NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Sentraalbeplande stelsel

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Prysvorming deur vraag en aanbod

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

FAKTORE EN VEELVOUDE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

Foto-redigering vir sun.ac.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Paulus kritiseer sy tyd se manier

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

MEMORANDUM KWARTAAL 1

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 VERRUIKERSTUIES MOEL 2014 MEMORANUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Verbruikerstudies 2 E/2014 AFELING A: KORTVRAE VRAAG 1: 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 1.1.11 1.1.12 1.1.13 1.1.14 1.1.15 1.1.16 1.1.17 1.1.18 1.1.19 1.2 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 C A A C A A C C F A G (2)

Verbruikerstudies 3 E/2014 1.3 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 Voltitel-eienaarskap Klousule Regspersoon Aktekantoorfooie 1.4 A,, C, F, J (5) 1.5 1.5.1 1.5.2 1.5.3 1.5.4 1.5.5 vesels Hennep billike Omskepping Kleredragkode [40] VRAAG 2: IE VERRUIKER 2.1 2.1.1 (a) Inflasiekoers (b) VPI ie inflasiekoers is die persentasie waarteen die prys van goedere en dienste styg ie jaarlikse persentasieverandering in die verbruikersprysindeks (2) ie VPI is die verbruikersprysindeks it is die instrument wat gebruik word om die verandering in die ekonomie/lewenstandaard te meet/dit toon die verandering in die prys van 'n groep produkte en dienste (2) 2.1.2 9,4% styging in watertariewe 7,2% styging in elektrisiteitstariewe 84c per liter styging in die prys van petrol (3) 2.1.3 ie verbruikers sal minder besteebare inkomste hê Pensionarisse sal die swaarste kry omdat die rente op hulle beleggings minimaal sal wees. Soos wat pryse styg, koop mense minder en die ekonomie ly daaronder. Vervaardigers sal moontlik hul produksie moet verminder, wat weer sal veroorsaak dat mense hul werk verloor. (3)

Verbruikerstudies 4 E/2014 2.1.4 Hulle moet meer betaal vir goedere en dienste/hulle uitgawes is meer ie lewenskoste styg omdat water- en elektrisiteitstariewe styg ie styging in die petrolpryse lei tot 'n algemene styging in die prys van die verbruikersgoedere Verbruikers leen geld om vir daaglikse uitgawes te betaal. Hul skuld eskaleer/word meer en dit word bykans onmoontlik om die skuld te delg/betaal. (Enige 6) (6) 2.1.5 Verbruikers moet minder bestee deur: Hulle voedsel self voor te berei/klere self te maak/groente te plant in plaas van hierdie produkte/items te koop. randstof/petrol te bespaar deur nie te jaag nie/gereeld die motor te laat diens/stap in plaas van ry. (verbeterde brandstofverbruik) Items se hergebruik of herwinning kan geld spaar. Nie luukse items koop nie Indien verbruikers hul uitgawes verminder, sal hulle geld hê om te spaar [ie leerders moet die probleem identifiseer en iets nuuts genereer/iets nuuts aanbied (wat nie in die uittreksel is nie).] (4) [20]

Verbruikerstudies 5 E/2014 VRAAG 3: VOESEL EN VOEING 3.1 3.1.1 ie voedselproteïen wat 'n allergiese reaksie/reaksie in die immuunstelsel veroorsaak word 'n allergeen genoem. (2) 3.1.2 ie emulgeermiddel verhoed dat die olie en water (in margarien) skei ie emulgeermiddel verskaf 'n egalige tekstuur (in die margarien) (2) 3.1.3 estraling elimineer/vernietig enige skadelike bakterieë As kruie nie bestraal word nie, kan die voedsel waarby dit gevoeg word, ook besmet word. (2) 3.1.4 ie natrium/soutinhoud is hoog, dus nie geskik nie. 3.1.5 Produk it bevat meer proteïene as produk A, en sal die immuunstelsel versterk ie margarien verskaf Vitamien A, Vitamien en Vitamien E. Hulle is almal anti-oksidante wat verhoed dat die selle beskadig word (5) 3.1.6 ie vetinhoud van Produk A is minder omdat: Afgeroomde melk in plaas van volroommelk gebruik is Laevetroom in plaas van room is gebruik it bevat nie margarien nie (4) 3.1.7 Laktose/melksuiker, die koolhidraat in melk, sal nie verteer word nie 3.2 3.2.1 ie vernouing, verdikking en verharding van die are as gevolg van die opbou van vetneerslae staan bekend as aterosklerose. (3) 3.2.2 eur die hoeveelheid diervet/rooivleis/laevetsuiwelprodukte te verminder omdat dit versadigde vette bevat, kan die vernouing van die are verhoed word en gevolglik kan dit 'n hartaanval/beroerte verhoed (3) 3.3 3.3.1 Voedselsekerheid is individue se vermoë om genoeg/ voldoende voedsel/kos te kry/alle mense moet toegang tot kos hê Te alle tye/daagliks Vir 'n aktiewe, gesonde leefstyl/om 'n gesonde aktiewe leefstyl te handhaaf (3) 3.3.2 Verhoogde voedselpryse as gevolg van 'n styging in produksiekoste, die styging van die petrolprys, 'n styging in elektrisiteittariewe, 'n styging in lone van plaaswerkers Ekonomiese klimaat meer mense sonder werk (Enige 2) (2)

