CFAT Fasiliteerder Template

Vergelijkbare documenten
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Oorsig van Standaarde en Sertifisering in Suid- Afrikaanse Landbou

Tema 8: Mense wat ons help

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

1 Waar ek vandaan kom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Sessie 1. Verbetering van. Marktoegang vir Rooibos Kleinboere Train-the-Trainer Sessie Julie n Projek in samewerking met: Befonds deur:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Les Plan Vier. Voeding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Les Plan Twee. Habitats

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Nota vir die onderwyser/es:

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

Tema 7: Stories van dapper helde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Paulus en sy vriende vertel ander van God

2 nd Chances... Wiskunde

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Lees en Leesgereedheid

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

BARRETT SE TAKSONOMIE

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Direkte en indirekte rede. Naam:

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Hersiening NUWE TESTAMENT JAAR 2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

INSTRUKSIES EN INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

1. PRESENSIE LYS Naam van Leerprogram: Datum: Plek: No. Naam en Van Kontak No. Handtekening 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Bladsy 1

2. ALGEMENE LEERDER INLIGTING Naam en Van: Geslag: Manlik: Vroulik: Geboortedatum: ID Nommer: Kan jy n kopie van jou ID volgende keer saambring? Telefoon nommer: Woonadres of e-pos adres: Area/Dorp: Afrikaans Praat: Ja: Nee: Afrikaans Lees en Skryf: Ja: Nee: Engels Praat Ja: Nee: Engels Lees & Skryf Ja: Nee: Werkgewer: Hoelank werk jy al by jou huidige werkgewer? Het jy n CV? Werk jou eggenoot ook by dieselfde werkgewer? Hoeveel mense in jou huishouding: Ja: Nee: Man 18+: Vrou 18+: Man -18: Vrou -18: Bladsy 2

3. OPLEIDINGS LOKAAL KONTROLE LYS Opleidings Lokaal Kontrole Lys Items Ja Nee Kommentaar/ Vrae Is daar goeie ventilasie in die vertrek? Is daar genoeg beweeg ruimte en lig in die vertrek? Is daar werkende toilette beskikbaar? Is daar genoeg stoele en tafels in die vertrek? Is daar genoegsame elektriese punte in die vertrek? Is daar `n kombuis area/ verversings voorbereidings area/ yskas/ mikrogolf oond/ koppies ens. Ketel/ Warm water urn beskikbaar? Is daar `n witbord, projektor beskikbaar? Is daar `n drommetjie om vullis in te gooi? Toeganklikheid: Veilige ingange Enige eksterne stimuli: reuke/ geraas of steurnisse probleme? Is daar ontspannings plek/ buite sitplekke beskikbaar? Bladsy 3

Algemene indruk van die opleidings lokaal Naam van lokaal en plek waar dit geleë is Details van die kontak persoon Voltooi deur Datum van voltooiing Bladsy 4

4. OORSIG VAN LEERPROGRAM OORSIG VAN LEERPROGRAM Sessie bygewoon Het die leerdergids Vertroud met leermateriaal SESSIE 1 : OPLEIDING DATUM VAN SESSIE : Ja/Nee Ja/Nee Nee Sommige materiaal Meeste materiaal Ja SESSIE 2 : OPLEIDING DATUM VAN SESSIE : Ja/Nee Ja/Nee Nee Sommige materiaal Meeste materiaal Ja SESSIE 3: OPLEIDING DATUM VAN SESSIE : Ja/Nee Ja/Nee Nee Sommige materiaal Meeste materiaal Ja Skryf neer enige ander opmerkings of opleidings behoeftes: Bladsy 5

5. AANBIEDINGS EVALUERING Naam van Groep: Leerders Betrokke by die Aanbieding: Instruksie: Evalueer die mondelinge aanbieding wat deur julle groep aangebied word deur die volgende punte te beantwoord: No Inhoud Nee Ja 1 Ons het `n effektiewe en interessante metode gebruik. 2 3 Ons was ingelig en voorbereid oor die tema van die aanbieding. Ons het gefokus gebly en nie van die punt / tema afgedwaal nie. 4 Ons kon vrae beantwoord vanaf die gehoor. 5 Ons het binne die beplande tydsrame gebly. 6 7 Die inligting wat ons oorgedra was in die taal wat die gehoor verstaan het. Ons het die aanbieding effektief opgesom tydens die afsluiting. Enige Ander Opmerkings rondom Groep Aanbieding: Bladsy 6

