Study Opportunities. November REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 11 Vraestel 2 Geskrewe MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur

Bankstate LPF Systems BK

Kwartaal Afdeling 1: Stelseltegnologieë en implikasies...1 Afdeling 2: Netwerk- en internettegnologieë...73 Afdeling 3: Woordverwerking...

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

C D B B D C B D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FAKTORE EN VEELVOUDE

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 11

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Inleiding...17 Toepassings- teenoor stelselprogrammatuur...17 Die bedryfstelsel...17 Toepassingsprogrammatuur...22 Toets en verbeter jou kennis...

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Study Opportunities. November 2012

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Studente ITSI. Handleiding.

Installerings instruksies vir Winkerk 7

D A B D C D D. 2.1 Onwaar F Onwaar millisekondes

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Foto-redigering vir sun.ac.za

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

C B B D A B C D B B E N J O R H D M G L

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

BARRETT SE TAKSONOMIE

Briewe, posseëls en elektroniese pos

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Winfin 2014 Veranderings en nuwe funksies. 1. Kortpaaie na algemeen gebruikte funksies op die funksie-balk 2

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Kies die MEES geskikste antwoord vir elke onderstaande vraag. Skryf SLEGS die letter wat jy gekies het langs elke vraagnommer neer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Vlotheid en intonasie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Les Plan Twee. Habitats

Study Opportunities. September Graad 12 Vraestel 2 Skriftelike Vraestel MEMORANDUM

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Praktiese Assesseringstaak. Rekenaartoepassingstegnologie. Selfstudiegids vir die doen van die PAT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Meganiese stelsels en beheer:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Transcriptie:

Veral by n dinamiese vak soos RTT kan eksamenvraestelle en memoranda verouderd raak. In sommige gevalle kan dit ook gebeur dat daar nou ekstra antwoorde aanvaarbaar kan wees terwyl sommige van die antwoorde nie meer van toepassing is nie. Study Opportunities November 2013 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 11 Vraestel 2 Geskrewe MEMORANDUM TYD: 3 URE PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye (titelblad ingesluit)

Vraag 1: 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 C D D A D B B D C C Vraag 2: [10] 2.1 Waar (1) 2.2 Onwaar WLAN of Koordlose LAN (2) 2.3 Onwaar GB or TB (2) [5] Vraag 3 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 3.6 3.7 3.8 3.9 3.10 S H N O P I D Q M J 3G UTP VoIP RSS URL RFID OCR HDMI FTP NIC Vraag 4 4.1.1 Die gebruik van unieke fisiese eienskappe van mense (bv. vingerafdrukke), om 'n persoon te identifiseer. (2) 4.1.2 Enige EEN van: [10] Moeilik om te omseil omdat dit aan n enkele persoon gekoppel is Gekoppel aan n enkele persoon, kan dus nie deur ander gebruik word nie, ens. (1) 4.2 Enige TWEE van: Spoed (PPM) Resolusie/kwaliteit (DPI) Maandelikse werkslading, ens. Let wel: Moenie antwoorde rakende papiergrootte of -kleur, of nie-tegniese parameters soos vervaardiger, waarborge, naverkoopdiens en koste aanvaar nie. (2) 4.3 Enige TWEE van: Moenie vir lang tye sit nie/neem ruspouses Sit gemaklik, moenie rek / strem Leer sleutelbordkortpaaie Kry oefening Moenie oorfone gebruik om klank uit omgewing uit te doof nie Verminder helderheid van die monitor Sorg vir 'n goed verligte werksomgewing Sorg vir voldoende ventilasie, ens. (2) 2