Verbruikerstudies 6 E/2014 3.4 Koste Geneties gemodifiseerde voedsel is goedkoper omdat die produksiekoste laer is Rakleeftyd Geneties gemodifiseerde voedsel het 'n langer rakleeftyd. (2) 3.5 3.5.1 Stadige metabolisme/hormonale probleem Genetiese invloed Energiewanbalans eet meer as nodig Oormatige kilojoule-inname Geen oefening (Enige 2) (2) 3.5.2 Kies lae GI-koolhidraatvoedsel omdat dit met gewigsverlies help. Eet meer veselryke voedsel omdat dit 'n mens volmaak en die gevoel van honger vertraag. Verminder suikerinname, versoete voedsel en versoete dranke omdat dit baie kilojoules bevat. Neem meer peulgroente in; dit het 'n lae GI-waarde, is vullend en laag in vet. Eet gesonder kosse omdat dit meer vitamiene en minerale bevat /eet minder gemorskos omdat dit baie energieryk/hoog in suiker en vet is, en min vitamiene bevat. VRAAG 4: KLEING [ie leerders moet die probleem identifiseer en iets nuuts genereer/iets nuuts aanbied (wat nie in die uittreksel is nie).] (Enige 8) (8) [40] 4.1 4.1.1 Mode ie styl wat deur 'n spesifieke groep mense op 'n gegewe tydstip/plek aanvaar word ie kledingstyl wat die meerderheid mense op 'n gegewe tydstip dra (3) 4.1.2 Retrospektiewe mode Verwys na klere wat die style van 'n vorige era naboots/ getroue weergawes van ouer kledingstukke is en kan nuut of tweedehands wees. Word ook klassiek-outyds of retro genoem. (3) 4.2 it is duur Uitspattige style (2) 4.3 ie klere moet 'n professionele beeld/voorkoms projekteer/positiewe persoonlike voorkoms wat toon dat die persoon die werk sal kan doen/opgewasse is om die werk te doen (2)

Verbruikerstudies 7 E/2014 4.4 4.4.1 Verminder die gebruik van natuurlike hulpbronne soos water wat in die verbouing van gewasse gebruik word. Verminder die gebruik van natuurlike hulpbronne soos petroleum wat in die vervaardiging van nuwe kleding- en tekstielstowwe gebruik word Verminder die gebruik van chemikalieë wat gebruik word om nuwe tekstielstowwe te vervaardig Verminder besoedeling wat deur die vervaardigingsprosesse veroorsaak word Verskaf goedkoop klere vir mense met 'n lae inkomste (tweedehandse klerewinkels) (Enige 2) (2) 4.4.2 Gee aan mense wat dit nodig het. Gee aan liefdadigheidsorganisasies/kerke om te verkoop/ versprei. Gee aan herwinningsdepots wat ou klere inneem Gebruik vir vloerlappe. Items kan losgetrek word en as garing gebruik word. Kan as stopsel vir kussings/stoffeerwerk gebruik word. (2) 4.5 4.5.1 Verbruikers ie items/produkte mag swak kwaliteit produkte wees en die verbruiker mag dalk meer spandeer om ander/nuwe items te koop. Mense kan hul werk verloor as vervaardigers produksie verminder (2) 4.5.2 Vervaardigers Kan baie verkope/miljoene rande verloor omdat die mark oorlaai word met goedkoop nabootsings van die items/produkte. ie swak kwaliteit van die items het 'n negatiewe impak op die oorspronklike vervaardiger se reputasie. (4) [20] VRAAG 5: EHUISING 5.1 5.1.1 Vrystaande woning/voltitelhuis is ideaal vir kinders, baie ruimte Veilige tuin/outomatiese/geëlektrifiseerde heining, toegangsbeheer veilige plek vir kinders om te speel Groot tuin met swembad ideaal vir kinders Naby skool kinders kan skool toe loop (4) 5.1.2 Om seker te maak dit pas by die huurder se behoeftes en begroting Om al die foute in die huis te identifiseer voordat die huurder intrek, anders kan die eienaar aanvaar dat die huurder die eiendom beskadig het en hom/haar daarvoor verantwoordelik hou. (4)