6. PROGRAM EVALUASIE Leerder Naam: Datum: Evalueer die Opleidings Sessie volgens die volgende vrae: No Leer Materiaal- Leerder Gids 1 Hou jy van hoe die leerder gids lyk Nee Sommige Materiaal Meeste Materiaal Ja 2 Was die konsepte duidelik en maklik verstaanbaar 3 Was die leer materiaal maklik om te lees 4 Was die informasie voldoende 5 Sal jy die inhoud van die leerder gids kan gebruik 6 Het die leermateriaal jou behoeftes gedek No Aanbieding Evaluasie Nee Somtyds Meestal Ja 1 Was die fasiliteerder maklik om te verstaan 2 Was die fasiliteerder se aanbieding styl goed 3 Was daar ruimte vir werks oefeninge en besprekings 4 Was tyd gegun vir terugvoering 5 Het die fasiliteerder by die bespreekte tyd gebly 6 Het die fasiliteerder leiding gegee rondom onsekerhede oor konsepte tydens die opleiding sessie No Evaluering van die Werkboek Oefeninge Nee Somtyds Meestal Ja 1 Was die vrae verstaanbaar en duidelik om te lees 2 Was daar genoeg tyd gegun om die oefeninge te voltooi 3 Was die vrae in die oefeninge relevant tot jou behoeftes 4 Was jy voorberei om die oefeninge te voltooi 5 Was die voltooiing van werkboek oefeninge gedurende die opleiding `n effektiewe metode van deurlopende assessering Bladsy 7

7. YS BREKERS (ICE BREAKERS) 1. Ys breker: Wat maak jou uniek? Doel Om iets nuuts van mekaar te leer Benodighede n klein stukkie papier vir elke deelnemer en die fasiliteerder `n koppie/ plastiek houer Skryf middel Tyd Omtrent 10 minute afhangende van die grootte van die groep Voorbereiding Geen Aktiwiteit Vra die groep om in `n sirkel te sit en gee papiertjie aan elkeen. Vra dat hulle iets uniek van hulself moet neerskryf (iets wat niemand van hulle verwag nie iets wat met hulle gebeur het of wat hulle gedoen het) Vra dat hulle nie hul nameop die papier moet neer skryf nie Sit die papiere in die koppie en vra dat elke persoon een papiertjie uithaal. Indien dit hul eie is moet dit terug in die koppie gesit word. Elke leerder neem `n papier en lees dit hardop aan die groep. Die persoon moet raai aan wie die papier behoort. (Die groep kan ook saam voorstelle maak) Indien verkeerd geraai vra dat die regte persoon opstaan en aan die groep `n bietjie meer vertel van die unieke iets wat hulle neer geskryf het. Kry die volgende persoon om `n papier uit die koppie te haal en herhaal die proses. Fasiliteerder Tip Jy kan vra dat die laaste 2 papiere deur jou hanteer word en die groep die raai werk laat doen. Bladsy 8

2. Ys breker: Karakter Beskrywings Doel Om mekaar beter te leer ken Benodighede Karton naambordjie/ labels (een vir elke leerder) Spasie om rond te bewweg Tyd Omtrent 20 minute Voorbereiding Geen Aktiwiteit: 5 minute Aktiwiteit: 15 minute Fasiliteerder Tip Vra elke leerder om een of twee beskrywende woorde van hulself op die naambordjie te skryf Deelnemers moet nou in die vertrek rond beweeg Soek `n persoon wat dieselfde beskrywende woorde het OF Die teenoorgestelde beskrywende woorde het Spandeer dan omtrent 5 minute met die persoon en gesels oor wat hulle in gemeen het of nie Indien daar nog tyd is kan jy vra dat hulle aan beweeg en nog `n persoon opsoek in die groepe Bladsy 9

3. Ys breker: Iets in Gemeen/ Musiek stoele (Musical Chairs)/ Tee partytjie Doel Om mekaar beter te leer ken en gemeenskaplike agtergronde te deel Benodighede Genoeg stoele vir elke persoon Minus een stoel Tyd Omtrent 10 minute Voorbereiding Plaas stoele in `n sirkel in die vertrek Aktiwiteit: 5 minute Aktiwiteit: 15 minute Fasiliteerder Tip Instruksies: Laat die groep in `n sirkel op die stoele sit (geen leë stoele) Een leerder staan in die middel Die persoon in die middel sê aan die groep: Ek soek persone wat die volgende in gemeen het: almal gebore in Wupperthal Al die deelnemers wat dus in Wupperthal gebore is moet nou opspring (insluitende die middel persoon) en duer die sirkerl hardloop om `n nuwe sitplek te vind Reël: Jy kan nie die sitplek van die persoon langs jou neem nie! Daar sal elke keer `n persoon in die middel staan wat dan `n vraag vra wat mense in gemeen het: Almal wat van sjokolade roomys hou meer as vanilla roomys, almal wat leesbril dra, almal wat Rooibos tee produseer, al die koffie drinkers in die groep Die fasiliteerder kan die eerste paar vrae stel om die speletjie aan die gang te kry. Bladsy 10

