtepuree, ens.) voordat styfgeklopte eierwitte ingevou word. Soufflés word gebak in gesmeerde, suikerbedekte vormpies in n bain-marie. Soufflés moet onmiddellik bedien word voordat hulle platval. Suurlemoen- of sjokoladesoufflé 2. Sponsbasisnagereg eiers, suiker en smeer). Ander gewilde bestanddele sluit in Dit vereis soortgelyke bestanddele as n sponskoek (nl. meel, vrugte, droë vrugte, stroop, neute, sjokolade of vanielje. Malvapoeding: n Suid-Afrikaanse gunsteling waar n warm, versoete room-en-bottersous oor die warm sponsbasis gegooi word. Vrugtesponspoeding, taai toffiepoeding 3.Gestolde Eiervla (gemaak van melk, eiers en suiker) word oor ander eierbasis-nagereg bestanddele gegooi en gebak tot dit stol. Brood-en-botterpoeding (gebotterde snye brood in lae gepak met gedroogde of gestoofde vrugte gestip met botter). Kabinetpoeding (blokkies sponskoek met kersies, sultanas en korente). 4.Gebakte vrugtebasisnagereg met room, roomys of vla bedien. Gebakte, gestoofde of geposjeerde vrugte word dikwels warm Ander voorbeelde: Vrugte kan ook bedek word met tertdeeg en gebak word bv. Appel-strudel of vrugte- en Kerspasteitjies. n Warm Charlotte is n gebotterde broodkors met n soet en souserige vrugtevulsel, gebak in n Charlotte-vorm. Appelfrummelpoeding. Tart Tatin: n onderstebotert gemaak met appels of pere. B Gestoomde poedings Gestoomde spons- Die beslag vir hierdie poedings (soortgelyk aan sponskoek) of smeerbasisnagereg gestoom en word met opdiening uitgekeer. word in vorms in n stomer of n groot kastrol met water Suurlemoen-, gemmer- en klapperpoeding. Kerspoeding: n ryk poeding met droë-vrugte en gemengde speserye en wat dikwels met brandewyn of rum geflambé word. 136

Naam Beskrywing Prentjie C Gekookte poedings Stysel-en melkbasis-nagereg Semolina, sago, tapioka en kortkorrelrys word met melk gekook. Die mengsel kan in n tertbak geplaas word, met botter gestip en liggies onder die rooster verbruin word of dit kan in n bain-marie in die oond gebak word. Alternatiewelik kan dit met n meringue-bolaag gebak word. Sagopoeding en ryspoeding D Gestoofde of geposjeerde nageregte Vrugtebasisnageregte room, roomys of vla bedien. Gestoofde of geposjeerde vrugte word dikwels warm met Geposjeerde pere in rooiwyn Vrugtecompote: Heel of stukke vars of gedroogde vrugte word liggies in n suikerstroop gaargemaak. E Gebraai 1. Pannekoek of Pannekoek: n Loperige beslag (emulsiemetode: meng eiers, crêpes melk, olie, rysmiddel en meel) word albei kante gevlakbraai. Crêpes: n Baie dun pannekoek gemaak van n ryk beslag sonder bakpoeier Crêpes Suzette: crêpes in n lemoensous wat met brandewyn geflambé word. 2. Poffertjies Vars of gekookte vrugte of blomme word in n drupbeslag gedoop en gediepbraai. Poffertjies kan ook van chouxpasta, suurdeeg- of wafelbeslag gemaak word. Poffertjies word byna altyd met suiker of strooisuiker bestuif. Appelpoffertjies en piesangpoffertjies Churros en beignets(choux pastabasis) 3.2 Koue nageregte Naam Beskrywing Prentjie A Vla 1. Geroerde vla Vla kan geroer of gebak word. Geroerde vla word bo-op die stoof gaargemaak. Aangesien koagulering van die eierproteïen die sous verdik, moet die sous heeltyd geroer word en oorverhitting moet vermy word om skifting te voorkom. Soorte: Vanielje vlasous (Crème Anglaise): gemaak van eiergele, melk, suiker en vanielje en gaargemaak in n bain-marie/dubbelkoker net totdat dit die agterkant van n lepel bedek. Dit kan ook as basis vir verskeie nageregte gebruik word bv. bavarois of roomys Bakkersvla (Crème Pâtissière): gemaak van eiers, melk, suiker en geurmiddels en verdik met stysel (mielieblom en koekmeel). Alhoewel dit gekook moet word totdat die stysel volledig gegelatiniseer het en dit dik genoeg is om vorm te behou, sal dit nie skif nie, want die stysel beskerm die eier. Dit kan gebruikword as vulsel vir n verskeidenheid fyngebak 137

