Departement Rekeningkunde
|
|
|
- Elisabeth Mertens
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIëLE REKENINGKUNDE 211 EKSAMEN 3 Junie 2005 Interne Eksaminatore: Dr J E Myburgh / Mnr F Erasmus Eksterne Eksaminator: Mev S Walters INSTRUKSIES: Maksimum tyd : 2 ure (120 minute) Maksimum punte : 80 "Belangrike inligting" 1. Slegs eksamen- en hereksamenuitslae van eerstejaar studente sal so gou as wat dit beskikbaar is deur die Fakulteitsadministrasie op die kennisgewingborde langs die Geesteswetenskappegebou aangebring word. Tweede- en derdejaar-, asook nagraadse studente kry uitslae op die MTN-lyn asook op die Internet. Uitslae word so spoedig moontlik na die eksamenperiode aan kandidate gepos. Uitslae sal telefonies by telefoonnommer beskikbaar gestel word, asook op Internet: adres student online. GEEN UITSLAE SAL TELEFONIES OF PERSOONLIK DEUR DOSENTE OF ADMINISTRATIEWE PERSONEEL VERSTREK WORD NIE. 2. Hereksamens word nie outomaties toegeken nie, maar is onderhewig aan heersende departementele beleid. 3. Hereksamens vind vanaf 21 Junie 28 Junie 2005 plaas, roosters is beskikbaar: 3.1 kennisgewingborde voor die Hoofingang van die Merensky-biblioteek om vas te stel op welke datum, eksamensessie en plek hereksamens afgelê moet word; 3.2 roosters is op die Internet verkrygbaar: student online; of 3.3 MTN by telefoonnommer Die nuwe regulasies rondom die gebruik van kies-en-keur vraestelle word onder u aandag gebring ( - Eksamen en verwante aangeleenthede Regulasie 0025 Bylae 5) Universiteit van Pretoria (Kopiereg voorbehou)
2 INSAE IN EKSAMEN- en HEREKSAMENANTWOORDSTELLE Insae beteken dat studente se reg erken word om hul uitslae te verifieer en om insae te hê in die raamwerk van die puntememorandum wat vir beoordeling gebruik is. Alle kommunikasie met studente wat uit die insae- en terugvoerproses voortspruit, word skriftelik op die voorgeskrewe vorm hanteer. Dosente sal nie met studente debat voer oor puntetoekenning nie, maar sal vanselfsprekend bereid wees om moontlike nasienfoute reg te stel. Insae in eksamen- en hereksamenantwoordstelle word aan alle studente toegestaan. Die volgende prosedure vir insae word gevolg: Studente wat om insae vra toon eers 'n geldige studentekaart, alvorens hul antwoordstel en n kopie van die evalueringsraamwerk wat tydens die nasienproses gebruik is aan die student oorhandig word. INSAE SAL SLEGS OP DIE VOLGENDE DAE EN TYE TOEGESTAAN WORD: DAG DATUM LOKAAL TYD MAANDAG 20 JUNIE EB :30 14:30 DINSDAG 21 JUNIE EB :30 14:30
3 1 VRAAG 1 (5 punte, 7,5 minute) JOE BEPERK was betrokke by die volgende ruiltransaksie met Sasha Beperk gedurende die finansiële jaar geëindig 30 Junie 20X0: Joe Beperk ruil: Voorraad (teen kosprys) R Kontant R Joe Beperk maak van die deurlopende voorraadstelsel gebruik vir die verantwoording van sy voorraadtransaksies. As teenprestasie is die volgende deur Joe Beperk vanaf Sasha Beperk ontvang: Herstelwerk aan beskadigde toerusting volgens die faktuur R Bereken die bedrag wat as inkomste uit die bogenoemde ruiltransaksie, in die boeke van Joe Beperk, vir die jaar geëindig 30 Junie 20X0 erken moet word. (1) 2. Toon al die toepaslike joernaalinskrywings (kontanttransaksies ingesluit) vir die bogenoemde ruiltransaksie in die boeke van Joe Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 20X0. Joernaalomskrywings word nie verlang nie. (4) VRAAG 2 (7 punte, 10,5 minute) TELVIDEO BEPERK verkoop, herstel en installeer televisies en videos. Die maatskappy verdien ook inkomste uit die volgende: Instandhoudingskontrakte word vir die instandhouding van televisiestelle vir 'n periode gesluit. Die maatskappy ontvang ook tantieme vir 'n gepatenteerde lugdraad. Die maatskappy bied opleidingskursusse aan enige persoon wat as tegnikus wil kwalifiseer. Telvideo Beperk verdien kommissie, met die verkoop van die besendingsvoorraad van TV Verskaffer Beperk.
