ROSEN CASTLE AANSOEK OM TOELATING

Vergelijkbare documenten
Wher e l ittle is gre at

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Naskool Tel:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Pre-Graad R / Graad R

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

AANSOEK OM STUDIELENING

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

TERME EN VOORWAARDES

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

2015 AKADEMIESE JAAR

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

Kruis Kinders Centurion

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

INLIGTING 2018 GRAAD 8

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Transcriptie:

ROSEN CASTLE AANSOEK OM TOELATING Curro Holdings Bpk Reg No 1998/025801/06 / BTW Reg No 4670183484 MAAND & AR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD GROEP/GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD 1 1.5 2 2.5 3 4 5 R BAIE BELANGRIK Hierdie Aansoek om Toelating sal alleenlik geprosesseer word indien ALLE velde leesbaar voltooi is, geteken is en ALLE nodige aanvullende dokumente aangeheg is. Indien die Aansoek om Toelating per faks of e-pos ingedien word, moet die oorspronklike dokumente op die eerste skooldag ingedien word. Ref 2014/003 3-12 12-18 18-24 NODIGE AANVULLENDE DOKUMENTE, VOLTOOIDE AFDELINGS & VORMS 24-30 2-3 3-4 4-5 5-6 Afskrif van Kind se Geboortesertifikaat Afskrif van Kind se Immuniseringsrekord indien beskikbaar Afskrif van Ouers / Voogde se ID-dokumente Afdeling 1-13 Voltooid & Geteken Voltooide & Getekende Debietordervorm TWEE ONLANGSE KLEURFOTO'S KIND (ID GROOTTE) VIR KANTOORGEBRUIK AFSPRAAK GOEDGEKEUR FAMILIEKODE NOTAS KREDIETVERWYSING BEGIN BROERS / 1 SUSTERS BY KLAS / GROEP DIE SKOOL 2 AFDELING 1 : KIND SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE VOLLE NAME SOOS OP GEBOORTESERTIFIKAAT NOEMNAAM GEBOORTE J J M M D D OUDERDOM GESLAG SEUN DOGTER HUIS & ANDER GESPROKE TAAL/TALE HUIS ANDER TAAL / TALE LEER EN ONDERRIG KEUSE 1 AFRIKAANSE KLAS ENGELSE KLAS TWEETALIGE KLAS KEUSE 2 AFRIKAANSE KLAS ENGELSE KLAS TWEETALIGE KLAS AANTAL KINDERS IN GESIN PLEK KIND IN GESIN NAME EN BOETIE/S / SUSSIE/S WAT ROSEN CASTLE VOORHEEN BYGEWOON HET NASIONALITEIT LAND OORSPRONG IMMIGRASIE RAS ASIËR SWART KLEURLING INDIËR WIT ANDER GELOOF WOONPLEK OUERS VOOGDE ANDER PERSOON WAT KIND BY SKOOL AFLAAI NAAM PERSOON WAT KIND BY SKOOL OPLAAI NAAM BLADSY 1 7

AFDELING 2 : VORIGE DAGMOEDER/S / KLEUTERSKOOL/SKOLE HUIDIGE VORIGE ADRES ADRES KODE KODE TEL NO KODE TEL NO KODE KONTAKPERSOON KONTAKPERSOON IS TOELATING TOT ENIGE ANDER KLEUTERSKOOL/SKOLE OOIT GEWEIER? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF DIE REDE. REDE AFDELING 3 : KIND SE MEDIESE BESONDERHEDE BLOEDGROEP O+ O- A+ A- AB+ AB- B+ B- ONBEKEND FAMILIEDOKTER NAAM TEL NO ADRES KODE MEDIESE FONDS NAAM LIDNOMMER HOOFLID VOORLETTERS & HOOFLID ID-NOMMER OPSIE HET DIE KIND ALLE NODIGE IMMUNISERINGS ONTG? INDIEN NIE, VERSKAF ASSEBLIEF DIE REDE. REDE HET DIE KIND AAN ENIGE DIE VOLGENDE SIEKTES GELY? MERK ASSEBLIEF MET 'N X. ASMA INGEWANDSKOORS MASELS SKARLAKENKOORS WATERPOKKIES DUITSE MASELS PAMPOENTJIES BOSLUISKOORS SUIKERSIEKTE HEPATITIS POLIO MAAGKOORS WITSEERKEEL MALARIA RUMATIEKKOORS KINKHOES LY DIE KIND AAN ENIGE ALLERGIEË? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. BENODIG DIE KIND ENIGE SPESIALE MEDIESE BYSTAND? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. HET DIE KIND OF LY DIE KIND TANS AAN ENIGE SIEKTES OF AFWYKINGS? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. ONTG DIE KIND TANS BEHANDELING VIR ENIGE KONDISIE? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. HET OF LY DIE KIND TANS AAN ENIGE SIELKUNDIGE OF EMOSIONELE AFWYKINGS WAARVOOR BEHANDELING ONTG IS OF TANS ONTG WORD? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. BLADSY 2 7

