Van die Primaria. Eikenhof. Liefste meisie-mens

Vergelijkbare documenten
Karlien. Van die Primaria. Liewe voornemende Karliener

Tiara 2015 Volledige gids tot die grondslag waarop jy as Kasteel-dame kan voortbou

Ek wil u ook aanmoedig om nooit te huiwer om my te skakel indien daar enige ongelukkigheid is nie.

Jy sit in die wegspringblokke van die beste jare van jou lewe, op akademiese en rugby-gebied! Gun ons die kans om te verduidelik.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Baie, baie welkom by ons. Ons weet dat jy baie gelukkig in jou nuwe tuiste gaan wees. Ons sien daarna uit om jou persoonlik te ontmoet.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pragtige Koningin Ester

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Die brief aan die Filippense

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vroulikheid met n tikkie andersheid

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

1 Johannes 5: /03/2014

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Inhoudsopgawe. Voorwoord n Verhaal van dood maar verál van Lewe Die sekerheid van Lewe Om vas te staan... 27

Paulus kritiseer sy tyd se manier

1 Waar ek vandaan kom

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Welkom by Die Storie God se storie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antieke Egipte en die Nylrivier

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Transcriptie:

Van die Primaria Liefste meisie-mens Daar is seker n aantal gevoelens op hierdie oomblik in jou hart. Opgewonde, bang, haastig, hartseer, skrikkerig, selfversekerd heel waarskynlik n paar van hierdie gekombineerd. Dis goed! In jou tyd hier op die NWU-Puk gaan jy al hierdie gevoelens (en n hele paar nuwes!) n paar keer ervaar, veral tydens Ontvangs en Bekendstelling. Studentelewe is opwindend, dis pret, dis soms skrikkerig, soms onseker, partykeer voel jy groot en ander keer besef jy hoe afhanklik jy nog eintlik is. Hier gebeur wonderlike dinge, bietjie slegte dinge, hartseer-dinge. Maar, elke oomblik, elke persoon, elke gebeurtenis het n invloed op jou lewe. Dit is so belangrik dat jy dit besef, en dat jy sien hoe word jy gevorm tot die mens wat jy bedoel is om te wees. Dat jy ervaar dat die lewenslesse (soms) meer belangrik is as dié wat jy in die klas leer. Ek daag jou uit om met n oop kop en n oop hart universiteit toe te kom. Om elke geleentheid aan te gryp wat na jou kant toe kom. Jy wat hierdie briefie lees is só bevoorreg! Slegs vier persent van matrikulante het jaarliks die voorreg om na universiteite te gaan jy is deel daarvan! Jy is n spesiale, kosbare meisie. Moet dit nooit vergeet nie! Ek is Bianca Enslin, se Primaria vir die termyn 2012/2013. Ek is n local van Potch af en maak in 2012 klaar met my Honneurs in Kwantitatiewe Risikobestuur. In 2013 begin ek met my graad in Bestuursrekeningkunde. Ek is n trotste Eikie en hoop om elkeen van julle ook so passievol te maak oor as wat die inwoners tans is! Ek kan jou belowe dat die huiskomitee n bekwame, lieflike groepie mense is wat nie kan wag om jou tou wys te maak op die kampus nie! Geniet die laaste rukkie van die jaar! Sien jou sommer een van die dae! Bianca Enslin Primaria http://www.facebook.com/pages/nwu-pukke-bellatrix- Damesk#!/Dameskoshuis

Van die Huisouers Beste voornemende -dame Dit is vir my n voorreg om vir die eerste keer met jou te gesels, al is dit op papier. Ek wil jou welkom heet by Dameskoshuis, en ek hoop dit het baie goed met jou eksamen gegaan. Aan die ouers: Ook aan u wil ek welkom sê in hierdie nuwe fase van n mens se lewe. Ek en my man, Willie, is die huisouers. Dankie dat julle jul dogter aan ons toevertrou. Saam met die res van die Koshuisbestuur sal ons probeer om aan u kind n veilige tuiste gedurende haar studentejare te bied. Ons woonplek is ook in, dus is ons naby die kinders en altyd beskikbaar as die verlange na ma en pa te veel word. Ek en oom Willie wens vir elkeen van julle alle voorspoed met jul studies toe. Mag dit goed gaan! Geniet elke oomblik van eerstejaar wees, want julle is net een keer n eerstejaar. Onthou, die eerstejaars is vir ons baie spesiaal. Geniet die koshuislewe, bou van die begin af koshuistrots en wees wie jy is! Dit wat jy hier gaan ontvang, sal net van jouself afhang. Ek kan jou verseker dat Bianca en haar span huiskomiteelede uiters bekwaam is en daarna uit sien om jou te ontvang en jou as individu se belange op die hart sal en wil dra. Ons sien uit om elkeen van julle te ontmoet, en te leer ken as n -dame. Mag die Kersseisoen vir jou en jou gesin baie geseënd wees. Vriendelike groete Tannie Karin en oom Willie