4 2 Die volgende transaksies is gedurende die jaar geëindig 30 Junie 20X1 deur Telvideo Beperk aangegaan: R Herstelwerk teen krediet verrig Verkoop van televisies en video's (BTW van 14% ingesluit) (Sien nota 1) Tantieme in kontant ontvang (sien nota 2) Installasiefooie in kontant ontvang (sien nota 3) Besendingsverkope (sien nota 4) Kontrakfooie in kontant ontvang (sien nota 5) Kursusfooie vir die opleiding van tegnici ontvang (sien nota 6) Bykomende inligting: 1. Telvideo Beperk is 'n geregistreerde handelaar vir BTW doeleindes. 2. Ingevolge die tantieme-ooreenkoms is die jaarlikse tantieme vir die jaar geëindig 30 Junie 20X1 as R4 400 bereken. 3. Ingesluit in die installasiefooie ontvang, is 'n bedrag van R150 wat betrekking het op 'n installasie wat op 9 Julie 20X1 'n aanvang neem. 4. Telvideo Beperk ontvang agentkommissie van 15% met die verkoop van besendingsvoorraad van TV Verskaffers Beperk. 5. Ingesluit in die kontrakfooie in kontant ontvang vir die jaar geëindig 30 Junie 20X1 was die volgende: R wat op 30 Junie 20X0 agterstallig was; en R wat vir die jaar geëindig 30 Junie 20X2 vooruitontvang is. 6. Die opleidingskursus was vir die periode 1 Junie 20X1 tot 31 Augustus 20X1 geskeduleer. Kursusfooie van R2 400 was op 30 Junie 20X1 uitstaande. Bereken die bedrag wat as inkomste in die inkomstestaat van Telvideo Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 20X1, in ooreenstemming met Standpunte van Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk, erken moet word. LET WEL: Aanvaar dat alle bedrae BTW uitsluit, behalwe waar die inligting die teendeel bewys.
5 3 VRAAG 3 (20 punte, 30 minute) HEINZ BEPERK het die volgende spekulatiewe transaksies in die aandele van Netler Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 20X1, aangegaan: 20X0 1 Maart Saldo bestaan uit aandele. Die laaste geweegde gemiddelde prys per gewone aandeel is op 22 Februarie 20X0 op 112 sent bereken. Die sluitingsprys van die gewone aandele in Netler Beperk op die JSE Effektebeurs op 28 Februarie 20X0 is 115 sent elk. 2 April Koop gewone aandele teen 110 sent elk. 11 Mei Verkoop gewone aandele teen 114 sent elk 30 Junie Netler Beperk maak 'n kapitalisasie-uitgif van een gewone aandeel vir elke een gewone aandeel op 25 Junie 20X0 gehou. 7 Julie Koop gewone aandele teen 77,5 sent elk. 1 September Ontvang 'n opsie vir die inskrywing van een gewone aandeel teen 40 sent vir elke vier gewone aandele op 25 Augustus 20X0 gehou. Die opsies verval op 15 Februarie 20X1. 20 November Koop opsies teen 8 sent elk. Desember 20X1 Februarie Verkoop 500 opsies teen 15 sent elk. Omskep opsies in gewone aandele. Bykomende inligting: 1. Beide Heinz Beperk en Netler Beperk is op die JSE Effektebeurs genoteer. 2. Heinz Beperk gebruik die geweegde gemiddelde metode vir die verantwoording van sy belegging in gewone aandele en opsies op gewone aandele in Netler Beperk. 3. Ignoreer makelaars- en ander transaksiekostes. 4. Op 28 Februarie 20X1 verhandel die aandele in Netler Beperk teen 'n sluitingsprys van R0,55 elk en een opsie teen R0,13 op die JSE Effektebeurs. Berei die "Belegging in aandele in Netler Beperk" en "Opsie" rekeninge in die algemene grootboek van Heinz Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 20X1 voor. Die algemene grootboekrekeninge moet behoorlik afgesluit word.
