Foto-redigering vir sun.ac.za

Vergelijkbare documenten
Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

FAKTORE EN VEELVOUDE

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bankstate LPF Systems BK

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pragtige Koningin Ester

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Installerings instruksies vir Winkerk 7

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Hoe om vlae aan te bied

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

MAKRO FOTOGRAFIE. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

16. Die Israeliete soek ʼn koning 1 Samuel 8:1-22

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Sentraalbeplande stelsel

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Transcriptie:

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf moderner en meer samehangend te laat vertoon. Om seker te maak ons webwerf lyk te alle tye elegant en professioneel versoek ons dat jy hierdie riglyne volg wanneer foto s geneem en op die Universiteit Stellenbosch-nuusarea geplaas word. As jy hulp benodig met die redigering van die foto s, lees die Stapsgewyse riglyne vir die redigering van beelde met Canva. Canva is ʼn gratis en maklike instrument vir die redigering van foto s in die korrekte formaat. Dankie vir jou hulp om die webwerf meer professioneel te laat lyk! Voorbeeld A 9 Mei 2016 1

Die nuwe manier Gebruik een foto om die hele banier te vul. In hierdie voorbeeld is die grootte van die bestaande foto bloot aangepas. Die koplyn van die storie is altyd aan die linkerkant van die banier. Neem die foto op so ʼn manier dat die belangrikste onderwerp aan die regterkant van die foto is, soos in hierdie voorbeeld, sodat dit nie deur die koplyn versteek sal word nie. Voorbeeld B Die nuwe manier 9 Mei 2016 2

Landskap-foto s is makliker om te gebruik, maar soms is slegs ʼn portretweergawe beskikbaar. Plaas die foto op ʼn grys of wit agtergrond. Enge skakering van suiwer grys is aanvaarbaar, maar probeer dit so lig moontlik maak, en hou die skakering van die foto in berekening. Moenie ander kleure as agtergrond gebruik nie. Maak altyd seker dat die regterkant, bokant en onderkant van die foto in lyn is met die rande. In hierdie voorbeeld sal jy sien daar is geen kleur regs van die foto nie. Beperk die hoeveelheid oop spasie in die banier soveel moontlik. Knip enige vertikale dooie spasie in die beeld af om te verseker dat die banier horisontaal gevul is. In hierdie voorbeeld is dieselfde foto bloot groter gesleep om meer van die spasie in die banier te vul. Voorbeeld C Die nuwe manier Gebruik een foto om die hele banier te vul. In hierdie voorbeeld is die bestaande foto bloot groter gesleep. 9 Mei 2016 3

Voorbeeld D Die nuwe manier Gebruik een foto moenie veelvuldige foto s in die banier gebruik nie. Plaas die foto op ʼn grys of wit agtergrond. Enge skakering van suiwer grys is aanvaarbaar, maar probeer dit so lig moontlik maak, en hou die skakering van die foto in berekening. Moenie ander kleure as agtergrond gebruik nie. Maak altyd seker dat die regterkant, bokant en onderkant van die foto in lyn is met die rande. In hierdie voorbeeld sal jy sien daar is geen kleur regs van die foto nie. Beperk die hoeveelheid oop spasie in die banier soveel moontlik. Knip enige vertikale dooie spasie in die beeld af om te verseker dat die banier horisontaal gevul is. In hierdie voorbeeld is die hoofonderwerp aan die regterkant van die foto om genoeg ruimte te laat vir die koplyn. 9 Mei 2016 4

Voorbeeld E Beeld E1: Rekenaar-aansig Die nuwe manier Beperk die gebruik van logo s en teks in die banier. Die koplyn en teks of logo in die beeld sal waarskynlik bots, tensy jy die teks na regs belyn. Let op dat die bewegende kolle wat voor die artikels verskyn: o aan die onderkant in rekenaar-aansig is (soos in beeld E1 hier bo) en o aan die onderkant in mobiele landskap-aansig is (beeld E2), maar o aan die bokant in mobiele portret-aansig is (beeld E3). Na gelang van waar jy die teks of logo in jou beeld geplaas het, kan die bewegende kolle en/of koplyn in een van daardie aansigte daarmee oorvleuel. Beeld E2: Mobiele landskap-aansig 9 Mei 2016 5

Beeld E3: Mobiele portret-aansig Gebruik lettergroottes wat groot genoeg is. Let op hoe klein die lettergrootte in mobiele portret-aansig word. Voorbeeld F As geen foto beskikbaar is nie: Gebruik ʼn grafieseontwerp-element. As die grafika teks bevat, maak seker dat die belangrikste teks aan die regterkant is, soos in hierdie voorbeeld. 9 Mei 2016 6

Jy kan een van die blaarbeelde as jou banier gebruik. Die maroen blaar op die wit agtergrond kry voorkeur, maar as daar reeds ʼn storie is waarin die beeld gebruik word, kan die wit blaar op ʼn maroen agtergrond gebruik word. Nog redigeerwenke: Gebruik foto s van ʼn redelike gehalte (party foto s in hierdie dokument is in lae definisie omdat skermskote geneem is, maar dit is bloot ter illustrasie). Jy kan foto s binne die storie invoeg. Hierdie foto s kan in landskap- of portretformaat wees en kan enige plek in die teks geplaas word, en sal die storie goed aanvul. Veelvuldige foto s hoef dus nie saam in die banier geplaas te word nie. Die fotobeskrywing word aan die onderkant van die storie geplaas. Wanneer foto s binne die storie geplaas word, moet die lêergrootte van die foto tot 200 kb beperk word om te verseker dat die bladsy vinnig deur die gebruiker afgelaai kan word. Dink na oor ons gebruikers en hoe hulle met jou storie sal omgaan. Die foto moet ʼn gebruiker bloot lok om die storie te lees, en nie die hele storie vertel nie. As die publiek byvoorbeeld nie noodwendig ons personeellede ken nie, sal ʼn pragtige foto van ʼn lokaal of die geleentheid self dalk beter werk as ʼn foto van drie onbekende personeellede wat die geleentheid bygewoon het. Wenke vir die neem van foto s: Die banierbeeld van die storie is in landskapformaat (940 x 311 beeldelemente). Die fotograaf moet dus gewoonlik terugstaan en ʼn breër foto neem as wat hy/sy gewoonlik sou. Dit is die beste manier om te verseker dat die foto geknip sal kan word om die hele oppervlak van die banier te vul. ʼn Portretfoto sal byvoorbeeld in landskapformaat geneem word. Slegs een foto is vir die banier nodig, en die fotograaf kan dan dus weer sy/haar normale afneemmetode gebruik. 9 Mei 2016 7

Die koplyn van die storie is altyd aan die linkerkant van die banier op die hoofnuustoevoer. Neem dit in ag wanneer foto s geneem word. Neem die foto op so ʼn manier dat die belangrikste onderwerp aan die regterkant van die foto is sodat dit nie deur die koplyn versteek sal word nie. Wanneer foto s van groepe geneem word, moet die aantal mense in die groep beperk word, waar moontlik. Die foto moet ook breër geneem word sodat belangrike gesigte nie deur die koplyn bedek word nie. Foto s kan omgeswaai word, waar van toepassing, mits feite nie versteur word, teks nie omgekeer word of die beelde op die foto verwring word nie. Dit is belangrik dat die fotograaf behoorlike instruksies voor die fotosessie kry. Wys hom/haar gerus hierdie riglyne. 9 Mei 2016 8