Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Vergelijkbare documenten
Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Wie is ek? TEMA MAANDE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

1. Ek en my nuwe skool

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Abu Ali tel sy donkies

Antonieme en sinonieme

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

1 Waar ek vandaan kom

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Die brief aan die Filippense

Direkte en indirekte rede. Naam:

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Tema 3: Stories oor verskillende Suid-Afrikaanse kulture Week 7 en 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema 8: Mense wat ons help

Paulus en sy vriende vertel ander van God

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Pragtige Koningin Ester

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Antieke Egipte en die Nylrivier

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe, posseëls en elektroniese pos

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Transcriptie:

Vierde Kwartaal Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Ps. 127 Doelstellings 1. Die Here verander nooit. God is getrou en ons sien dit deur die geslagte, in die familielewe as ouers vir kinders van die Here leer. Hy sorg van altyd af vir sy kinders. Al verander die klere, vervoer ensovoorts, sal Hy altyd voorsien en sorg. 2. skade doen nie (rook, slegte kos, tattoeërmerke). 3. begeer nie. 4. Gelowige kinders van die Here moet Hom eer deur hulle optrede. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 111

1. Familielewe Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Wat Ouma gedra het: Lang, swart katoenkouse wat met gespes vasgemaak word. Steweltjies. Haarlinte. Voorskoot, krale van hout of klei. Vroeër het mensse graag borduur. Hulle het van eenvoudige linne- of katoenartikels iets mooi en besonders gemaak. Dink maar aan die lang, geborduurde dooprokkies lappieskomberse gemaak. Wat Oupa gedra het: Growwe katoenbroek Kruisbande Velskoene Velhoed Onderbaadjie Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Leer die liedjie: Oupa se Ford Sing en dramatiseer. 112

1. Ou - pa ry met sy ou Ford. A oe a a oe a a oe a. Rit te tip, rit-te-tip, kyk die stof. Rit te tip o, die pad is al te rof. Rit te tip, rit-te-tip, om die draai. Rit te tip moe-nie by die deur uit waai. Ou - pa ry met sy ou Ford. A oe a a oe a a oe a. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Beweging Spring en draf op een plek. Spring op regtervoet. Spring in die lug met beide voete en land weer op beide voete. Draf op een plek, hande uitgestrek (trom slaan). Draf met hande op die heupe (trom slaan). Draf met hande agter die rug (trom slaan). Draf met arms wat op en af beweeg (trom slaan). 113

Oupa se Ford 1. Oupa ry met sy ou Ford. Rit-te-tip kyk die stof, rit-te-tip o, die pad is al te rof, rit-te-tip, rit-te-tip om die draai, rit-te-tip moenie by die deur uitwaai. Outydse klere van mense die in Suid-Afrika 114

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kleredrag vandag Die Here verander nooit. God is getrou en ons sien dit deur die geslagte, in die familielewe as ouers vir kinders van die Here leer. Hy sorg van altyd af vir sy kinders. Al verander die klere, vervoer ensovoorts, sal Hy altyd voorsien en sorg. Klere vir dogters: Romp Bloes Rok Kortbroek Onderklere Skoene Kouse Linte en knippies Sandale Juwele Klere vir seuns: Hemp Broek Skoene Kouse Lyfband Pet Horlosie Onderklere Klere vir verskillende geleenthede: Sportklere Beste klere vir kerk en formele geleenthede Skool uniforms Partytjieklere Speelklere Saans nagklere, kamerjas, pantoffels 115

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die tweede versie van Oupa se Ford 2. Hoen-ders,een - de uit die pad. A oe a a oe a a oe a. Ou - pa ry in der-de rat. A oe a a oe a a oe a. Rit te tip, rit-te-tip, kyk die stof. Rit te tip o, die pad is al te rof. Rit te tip, rit-te-tip, om die draai. Rit te tip moe-nie by die deur uit waai. Hoen-ders,een - de uit die pad.. A oe a a oe a a oe a. Ou - pa ry in der-de rat. A oe a a oe a a oe a. Aktiwiteit 3: Drama Leer die rympie: Die nuwe vellies of enige ander rympie met klere as die tema. Die nuwe vellies Piet sit daar op die wa Pa, mag ek my nuwe vellies dra? Reg Piet, hou nou op met pla! Vra maar liewer vir jou ma! 116

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Koördinasie Speletjie: Bokke skiet Leerlinge verdeel in drie groepe. Twee groepe (jagters) staan weerskante van die kring. Een groep (bokke) staan binne-in die kring. kring na die ander jagters As iemand binne-in die kring die bal raakvang, moet die jagter uitsit. As iemand binne die kring raakgegooi word, moet hy of sy ook uitsit. 117

Oupa se Ford Hoenders, eende uit die pad. Oupa ry in derde rat. rit-te-tip kyk die stof, rit-te-tip o, die pad is al te rof, rit-te-tip, rit-te-tip om die draai, rit-te-tip moenie by die deur uitwaai. Hoenders, eende uit die pad. Oupa ry in derde rat. Die nuwe vellies Rympie Piet sit daar op die wa Pa, mag ek my nuwe vellies dra? Reg Piet, hou nou op met pla! Vra maar liewer vir jou ma! 118

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Vervoer in die verlede Watervervoer Uitgeholde boomstompe, spane van hout. Mandjiebote is van velle gemaak. Boomstompe is aanmekaar vasgebind vir vlotte. Seile is op vlotte gesit. Seilskepe wat deur die wind aangedryf is. Landvervoer Ry op perde Ossewaens Muilwaens Perdekarre, spaaiders Koetse Stoomenjins trein Fietse Eerste motors Lugvervoer Mense probeer van vere vlerke maak. Sweeftuie Lugbalonne Heliumbalonne Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Herhaal die liedjie Oupa se Ford op bl. 116. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans hand. hand. Loop vorentoe met die dosie in die palm van jou hand en trap oor die stok. Loop vorentoe met vuurhoutjiedosie in die palm van jou hand en kruip onderdeur die stok. 119

120 Vervoer in die verlede

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Vervoer vandag: Uitstaltafel met prente of boeke Padvervoer: Fietse Motors Busse Vragmotors Taxi s Padskrapers Trekkers Lugvervoer: Vliegtuie Helikopters Sweeftuie Lugballonne Passasiersbote Duikbote Motorbote Seilbote Vragskepe Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Ritme: Slagorkes Verdeel leerlinge in groepe. Speel en sing die liedjie: Oupa se Ford Driehoekies en klokkies speel ritme van liedjie. Stokkies, klappers en tamboeryne speel die maat van die liedjie. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans: Kompetisiespel As die bal afval moet leerlinge weer by beginstreep begin. 121

122 Vervoer in die hede

Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Dialoog: Rolspel Leerlinge maak hulle eie dialoog en dramatiseer. Leon: Lewe jou oupa en ouma nog? Flip: Ja, maar hulle is al oud. Leon: Bly hulle in julle huis? Leon: Gaan julle baie vir hulle kuier? Flip: Ja, elke Sondagmiddag. Dan vertel oupa vir ons die mooiste stories van die ou dae toe hulle kinders was. Aktiwiteit 2: Visuele Kuns 3D-ontwerp Maak vingerpoppe. Ouma, oupa, jyself. Jy het nodig: Ou plastiese handskoene Permanente viltpenne Sterk gom Skoendoos of kartondoos Metode: Sny die vingers van die plastiek handskoen af. Teken gesigte op die vingers. of Plak klein knopies op vir oë en neus. Plak baarde van wol vas. Stukkies wol vir hare en mond. 123