4.4 Enige TWEE van: Lae kapasiteit Stadig om daarop te rugsteun Minder betroubaar as eksterne hardeskyf, ens. (2) 4.5.1 Rugsteun van 'n lêer: maak n kopie van die lêer. Argivering van n lêer beteken dat die lêer (nie n kopie nie) na n ander (sekondêre) stelsel geskuif word. Let wel: Leerders hoef nie die rede te gee hoekom ons n lêer argiveer nie. (2) 4.5.2 Enige TWEE van: Verwyder duplikaatlêers Verwyder lêers wat nie nodig is nie Zip/Pers lêers wat gerugsteun moet word saam Rugsteun net datalêers, nie programme Rugsteun net lêers wat sedert die laaste rugsteun verander het (inkrementele rugsteun) Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat met argivering verband hou nie. (2) 4.6 n Plug-in is n klein toepassing/programmetjie wat jou in staat stel om aanvullende gespesialiseerde multimedia-inhoude soos flash-animasies te sien. (2) 4.7.1 Enige TWEE van: Om nuwe eienskappe by te voeg Om foute in die programmatuur reg te maak Om sekuriteitskuiwergate toe te stop Om werkverrigting en stabiliteit te verbeter, ens. Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met opdatering van kwaadwillige programmatuur/virusdefinisies ens. (2) 4.7.2 Service packs is versamelings van opdaterings wat elke nou en dan deur die verkoper vrygestel word. Hulle sluit al die vorige opdaterings en patches vir daardie produk in. Let wel: Aanvaar verseker dat programmatuur volledig op datum is vir tweede punt. (2) 4.8 TWEE redes: Sodat die lêer deur n ander program oopgemaak kan word Sodat die lêer deur ouer weergawes van dieselfde program oopgemaak /gelees kan word, ens. Let wel: Aanvaar antwoord wat verband hou met iemand wat nie die programmatuur/ program het waarin die lêer geskep is nie vir die eerste bullet. (2) 3

4.9 Metadata is aanvullende inligting oor die lêer. EEN voorbeeld van metadata verwant aan n foto: Soort kamera gebruik/vervaardiger Resolusie van foto ISO-spoed Fokusdiepte/-afstand GPS-koördinate van waar die foto's geneem is. Let wel: Aanvaar antwoord soos aanvullende inligting of eienskappe (properties) of data oor die data as 'n beskrywing vir metadata. Moenie antwoorde vir die metadata aanvaar wat algemeen is en vir enige lêersoort gebruik kan word nie, soos Datum Verander, Grootte ens (2) 4.10 Read-only beteken die lêer kan nie direk op die CD (as n gewone save -opdrag van binne die sigblad) gestoor word nie, d.i. sonder om die lêer terug te brand op die CD) Vraag 5 Stoor die lêer op n ander plek (Save as) (2) 5.1.1 Moet die metode van konnekteer mobiel wees? (1) 5.1.2 Enige EEN van: Jy maak/ontvang telefoonoproepe en gebruik terselftertyd die lyn Die meeste ADSL-roeteerders sluit WiFi in, so die gebruikers kan koordloos toegang tot die Internet kry, ens. Let wel: Moenie antwoorde ivm koste of dat dit n breëbandkonneksie is aanvaar nie. (1) 5.2.1 Die area waar jy die WiFi-sein (koordloos) kan ontvang, is bekend as die hotspot. Baie plekke (soos die hotel, of koffiewinkels) maak voorsiening vir jou om te konnekteer om hul Internettoegang via WiFi te gebruik. (2) 5.2.2 Om te Skype beteken om die Skype-program te gebruik om n audio- of audio-visuele gesprek via die Internet te voer. Enige EEN van: Dit gebruik baie bandwydte of cap koste-implikasie. Die kwaliteit kan swak wees as jy n stadige Internetkonneksie het. Privaatheid kan ingeboet word, ens. (2) 5.3 Geografiese plek/gebaseer in UK Ontwerp om op mobiele/klein toestelle gesien te word. (2) 5.4 Enige TWEE van: Hoofskakels behoort maklik te wees om op te spoor en te identifiseer/verskyn in n konsekwente posisie Skakel behoort kort/maklik te wees om te begryp/te weet waarvoor dit is Behoort geen gebroke skakels te wees nie, d.i. skakels wat nie werk nie Skakels behoort op n konsekwente / standaard manier geformateer te wees. ens. (2) [25] 4

