L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Vergelijkbare documenten
Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Wiskunde Graad 4. November 2016

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die planeet aarde beweeg

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Meganiese stelsels en beheer:

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Hoe om vlae aan te bied

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Transcriptie:

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die omtrek formule ( 2 r)en bereken die omtrek met jou sakrekenaar. iv. Vergelyk jou antwoorde. (b) Oppervlakte: i. Tel die vierkante in jou sirkel. Werk mooi met die vierkante wat nie heel is nie en kyk hoe na aan n heelgetal jy kan kom. ii. Gebruik nou die volgende formule ( r r) en bereken so die oppervlakte met jou sakrekenaar. (Waar r = (gemeet) & 3,142) iii. Vergelyk jou antwoorde. (c) Meer oor Die omtrek van enige sirkel Die sirkel se middellyn 3,142 Voltooi die tabel, figure is nie volgens skaal nie. Omtrek Deursnee = 21m 2 r Oppervlakte r r Radius = 7 cm 2 r r r

Werkkaart 2: Bereken die omtrek van die volgende figure (Figure is nie volgens skaal nie) (a) Sirkel met radius 7mm 3,142 2 r =_ =_ (b) =_ Sirkel met middellyn 22 m 3,142 2 r = = = (c) Vierkant met sylengte 4m = = (d) Reghoek met lengte = 4cm, wydte = 3cm 2 2b = (e) = Driekhoek met sylengte 3cm, 5cm en 6cm = (f) = Reghoekige driehoek met sylengtes 3m, 4m en 5m = =

(g) Die volgende figuur toon n plan van n landskapsargitek wat n rotstuin wil afbaken. Bereken tot die naaste meter die lengte van die omtrek. (Die figuur is nie volgends skaal nie) 3 meter Skuinssy: 12 2 3 2 = (Pythagoras) FORMULES: Omtrek van nvolsirkel:2 rwaar 3,142 Die radius van die sirkel is 6 m i. Bereken die omtrek van die half sirkel. ii. Tel die lengtes van die twee sye van die reghoek by. iii. Wat is die totale omtrek van die tuin? (h) Jy wil n wye romp maak na n partytjie van n 1950 s tema. Jy vind n redelike eenvoudige patroon wat as volg lyk, soos in die patroon. Ongelukkig het die patroon nie enige afmetings nie. Jou middellyn is 95cm. Jy wil he die romp moet 85cm wees van jou middel tot by die soom Jy moet 1,5cm toelaat by die middel asook die soom. Beantwoord die volgende vrae. i. Wat moet die middellyn van die binnesirkel wees? ii. iii. iv. Wat moet die middellyn wees van die sirkel met die soomlengte aan? Hoe wyd moet die materiaal wees sodat daar nie enige nate in die materiaal is nie? Wat sal die omtrek van die binne sirkel wees? v. Wat sal die omtrek van die romp wees, nadat jy die soom ingewerk het? middel soom

Werkkaart 3: Oppervlakte Jy moet vierkante tel om area te meet, daarom moet jy aandag gee aan die eenheid waarin jy jou antwoord gee. Bestudeer die voorbeelde hieronder. (a) Meet die lengtes van die volgende vierkant en reghoek en bepaal dan die oppervlakte van elke figuur: Oppervlakte van vierkant sylengte 2 b Oppervlakte van reghoek

(b) Meet die sylengtes (in mm) van die volgende driehoek en die radius van die sikel en bepaal dan die oppervlakte van elke figuur: M S N Oppervlakte van driehoek: Oppervlakte van sirkel: 1 2 b h r2 (c) Die volgende figuur toon n plan van n tuin wat n landskapsargitek wil afbaken vir n rotstuin. Sy het die tuin nou klaar omhein en wil nou weet wat die oppervlakte van die area is, om te bepaal hoeveel plante sy in die tuin kan plant. Die figuur is nie volgens skaal nie. FORMULES: Die radius van die sirkel is 6 m Opervlakte van die volsirkel: r 2 waar 3,142 Oppervlakte van die driehoek: 1 2 b h 3 meter i. Bereken die oppervlakte van die halfsirkel. ii. Bereken die oppervlakte van die reghoekige driehoek. iii. Bereken die totale oppervlakte van die figuur. iv. Watter persentasie is die oppervlakte van die driehoek van die totale figuur?

