Departement Rekeningkunde

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Departement Rekeningkunde"

Transcriptie

1 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 121 FK 121 EKSAMEN - 3 NOVEMBE 2007 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FK 121 Dosente Eksterne eksaminator Prof J Myburgh Belangrike inligting 1. Slegs eksamen- en hereksamenuitslae van eerstejaarstudente sal so gou as wat dit beskikbaar is deur die Fakulteitsadministrasie op die kennisgewingborde langs die Geesteswetenskappegebou aangebring word. Tweede- en derdejaar-, asook nagraadse studente kry uitslae op die MTN-lyn asook op die Intranet. Uitslae word so spoedig moontlik na die eksamenperiode aan kandidate gepos. Uitslae sal telefonies by telefoonnommer beskikbaar gestel word, asook op Intranet: adres students online. GEEN UITSLAE SAL TELEFONIES OF PESOONLIK DEU DOSENTE OF ADMINISTATIEWE PESONEEL VESTEK WOD NIE. 2. Hereksamens word nie outomaties toegeken nie, maar is onderhewig aan heersende departementele beleid. 3. Hereksamens vind vanaf 26 November 3 Desember 2007 plaas, roosters is beskikbaar: 3.1 Kennisgewingborde voor die Hoofingang van die Merensky-biblioteek om vas te stel op welke datum, eksamensessie en plek hereksamens afgelê moet word; 3.2 oosters is op die Intranet verkrygbaar: student online; of 3.3 MTN by telefoonnommer

2 INSTUKSIES Nommer die vrae duidelik. Alle bedrae moet tot die naaste and afgerond word. Toon alle berekeninge volledig en sistematies. VAAG 1 (10 punte; 15 minute) 1. Aankope 1/11/ /10/2007 Kontant Krediet Verkope 1/11/ /10/2007 Totaal Terugsendings 1/11/ /10/2007 Vanaf debiteure Die deurlopende voorraadstelsel is in gebruik. 2. Die kosprys van voorraad op 1 November 2006 was 'n Fisiese voorraadopname op 31 Oktober 2007 toon voorraad as Die bruto winspersentasie op verkope is 20%. 5. Gedurende die jaar het émy voorraad met n verkoopprys van uit die entiteit vir eie gebruik geneem. 6. émy het ook gedurende die jaar voorraad, kosprys , aan die Kokke-in-opleiding liefdadigheidsorganisasie geskenk. émy die rot, eienaar van atatouille, vermoed dat diefstal gepleeg word deur een van sy werknemers. Hy versoek u om vas te stel of daar enige voorraadtekorte is. Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van atatouille vir die jaar geëindig 31 Oktober 2007, verkry: a. Die eerste-in-eerste-uitmetode (EIEU) en die geweegde gemiddeldemetode is twee metodes van voorraadwaardasie. Noem twee ander metodes. (2) b. Toon die voorraadrekening op 31 Oktober 2007, behoorlik afgesluit, om te bepaal of daar enige voorraadtekorte was. (8) FK 121 Eksamen

3 VAAG 2 (20 punte; 30 minute) Die finansiële klerk van Dexter s Lab is tans besig om die finansiële state vir die jaar geëindig 31 Desember 2006, voor te berei en het u hulp gevra. Die volgende inligting is uit die finansiële bestuurder, wat geheimsinnig na n uitgerekte vakansie in die Bahamas verdwyn het, se kantoor verkry: DEXTE S LAB Vooraansuiweringsproefbalans soos op 31 Desember 2006 Debiet Krediet Kapitaal Onttrekkings Grond Geboue (Gekoop 1 Oktober 2006) Toerusting Opgelope waardevermindering op toerusting (1 Januarie 2006) % Lening: Forencix Bank Vaste deposito Voorraad Debiteurekontrole Krediteurekontrole Bank Bruto wins ente op vaste deposito Salarisse en lone Skryfbehoeftes Water en elektrisiteit Telefoon ente uitgawe Die waardeverminderingsbeleid van die entiteit is soos volg: Geboue: 2.5% per jaar volgens die reguitlynmetode; en Toerusting: 25% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode. 2. Toerusting op 31 Oktober 2004 vir verkry, is gedurende n vloed by die pakhuis op 1 September 2006, beskadig. Die versekeringsmaatskappy het per tjek betaal om die eis te vereffen. Die beskadigde toerusting is aan n naby geleë pandjieswinkel vir 200 kontant verkoop. Die opgelope waardevermindering op die beskadigde toerusting het (afgerond) beloop op 1 Januarie Geen inskrywing is nog vir die transaksie gemaak nie. 3. Voorraad word volgens die geweegde gemiddeldemetode waardeer. Sommige van die voorraad is totaal verouderd en al was dit vir aangekoop, kan dit slegs in n markverwante transaksie vir verkoop word. FK 121 Eksamen