5 eienskappe van suksesvolle eindprodukte Varsheid: die produk moet van vars bestanddele gemaak word en vars lyk en smaak. geur: daar moet n behoorlike mengsel van komplementêre en kontrasterende geure wees bv. sjokolade en lemoen pas goed bymekaar. Kleur: daar moet n mengsel van komplementêre en kontrasterende kleure wees bv. rooi aarbeie en groen mint gee lewe aan n sjokolade bavarois. tekstuur: daar moet n mengsel van komplementêre en kontrasterende teksture wees bv. bros skilferkors, sagte Chantilly- room en sappige mangoskywe. Die tekstuur van die nagereg moet tipies van die spesifieke nagereg wees bv. n ferm jel vir n jellie, maar n bros tekstuur vir n appelstrudel. Vorm: gevormde of gesnyde nageregte moet hul vorm behou tydens opdiening en nie platval/ omval nie. geskiktheid vir die geleentheid: as n groot aantal mense in n kort tyd bedien moet word, moet die finale samestelling van die nagereg nie so ingewikkeld of delikaat wees dat dit nie maklik of aantreklik bedien kan word sonder om uitmekaar te val nie. Die basis moet sterk genoeg wees dat dit die vulsel en garnering kan hou sonder om plat te val. Voorkoms: die algemene indruk moet netjies wees (netjies ontvorm, gesny of gespuit), sonder enige vuil merke op die bord of bakkie. grootte: wanneer n aantal nageregte gemaak word is dit belangrik om die mengsel of finale produk akkuraat te verdeel om sodoende n uniforme grootte en korrekte aantal porsies te hê. Nageregte moet nooit te groot wees nie hou die vorige gange in gedagte. Klaskameraktiwiteit 2 1. Bring n foto van n interessante en aantreklik gegarneerde nagereg skool toe. Bespreek die verskillende style van garnering ten opsigte van: 1.1 Algemene voorkoms 1.2 Kleur 1.3 Soorte garnering gebruik 2. Berei ten minste een nagereg van elk van die volgende nageregklasse in n praktiese klas voor en garneer dit toepaslik: 2.1 Warm nageregte 2.2 Koue nageregte Jy sal geassesseer word ten opsigte van die volgende kriteria: skriftelike beplanning, voorbereiding, gebruik van die korrekte tegnieke, higiëne en geskiktheid van bediening van nagereg aan gaste, ens. 142

Smelt Kap of breek sjokolade in kleiner stukkies. Indirekte stoom: Plaas sjokolade in n bain-marie/dubbelkoker. Roer gereeld. Verwyder van stoof sodra water begin om te kook om oorverhitting te voorkom. Mikrogolf: Plaas sjokolade in n bak vir 30 sekonde-sarsies, roer tussenin. Belangrike wenke Indien sjokolade te warm word, sal dit korrelrig raak en skroei. Kontak met water sal veroorsaak dat sjokolade hard word of set in n stywe korrelrige pasta wat nie sal smelt nie. Die enigste oplossing vir hierdie probleem is om meer warm vloeistof by te voeg en te probeer om die pasta op te los. Indien jy water, room of alkohol moet byvoeg, moet dit aan die begin bygevoeg word (voor smelting), want die sjokolade kan set as dit agterna bygevoeg word. Maak van versierings Gesmelte sjokolade kan gesmeer of gespuit word in n verskeidenheid vorms, dun velle asetaat, borrelplastiek of selfs blare. Sjokoladespuitwerk Sjokoladesirkels Sny sjokoladevorms Sjokoladespuitwerk Sjokoladepatrone vel. Belangrike woorde Temper: Om sjokolade te verhit en af te koel tot by spesifieke temperature om dit meer bestand teen smelt te maak en ook n gladde, harde, blink voorkoms te gee. Harde kraak: Gekookte suikerstroop wat in yswater gedrup word, vorm n harde, bros draad of 145

EKSTRA AKTIWITEITE Kennis en begrip 1. Noem die naam en gee n beskrywing van n soutgereg wat n poeding genoem word, maar wat nie as nagereg bedien word nie. (2) 2. Lys DRIE soorte gebakte nageregte en gee n voorbeeld van elkeen. (6) 3. Klassifiseer die nageregte in die korrekte groepe (warm, koud of bevrore) en gee n kort beskrywing van elk. Tabuleer jou antwoord soos volg: (9) Nagereg Klassifikasie Beskrywing Kabinetpoeding Koffiegranita Suurlemoensjiffon 4. Verduidelik die DRIE metodes waarvolgens meringue gemaak kan word. (9) Uitbreiding 5. Onderskei tussen n bavarois, n mousse en n sjiffon. (6) 6. Beantwoord die volgende vrae oor Crème Anglaise: 6.1 Verduidelik hoe die voorbereiding verskil van n Crème Pâtissière. (6) 6.2 Voorspel wat kan gebeur as die Crème Anglaise oor hoë, direkte hitte op die stoof gaargemaak word en motiveer jou antwoord. (3) 6.3 Stel TWEE verskillende gebruike vir Crème Anglaise voor en gee n voorbeeld van elk. (4) 7. 7.1 Evalueer die volgende Crème Caramels ten opsigte van voorkoms en garnering en kies die een wat jy eerder sal bedien. (7) A B 7.2 Ontwerp TWEE ander geskikte garnerings (een sjokolade en een suiker) wat by hierdie nageregte gebruik kan word. Teken of plak n prentjie en verduidelik hoe elkeen voorberei word. (6) 148