Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Vergelijkbare documenten
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Ons Prospektus 1. WELKOM

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

FAKTORE EN VEELVOUDE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

NASKOOLSENTRUMBELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Tjokkerjol Speelgroepie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Laerskool Horison Graad

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Graad 7-inligtingsbrief

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Les 14: Entrepreneurskap

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Pragtige Koningin Ester

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Laerskool Stellenbosch

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

Kwotasieblad vir skole/groepe:

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Les Plan Twee. Habitats

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Transcriptie:

Laerskool Bakenkop Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion Posbus 51928, Wierdapark, 0149 Tel nr 012 653 4187 faks 012 653 4129 Epos: admin@laerskoolbakenkop.co.za 22 Januarie 2015 NASKOOL/TOESIGSENTRUM 2015 Beste ouers, 1. NASKOOLGELDE Die Beheerliggaam het besluit dat die Naskool/toesigsentrum se begroting voortaan onafhanklik van dié van die skool bestuur moet word. Dit impliseer dat die inkomste (naskoolgelde) en die uitgawes (etes en salarisse) nou van mekaar afhanklik is en nie teen n verlies bestuur kan word nie. n Ernstige beroep word op u as ouers gedoen om asseblief stiptelik te betaal aangesien ons noustrop trek wanneer kos aangekoop moet word. Die aanwending van die naskoolgelde is om personeel te betaal, water, ligte, kos en speelgoed te koop en die gelde is reeds tydens die begroting so laag as moontlik gemaak. R750.00 per maand oor 10 maande. Indien u kind nie meer die Naskool/toesigsentrum gaan bywoon nie, moet n maand kennis gegee word (en betaal word). Indien u vooraf n reëling tref vir minder dae per maand sal u dienooreenkomstig op maandelikse basis teen die dagtarief van R40 per dag gehef word (vooruitbetaalbaar by kantoor). Vir leerlinge van buite die Naskool/toesigsentrum is die dagtarief vooruit betaalbaar die bewys van betaling verseker toegang tot die Naskool en iets te ete. 2. NASKOOLPERSONEEL Die personeel bestaan uit die volgende: Mnr. Chris Henrico Naskoolsentrum Bestuurder Juf. Linda Fourie, Naskoolsentrum Leier - 0814169943 Die voorlopige indeling is as volg, afhangende van die getalle. GR. R Juf. Emile Mattheus T4 0789121980 Juf. Anna-Marie Gerber 0814169943 GR. 1 Juf. Antoinette Roux W2 0824635735 GR. 2 Juf. Petro Steyn G16 0724930216 GR. 3 en 4 Juf. Monique Buys G20 0761086246

GR. 5 en 6 Juf. Jeanne Hall K21 08278274393 GR. 7 Mev. Linda Fourie K9 0814169943 3. NASKOOL ROETINE 3.1 Alle leerders moet hulle naskoolklere direk na skool gaan aantrek en ook toesien dat hul skoolklere, skoene en kouse netjies in die tasse teruggepak word. Ouers/voogde moet asseblief ook die kinders hieroor inlig, sodat leerders kan leer om n verantwoordelikheidsin te kweek. Onderwyshulp word in die geval steeds aan die Gr. R en Gr. 1-leerders verleen. 3.2 Sal u as ouer asb. die volgende met u leerder bespreek: 3.3 Slegs Gr. R. en Gr. 1 leerders word by die klasse afgehaal na skool. Alle ander leerlinge moet na skool by die kombuis by sy/haar juffrou aanmeld. Die tasse word in rye by die lokale geplaas, sodat toesig oor die tasse gehou kan word. Indien n leerder nie na skool aanmeld nie, beteken dit dus dat u leerder nie daardie dag die Naskool bywoon nie. Tydens hierdie sessie word spesiale reëling ens. getref en die personeel is dus nie verantwoordelik vir die kind wat nie opdaag en ingeteken word nie. 3.4 Indien n leerder weet dat hy die volgende dag nie by die Naskool sal wees nie of nie ná skool kan aanmeld weens sport of kultuur nie, dit nodig is om die vorige dag reeds reëlings te tref. Tydens studietyd word die leerders ook by hul eie klasse uitgeteken. 3.5 Dit is dus duidelik dat daar voorsiening gemaak word vir ete slegs as dit vooraf gereël word. Indien u 'n dringende probleem het bespreek asb. die vorige dag as u die volgende dag kos wil hê vir u kind. 4. NASKOOLROOSTER 13:45 14:15 16:00 16:00 16:15 16:15 Verklee en aanmeld en middagete Gaan na onderskeie klasse waar register geneem word. Indien u in hierdie tyd u kind kom haal, vind uit by Mev. Linda Fourie waar u leerder se personeellid is, en teken die kind in sy klas uit. Op terrein onder toesig van 3 personeellede terwyl een persoon die huiswerk sessie hanteer. Verrassingstyd.