AFDELING 3 : KIND SE MEDIESE BESONDERHEDE - VERVOLG HET DIE KIND ENIGE OPERASIES ONDERGAAN? INDIEN, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. SPESIFISEER ASSEBLIEF ENIGE ANDER RELETE MEDIESE BESONDERHEDE. AFDELING 3 : KIND SE MEDIESE BESONDERHEDE - TOESTEMMING IN 'N NOODGEVAL, HOU ASSEBLIEF INGEDAGTE DAT DAAR NIE TYD MAG WEES OM NA DIE KIND SE REKORDS TE VERWYS NIE. DIE SKOOL BEHOU DUS DIE REG VOOR OM DIE VINNIGSTE MEDIESE DIENS GEBRUIK TE MAAK. EK,, DIE OUER / WETTIGE VOOG, GEE HIERMEE MY TOESTEMMING DAT 'N MEDIESE PRAKTISYN NOODSAAKLIKE MEDIESE BEHANDELING MAG TOEDIEN SOOS NODIG. HANDTEKENING OUER / WETTIGE VOOG AFDELING 4 : VADER / STIEFPA / WETTIGE VOOG SE BESONDERHEDE VOLTOOI ALLEENLIK INDIEN NIE DIE REKENINGHOUER NIE. VERWYS NA AFDELING 8 VOLLE NAME SOOS OP IDENTITEITSDOKUMENT TITEL MNR MEV ME MEJ DR DS PROF ANDER HUWELIKSTATUS BEROEP WERKGEWER HUISADRES WERKSADRES POSBUS KODE KODE KODE OUERSTATUS KIND WOONAGTIG BY OUER/S KIND SE WETTIGE VOOG TOEGANGSREGTE TOT KIND TOEGANGSREGTE BEPERK TOT 'N NOODGEVAL BLADSY 3 7

AFDELING 5 : MOEDER / STIEFMA / WETTIGE VOOG SE BESONDERHEDE VOLTOOI ALLEENLIK INDIEN NIE DIE REKENINGHOUER NIE. VERWYS NA AFDELING 8 VOLLE NAME SOOS OP IDENTITEITSDOKUMENT TITEL MNR MEV ME MEJ DR DS PROF ANDER BEROEP HUWELIKSTATUS WERKGEWER HUISADRES WERKSADRES POSBUS KODE KODE KODE OUERSTATUS KIND WOONAGTIG BY OUER/S KIND SE WETTIGE VOOG TOEGANGSREGTE TOT KIND TOEGANGSREGTE BEPERK TOT 'N NOODGEVAL AFDELING 6 : BESONDERHEDE 'N ADDISIONELE KONTAK IN 'N NOODGEVAL VOLLE NAME AFDELING 7 : VERKLARING OUERS / WETTIGE VOOGDE Ons, die ondergetekendes,, verklaar hiermee dat die inligting wat in die Aansoek om Toelating deur ons verskaf is, volledig en korrek is. Ons stem ook saam met die voorwaardes soos hierin uiteengesit. Ons aanvaar dat die Skool op Christelike beginsels gebaseer is en onderneem om nie hierdie beginsels te ondermyn nie. Ons aanvaar dat die voorgeskrewe aantal kinders per klas soms oorskry kan word. Indien enige belangrike inligting, waarvan die Skool behoort te weet, weerhou is, sal die Aansoek om Toelating heroorweeg word. NB: Die handtekeninge van beide ouers en / of wettige voogde word benodig indien van toepassing. HANDTEKENING VADER / STIEFPA / WETTIGE VOOG HANDTEKENING MOEDER / STIEFMA / WETTIGE VOOG BLADSY 4 7