4 4. Na deeglige oorweging van die ouderdomsontleding van die debiteurelys, is bepaal dat n bedrag van as oninbaar afgeskryf moet word en n toelaag vir kredietverliese van geskep moet word. 5. Die eienaar, Dexter, is gedurende Desember 2006 met sy hoërskoolliefde, ita, getroud. Hy het besluit om al die bates en laste van haar besigheid op 31 Desember 2006 vir te koop om Dexter s Lab uit te brei. Die volgende is die verkorte balansstaat van ita Groothandelaars soos op 31 Desember 2006: Balanstaat soos op 31 Desember 2006 BATES Niebedryfsbates Voertuie teen drabedrag Handelsnaam Bedryfsbates Voorraad EKWITEIT EN LASTE Kapitaal Bedryfslaste Krediteure Bank oortrekking Die aankoopprys is soos volg vereffen: vanuit die besigheidsrekening van Dexter s Lab. Die balans uit Dexter se persoonlike bankrekening. Die aankooptransaksie is nie in die boeke van Dexter s Lab aangeteken nie. 6. Die vaste deposito was by Justfin Bank op 1 Februarie 2005 teen n rentekoers van 15% per jaar belê. 7. Die lening is op 1 Maart 2005 verkry en is terugbetaalbaar in drie gelyke jaarlikse paaiemente vanaf 1 Maart n Verband oor Dexter s Lab se grond en geboue verseker die langtermynverpligting. ente is elke ses maande op 28 Februarie en 31 Augustus van elke jaar agterna betaalbaar. Al die betalings is gedurende die jaar korrek verantwoord. a. Teen watter waarde sal die volgende items in die inkomstestaat van Dexter s Lab vir die jaar geëindig 31 Desember 2006 geopenbaar word: Waardevermindering Finansieringskoste (4½) b. Voltooi die Bates-afdeling van die balansstaat van Dexter s Lab soos op 31 Desember (Aantekeninge word nie vereis nie. Toon alle berekeninge.) (12) c. Stel die aantekeninge tot die finansiële state, met betrekking tot die niebedryfslaste, van Dexter s Lab vir die jaar geëindig 31 Desember 2006 op. (3½) FK 121 Eksamen

5 VAAG 3 (20 punte, 30 minute) Die vraag bestaan uit twee nie-verwante afdelings. AFDELING A (10 punte) Op 1 Januarie 2006 is Sabi Beperk met die volgende gemagtigde aandelekapitaal geregistreer: gewone aandele sonder pariwaarde (SPW) % voorkeuraandele met n pariwaarde van 3 elk Na die aanvanklike uitreiking van aandele aan die stigters van die maatskappy en die publiek in Februarie 2006, het Sabi Beperk op 2 Januarie 2007 n prospektus uitgereik en die volgende aandele aan die publiek aangebied: gewone aandele teen 2.50 elk % voorkeuraandele teen 3.50 elk Die volgende aandeletransaksies het gedurende 2007 plaasgevind: 25 Jan Ontvang aansoeke vir gewone aandele. Ontvang aansoeke vir % voorkeuraandele. 2 Feb Sabi Beperk ken die maksimum aantal gewone aandele en 10% voorkeuraandele toe, en betaal die onsuksesvolle aansoekers terug. Teken die bostaande transaksies met betrekking tot die uitreiking van die aandele in die algemene joernaal van Sabi Beperk vir Januarie en Februarie 2007 aan. FK 121 Eksamen