6 4 VRAAG 4 (29 punte, 43,5 minute) Die rekenmeester van GRUMPY BEPERK het u gevra om hom te help met die berekeninge van lopende belasting en uitgestelde belasting. Hy voorsien u van die volgende inligting vir die jaar geëindig 30 Junie 20X5: Uittreksel uit die proefbalans na jaareindaansuiwerings: R Grond teen kosprys Gebou teen kosprys Toerusting teen kosprys Debiteure Vooruitbetaalde versekering Versekering uitgawe Rente op vaste deposito ontvang Rente op lening betaal Dividende ontvang Ander bedryfsuitgawes (sluit waardevermindering op aanleg en toerusting en voorsiening vir oninbare skulde in) Omset Koste van verkope Uitgestelde belastinglas (1 Julie 20X4) Bykomende inligting: 1. Grumpy Beperk voorsien nie waardevermindering op die gebou nie, terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) slytasie op die gebou teen 5% per jaar op die kosprys toelaat. Die belastingbasis van die gebou was R op 30 Junie 20X4. 2. Aanleg wat op 1 Julie 20X2 teen R aangekoop is, is op 30 Junie 20X5 teen R verkoop. Die aanleg is oor 8 jaar volgens die reguitlyn-metode afgeskryf terwyl die slytasietoelae teen 20% per jaar volgens die reguitlyn-metode bereken is. Die verkoopstransaksie van die aanleg se wins of verlies is by "ander bedryfsuitgawes" ingesluit. 3. Toerusting is op 1 Julie 20X3 aangekoop en word oor 5 jaar volgens die reguitlymetode afgeskryf. 'n Reswaarde van R is met aankopp van die toerusting beraam. Die SAID laat slytasie teen 20% per jaar op die kosprys van toerusting toe. Die belastingbasis van die toerusting was R op 30 Junie 20X4. Die SAID neem nie die reswaarde van die toerusting in ag by die berekening van die slytasie nie.
7 5 4. Die debiteuresaldo op 30 Junie 20X5 in die proefbalans bestaan uit die volgende: R Debiteure Voorsiening vir oninbare skulde (19 200) Die voorsiening vir oninbare skulde was R op 30 Junie 20X4. Die SAID laat slegs 25% van die voorsiening vir oninbare skulde as 'n aftrekking toe. 5. Aanvaar dat die bedryfsuitgawes vir belastingdoeleindes aftrekbaar is, behalwe waar die bogenoemde inligting die teendeel bewys. 6. Aanvaar dat daar geen aanpassings van waardevermindering metodes, oorblywende nutsduur en reswaardes van die eiendom, aanleg en toerusting van Grumpy Beperk gemaak is, met die hersiening daarvan op jaareindes nie. 7. Die belastingkoers was 40% in 20X4, maar het na 30% in 20X5 verander. 1. Bereken die lopende belasting van Grumpy Beperk vir die jaar geëindig op 30 Junie 20X5. (Begin met die berekening van die rekeningkundige wins en werk van daaraf na die belasbare inkomste / verlies.) (12) 2. Bereken die uitgestelde belastingsaldo van Grumpy Beperk op 30 Junie 20X5 deur middel van die omvattende basis (Balanstaat metode). (7) 3. Joenaliseer die bewegings op die volgende belastingtransaksies van Grumpy Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 20X5: a. Koersaanpassing; b. Lopende belasting; en c. Uitgestelde belasting beweging nadat die belasting koersaanpassing in berekening gebring is. (Joernaalomskrywings kan weggelaat word) (3) 4. Berei die belastinguitgawe aantekening wat die inkomstestaat van Grumpy Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 20X5 al vergesel, voor. (Die rekonsiliasie tussen standaard- en gemiddelde effektiewe belastingkoerse moet getoon word. (7) LET WEL: Toon alle berekeninge.