4. Ys breker: Teken Ondervinding Doel Om met mekaar hul ondervinding van die vorige sessie/s deel Benodighede Gekleurde penne A4 Skoon papier Wondergom (prestik) Tyd Omtrent 30 minute Voorbereiding Plaas stoele in `n sirkel in die vertrek Aktiwiteit: 10 minute Instruksies: Individuele tekeninge Vra elke leerder om `n skets te teken wat hul onderving sedert die laaste sessie uitbeeld. Die skets moet uitbeeld: suksesse en uitdagings Aktiwiteit: 20 minute Fasiliteerder Tip Instruksie: Deel van hul sketse Moedig die groep aan om in `n sirkel te sit Een vir een moet die leerders nou hul skets met die ander in die groep deel Elke persoon kry 1 minuut om hul skets te verduidelik Plak al die sketse teen die muur in die fasiliterings lokaal Sketse ka nook as `n storie bord aktiwiteit gebruik word Die ondervindinge kan ook hersien en as `n refleksiewe oefening gebruik word Bladsy 11

8. FASILITEERDER REFLEKSIE VRAELYS Naam van Fasiliteerder/s: Naam van Opleidings Program: Datum Refleksie Vorm Voltooi: Bladsy 12

Die Leer Aktiwiteite Neem tyd om te reflekteer oor die fasiliterings aktiwiteite van die opleidings program. Skryf dan neer vyf van die mees belangrikste lesse wat jy geleer het met die gebruik en uitvoer van die aktiwiteite tydens hierdie spesifieke opleidings program. Skryf ook neer `n motivering hoe jy dit anders sal aanpak `n voldende keer: Belangrikste lesse wat ek geleer het met die gebruik en uitvoer van die aktiwiteite: 1. Motiveer wat jy anders sal doen`n volgende keer: 2. 3. 4. 5. Bladsy 13

Die Deelnemers se Leer Ondervinding As fasiliteerder het jy dalk struikelblokke tot leer ondervind tydens die fasilitering van die opleidings program wat die volgende kan insluit: diverse begrip en kennis van die deelnemers, probleme met die oordra van teoretiese inhoud, taal verwarring/ struikelblokke, fisiese uitdagings, swak of geen aktiewe deelname of samewerking van die deelnemers ens. Neem asseblief die tyd om oor jou fasiliterings ondervinding en struikelblokke wat jy ondervind het te reflekteer en skryf neer enige aanbevelings hoe om die uitdagings te addresseer: Leer uitdagings en struikelblokke wat ek ondervind het tydens die fasilitering van die opleidings program: 1. Enige Aanbevelings om die uitdagings te addresseer: 2. 3. 4. 5. Bladsy 14

Die Leer Materiaal As fasiliteerder het jy eerste handse ondervinding met die lewering/ oordra van die leer material. Jy kon dalk uitdagings ondervind het met die opleidings material in terme van: die inhoud in die Leerder Gids, die oefeninge/ aktiwiteite in die Leerder Werkboek of selfs met die tyds indelings in die Opleidings Program, wat die opleidings ontwikkelaars nie aan gedink het nie. Jou kommentaar hieronder kan dus `n baie belangrike bydrae lewer tot die ontwikkeling en lewering van opleidings material met toekomstige gemeenskaps projekte. Neem asseblief die tyd om oor jou ondervinding en uitdagings te reflekteer en skryf neer jou uitdagings asook enige aanbevelings hoe om die uitdagings te addresseer: Uitdagings wat ondervind het met die opleidings materiaal: 1. Enige Aanbevelings om die uitdagings te addresseer: 2. 3. 4. 5. Bladsy 15

Suksesse Neem tyd om te reflekteer oor die uitkomste van die opleidings program as fasiliteerder. Skryf dan neer vyf van die mees belangrikste suksesse wat bereik was tydens hierdie spesifieke opleidings program. Skryf ook neer `n motivering om die suksesse te staaf. (Indien daar meer as 5 sukesse was sluit die res ook in asseblief): Suksesse/ Uitkomstes bereik : 1. Motiveer hoe of hoekom: (Gee voorbeelde, redes, ens.) 2. 3. 4. 5. Bladsy 16