16:45 Alle leerders wag in die senior vierkant (voor Mnr. Chris Henrico se klas) vir hul ouers. Daar is n volledige uitgewerkte spyskaart, waarvolgens leerders gebalanseerde etes kry. Dit wissel van warm brakke, tuna broodjies, pasteie, macaroni en kaas en ham en kaasbroodjies. Daar is ook n wye verskeidenheid smere beskikbaar, wat u kind op n broodjie kan kry. Saam met die kos word ook n Halls vrugtesappie bedien. Die beste gehalte kos beskikbaar en so vars moontlik word vir die Naskool verkry. Die begroting is so uitgewerk dat die volgende spyskaart verskaf word. VOORBEELD VAN N SPYSKAART Pasteie Vrug en sap, oorblywende pasteie Hot Dogs Vrug en sap, oorblywende hot dogs Maalvleis Vrug en sap, oorblywende maalvleis Macaroni en kaas Vrug en sap, oorblywende macaroni en kaas Kaas/Tuna broodrolletjies Ysies, oorblywende broodjies en sap SOUSE Keuse van Tamatie, mayonaise, barbeque, mosterd, pienk sous SMERE Keuse van Grondboontjiebotter, sandwich spread, konfyt, stroop, kaassmeer, bovril, Marmite cheese spread, Nutella VRUGTE Seisoen verbonde SAPPE Halls Nartjie, lemoen, perske, granadilla, koejawel, mango 5. Leerders wat tydens studie aan sport en/of kultuuraktiwiteite deelneem, sal na hul aktiwiteite geleentheid hê om hul huiswerk te doen. Onderwyshulp, ook in die laathuiswerkklas, tot en met 16:55, word aan alle leerders verleen, waarna elkeen se huiswerkboek geteken word. Ouers/voogde behoort hul egter daagliks van leerders se huiswerk en/of kommunikasie in die skooldagboek te vergewis, indien iets meer gedoen moet word.

6. NASKOOL PERSONEEL KONTROLEER SLEGS OF HUISWERK GEDOEN IS. 7. Graad 4 tot 7 leerders moet asseblief leesstof bring vir elke dag. Soms het hulle nie huiswerk nie en kan dan hulle lees oefen. 8. Verrassingstyd is om 16:15 waartydens leerders n heerlike vrugte- ysie, vars vrug of pakkie skyfie/lekkers sal ontvang. SODRA LEERDERS KLAAR IS MET HUISWERK, MOET HULLE TASSE VOOR MEV. LINDA SE KLAS NEERGESIT WORD (VIERKANT). GR. R-LEERDERS SIT HUL TASSE BUITE DIE GR. R KLAS NEER Ouers/voogde kry leerders in die vierkant voor Mev. Linda se klas. As dit reën en in die winter, moet die kinders by Juf. Linda se klas (K9) afgehaal word. Ouers/voogde moet asseblief onthou om hul kind in die register uit te teken alvorens die kind die perseel verlaat. Laasgenoemde reëling is vir veiligheidsdoeleindes. 9. NOODHULP Die naskoolonderwysers is almal opgelei as noodhulp-personeel om u kind te kan versorg. Nuwe personeel kry een keer per jaar so n opleidingsgeleentheid. Die personeel aan diens, sien te alle tye na u kind se welstand/gesondheid om. Indien n leerder ernstig beseer of baie siek is, word ouers/voogde telefonies hiervan in kennis gestel. Indien nodig, en wanneer ouers nie in die hande gekry word nie, word die skoolhoof of persoon in sy plek ingelig en hy neem dan n besluit namens ouers om die beseerde kind te laat behandel. 10. REËLINGS Die volgende reëlings tussen ons kan naskoolwerking vergemaklik. Lig ook asseblief u kind hieroor in: 10.1 Ouers/voogde moet die naskool skriftelik of telefonies in kennis stel indien n leerder afwesig is. Die reël geld ook as iemand anders behalwe die ouer of voog die kind kom afhaal. U kan ook in die huiswerkboekie by die betrokke datum aan die naskool n skriftelike boodskap gee. U kind moet dit dan aan die onderwyser wys. Die onderwyser sal parafeer. 10.2 Dit is baie belangrik dat ouers/voogde die naskool skriftelik in kennis stel indien u kind net sekere dae die naskool gaan bywoon. U sal verstaan dat dit belangrik is om te weet hoeveel kos om te bestel. 10.3 Indien n leerder vir die middag na n maat toe gaan, moet die naskool betyds skriftelik (brief of huiswerkboekie) in kennis gestel word.

