REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

Vergelijkbare documenten
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

(6) Laste Niebedryfsbates

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

DEBITEURE REKONSILIASIES

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

MEMORANDUM KWARTAAL 1

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Opstel van 'n proefbalans

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

Finansiële rekeningkunde vir maatskappye. Departement Finansiële Rekeningkunde. Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings.

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

Departement Rekeningkunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Departement Rekeningkunde

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Transcriptie:

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes Verkope 00 Bedryfswin s 00 Bedryfswins 00 Verkope Koste van verkope Netto wins na belasting Gemiddelde aandeelhouersekwiteit 00 Netto wins voor belasting + Rente- uitgawe Gemiddelde kapitaal aangewend 00 Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates Voorraad) : Bedryfslaste Gemiddelde debiteure Kredietverkope 365 of 2 Gemiddelde krediteure Kredietaankope 365 of 2 Koste van verkope Gemiddelde voorraad Gemiddelde voorraad Koste van verkope 365 of 2 Eindvoorraad Koste van verkope 365 of 2 Bedryfsbates Bedryfslaste Niebedryfslaste : Aandeelhouersekwiteit (Verkoopsprys per Wins na belasting Getal aandele uitgereik Vaste koste eenheid - Veranderlike koste per eenheid) Totale bates : Totale laste Dividende op gewone aandele Getal aandele uitgereik Totale gewone aandeelhouersekwiteit Getal aandele uitgereik BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy ii van ix VRAAG VOORRAADSTELSELS (32 punte, 9 minute) Inligting aangaande Weighcomm Scales Weighcomm Scales voorsien seekoskleinhandelaars van gespesialiseerde elektroniese skale. Hulle gebruik die periodieke voorraadstelsel om hul voorraad op te teken en die EIEU-metode om dit te waardeer. Die finansiële jaar eindig op 3 Julie 206.. Hieronder is die voorraadrekord van elektroniese skale wat vir die jaar gekoop is. Pryse sluit BTW uit. Getal eenhede Eenheidskoste Totale koste Beginvoorraad ( Augustus 205) 200 R2 00 R420 000 Aankope gedurende die jaar 350 R2 942 000 November 205 320 R2 80 R697 600 Februarie 206 540 R2 60 R 66 400 Julie 206 490 R2 200 R 078 000 2. Bruto verkope vir die jaar was R4 375 320, BTW ingesluit. 3. Debiteureterugsendings beloop R9 000, BTW uitgesluit (5 eenhede). Dit is al die terugsendings van voorraad. 4. Die volgende kredietnota vir skale wat aan 'n verskaffer teruggestuur is, is in die klerk se lessenaarlaai ontdek. Dit is nie verwerk nie en hou verband met voorraad wat in Julie 206 gekoop is. Daar was geen ander kredietnotas gedurende die jaar nie. Weighcomm Scales Bpk Beviss-singel 7 New Germany Tel.: (03) 703 2555 Faks: (03) 703 2566 e-pos: navrae@weighcommscales.co.za <www.weighcommscales.com> KREDIETNOTA: 5664/07 DATUM: 3 JULIE 206 Adres aan: CROSSFIT SCALES NOORDKUSWEG 20 DURBAN HOEVEELHEID ITEM EENHEIDSKOSTE (BTW uitgesluit) TOTAAL 2 Elektroniese skaal?? BTW? 5. Volgens die fisiese voorraadtelling op 3 Julie 206 het die onderneming 50 eenhede voorhande gehad.