AFDELING 8 : BESONDERHEDE DIE REKENINGHOUER VOLLE NAME SOOS OP IDENTITEITSDOKUMENT TITEL MNR MEV ME MEJ DR DS PROF ANDER HUWELIKSTATUS BEROEP WERKGEWER HUISADRES WERKSADRES POSBUS KODE KODE KODE OUERSTATUS KIND WOONAGTIG BY OUER/S KIND SE WETTIGE VOOG TOEGANGSREGTE TOT KIND TOEGANGSREGTE BEPERK TOT 'N NOODGEVAL BESONDERHEDE KINDERS TANS IN U SORG WAT DIE SKOOL BYWOON. 1 NAAM GROEP 2 NAAM GROEP 3 NAAM GROEP 4 NAAM GROEP BETAALOPSIE AFDELING 9 : VERKLARING REKENINGHOUER MAANDELIKSE DEBIETORDER ARLIKS VOORUIT DMV ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING (EFT) OF KONTANTDEPOSITO BY DIE BANK. Ons, die ondergetekendes,, verklaar hiermee dat die inligting soos deur die Rekeninghouer in die Aansoek om Toelating verskaf is, volledig en korrek is. Ons aanvaar gesamentlike verantwoordelikheid en aanspreeklikheid teenoor Curro Holdings Bpk vir die stiptelike betaling van die eenmalige, nieterugbetaalbare inskrywingsfooi, skoolfooie en enige ander bedrae wat aan die Skool betaalbaar sou raak, ingesluit die deelname aan of die bywoning van enige ekstrakurrikulêre aktiwiteite. Ons aanvaar die Finansiële Terme en Voorwaardes waarvan n afskrif gehou word. NB: Die handtekeninge van die rekeninghouer sowel as die 2de ouer / n ouer / wettige voog word benodig indien van toepassing. HANDTEKENING REKENINGHOUER HANDTEKENING 2DE OUER / N OUER / WETTIGE VOOG HANDTEKENING N GEMAGTIGDE SKOOLVERTEENWOORDIGER BLADSY 5 7