10.4 Alle buitemuurse aktiwiteite moet ook asseblief aan die naskool deurgegee word. Meld die tipe buitemuurs, op watter dae dit aangebied word en ook watter tye. Dit is baie belangrik sodat die naskoolpersoneel kan sorg dat u kind op die regte dae, op die regte tye, by die regte aktiwiteite kan uitkom. SIEN AANGEHEGTE VORM. 10.5 Naskoolleerders mag nie direk na skool saam met maats by die hekke wag nie. Naskoolleerders behoort op daardie tyd by die verversingslokaal aan te meld om aanwesig gemerk te word en middagete te kry. Leerders word ook nie toegelaat om hek toe te gaan indien die ouer gearriveer het nie. 10.6 Alle naskoolleerders word deur gemagtigde persone uitgeteken. Daar moet skriftelike reëlings met die naskool getref word oor wie u kind namens u mag uitteken. Voltooi asseblief meegaande vorm om daardie persone te identifiseer. 11. NASKOOLREËLS Die naskoolleerders en naskoolpersoneellid, in wie se toesig hul is, stel saam kernreëls op wat hul ooreenkom om na te kom. Almal teken op die lys reëls en dit word sigbaar opgeplak. Die skoolreëls en prosedure van toepassing geld ook vir naskoolleerders. 12. NASKOOLURE Dit is belangrik dat ouers sal kennis neem dat die naskool oop is tot en met 17:30. As vergunning sal daar n personeellid wees net tot en met 17:45. Dit is baie onregverdig teenoor die betrokke personeellid om later te bly. Daarom sal u in die toekoms indien u u kind na 17:45 afhaal, n boete van R50.00 per uur of gedeelte daarvan gehef word, wat onmiddellik betaalbaar is. 12.1 Indien u laat sou wees tref asb. 'n reëling of skakel Mev. Linda Fourie by 0825709531. Haal dan asb. u kind af by K9. 12.2 Dit is nie altyd maklik om alle ouers en familielede te ken en te onthou nie. Indien iemand anders as die gewone u kind afhaal, tref asb. die nodige reëlings, anders sal ons die leerder nie kan laat gaan nie. Baie dankie dat u verstaan, ons wil graag 'n suksesvolle diens lewer. Baie dankie vir die wat verstaan hoe groot taak dit is om ± 200 leerders te organiseer om huiswerk te doen. Baie dankie vir u lojale ondersteuning. Groete CHRIS HENRICO ADJUNK HOOF W.J. FOURIE HOOF

NASKOOL BUITEMUURSE AKTIWITEITE NAAM VAN AKTIWITEIT TYD MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

NASKOOL TOESTEMMINGSBRIEF OM LEERDER AF TE HAAL Hiermee gee ek, ouer van (naam en van) Graad / toestemming dat die volgende persone my kind mag afhaal by Laerskool Bakenkop Naskoolsentrum: 1. 2. 3. 4. 5. 6. HANDTEKENING VAN OUER DATUM NASKOOL - OUERAAND Die 4de Februarie 2015 is daar n datum oop vir n oueraand vir die Naskool om 18:00. SKEURSTROKIE - NASKOOL OUERAAND 4FEBRUARIE 2015 Hiermee erken ek, ouer van ontvangs van die Naskool oueraand uitnodiging. JA NEE Ek sal die oueraand bywoon HANDTEKENING VAN OUER DATUM