Van die 1st jaars HK Mensekind Ek weet dat daar in jou hart n warrelwind van emosies is Opgewonde oor die nuwe pad wat jy moet begin stap, onseker oor hierdie selfde pad. Hartseer oor wat jy moet agterlaat, maar tog n tikkie opgewonde oor die nuwe mense wat oor jou pad gaan stap. Weet egter dat jy nie alleen is nie en dat daar 45 ander meisies is wat nes jy voel. Weet dat van hierdie meisies lewenslange vriendinne sal word, sommiges noem jy sommer sussie! Nou goed, ek is Jhani en ek is jou eerstejaarsvoog. Dit is my verantwoordelikheid om na jou om te sien en seker te maak alles verloop so goed as moontlik gedurende Ontvangs en Bekendstelling. Ek is soos jou ma weg van die huis af! Ek het verder ook die portefeuljes onder-primaria en reünie. As onder-primaria is ek verantwoordelik vir die gees onder die HK en om in te tree indien die Prim afwesig is. Reünie is n portefeulje wat ons vir die jaar geskep het omdat ons in 2013 ons 20 jaar reünie hou, ek is dus verantwoordelik vir die reël van die reünie. Ek is tans n vierdejaar onderwysstudent en gaan volgende jaar my honneurs doen in Lewenswetenskappe. Ek is van Secunda in Mpumalanga en bly al my hele lewe lank daar. Ek sien ongelooflik baie uit om jou te ontmoet en om te sien hoe jy deel word van ons Eikie-familie. is die plek waar jy jou koshuis kan ondersteun op alle vlakke, maar steeds getrou kan bly aan wie jy is. Ons glo in Trots in Eenheid, Meelewing, Ywer en Inisiatief. Sterkte met die laaste rukkie van die jaar. Indien jy enige vrae het, skakel my gerus. Jhani Venter 083 408 1581

Huiskomitee Bianca Enslin Primaria, Tug en Seniors 082 775 0392 21684464@nwu.ac.za Jhani Venter Onder-primaria, Eerstejaars en Reünie 083 408 1581 21757445@nwu.ac.za Bernadine Swanepoel Sport en AKSA 082 421 1245 22121455@nwu.ac.za Monica Kasselman Studentebelange, Akademie en Intern 079 132 1737 22952144@nwu.ac.za Vickey Labuschagne SJGD en Finansies 072 574 8448 22952144@nwu.ac.za Estelle Potgieter Sosiaal en Klerasie 071 355 0232 22707492@nwu.ac.za Suretha Müller JOOL en Werwing 084 564 3245 22796703@nwu.ac.za Suzaan Burger Kultuur en Sekretaresse 081 270 6792 22909915@nwu.ac.za

Fasiliteite in koshuis Gang-sitkamer: Interne telefoon Munt- en kaarttelefone Gang-kombuis: Mikrogolfoond Tweeplaat-stofie Groot yskas met vrieskas Koue koei Urn Gang-waskamer: Outomatiese wasmasjien en tuimeldroër Strykplank en wasgoedlyn (buite) Gang-badkamer: Toilette, storte, baddens en wasbakke wat daagliks skoongemaak word TV kamer: Televisie met selektiewe DSTV-kanale Tafeltennis Braai-area: 4 braaiplekke Vlugbalbaan (volleyball) Bogemelde fasiliteite mag deur enige dame (insluitend eerstejaars) gebruik word.

Kameruitleg Die lengte van die kamer (van die deur tot by die venster) 3.79m Die bed se grootte is 1.88 x 0.81m Die lengte van die muur tot by die lessenaar is 1.47m Venster se grootte is 1.62 x 0.9m Lessenaar se grootte is 1.275 x 0.65m Boekrak se grootte is 1.95 x 0.81m Wasbak-kassie 68.5 x 19.5cm Kamergroottes en uitleg mag verskil.