5.5.1 Instant Messaging (IM)-stelsels werk intyds (in real-time), maar e-pos nie Let wel: Aanvaar enige antwoord wat die ekwivalent van intyds is. (1) 5.5.2 CAPTCHA Aanvaar enige antwoord wat verband hou met nagaan of die antwoord deur n persoon en nie n rekenaar of program gegenereer is nie. (2) 5.5.3 n Kontakgroep is n groep van e-posadresse gestoor onder een naam (die naam van die groep). n Boodskap wat na hierdie lys of groep gestuur word, word na al die ontvangers wat deel is van die groep gestuur, in plaas van dat al die adresse individueel elke keer bygevoeg word / Dit sou haar tyd spaar, deurdat die boodskap net een maal na die kontakgroep gestuur word en nie na elke ontvanger individueel nie. (2) 5.6.1 Die e-posadres ( naam ) wat die gebruiker wou gebruik is reeds geneem, dus voeg die gebruiker n variasie by in die vorm van n nommer. (1) 5.6.2 Enige TWEE van: Beskikbaar enige plek waar jy Internettoegang het Nie nodig om aanvullende programmatuur te installeer om te gebruik nie (net n webblaaier nodig) Bespaar bergingspasie (e-pos kan op die bediener gelaat word) Webgebaseerde posstelsels voorsien dikwels ander (gratis) dienste soos chat-fasiliteite, ens. Let wel: Moenie enige antwoord verwant aan koste aanvaar nie (2) 5.7.1 Die lêer word geskandeer en met n lys/databasis van virusdefinisies vergelyk. (1) 5.7.2 Die virus word in n area van die skyf geplaas waar dit nie die rekenaar kan infekteer nie. Vraag 6 Dit gebeur gewoonlik wanneer die anti-virusprogrammatuur nie die virus (veilig) kan verwyder nie OF As die gebruiker spesifiseer dat dit gedoen moet word wanneer n virus gevind word. (2) 6.1 Enige TWEE van: Gesag/Geloofwaardigheid van die skrywer(s) Watter van die twee webtuistes meer op datum is Gehoor/vlak waarop dit geskryf is/vir wie dit bedoel is Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met dekking, objektiwiteit of die raadpleging van ander bronne nie. (2) 6.2.1 n Geslote vraag het n beperkte aantal moontlike antwoorde. Let wel: Aanvaar ook antwoorde soos n Vraag wat deur feite beantwoord kan word / n vraag wat begin met woorde soos wat, waar, wat, ens. [21] 5

Aanvaar enige geskikte voorbeeld van n geslote vraag soos: In watter graad is jy? (Die graad van n hoërskoolleerder sou beperk wees van 8 tot 12) n Respondent mag gevra word om die diens wat hulle in n winkel ervaar op n skaal van 1 tot 5 te evalueer, ens. (2) 6.2.2 Enige EEN van: Makliker om statistiese berekeninge op data met n vaste stel waardes te doen Kleiner kans dat ongeldige data aangebied word en deel van resultate vorm, ens. Let wel: Moenie antwoord aanvaar wat verband hou met die gemak van datavaslegging nie. (1) 6.3 Enige DRIE van: Makliker om groter teikengroepe te bereik Resultate word dadelik vasgelê Kan fout-kontrole doen, data valideer, foute uitwys Kan mense vrae in die regte volgorde laat beantwoord Groter privaatheid (geen onderhoudvoerder) Spaar papier Laer koste in die administrasie van die opname, ens. (3) 6.4.1 Die COUNTIF-funksie tel die aantal selle wat aan gespesifiseerde kriteria voldoen. Die SUMIF-funksie sommeer die waardes wat aan gespesifiseerde kriteria voldoen. (2) 6.4.2 Enige TWEE van: Vraag 7 Vermoë om grafieke te skep Vermoë om data te groepeer of sorteer Outomatiese herberekening van funksies/formules wanneer data bygevoeg of verander word Voorwaardelike formatering, ens. Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met beskikbaarheid en gebruik van funksies nie. (2) 7.1 Enige TWEE van: Respekteer die privaatheid/data/intellektuele eiendom van ander. Moenie programmatuur- of apparatuurinstellings verander nie (insluitende installeer/ uninstalling). Rapporteer enige probleme wat hulle sien aan n personeellid. Wanneer en waar draagbare bergingtoestelle (bv. flash-skywe) gebruik mag word. Gevolge van nie by die voorskrifte van die AUP hou nie, ens. Let wel:. Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met algemene gedragsake (bv. rommel strooi) of sake wat verband hou met Internetgebruik bv. aanstootlike materiaal, cap, nie. (2) [12] 6