Bladsy iii van ix VRAAG 2 MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE (70 punte, 42 minute) Inligting aangaande Impumelelo Beperk Impumelelo Beperk Vooraansuiweringsproefbalans vir die jaar geëindig 3 Oktober 206 R R Balansstaatafdeling Gewone aandelekapitaal? Behoue inkomste? Grond en geboue 4 064 000 Voertuie 850 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie 729 000 Vaste deposito: Rand Merchant teen 0,5% p.j. 35 000 Handelsvoorraad 360 870 Debiteurekontrole 6 969 Bank 32 740 Lening: Capitec Bank 300 000 Krediteure vir salarisse 25 00 SAID: LBS 2 050 Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) 979 Krediteurekontrole 229 20 Voorsiening vir oninbare skuld 7 930 SAID: Inkomstebelasting 289 000 Nominalerekeninge-afdeling Verkope 2 435 000 Koste van verkope 52 875 Debiteure-afslag 3 725 Huurinkomste 44 33 Ouditgelde 25 000 Direkteursgelde 59 600 Diverse uitgawes 6 649 Oninbare skuld 594 Salarisse 240 000 Rente op vaste deposito 9 050 Verlies op vervreemding van bate 6 000 Dividende op gewone aandele 40 000 9 085 282 9 085 282 BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy iv van ix Bykomende inligting en aansuiwerings wat nog in ag geneem moet word:. Die volgende aansuiwerings het op hul debiteure betrekking:. 'n Kredietnota gedateer 3 Oktober 206 is uitgereik vir defektiewe voorraad met 'n verkoopsprys van R2 256. Die maatskappy pas konsekwent 'n winsgrens van 60% op kosprys toe. Hierdie goedere is aan die verskaffer teruggestuur..2 Voorsiening vir oninbare skuld moet aangesuiwer word tot R8 200. 2. Huurinkomste vir November 206 is op 25 Oktober 206 ontvang en opgeteken. Die perseel was vir die hele jaar beset. 3. Impumelelo Beperk het 'n 40%-deposito op hul ouditgelde vir die jaar betaal. Die saldo sal op 7 November 206 vereffen word. 4. Volgens die fisiese voorraadtelling het handelsvoorraad voorhande R358 240 beloop. 5. Die syfer van R25 00 vir krediteure vir salarisse in die vooraansuiweringsproefbalans weerspieël die volgende twee situasies: 5. Die salarisklerk het die Oktober-salaris van werknemer Jack Jones wat die maatskappy op 30 September 206 verlaat het, verkeerd verwerk. Die besonderhede van sy Oktober-salaris is soos volg: BRUTO SALARIS R28 000 AFTREKKINGS BYDRAES LBS: R7 852 WVF: R48 (Ignoreer die maksimum vir WVF) WVF: R48 (Ignoreer die maksimum vir WVF) Bydraes word op die salarisrekening gedebiteer. 5.2 Die oorblywende salaris was vir 'n werknemer wat versoek het dat sy Oktobersalaris eers op November 206 betaal word. 5.3 Betalings aan SAID en die onderskeie fondse sal eers op November 206 gedoen word. 6. Die vaste deposito is op Julie 206 met R25 000 verhoog. Dit is opgeteken. Rente word nie gekapitaliseer nie. Uitstaande rente moet in rekening gebring word. 7. Slegs een bate, 'n voertuig, is aan die begin van die jaar verkoop. Die boekwaarde van hierdie voertuig op die verkoopsdatum was R20 000. Dit is vir R24 000 kontant verkoop. Al die transaksies aangaande die oordrag van die kosprys en opgehoopte waardevermindering van die bate na die batevervreemdingsrekening het korrek plaasgevind, maar die boekhouer het die ontvangs van kontant in die KOJ en batevervreemdingsrekening as R4 000 in plaas van R24 000 opgeteken. 8. Die oorblywende voertuie se waarde moet verminder word tot 'n boekwaarde van R5 000.