Verbruikerstudies 8 E/2014 5.2 5.2.1 5.2.2 5.2.3 Eienaarskap Privaatheid Onderhoud ie eienaar van die voltitel-eiendom is die wettige eienaar van die huis en die grond wat dit omring, terwyl die eienaar van die deeltitel-eiendom die wettige eienaar van die eenheid is en 'n aandeel het in die algemene eiendom. ie voltitel-eiendom is baie privaat omdat die huis 'n vrystaande woning is terwyl die eienaars van die deeltitel-eiendom slegs privaat is in hulle eie leefruimte. ie gemeenskaplike areas, bv. die swembad, word met die ander inwoners gedeel. 'n Gesin wat in 'n voltitel-woning woon, het die voordeel dat hulle tuin en omringende area ook privaat is. Ongelukkig is die gesin wat in die vrystaande huis woon, self verantwoordelik vir die onderhoud van die huis en tuin terwyl die gesin wat in 'n deeltitel-eiendom woon, slegs hulle eie eenheid moet onderhou. ie gemeenskaplike areas word deur die regspersoon onderhou. (Minus 1 punt as die leerder nie 'n paragraaf geskryf het nie.) (6) 5.3 5.3.1 Aanvangsfooi ie fooi wat die bank hef om die dokumente reg te kry en die lening te verwerk (2) 5.3.2 Okkupasiehuur Indien die koper in die huis intrek voordat die lening geregistreer is, moet hy/sy okkupasiehuur aan die verkoper betaal. (2) 5.4 Kan minder kos as om 'n huis te koop ie eienaar kan die huis ontwerp om by sy/haar behoeftes te pas ie nuutste ontwerpe en tegnologie kan ingesluit word 'n Omgewingsvriendelike huis kan gebou word ie huis kan gebou word volgens die eienaar se skedule. Indien die fondse te min is, kan die bouwerk 'n ruk lank gestaak word. it is 'n belegging. (4) 5.5 Maak seker die instruksie-handleiding is ingesluit. Inspekteer die toestel na aflewering. Lees die instruksie-handleiding deeglik en volg die instruksies. êre die kwitansie, waarborg en instruksie-handleiding op 'n veilige plek. Voltooi die registrasiekaart en stuur dit terug na die vervaardiger. Lees die waarborg en neem kennis van die geldigheid daarvan. Hou die toestel skoon. Indien nie tevrede nie, volg die korrekte prosedure om te kla (die verbruiker het die reg om die item binne 6 maande terug te neem om dit te laat herstel/vervang/vergoed.) (Enige 4) (4)

Verbruikerstudies 9 E/2014 5.6 5.6.1 5.6.2 5.6.3 Tipe Grootte Ontdooiingstelsel (2) (2) (2) 'n Koelkas met vrieskompartemente bo en onder gebruik minder elektrisiteit as sy-aan-sy-eenhede en 'n koelkas met 'n ysmaker gebruik meer elektrisiteit. 'n Eenheid wat die regte grootte is, sal minder elektrisiteit gebruik. eur elektrisiteit te bespaar, sal die verbruiker geld bespaar. 'n Koelkas wat met die hand ontvries moet word, gebruik minder elektrisiteit, bespaar dus geld en is ook omgewingsvriendelik. (Minus 1 punt as die leerder nie 'n paragraaf geskryf het nie.) (6) 5.7 Mikrogolfoonde het maklik hanteerbare knoppe wat dit verbruikersvriendelik vir mense in rolstoele maak. ie oond word nie warm nie dus kan die verbruiker hom-/haarself nie brand nie ie keramiek-emalje-afwerking maak maklik skoon. ie mikrogolfoond kan op 'n rak wat beweegruimte onder het, geplaas word sodat die rolstoel maklik onder die rak kan beweeg op 'n hoogte wat geskik is vir die persoon in die rolstoel, dit sal moegheid verminder. (8) [40] VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 it is die spesifieke groep mense wat die produk sal wil koop. (2) 6.2 it is 'n geskrewe beskrywing van die item wat geproduseer gaan word. it sluit die grootte in, hoe dit sal lyk, watter materiaal gebruik sal word om dit te produseer, hoe dit gemaak sal word (Enige 2) (2) 6.3 ie aanvangskoste sluit enige koste in wat betaal moet word om die besigheid te begin, bv. registrasiefooie, besigheidslisensie, permit, aanvangsvoorraad, ens. edryfskoste sluit salarisse, lone, skryfbehoeftes, telefoon, petrol, huur, elektrisiteit, water, skoonmaakgereedskap, ens. in. (4) 6.4 Verkoopprys: R450,00 + R75,00 + R56,00 + R25,00 (25c x 100) + R25,00 + R80,00 (R10 x 8) = R711,00 R711,00 x 20% = R142,20 R711,00 + R142,20 = R853,20 R853,20 100 = R8,53 afgerond tot R9,00 (9) 6.5 Om mense bewus te maak van die produk/om belangstelling te wek Om klante te oorreed om die produk te koop Om die mark uit te brei Om enige verandering/uitbreiding van die besigheid bekend te stel (Enige 2) (2)