AFDELING 10 : FINANSIËLE TERME EN VOORWAARDES 1. AANVAARDING 1.1 Die persoon / persone verantwoordelik vir die rekening (hierna die Rekeninghouer ) soos beskryf in die standaard Aansoek om Toelating aanvaar hiermee aanspreeklikheid as hoofskuldenaar, alternatiewelik as medeskuldenaar en borg vir die betaling van alle fooie aan die Skool soos in die Aansoek om Toelating uiteengesit. 1.2 Die wettige voog, soos beskryf in die Aansoek om Toelating, verbind homself / haarself as borg en medeskuldenaar teenoor die Skool vir die betaling van die fooie deur die Rekeninghouer asook alle ander verpligtinge wat uit hierdie ooreenkoms mag spruit. 2. BETALINGSVOORWAARDES 2.1 Dit word geboekstaaf dat fooie liks teen die maand van Mei vasgestel word en daarna skriftelik aan die Rekeninghouer vir kennisname deurgegee word. 2.2 Die Rekeninghouer sal die Skool onmiddellik verwittig indien hy / sy nie n faktuur aan die begin van die skool ontvang het nie. 2.3 Fooie vir 12 (twaalf) is liks vooruitbetaalbaar by wyse van debietorder voor of op die 2de (tweede) dag van elke kalendermaand, of is liks vooruitbetaalbaar teen 31 Desember na gelang van die betaalopsie wat die Rekeninghouer op die Aansoek om Toelating uitgeoefen het. 2.4 Die Skool eien hom die reg toe om rente op rekeninge wat 30 (dertig) dae en meer agterstallig is teen 15% (vyftien persent) te hef. 2.5 Betaling van likse fooie by wyse van debietorder is nie onderhewig aan die verskaffing van n rekeningstaat nie. Betalings geskied volgens die relevante fooiestruktuur van die Skool. 2.6 Geen Aansoek sal aanvaar word in die geval waar n bestaande rekening wanbestuur word of agterstallig is nie. 2.7 Ek/ons onderneem om die inskrywingsfooi met toelating te betaal en is deeglik bewus van die feit dat dit nie-terugbetaalbaar is nie. 2.8 Neem asseblief kennis dat Graad R n aparte fooiestruktuur het. 3. KONTRAKBREUK Indien die ondergetekende borg, Rekeninghouer of wettige voog enige terme of voorwaardes van hierdie Ooreenkoms verbreek, mag die Skool in sy eie diskresie: 3.1 Die kind toegang tot die Skool weier totdat die kontrakbreuk aangesuiwer is; of 3.2 n Skadevergoedingseis aanhangig maak vir alle skade wat die Skool mag gely het weens die kontrakbreuk; of 3.3 Enige ander gepaste regstappe na sy eie goeddenke in werking stel. 4. ALGEMEEN Hierdie Ooreenkoms stel die algehele ooreenkoms tussen die partye daar en daar is geen ooreenkomste, voorstellings of waarborge wat tussen die partye bestaan, anders as wat spesifiek hierin uiteengesit word nie. Geen wysiging of kansellasie van hierdie ooreenkoms sal enige regskrag dra tensy dit op skrif geplaas word en deur iedere party onderteken word nie. 5. JURISDIKSIE Dit word hiermee ooreengekom dat hierdie Ooreenkoms onderworpe is aan, en geïnterpreteer sal word ooreenkomstig die reg en die wetgewing van die RSA en dat dit verder onderworpe is aan die jurisdiksie van n bevoegde hof in die RSA. 6. KREDIETINLIGTING Die ondergetekende wettige voog, Rekeninghouer of borg gee hiermee toestemming aan die Skool om kredietinligting oor hulself te bekom, te deel en uit te ruil met enige kredietburo of ander instelling met wie hulle finansiële transaksies gehad het of kon gehad het, ook sodanige inligting wat versoek word kragtens enige omstandighede soos beoog word in die Nasionale Kredietwet. 7. DOMICILIUM Die partye kies as hulle domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie Ooreenkoms die adresse soos uiteengesit in die Aansoek om Toelating. 8. REGSKOSTE Indien die Rekeninghouer nie die fooie betaal nie en die Skool besluit om regstappe teen die Rekeninghouer te neem, onderneem die Rekeninghouer om die regskoste te betaal vir die invordering van die uitstaande skuld ten opsigte van fooie, insluitend prokureursfooie op n prokureur-eie-kliënte-skaal, invorderingsfooie en -kommissie, rente en opsporingskostes. 9. KANSELLASIE AANSOEK 9.1 Die Rekeninghouer onderneem om 30 (dertig) kalenderdae skriftelike kennis van kansellasie van die Aansoek om Toelating te gee en bevestig dat, indien sodanige kennisgewing nie nagekom word nie, die Rekeninghouer aanspreeklik sal wees vir die volgende kwartaal se fooie. 9.2 Die Skool behou die reg voor om die kind te skors onder die volgende omstandighede: Met onmiddellike inwerkingtreding as die kind in die uitsluitlike diskresie van die Skool skuldig is aan n misdryf wat voortgesette onderrig aan die Skool onmoontlik sou maak. In sodanige geval, na aftrekking van alle bedrae aan die Skool verskuldig, sal n proporsionele bedrag van die fooie wat vooruitbetaal is, terugbetaal word. 9.3 Die volledige skoolfooi sal vir Desember gehef word aangesien Desember nie as n kennismaand aanvaar of erken word nie. 9.4 In die geval van emigrasie, wat n lang proses behels, vereis die Skool skriftelike kennis 3 (drie) vooruit. HANDTEKENING REKENINGHOUER BLADSY 6 7