Benodighede wat moet ek saambring? Hier is n lysie van die basiese dinge wat n mens in die koshuis nodig het: Seeppoeier vir outomatiese wasmasjiene Skoonmaakmiddels (bv. Handy Andy) en n sponsie Besem Asblikkie Studielampie Multi-plug Wasgoedmandjie/wasgoedsak 2 Hangslotte (verkieslik n kode-slot) vir jou kamer- en kasdeur Stortplakkies Hangers Verlengingskoord Eie medikasie en vitamines Beddegoed hier is reeds n matras Die kamer het blinders, so moenie bekommerd wees oor gordyne nie n Swartbroek, wat ten minste aan jou knieë raak, vir formele koshuisdrag op Maandae Opsioneel Yskas Mikrogolfoond Ketel TV Strykyster Bed-matjie Bedkassie of klein tafeltjie Gemaklike lessenaarstoel (daar word n plastiekstoel voorsien) Radio Rekenaar Bring enige iets om jou kamer mee te versier en wat jou sal laat tuis voel in jou nuwe huis. Jy mag geen gate in die mure maak nie, maar wel koperhakies bring wat jy aan die houtrandjie teen die muur kan haak om foto s/prente aan op te hang. Jy mag gerus n potplant saambring. Daar word egter geen troeteldiere in die koshuis toegelaat nie, behalwe n goudvis. Wat jy moet saambring vir Ontvangs en Bekendstelling? Snaakse klere en/of bykomstighede vir aksies tydens Ontvangs en Bekendstelling Swemklere n Stel ou klere vir waatlemoenfees, een van die hoogtepunte van Ontvangs en Bekendstelling Jy hoef net vir Sondae jou eie klere te bring vir Ontvangs en Bekendstelling, die ander dae is koshuisdrag Slaapsak Matriekafskeidrok vir Eerstejaarsdinee Sonbrandroom

Gemaklike skoene (drafskoene, tekkies) Vitamines en energiedrankies ons gaan baie besig wees (Begin sommer jouself al vroegtydig boost) Energie stafies en/of vrugte vir gedurende die dag Vir Jool: n Rol deurskynende, groot asdromsakke n Skêr Klein rubber rekkies (1 cm deursnee) vir al die blommetjies wat jy gaan vou Die polistireen van nuwe elektriese toestelle (vir JOOL-blommetjies) Bring alle munte wat in die huis rondlê om jou blikkie vir blik-skud in JOOL vol te kry. Vir SJGD: Ou klere (enige grootte), vetkryte, blikkieskos, ou speelgoed en ou sporttoerusting Vir sport: Vol-kostuum, swembrille en -kappie vir eerstejaarswem (indien jy kan deelneem) Die volgende is baie belangrik! n Gewaarmerkte afskrif van jou matrieksertifikaat/-uitslae ID-foto s van jouself Alle korrespondensie tot nou toe met die NWU-Puk (slegs indien probleme opduik) Bewyse indien jy moet aansoek doen vir n beurs bv. Hoofleiersbeurs (sertifikate) Mediese inligtingsvorm moet deur jou ouer ingevul en onderteken word Julle kan Vrydag 11 Januarie 2012 tussen 14:00 en 18:00 en Saterdag 12 Januarie 2012 tussen 06:00 en 12:00 intrek. Indien jy vroeër as die 11de wil intrek, skakel Jhani of enige ander HK-lid voor jou aankoms. Indien jy vroeër as die 11de wil intrek, m.a.w. voor n Kerkkamp of so, moet jy met ons inwoningsassistent skakel. Dit is Florence, by 083 997 4437 of 018 299 1234.

Koshuislied Daar is n plek op die PUK waar dames toevlug vind. En waar ons vriendskapsbande smee So tussen deur die leer. jy s deel van my en ek van jou, solank ek bly. Eendag as ek aan jou dink is ek in my hart steeds kind. Jy is my huis en plek van trots, n tuiste waar ons woon. Waar ons gevorm word soos klei en toekoms drome droom. jy s deel van my en ek van jou solank ek bly. Eendag as ek aan jou dink is ek in my hart steeds kind. Koshuisgroet Nederig en bewerig kyk ons op na haar. Sy wat ons soos goud bewaar., ons huis, Ons groet jou Ons is tuis!