7.2 Nuwe spyware- definisies (lyste van bekende spyware) word opgedateer. Die lys/databasis van webtuistes wat bekend is vir die verspreiding van spyware word opgedateer. Let wel: Aanvaar antwoorde wat verband hou met die vermoë om nuwe spyware op te spoor vir die eerste punt. (2) 7.3.1 n Firewall is programmatuur wat beheer/opspoor watter programme jou rekenaar vanaf die Internet binnekom (en vice versa). Let wel: Aanvaar n kombinasie van programmatuur/apparatuur in die plek van programmatuur. (2) 7.3.2 Enige TWEE van: SMS (selfoon)-kennisgewings van e-bank-aktiwiteit Eenmalige wagwoorde / per sessie-wagwoorde vir sekere transaksies, bv. skepping van begunstigdes Verdoeseling van wagwoorde en kodes met bv. asterisks, om shoulder-surfing te ontmoedig Gebruik van enkripsie / HTTPS-protokol Die voorsiening van skermsleutelborde Outomatiese afsluiting na n periode van onaktiwiteit, ens. Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met logons/wagwoorde/pins of enige gebruikersmaatreëls nie. (2) 7.4 n Valideringsreël spesifiseer n gebied/stel waardes wat (in n veld in n databasis) ingevoer mag word. Vraag 8 Let wel: Aanvaar ook die omgekeerde waardes nie deur die valideringsreël toegelaat nie, kan nie ingevoer word nie. (2) 8.1 n Templaat is n dokument wat die basiese uitleg en afdelings wat vir n spesifieke soort dokument benodig word, bevat. Jou suster kan n templaat vir n CV gebruik en by haar behoeftes aanpas. (2) 8.2 Formateer die opskrif met dieselfde styl wat gebruik is om die ander opskrifte te formateer. Dateer die inhoudsopgawe op. (2) 8.3.1 Die maksimum aantal karakters wat in die veld gestoor kan word. (2) 8.3.2 Number (of AutoNumber) (1) 8.4.1 Yes/No (1) 8.4.2 Die waardes vir die veld in elke rekord moet verskillend (uniek) wees. Die veld mag nie wees leeg of blanko gelaat word nie. (2) [10] [10] 7

Vraag 9 9.1 UPS (Uninterrupted Power Supply). Enige EEN manier: Kan krag vir n beperkte tydsperiode voorsien as die krag afgaan Kan beskerm teen kragstuwinge en -pieke (2) 9.2 Enige TWEE van: Kabelslotte / maak rekenaars fisies vas Gebruik sluitbare kabinette Gebruik bewegingsensors wat kan vasstel wanneer die rekenaar beweeg word, ens. Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met beperking van toegang tot die gebou nie (2) 9.3 Enige TWEE van: Sensorgrootte Zoomopsies (digitaal of opties maar nie albei aanvaar nie) Resolusie/Mega-pixels Tipe/grootte van stoormedia Meganismes om foto s oor te dra (WiFi, Bluetooth, USB, ens.) ISO Rating, ens. Let wel: Moenie nie-tegniese sake soos waarborge, naverkoopdienste en koste aanvaar nie. (2) 9.4.1 Enige TWEE van: Nie so maklik/vinnig om op n skermsleutelbord te tik nie Kan kolle kry /olierig/vuil word (met gebruik van vingers) Nie geskik vir basiese rekenaaropleiding nie /Pas beste op kleiner draagbare toestelle Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met koste of diefstal nie. (2) 9.4.2 Grootte en resolusie (pixels) (2) 9.5.1 Skyffragmentasie is wanneer dele van lêers oor die skyf versprei raak Dit verminder die algehele werkverrigting van die rekenaar omdat dit langer neem om gefragmenteerde lêers oop te maak. (2) 9.5.2 Nee Defragmentering herrangskik net dele van die lêers op die skyf. Let wel: Geen punt as motivering verkeerd is nie (2) 9.6.1 Om bronne/dienste aan die ander (kliënt-) rekenaars te voorsien (1) 9.6.2 Enige TWEE van: Gebruikers kan toegang tot hul lêers vanaf enige rekenaar kry aangesien hul lêers op die bediener gestoor is Makliker om lêers te rugsteun Makliker om lêers te deel/beskikbaar te maak (aanvaar geskikte voorbeelde) Makliker om lêers vir kwaadwillige programmatuur na te gaan, ens. Let wel: Moenie vinniger toegang tot skyf aanvaar nie. (2) 8