AFDELING 11 : ALGEMENE VRYWARING 1. Die Skool en die Direksie van Curro Holdings Bpk onderneem om in alle skoolaktiwiteite redelike en algemeen aanvaarbare veiligheidstandaarde daar te stel wat die veiligheid van alle kinders, opvoeders en besoekers aanbetref. 2. Die Skool en die Direksie van Curro Holdings Bpk kan egter nie verantwoordelikheid aanvaar vir ongelukke wat in die klas of op die skoolterrein plaasvind nie. 3. Elke ouer word derhalwe versoek om die onderstaande gedeelte te voltooi as bewys dat u die Skool en die Direksie van Curro Holdings Bpk se posisie verstaan en die risiko daaraan verbonde aanvaar. 4. Ek,, die ouer / wettige voog van wie as sodanig ingeskryf en aanvaar is by die Skool onderhewig aan die bepalings hiervan, vrywaar hiermee en stel die Skool en die Direksie van Curro Holdings Bpk in der tyd van Curro Holdings Bpk (Reg No 1998/025801/06) skadeloos vir alle verliese of skade in die algemeen, hoe dit ook mag ontstaan, wat ek as ouer / wettige voog van die bogemelde kind mag ly, as gevolg van enige gebeurlikheid waarby hy / sy betrokke mag wees as lydende of veroorsakende party weens sy / haar betrokkenheid as kind by die Skool, behalwe indien sodanige verlies of skade intree as gevolg van die ernstige nalatige of opsetlike wangedrag van die Skool of die Direksie van Curro Holdings Bpk of enige persoon wat optree namens of onder die beheer is van die Skool of die Direksie van Curro Holdings Bpk. 5. In die besonder magtig ek hiermee dat die vermelde kind tydens alle uitstappies waarby hy / sy van die vervoer wat die Skool na die uitstappie voorsien, mag gebruik. Ook in hierdie omstandighede vrywaar en stel ek die Skool en die Direksie van Curro Holdings Bpk voormeld skadeloos vir enige skade of verlies wat ek as ouer / wettige voog van die betrokke kind mag ly en aanvaar vrywillig alle risiko wat daarmee gepaard mag gaan, behalwe indien sodanige verlies of skade intree as gevolg van die ernstige nalatige of opsetlike wangedrag van die Skool of die Direksie van Curro Holdings Bpk of enige persoon wat optree namens of onder die beheer is van die Skool of die Direksie van Curro Holdings Bpk. GETEKEN TE OP HEDE DIE DAG 20. AS GETUIES: 1. 2. OUER / WETTIGE VOOG AFDELING 12 : TOESTEMMING OM FOTO'S TE GEBRUIK Ek verstaan en aanvaar dat daar van tyd tot tyd informele foto s geneem word van die Skool se kinders, en dat, in sover hierdie foto s in die besit of beheer van die Skool en/of Curro Holdings Bpk geplaas word, hierdie foto s deur die Skool en/of Curro Holdings Bpk gebruik mag word in die elektroniese en/of gedrukte media, insluitend die Curro Holdings Bpk webtuiste, koerantadvertensies, tydskrifadvertensies, brosjures, strooibiljette, plakkate, buitelugborde, baniere en vlae, welke gebruik uitsluitlik sal wees vir bemarking van die Skool en/of Curro Holdings Bpk. Aangesien alle bemarkingsmateriaal van die Skool en/of Curro Holdings Bpk uitnemendheid uitbeeld, sal die Skool en/of Curro Holdings Bpk te alle tye, in sover as wat die gebruik en publikasie van die foto s in die beheer van die Skool en/of Curro Holdings Bpk geplaas is, verseker dat hierdie foto s in goeie smaak gebruik word. AFDELING 13 : OPNAME - BEMARKING HANDTEKENING OUER / WETTIGE VOOG WAAR HET U ONS GEHOOR? MERK ASSEBLIEF MET 'N X. BUITELUGBORD KOERANT TYDSKRIF RADIO AANBIEDING BROSJURE STROOIBILJET UITSTALLING VRIEND WEB ANDER / SPESIFISEER HOE TEVREDE WAS U MET DIENSTE ONTG VOOR HIERDIE? BAIE TEVREDE TEVREDE ONTEVREDE BAIE ONTEVREDE WAS DIE INLIGTING VOOR HIERDIE: RELET LEERSAAM GENOEGSAAM INDIEN NIE, VERSKAF ASSEBLIEF BESONDERHEDE. BLADSY 7 7