Verbruikerstudies 10 E/2014 6.6 it moet die oog vang/aandag trek it moet uitstaan by ander soortgelyke produkte it moet geskik wees vir die doel/produk/geskikte grootte/geskikte vorm it moet sterk en goed ontwerp wees it moet vir alle kleinhandelaars geskik wees/maklik op rakke geplaas kan word Moet lugdig wees as produk vog kan absorbeer/beskerm teen stof, UVstrale, vog, uitdroging, kontaminasie/besmetting Moet produk skoon, vars en veilig hou tydens rakleeftyd Maklik hanteer, oop en toe maak (Enige 3) (3) 6.7 ink aan maniere om oorskietmateriale en afval te gebruik. Herwin afval Gebruik herwinde verpakkingsmateriaal Koop produkte wat bestanddele bevat wat herwin kan word (Enige 4) (4) 6.8 Kostegebaseerde prysvasstelling: die entrepreneur bereken die verkoopprys deur al die koste wat betrokke is, bymekaar te tel en dan 'n winsopslag by te voeg. Vraaggebaseerde prysvasstelling: die entrepreneur bepaal eers die prys wat die teikenmark bereid is om te betaal ; hy/sy hou dan die produksiekoste so laag as moontlik sodat 'n wins steeds gemaak kan word. Mededinging-gebaseerde prysvasstelling: ie basis van hierdie prysberekeningstrategie is die prys wat deur die mededingers gevra word ie entrepreneur moet besluit of hy sy verkoopprys hoër, dieselfde of laer as die mededinger se prys gaan vasstel. Premieprysvasstelling: Pryse van produkte is bokant die gemiddelde markprys en sal vir die klante aandui dat die prys gebaseer is op kwaliteit. Waarde-vir-geld-prysvasstelling: As die standaardproduk goed vergelyk met soortgelyke produkte in dieselfde kategorie, sal jou prys nie veel hoër of laer as dié van jou mededingers wees nie. Onderkruipprysvasstelling: ie doel is om die goedkoopste in die mark te wees, dus moet die omset baie hoog wees sodat die besigheid 'n wins kan maak Afroomprysvasstelling: Hierdie benadering word gebruik om 'n hoë prys vir 'n nuwe hoë-end- of eksklusiewe produk te stel. ie prys kan verlaag word wanneer mededingers die mark betree. [Enige 2 1 punt vir die prysstrategie en 2 punte vir die beskrywing] (6)

Verbruikerstudies 11 E/2014 6.9 ie opleiding van ongeskoolde werkers sal die gehalte van die produkte wat hulle vervaardig, verbeter en die teikenmark sal die kwaliteitsprodukte koop; sodoende dra hulle by tot volhoubare winsgewendheid. ie produktiwiteit sal verbeter as werkers opgelei is, sal hulle die werk geniet en kwaliteit produkte produseer. Indien kwaliteit produkte geproduseer word, sal daar minder vermorsing van grondstowwe wees. Opleiding sal die werkers se selfvertroue verbeter en moraal verhoog. ie kwaliteit van die werk sal verbeter wat sal verseker dat die teikenmark die produkte sal koop/besigheid sal wins maak. [ie leerders moet die probleem identifiseer en iets nuuts genereer/iets nuuts aanbied (wat nie in die uittreksel is nie).] (Enige 8) (8) [40] TOTAAL: 200