8 6 VRAAG 5 (19 punte, 28,5 minute) EINSTEIN BEPERK het die volgende huurooreenkomste gesluit: 1. Einstein Beperk het op 1 Maart 20X5 die gebruiksreg van masjinerie deur middel van 'n huurooreenkoms verkry. Die huurtermyn is drie jaar, waarna die masjinerie aan die verhuurder teruggegee sal word. Alle instandhouding- en dienskostes van die masjinerie word deur die verhuurder gedra. Die huurgeld op die masjinerie is soos volg betaalbaar: R 1 Maart 20X Februarie 20X Februarie 20X Februarie 20X Einstein Beperk het op 1 Maart 20X5 'n nuwe vragmotor, met 'n verwagte nutsduur van 4 jaar, ingevolge 'n huurooreenkoms verkry. Die kosprys van die vragmotor beloop R Die koopprys is in vier gelyke jaarlikse paaiemente van R elk betaalbaar waarvan die eerste paaiement op 28 Februarie 20X6 betaalbaar is. Die toepaslike rentekoers is 10% per jaar. Alle instandhouding en dienskoste op die vragmotor word deur die huurder gedra. Aan die einde van die huurooreenkoms word eienaarskap van die vragmotor na die huurder oorgedra. Die volgende amortisasietabel word voorsien: Datum Paaiement Kapitaal Rente Saldo R R R R Februarie 20X Februarie 20X Februarie 20X Februarie 20X Bykomende inligting: a) Waardevermindering op alle bates van Einstein Beprk word volgens die reguitlynmetode oor die verwagte nutsduur van die bates voorsien. b) Ignoreer alle belasting implikasies.
9 7 1. Berei die volgende aantekeninge ten opsigte van die huurooreenkomste wat die finansiële jaarstate van Einstein Beperk vir die jare geëindig 28 Februarie 20X7 en 28 Februarie 20X6 sal vergesel, in ooreenstemming met Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk, voor: (a) Wins voor belasting (3) (b) Die rekonsiliasie van die toekomstige minimum huurbetalings met teenswoordige waardes as deel van Rentedraende lenings / bruikhuurverpligting aantekening. (6) (c) Bedryfshuurverpligting (4) LET WEL: - Rond berekende bedrae tot die naaste Rand af - Toon alle berekeninge 2. Openbaar die relevante items op die gesig van die balansstaat van Einstein Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 20X7, in ooreenstemming met Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk. (6)
Departement Rekeningkunde
G Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE FK 221 EKSAMEN 13 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminatore Prof J E Myburgh / Me C Janse van ensburg / Me M C Molate
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 221 EKSAMEN 22 NOVEMBE 2010 Maksimum tyd : 2 ure (120 minute) Maksimum punte : 80 Interne eksaminatore Me J
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement Rekeningkunde FINANSIËLE REKENINGKUNDE 111 FRK 111 EKSAMEN - 8 JUNIE 2006 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FRK 111
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.