6 AFDELING B (10 punte) Lang en Lee is in vennootskap en dryf handel as Cosmic Handelaars. Hulle deel winste en verliese in die verhouding van 2:1, onderskeidelik. Die finansiële jaareinde van die vennootskap is 30 Junie Hulle het besluit om Lyman tot die vennootskap vanaf 1 Julie 2005, toe te laat. Dit is oorooeengekom dat Lyman in kontant tot die vennootskap sal bydra om n ¼ aandeel in die netto bates van die nuwe vennootskap te verkry. Lang en Lee sal Lyman se ¼ aandeel in die winste en verliese in die verhouding 2:1 onderskeidelik, afstaan. Die nuwe vennootskap sal as Cosmic Handelaars bly handel dryf. Die volgende items het in die voorlopige balansstaat van die vennootstap van Cosmic Handelaars soos op 30 Junie 2005 verskyn: Eiendom, aanleg en toerusting (Bestaan uit grond alleenlik) Voorraad Handelsdebiteure Kontant en kontantekwivalente Kapitaal: Lang Kapitaal: Lee Algemene reserwe Handelskrediteure In voorbereiding vir die verandering in die eienaarstruktuur van Cosmic Handelaars, is die volgende waardasies gemaak: Grond teen billike waarde, Toelaag vir kredietverliese, Klandisiewaarde, LW: Die vennote gebruik nie n herwaardasierekening nie. Stel die transaksies wat nodig is ter voorbereiding vir die toelating van Lyman as vennoot, te boek in die algemene joernaal van Cosmic Handelaars op 30 Junie FK 121 Eksamen

7 VAAG 4 (15 punte; 22½ minute) Die vraag bestaan uit twee nie-verwante afdelings. AFDELING A (7 punte) Laurel en Hardy is lede van Comedy BK, met belange in die entiteit van 60% en 40% onderskeidelik. Die volgende inligting is uit die boeke van Comedy BK op 30 Junie 2007, die einde van die finansiële jaar, verkry: Ledebydraes Behoue verdienste (1 Julie 2006) Lening aan Laurel Wins voor belasting Grond Suid-Afrikaanse Inkomstediens (voorlopige belastingbetalings) Die volgende items is nie by die berekening van die wins voor belasting in ag geneem nie: Salarisse aan lede betaal, ente op die lening aan Laurel teen 8% per jaar. 2. Inkomstebelasting moet teen 30% voorsien word. Neem aan dat die belasbare inkomste en die rekeningkundige inkomste gelyk is van die wins moet aan die lede verdeel word van die winsdeel van Laurel moet na sy leningsrekening oorgedra word. Die res van die winsdeling moet aan die lede uitbetaal word. Bereken die totale belegging deur lede deur die Staat van netto ledebeleggings van Comedy BK vir die jaar geëindig 30 Junie 2007 op te stel. Let wel: Toon slegs die totaalkolom en moet dit nie tussen die individuele lede verdeel nie. FK 121 Eksamen

8 AFDELING B (8 punte) Centurion oad unners Klub het u om hulp genader om hulle te help om beheer oor hul jaarlikse ledegeld uit te voer. Die volgende inligting is beskikbaar: 1. Die klub het 200 geregistreerde lede op 1 April 2006, die begin van hul finansiële jaar nuwe lede het gedurende die tydperk 1 April 2006 tot 31 Maart 2007 aangesluit. 3. Die klub se grondwet sluit die volgende bepalings in: Alle nuwe lede betaal n intreefooi van per lid. Wanneer n lid sy lidmaatskap beëindig, is 50% van die ledegeld wat vir daardie jaar betaal is, terugbetaalbaar. 4. Uittreksel van die balansstaat soos op 31 Maart 2006: Ledegeld van was ontvangbaar (5 lede). Ledegeld van 600 was vooruitontvang (3 lede). 5. Sommige lede se ledegeld ten opsigte van die huidige finansiële jaar wat eindig op 31 Maart 2007, was nog teen 31 Maart 2007 uitstaande. 6. Ledegeld van gedurende die jaar ontvang, het 600 ten opsigte van die tydperk geëindig 31 Maart 2006 ingesluit, asook die ledegeld van 6 lede vir die volgende finansiële jaar. 7. Die bestuur het besluit dat alle ledegeld wat vir die jaar geëindig 31 Maart 2006 nog teen 31 Maart 2007 uitstaande is, as oninbaar afgeskryf moet word. 8. Gedurende die huidige finansiële jaar het 4 lede uit die klub bedank. Al hierdie lede het reeds hulle ledegeld vir die huidige finansiële jaar betaal. Stel die ledegeldrekening vir die jaar geëindig 31 Maart 2007 in die algemene grootboek van Centurion oad unners Klub op, behoorlik gebalanseer of afgesluit. FK 121 Eksamen