9.6.3 Enige TWEE van: Kan Internettoegang vinniger maak (web caching) Makliker om sekuriteit te implementeer bv. firewall- en antivirusbeheermaatreëls Makliker om programmatuur te gebruik om toegang tot webtuistes te beheer / filter Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met kostebesparing (2) 9.6.4 Enige TWEE van: Vereis minder werk om op te stel en bied minder probleme as om kabels te lê Makliker om addisionele toestelle by die netwerk te voeg Laat beweeglikheid toe - jy kan konnekteer waar jy ookal toegang tot die sein het Daar is geen warboel van kabels nie, ens. (2) 9.6.5 Enige TWEE van: Nodig om ekstra apparatuur aan te koop (bv. koordlose toegangspunte en moontlik koordlose netwerkkaarte vir die rekenaars). Daar mag steurings voorkom met die koordlose sein/verlies van sein. Benodig n hoër vlak van deskundigheid om op te stel. Werkverrigting kan verminder as meer rekenaars tot die netwerk bygevoeg word Daar moet gewaak word teen mense wat die netwerk onwettig binnedring deurdat hulle die koordlose sein onderskep, ens. Let wel: Moenie antwoorde wat met koste verband hou aanvaar nie. (2) 9.7 Enige TWEE van: Vraag 10 Toegang tot enige apparatuur wat nie direk aan die rekenaar gekoppel is nie, bv. drukkers Toegang tot ander rekenaars Netwerkaktiwiteitaanduider op die skerm, bv. in die System Tray Teenwoordigheid van ekstra (logiese) aandrywers soos U: ens. (2) 10.1.1 Koste ( Gratis ) Let wel: Moenie antwoorde aanvaar wat verband hou met verandering van die bronkode nie. (1) 10.1.2 Stelselvereistes verwys na die minimum apparatuur/programmatuur benodig vir programmatuur om effektief te installeer of uit te voer. As die spesifikasies laer is as die stelselvereistes, mag die programmatuur nie installeer / effektief uitvoer nie. (2) 10.1.3 Enige TWEE van: Koppel die produk aan die gebruiker Verhoed programmatuurroof ( piracy ) / verhoed dat iemand dit op meer as een rekenaar installeer Ten einde vir toekomstige opdaterings/opgraderings te kwalifiseer Om aanlyn ondersteuning van die maatskappy te kry ens. (2) 9 [25]

10.1.4 n Tipiese installasie sal die dele wat die meeste gebruikers benodig, installeer. n Vol installasie die hele program / al die komponente van die programmatuur installeer. (2) 10.1.5 Enige een rede hoekom mens nie net die relevante programlêergids moet kies en uitvee nie: Die program is oor verskeie leêrgidse geïnstalleer / sal nie heeltemal verwyder word nie. Die registry moet opgedateer word Deur net die program uit te vee kan die stelsel gekorrupteer word, ens. Enige een korrekte manier om die program van die rekenaar te verwyder: Gebruik die bedryfstelselfunksie in die Control Panel om dit te verwyder. Gebruik die uninstall-opsie van die program om dit te verwyder. (2) 10.1.6 Enige TWEE van: Onversoenbare lêerformate Verskillende koppelvlakke om te leer/gebruik Moeiliker om opleidingsmateriaal vir albei weergawes op te stel / om opleiding vir albei te verskaf Nuwer weergawes het eienskappe wat nie in ouer weergawes (Office 2003) beskikbaar is nie Nuwer weergawes (Office 2013) mag stadiger uitvoer, ens. (2) 10.2 Nutsprogram om area op skerm te vergroot Teks-na-spraak (om teks op skerm voor te lees) (2) 10.3.1 Cloud storage verwys na die stoor van data op bedieners op die Internet ( the cloud ) (1) 10.3.2 Enige EEN van: SkyDrive DropBox Google Drive icloud, ens. (1) 10.3.3 Enige TWEE van: Jy kan toegang tot jou data van enige plek wat Internettoegang het, verkry Bespaar stoorspasie op jou plaaslike masjien of toestel Makliker om data te deel. Rugsteun en sekuriteit word deur die stoorverskaffer voorsien Data is steeds toeganklik al is die rekenaar gesteel / gebreek Lêers kan wees gesinchroniseer wees op ander rekenaars en toestelle / jy het altyd die jongste weergawe, ens. (2) 10.4.1 Yes/No (1) 10

10.4.2 Enige EEN van: Toevoer is vinniger Minder moontlikheid van data-invoerfoute (aanvaar spesifieke voorbeelde bv. spelling) Makliker om as kriteria in navrae te gebruik Makliker om te valideer (aanvaar spesifieke voorbeelde) ens. Let wel: Moenie makliker om te sorteer aanvaar nie. (1) 10.4.3 Enige DRIE van: Name sal nie verskyn / aangedui wees nie (aanvaar nie gemerk ) Name sal verkeerd gesorteer wees (aanvaar Moet volgens Van, dan Naam gesorteer wees ) AND-operator moet OR wees ( Word or Excel ) >= operator behoort <= te wees (aanvaar <=18 sowel as < 19) (3) [22] TOTAAL: 150 11