Bladsy v van ix 9. Impumelelo Beperk het op November 205 'n lening by Capitec Bank verkry met die ooreenkoms dat hulle elke jaar 'n vaste bedrag van die lening sowel as enige rente-uitgawe vir daardie jaar sal terugbetaal. Die volgende tabel toon die transaksies wat met die lening verband hou vir die finansiële jaar eindigende 3 Oktober 206: Beginsaldo op November 205 R420 000 Plus: Rente gekapitaliseer? Min: Terugbetalings en rentebetalings gedurende die jaar gedoen (66 200) Eindsaldo op 3 Oktober 206 300 000 Impumelelo Beperk het begroot om volgende jaar dieselfde kapitaalgedeelte van die lening terug te betaal. 0. Die volgende aandeletransaksies het gedurende die jaar plaasgevind: Op 3 Oktober 205 het die maatskappy uitgereikte aandele met 'n geweegde gemiddeld van R6,90 per aandeel gehad. Op November 205 het die maatskappy 'n verdere 25 000 gewone aandele teen R7,30 per aandeel uitgereik. Hierdie transaksie is opgeteken. Op 30 September 206 het die maatskappy 37 500 aandele teen R8,50 per aandeel by die boedel van 'n afgestorwe aandeelhouer teruggekoop. Op 3 Oktober 206 is 2 500 gewone aandele teen R7,40 elk aan direkteur A. Shaw uitgereik in die plek van sy uitstaande direkteursgelde. Geen inskrywing is gemaak om dit op te teken nie.. By voltooiing van die oudit vir die jaar is bereken dat Impumelelo Beperk SAID 'n verdere R 450 aan inkomstebelasting verskuldig is. 2. Op 3 Oktober 206 het die direkteure 'n finale dividend van 80 sent per aandeel verklaar. Die aandele wat aan direkteur A. Shaw uitgereik is, kwalifiseer NIE vir hierdie dividend nie. BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy vi van ix VRAAG 3 KONTANTVLOEISTATE (50 punte, 30 minute) Inligting aangaande Claxton BPK. Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 3 Julie 206. Verlies op verkoop van toerusting R3 250 Waardevermindering vir die jaar R64 400 Rente op lening R0 000 Inkomstebelasting R58 000 Netto inkomste voor belasting R 223 000 2. Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) soos op: 3 Julie 206 3 Julie 205 Vaste bates 7 332 850 5 70 000 Grond en geboue 6 00 000 4 220 000 Toerusting teen drawaarde 232 850 950 000 Ekwiteit 5 865 750 5 690 000 Aandelekapitaal? 4 655 000 Behoue inkomste? 035 000 Langtermynlaste 987 250 900 000 Verbandlening: RFS Finansiële Bank (2% p.j.) 987 250 900 000

Bladsy vii van ix 3. Uittreksel uit die aantekeninge by die Finansiële State soos op 3 Julie 206 Aantekening 5: Handels- en ander ontvangbare rekeninge 3 Julie 206 3 Julie 205 SAID Inkomstebelasting R22 700? Aantekening 6: Kontant en kontantekwivalente Bank R2 500 3 Julie 206 3 Julie 205 Kleinkas R2 000 R 500 Aantekening 7: Handels- en ander betaalbare bedrae 3 Julie 206 3 Julie 205 SAID Inkomstebelasting? Aandeelhouers vir dividende R3 000 R62 000 Bank? 4. Bykomende inligting: Die totale dividende betaal en verklaar vir die jaar beloop R338 000. Die kontantvloeistaat op 3 Julie 206 weerspieël belasting betaal van R557 050. Die onderneming het nuwe toerusting gedurende die jaar gekoop. Hulle het ook ontslae geraak van verouderde toerusting op 3 Maart 206. Die volgende inligting aangaande die vervreemding van hierdie toerusting is uit die tasbarebateregister geneem: Kosprys van die toerusting R80 000 Opgehoopte waardevermindering ( Augustus 205) R87 500 Waardevermindering is bereken teen 5% p.j. volgens die verminderendesaldo-metode. Die onderneming het gedurende die jaar 'n bykomende pakhuis gebou. Op Augustus 205 het Claxton BPK 93 000 uitgereikte gewone aandele gehad. Op Augustus 205 het Claxton BPK besluit om 50 000 gewone aandele by 'n aandeelhouer terug te koop teen R5,50 per aandeel. Die geweegde gemiddelde prys per aandeel op hierdie datum was R5. Gedurende die finansiële jaar geëindig 3 Julie 206 het hulle verdere aandele aan die publiek uitgereik teen 'n prys van R5,55 per aandeel. Claxton BPK het 'n nuwe lening van R28 000 gedurende die jaar verkry. Rente word gekapitaliseer en leningterugbetalings (met inbegrip van rente vir die jaar) is gedurende die jaar gedoen. Die netto verandering in kontant en kontantekwivalente vir die jaar geëindig 3 Julie 206 was R9 000 (positief). BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy viii van ix VRAAG 4 VERVAARDIGING (48 punte, 29 minute) Hierdie vraag bestaan uit twee dele; elkeen hou met 'n heel ander onderneming verband. DEEL A Inligting aangaande Thorndon Vervaardigers Thorndon Vervaardigers is 'n mediumgrootte onderneming wat in die produksie van sekuriteitsalarms spesialiseer. Hulle verskaf hul produkte aan verskeie sekuriteitsmaatskappye, maar het ook 'n aanlyn winkel waar hulle inbelsentrum sekuriteitsalarms direk van die fabriek af verkoop. 90% van al die verkoops- en verspreidingskoste word deur die aanlyn inbelsentrum aangegaan.. Die volgende saldo's is in die voorraadrekeninge aangetref: 30 September 206 Oktober 205 Voorraad grondstowwe R70 000 R55 000 Voorraad indirekte materiaal R2 730 R4 500 Voorraad goedere-in-bewerking? R65 050 Voorraad klaarprodukte R80 500 R0 450 2. Grondstowwe is gedurende die jaar gekoop, R 35 000. Die eienaar het grondstowwe met 'n kosprys van R2 500 wat hy voorheen vir sy eie persoonlike gebruik geneem het, terugbesorg. Die terugbesorging van hierdie voorraad is nog nie opgeteken nie. 3. 'n Kredietfaktuur vir R3 500 is nog nie opgeteken nie. Dit was ten opsigte van die vervoer van grondstowwe van die hawe na die fabriek. 4. Nadat die krediteur se versoening voltooi is, is ontdek dat 'n korting van R6 000 op grootmaataankope van grondstowwe nie toegestaan is nie. Thornton Vervaardigers is geregtig op hierdie korting. 5. Verkope vir die jaar was R6 282 375. (30% van hierdie verkope is deur die inbelsentrum.) Koste van verkope vir die jaar was R2 52 950. 6. Indirekte materiaal wat gedurende die jaar gekoop is, was R260 000. Indirekte materiaal gebruik, word tussen die fabriek, administrasie, en verkope en verspreiding verdeel in die verhouding : : 3. 7. Aan die einde van die jaar is ontdek dat indirekte materiaal in die fabriek (verpakkingsbokse) met 'n kosprys van R 750 gesteel is. Die voorraad is verseker en die versekering sal R 30 in Oktober 206 uitbetaal. Geen inskrywings is gemaak om hierdie diefstal op te teken nie. 8. Versekering wat vir die jaar betaal is, beloop R2 520 en dit sluit versekering in wat vooruit vir Oktober en November 206 betaal is. Versekering van R59 520 is aan verkope en verspreiding toegedeel en R7 440 aan administrasie.