67 SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES. Vaste Bates kan kontant, per tjek of op skuld aangekoop word. Die aankoopprys van Vaste Bates word die kosprys genoem. Vaste Bates se waarde verminder oor tyd. Die
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 121 FK 121 EKSAMEN - 3 NOVEMBE 2007 Maksimum punte: 80 Maksimum tyd: 120 Minute Interne eksaminatore FK 121
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE 100 EKSAMEN 3 NOVEMBE 2007 Interne Eksaminator M oode/j Friedrichs/T Gerber Eksterne Eksaminator S Coetzee INSTUKSIES:
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
DEBITEURE REKONSILIASIES
57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD: 11 VRAAG PUNTE KANDIDAAT SE PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 15 bladsye 2
PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.
74 PROEFBALANS Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale. Die proefbalans word in twee dele verdeel - deel 1 Inkomstes en uitgawes - deel 2 Bates, laste en eienaarsbelang Alle
Departement Rekeningkunde
K Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 (FK300) EKSAMEN 3 NOVEMBE 2008 Interne Eksaminatore M Hattingh/A Smit/K B Leith Eksterne Eksaminatore
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B
DEPATEMENT EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE 2B FINALE ASSESSEINGSGELEENTHEID 7 NOVEMBE 2015 ASSESSOE: ME T MAHMOOD PUNTE: 125 ME T MOHOHLO TYD: 150 MINUTE MN Z ALLY MODEATO: ME Z PATEL DIE ASSESSEINGSGELEENTHEID
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)
FAC1502/201/1/2011 SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE KUSUS FAC1502 STUDIEBIEF 201 VI FAC1502 OPLOSSING WEKOPDAG 01/1/2011 (EESTE SEMESTE) Geagte Student
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
Departement Rekeningkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde FINANSIëLE EKENINGKUNDE FK100 EKSAMEN 4 NOVEMBE 2006 Interne Eksaminator M OODE/ S COETZEE Eksterne Eksaminator C HAASBOEK INSTUKSIES:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Departement Rekeningkunde. Eksamen periode: 2 de semester. Module kode: FRK 300. Duur: 3 ure (180 minute)
Kopiereg voorbehou Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde Eksamen periode: 2 de semester Module kode: FK 300 Duur: 3 ure (180 minute) Datum: 14 November 2013 Totale punte:
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Departement: ekeningkunde Kode en naam van module: FK100 Eksamen sessie: Jaar 2011 Datum waarop eksamen geskryf word: 12 November 2011 Duur: 4 uur Totale punte
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 13 bladsye REKENINGKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)
NASIONALE SENIO SETIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBE 2017 EKENINGKUNDE: VAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE VAAG 1 VEVAADIGING (37 punte; 22 minute) Die inligting hieronder verwys na File Fanatics. File
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate
Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113
VAAG 1 39 punte TOP JEANS BEPEK vervaardig denims ( jeans ) en verkoop die voltooide produkte aan groothandelaars in Suid-Afrika. Die entiteit se huidige finansiële jaar eindig op 31 Oktober 20X12. Top
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 REKENINGKUNDE NAAM: GRAAD 10: VRAAG 1 MAKS. PUNTE LEERDER SE PUNTE PARAAF 2 3 4 5 6 TOTAAL 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM Vraag
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 NAAM VAN LEERDER: VRAAG MAKS. EKSAMINATOR MODERATOR 1 0 2 70 70 5 5 5 6 0 TOTAaL 00 Hierdie antwoordeboek bestaan
"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
FINANSIËLE REKENINGKUNDE
FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 JAATOETS 3 ** 6 September 2013 PUNTE: 120 ** TYD: 180 minute K B Leith / W M Badenhorst Bou n blinker toekoms! Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Departement ekeningkunde
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.
Voorbeeld 15 Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf. Transaksies 1 J Brown het R80 000 as sy kapitaalbydrae in die
Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 206 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 2 uur 200 punte INLIGTINGSBOEKIE Bruto Wins 00 Verkope Bruto Wins 00 Koste van verkope Netto Wins 00 Verkope Bedryfsuitgawes
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
MAATSKAPPYE Vraag 1 (Finansiële state en Ontleding en vertolking; 65 punte, 40 minute) Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.
Finansiële rekeningkunde vir maatskappye. Departement Finansiële Rekeningkunde. Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings.