9 VAAG 5 (15 punte; 23 minute) Groot Diamantkopers Beperk het onlangs as maatskappy geregistreer op die plaaslike effektebeurs. Die finansiële state het nie aan die vereistes voldoen nie en u is gevra om hulle met spesifieke take behulpsaam te wees. Die volgende inligting is aan jou verskaf. Groot Diamantkopers Beperk Uittreksel uit die balansstaat op 28 Februarie Gewone aandelekapitaal Aandelepremie? Behoue verdienste Handelsdebiteure Handelskrediteure Bank dt kt Kleinkas Lening: Kimberley Bank (20% p.j.) Suid-Afrikaanse Inkomstediens (Inkomstebelasting) kt kt Aandeelhouers vir dividende Inligting uit die inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2007 Inkomste (kontantverkope is 25% van totale verkope) Wins voor belasting Inkomstebelastinguitgawe vir die jaar n Tussentydse dividend is verklaar en betaal op 1 Augustus 2006,?. 2. n Finale dividend is verklaar op 28 Februarie 2007, maar nie betaal nie. 3. Die maatskappy se gemagtigde aandelekapitaal bestaan uit gewone aandele van 3 elk. 4. Gewone aandele is op 1 Maart 2006 teen 3,60 uitgereik. a. Stel die volgende rekeninge in die algemene grootboek van Groot Diamantkopers Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2007 op: Aanwendingsrekening Aandeelhouers vir dividende (5) b. Die afdelings Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite en Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite is reeds korrek voltooi. Voltooi nou die res van die kontantvloeistaat van Groot Diamantkopers Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie (Begin met Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite ) (8) c. Bereken die debiteure-invorderingstermyn (in dae) vir (Aanvaar n jaar het 300 werksdae) (2) FK 121 Eksamen

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde G Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE FK 221 EKSAMEN 13 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminatore Prof J E Myburgh / Me C Janse van ensburg / Me M C Molate

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. 74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 221 EKSAMEN 22 NOVEMBE 2010 Maksimum tyd : 2 ure (120 minute) Maksimum punte : 80 Interne eksaminatore Me J

Nadere informatie

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018. MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Nadere informatie

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE 1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. 67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIëLE REKENINGKUNDE 211 EKSAMEN 3 Junie 2005 Interne Eksaminatore: Dr J E Myburgh / Mnr F Erasmus Eksterne Eksaminator: Mev S

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE 100 EKSAMEN 3 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminator M oode/j Friedrichs/T Gerber Eksterne Eksaminator S Coetzee INSTUKSIES:

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

DEBITEURE REKONSILIASIES

DEBITEURE REKONSILIASIES 57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Nadere informatie

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B DEPATEMENT EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE 2B FINALE ASSESSEINGSGELEENTHEID 7 NOVEMBE 2015 ASSESSOE: ME T MAHMOOD PUNTE: 125 ME T MOHOHLO TYD: 150 MINUTE MN Z ALLY MODEATO: ME Z PATEL DIE ASSESSEINGSGELEENTHEID

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE FK100 EKSAMEN 4 NOVEMBE 2006 Interne Eksaminator M OODE/ S COETZEE Eksterne Eksaminator C HAASBOEK INSTUKSIES:

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes

Nadere informatie

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER) FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student

Nadere informatie

(6) Laste Niebedryfsbates

(6) Laste Niebedryfsbates Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute) NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File

Nadere informatie

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Nadere informatie

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113 VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Departement Rekeningkunde. Finansiële Rekeningkunde FRK 211

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Departement Rekeningkunde. Finansiële Rekeningkunde FRK 211 Kopiereg voorbehou Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde Finansiële Rekeningkunde FRK 211 Eksamen sessie: 1ste semester Junie 2012 Datum: 8 Junie 2012 Duur: 2 ure Totale

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge

Nadere informatie

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling. SENWESBEL TUSSENTYDSE RESULTATE Samewerking trategie Aandeelhouers Belegging Prestasie Beleggers Produsente Landboubesighede Beleggers Prestasie Strategie Samewerking Strategie Belegging Toedeling Produsente

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL: AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene

Nadere informatie

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING 47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening

Nadere informatie

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Departement: ekeningkunde Kode en naam van module: FK100 Eksamen sessie: Jaar 2011 Datum waarop eksamen geskryf word: 12 November 2011 Duur: 4 uur Totale punte