(d) Herleiding: Bestudeer die voorbeelde hieronder Herleiding na oppervlakte: (Julle kan hierdie vrae in Gr 11 verwag) 1 000 000 10 000 100 km 2 m 2 cm 2 mm 2 1 000 000 10 000 100 Voltooi die tabel: 1 000km 2 = m 2 100 m 2 = cm 2 1 000mm 2 = m 2 10 km 2 = cm 2 1m 2 = cm 2 1 000 cm 2 = m 2 1mm 2 = m 2 0,1cm 2 = mm 2 1cm 2 = m 2 1m 2 = mm 2

(e) Bepaal die oppervlakte van die volgende figure: (figure is nie volgens skaal nie) i. Sirkel met radius 7mm 3,142 r 2 = = ii. = Sirkel met diameter 22 m 3,142 r 2 iii. iv. v. vi. (Wys die vierkante in die figuur) (Wys die vierkante in die figuur) = = = Vierkant met sylengte van 4m = = Reghoek met sylengte = 4cm, wydte = 3cm b =_ Driehoek met sylengtes 5cm en 6cm 1 b h 2 =_ =_ Reghoekige driehoek met sylengtes 4m, 3m and 5 m 1 b h 2 =_

(f) John het 64m draad om n heining om sy tuin te maak, om die hase uit te hou. Hy wil terselfde tyd die grootste moontlike tuin aanlê. Voltooi die tabel hieronder en gee hom raad oor hoe om sy tuin die grootste moontlike oppervlakte te gee met dieselfde boumateriaal. FIGUUR OMTREK OPPERVLAKTE Vierkant met sylengte 16m Reghoek met breedte 12 m Sirkel met radius 10,18m Bereken die lengte van die reghoek: π = 3,142 Circumference = 2 π r Oppervlakte is b Area = π r 2 Raad aan John:

(g) John het 64m 2 grond om sy tuin te maak, om die hase uit te hou. Hy wil terselfde tyd die minste moontlike heining materiaal gebruik. Voltooi die tabel hieronder en gee hom raad oor hoe om sy tuim uit te lê met die minste moontlike heining materiaal. FIGUUR OPPERVLAKTE OMTREK Vierkant met sylengte 8m Reghoek met lengte 16m Werk die breedte van die reghoek uit: Sirkel met radius 4,5m Oppervlakte = π r 2 π = 3,142 Omtrek = 2 π r Raad aan John:

(h) Mandla wil 'n heining oprig aan al vier kante van'n nuwe tuin wat hy beplan. Die tuin moet 'n oppervlakte van 225m 2 hê. Die heining (stutpale uitgesluit) sal hom R35 per meter kos. Ten einde die minste moontlike heiningmateriaal te gebruik, wil hy die omtrek van die tuin beperk tot 'n minimum. Die heining sal gestut word deur heiningpale wat presies 1,5 meter uitmekaar is. 'n Hekkie, 1,5 m wyd, word van dieselfde heiningmateriaal gemaak en kan tussen enige 2 van die heiningpale ingesit word. Elke heiningpaal kos R9,50. i. Vir 'n minimum omtrek, wat moet die vorm van sy tuin wees, as hy nie 'n ronde tuin wil maak nie? ii. Bereken die lengte van die tuin. iii. Hoeveel meter van die heining word benodig? iv. Hoeveel heiningpale word benodig? v. Hoeveel gaan die heining en die heiningpale, die hekkie uitgesluit, hom kos,?