Bladsy ix van ix 9. Die totale huur is R490 000. 60% is vir die fabriek, 5% vir administrasie en die res is vir verkope en verspreiding. 0. Die volgende salaris- en loonuitgawes is aangegaan: Bruto salarisse en lone Bydraes Indirekte arbeid Mediese fonds WVF Fabriek R32 850 R7 002 R2 428 Administrasie R80 000 R 650 R 600 Direkte arbeid het R790 000 beloop.. Vervoerkoste om alarms by aanlyn klante af te lewer was R35 080. 2. Totale verkoops- en verspreidingskoste as 'n persentasie van verkope vir die jaar was 6%. DEEL B Inligting aangaande Sakke Vol Pret Sakke Vol Pret is 'n klein vervaardigingsonderneming wat deursigtige potloodsakkies vervaardig. Hierdie onderneming verskaf hierdie potloodsakkies aan verskeie skoolwinkels in die Durbangebied. Maria Martins, die eienaar, is bekommerd oor die winsgewendheid en volhoubaarheid van haar onderneming. Die volgende inligting is uit die boeke van Sakke Vol Pret geneem op hul jaareinde, 3 Oktober 206. Elke jaar verkoop hulle al die goedere wat hulle vervaardig: Totale koste 3 Oktober 206 Direkte materiaalkoste R607 750 R5,50 Direkte arbeidskoste R508 300 R4,60 Verkoops- en verspreidingskoste R82 325 R,65 Eenheidskoste Vas/Veranderlik Alles veranderlik Fabrieksbokoste R548 40 Alles vas Administrasiekoste R247 500 Alles vas 3 Oktober 205 Verkoopsprys per eenheid R8,85 R5 3 Oktober 206 3 Oktober 205 Eenhede vervaardig en verkoop? 98 000 eenhede Gelykbreekpunt? 78 000 eenhede