FAC60/0/3/03 Studiebrief 0/03 Finansiële rekeningkunde vir maatskappye FAC60 Semesters en Departement Finansiële ekeningkunde Geagte student Ingesluit vind asseblief bykomende vrae en oplossings. Kontakbesonderhede
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 18 Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van vir 2015 verkry. Maart 1 Reik faktuur 89 vir R80 aan P Visser uit vir goedere op krediet verkoop. Die entiteit handhaaf ʼn bruto
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
(6) Laste Niebedryfsbates
Vraag 1 (Elemente van rekeningkundige vergelyking; 20 punte, 10 minute) Voltooi in elk van die volgende gevalle die ontbrekende syfers om die Rekeningkundige vergelyking te laat balanseer. 1 (3) Bates
NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007
Bylaag A2.2 NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007 INHOUD BLADSY Verslag van die Onafhanklike Ouditeure 1 Gekonsolideerde Balansstaat 2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.
Voorbeeld 3 Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry. Transaksies 1 Die eienaar, M Koen dra R20 000 per tjek as kapitaalbydrae by. Reik kwitansie
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene
GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN
REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN - 2015 MAKSIMUM PUNTE: 300 NAAM: TYD: 3 URE SLEUTEL: INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS: 1. Antwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK verskaf. 2. Toon alle bewerkings/berekeninge
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
FINANSIËLE REKENINGKUNDE 300
FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 JAATOETS 3 ** 2 Oktober 2014 PUNTE: 120 ** TYD: 180 minute A Smit / K B Leith / W M Badenhorst Universiteit van Pretoria (alle regte voorbehou) 1 VAAG 1 (40 punte) HIEDIE VAAG
Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur 17 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD:
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE
1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 8 Voorraad PH Ferreira Voorgeskrewe werke: 1. IAS 2 - IASB DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP 2. GAAP Handbook Volume 1 - Pretorius, et al - Hoofstuk 3 3. Circular 9/2006
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf
OpenStaxCNX module: m31791 1 Om kontanttransaksies dienste en handelsondernemings te boekstaaf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution
Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel
Voorbeeld 11 Die volgende inligting is van verkry. Goedere word op 15 Mei 2015 op krediet aan B Cloete verkoop. Indien die rekening binne 30 dae betaal word, word 10% korting. ʼn Wins van 50% op kosprys
Opstel van 'n proefbalans
OpenStaxCNX module: m31824 1 Opstel van 'n proefbalans Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStaxCNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11
1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en n 11 bladsy antwoordboek. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Jy word van n vraestel en ANTWOORDBOEK
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING
47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOOGESTELDE OPLOSSING 48 Die omvattende oefening handel oor studie-eenhede 1-18. Hierdie oefening
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE
1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 4 ekeningkundige beleid, verandering in rekeningkundige ramings en foute PH Ferreira Voorgeskrewe werke: 1. IAS 8 - IASB 2. GAAP Handbook Volume 1 - Pretorius,
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl. 9-16 HOOFSTUK 2: Etiek bl. 17-19 HOOFSTUK 3: Interne beheer bl. 20-24 HOOFSTUK 4: Rekonsiliasies bl. 25-71 HOOFSTUK 5: Tasbare/vaste
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur *IACCNA* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 15-bladsye antwoordeboek. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2016)
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.
SENWESBEL TUSSENTYDSE RESULTATE Samewerking trategie Aandeelhouers Belegging Prestasie Beleggers Produsente Landboubesighede Beleggers Prestasie Strategie Samewerking Strategie Belegging Toedeling Produsente
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21
INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21 HOOFSTUK 2 Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste deposito
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP
1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 JAATOETS 1 VOOGESTELDE OPLOSSING 120 punte A Smit / K B Leith / W M Badenhorst VAAG 1 VOOGESTELDE OPLOSSING Solar Power Beperk Aantekeninge vir die jaar geëindig 30 Junie
