BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

Vergelijkbare documenten
Module B Padverkeerstekens

Die padverkeersreëls

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Jesaja sien die Toekoms

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Les Plan Twee. Habitats

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Meganiese stelsels en beheer:

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Hoe om vlae aan te bied

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

God eer Josef die slaaf

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Foto-redigering vir sun.ac.za

Les Plan Vier. Voeding

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Stilhou - in verkeer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus en sy vriende vertel ander van God

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

8 Die mens in die ruimte

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Transcriptie:

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK Wanneer jy hierdie boek bestudeer het, vra by die bank om die toets af te lê moenie vergeet om R30.00 te betaal nie!

DIE BEHEERMEGANISMES VAN DIE VOERTUIG Laat ons begin met die beheermeganismes van die voertuig. Die gewone beheermeganismes bestaan uit die volgende: 1. Stuurwiel 2. Rathefboom 3. Handrem 4. 5. 6. 4. Koppelaar 5. Voetrempedaal 6. Versneller NB: Outomatiese voertuie het nie n koppelaar nie.

DIE PADREËLS Algemene Spoedbeperkings op openbare paaie (Tensy anders aangedui deur n voorskriftelike padteken) Op stedelike (stad en voorstad) paaie: nie meer as 60km/h nie Op landelike en nasionale paaie: nie meer as 120km/h nie Hou Links, Gaan Regs Verby Hou Links. Gaan verby ander voertuie aan die regterkant slegs wanneer: Dit veilig is om dit te doen; Dit nie verbied word deur n padteken of padmerk nie. As jy verbygesteek word Hou so ver moontlik links; Moenie versnel nie..

Passasiers Passasiers moet nie die bestuurder kortwiek in sy vermoë om veilig te bestuur nie. Passasiers moenie raak aan die stuurwiel of kontrolemeganismes nie: Geen liggaamsdeel van enigeen mag by die voertuig uitsteek nie, behalwe die bestuurder se arm vir handseine; Geen insittende (mens of dier) mag op die dak, trap of treeplank van die voertuig wees, as dit in beweging is nie; Moenie passasiers toelaat om uit of in te klim as die voertuig beweeg nie. Ongelukke Wanneer jy betrokke is in n ongeluk, MOET Jy die voertuig dadelik stop; Jy bepaal of enigeen beseer is en hoe ernstig; Jy hulp verleen aan die beseerdes; Jy bepaal wat se skade veroorsaak is; Jy die volgende informasie verskaf as dit gevra word: - Jou naam en adres; - Voertuigeienaar se naam en adres; - Voertuig se registrasienommer. Meld die ongeluk binne 24 uur by die polisie aan.

PADVERKEERSTEKENS Ten einde misverstand op die paaie te vermy, is n stel verkeerstekens ontwerp om die vloei van die verkeer te verseker. Hierdie tekens word verdeel in vier groepe: 1. Beheertekens; 2. Waarskuwingstekens; 3. Inligtings / aanwysingstekens; 4. Padoppervlakmerke. Beheertekens Die meeste beheertekens is rond. Daar is n paar uitsonderings soos hier aangedui. STOPTEKEN TOEGEETEKEN EENRIGTING- TEKEN GEEN INGANG GEEN PARKERING GEEN U-DRAAI Wetlik word van jou verwag om alle beheertekens te gehoorsaam, en versuim daarvan kan uitloop op n boete deur die Verkeersafdeling.

PADVERKEERSTEKENS vervolg Toegeeteken Verminder spoed en gee toe vir die verkeer op die pad wat jy nader. Draai in op die pad, slegs as dit veilig is. Geen U-Draai Jy mag nie n U-draai maak nie. Geen Parkering In die area waar hierdie teken te sien is, mag jy nie parkeer nie. Verkeersligte Rooi lig: stop voor die lyn; Groen lig: ry; Geel lig: ry stadiger en stop voor die lyn; Groen pyl: jy mag ry in die rigting wat die pyl aandui.

WAARSKUWINGSPADTEKENS... Hierdie tekens het almal een ding gemeen; hulle is driehoekig met die punt van die driehoek boontoe. Waar die waarskuwing in verband met die pad is, dui die lyne op die teken die vorm aan wat die pad aanneem. T-aansluiting Verkeersirkel Waar die waarskuwing na mense, voorwerpe of ander verkeer verwys, word dit met n prentjie aangedui. Hawehoof of rivierwal Ongelyke pad Dwarswinde

WAARSKUWINGSTEKENS vervolg... Gladde Pad Verminder spoed en bestuur versigtig in die omgewing van hierdie teken want die pad mag glad wees. Tweerigting Verkeer Die pad vorentoe dra verkeer in twee rigtings. Verminder spoed en hou links. Kruispaaie Daar is n kruispad vorentoe, verminder spoed en hou albei rigtings dop voor jy verder ry. Skerp Aansluiting n Potensieel gevaarlike aansluiting vorentoe. Verminder spoed en pasop vir stop- of toegeetekens en verkeer wat naderkom.

Padwerke Tekens (Tydelike Tekens) Padwerke tekens is ook waarskuwingstekens, maar gewoonlik rooi en geel. Stop / Ry Kontrole Los Klippe Verkeersvloei vertraag Weens hindernisse

Inligtings- en Aanwysings-tekens Algemene Inligtingstekens Hulle gee inligting oor dorpe, afstande, geriewe of kaartroetes. Indien jy beplan om enige geriewe te gebruik wat deur die tekens aangedui word, tree met sorg op vir jou veiligheid en die van ander padgebruikers. Skerp Draai Dui n skerp draai aan Na regs Na links Dankie Erken die geduld of hoflikheid van n motoris en word dikwels gevind aan die einde van n padverlegging. Einde van Padwerke Dankie

Padoppervlakte merke - tekens Padoppervlaktemerke word in geel of wit verf aangebring op die padoppervlakte. Middellyn Dui die middel van die pad aan en is n gids vir die motoris. Hou links daarvan. Jy mag dit oorsteek wanneer jy wil verbygaan en dit veilig is om dit te doen.