Nadere informatie

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie

Nadere informatie

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10 Werkboek Aktiwiteit 1.1 Aanvangsassessering Begrip Antwoord Omskrywing Bate A Boek van eerste inskrywing waar inligting vanaf die brondokument

Nadere informatie

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto

Nadere informatie

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate

Nadere informatie

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING 44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING 2 BYLAE E: OMVAENDE OEFENING ME VOOGESELDE OPLOSSING Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening is soos

Nadere informatie

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal HULPJOERNALE EN OORBOEKING Vraag 1 (Boekstawing van transaksies; 220 punte, 110 minute) Jy word voorsien van transaksies wat betrekking het op Brooks Winkels vir Mei 2018. GEVRA: 1.1 Open die rekeninge

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK 28 VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK Verkope kan in kontant of op skuld gedoen word. Verkope op skuld lei daartoe dat entiteite ons geld skuld, entiteite wat ons geld skuld is ons debiteure. Alle verkope

Nadere informatie

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008 NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDER PRESTASIE GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008 PUNTE: 300 TYD : 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en n antwoordboek van 18 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan: VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid

Nadere informatie

Finansiële rekeningkunde vir maatskappye. Departement Finansiële Rekeningkunde. Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings.

Finansiële rekeningkunde vir maatskappye. Departement Finansiële Rekeningkunde. Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings. FAC60/0/3/03 Studiebrief 0/03 Finansiële rekeningkunde vir maatskappye FAC60 Semesters en Departement Finansiële ekeningkunde Geagte student Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings. Kontakbesonderhede

Nadere informatie

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK REKENINGKUNDE - BTW BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK Page 1 of 5 REKENINGKUNDE - BTW NOVEMBER 2014 Page 2 of 5 REKENINGKUNDE - BTW OOS-KAAP 2015 REKORD EKSAMEN Page 3 of 5 REKENINGKUNDE - BTW Page 4 of 5 REKENINGKUNDE

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11 1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK

Nadere informatie

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER) FAC1502/202/2/ SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 202 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 02/2/ (TWEEDE SEMESTE) Geagte Student Ingesluit

Nadere informatie

Opstel van 'n proefbalans

Opstel van 'n proefbalans OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 20 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2012

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2011 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 18 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/November 2011

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:

Nadere informatie

E. Boshoff & S.de Bod. Studiegids. Rekeningkunde. Graad 12

E. Boshoff & S.de Bod. Studiegids. Rekeningkunde. Graad 12 E. Boshoff & S.de Bod Studiegids Rekeningkunde Graad 12 1 Heerengracht 40, Kaapstad, 8001 Posbus 5197, Kaapstad 8000 www.viaafrika.com Eerste uitgawe Eerste druk 2013 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6 REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM

Nadere informatie

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018: Vraag 1 (Bankversoening; 25 punte, 15 minute) 1.1 Waarom is dit nodig om elke maand n Bankversoeningstaat op te stel? (4) 1.2 n Tjek gedateer vir 15 Desember 2018 word op 10 November 2018 ontvang. Op watter

Nadere informatie

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys

Nadere informatie

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag Aktiwiteit 9.11 LB bl. 324 1. Algemene Grootboek van Lingelihle Sokkerklub Balansstaatrekeninge Dt Opgehoopte Fondse Kt Jan 01 Saldo a/b 199 944 00 Des 31 Inkomste en uitgawes 599 00 200 543 00 Dt Toerusting

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2012)

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. 1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2007 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordeboek van 21 bladsye. Rekeningkunde 2 DoE/November 2007 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Departement Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde K Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 (FK300) EKSAMEN 3 NOVEMBE 2008 Interne Eksaminatore M Hattingh/A Smit/K B Leith Eksterne Eksaminatore

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en ʼn 17-bladsy antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Oorboek van huljoernale na grootboeke OpenStaxCNX module: m31823 1 Oorboek huljoernale na grootboeke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat Rekeningkundevraestel Vraag 1.1 Bankversoeningstate en BTW-konsepte Pas kolom A by die mees gepaste beskrywing of antwoord in kolom B. Skryf slegs die letter uit kolom B in die antwoordboek neer. 6 x 2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 3 Voorgestelde antwoorde PH Ferreira VOOGESTELDE ANTWOOD OP VAAG 1 DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP 1. Finansiële state wat bedoel is om die behoeftes van daardie gebruikers

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie