TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

Vergelijkbare documenten
Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

2015 AKADEMIESE JAAR

SENWES BEPERK / LIMITED

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM STUDIELENING

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen.

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Stuur die aansoekvorm aan:

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Pre-Graad R / Graad R

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

KENNISGEWING VAN VOORLEGGING VAN VOORGESTELDE BESLUITE AAN AANDEELHOUERS VIR AANNEMING INGEVOLGE ARTIKEL 60 VAN DIE MAATSKAPPYWET

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

Stuur die aansoekvorm aan:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

ARBEIDSREG ABR214. T:

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available from office in English

Naskool Tel:

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Aansoekvorm: Lening. Belasting Registrasienommer / BTW Registrasienommer (waar van toepassing) Werkstelefoon: Faksnommer: Vonkpos adres:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

OMSENDBRIEF AAN REMGRO-AANDEELHOUERS

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Eis vir Siektevoordeel

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

Vereiste tov van aansoeke

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

Kruis Kinders Centurion

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Hoe om die geboorte van n kind te registreer

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Transcriptie:

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes waaraan ʼn oordragnemer van aandele in die Maatskappy (ongeag of die persoon reeds ʼn aandeelhouer is) moet voldoen ten einde as aandeelhouer in die sekuriteite register van die Maatskappy ingeskryf te kan word. 2 Slegs sogenaamde kwalifiserende persone deur die direksie goedgekeur mag oordrag neem van aandele. ʼn Kwalifiserende persoon word omskryf as ʼn persoon wat op die datum van aansoek vir registrasie van oordrag van ʼn aandeel aan daardie persoon in die sekuriteiteregister - 2.1 bona fide boerdery as hoof beroep en belangrikste sake-aktiwiteit beoefen; 2.2 in die geval van ʼn maatskappy, beslote korporasie of ander regspersoon, effektief direk of indirek beheer word deur ʼn persoon of persone wat insgelyks op dieselfde datum bona fide boerdery as hoofberoep en hoof sake-aktiwiteit beoefen; 2.3 in die geval van ʼn trust, op daardie datum administreer word deur trustees hoofsaaklik vir die voordeel van ʼn persoon of persone wat op dieselfde datum bona fide boerdery as hoofberoep en hoof sake-aktiwiteit beoefen, hetsy in familieverband of andersins; 2.4 ʼn erfgenaam is van ʼn oorlede natuurlike persoon aandeelhouer met betrekking tot aandele; 2.5 die oordragnemer is van aandele vanaf ʼn aandeelhouer voortvloeiend uit die aandeelhouer se boerdery herstrukturering of boedelbeplanning, met dien verstande dat die oordragnemer bona fide boerdery as hoofberoep en hoof sakeaktiwiteit beoefen; en/of

2.6 ʼn begunstigde is van ʼn trust aandeelhouer wat die oordragnemer word van aandele voortvloeiend uit die uitkering van aandele ingevolge die betrokke bepalings van die betrokke trustakte. 3 Die definisie van persoon sluit in ʼn natuurlike persoon, ʼn vennootskap, ʼn trust, ʼn maatskappy, ʼn beslote korporasie of enige ander liggaam van persone, hetsy met of sonder regspersoonlikheid. 4 Die Maatskappy se akte van oprigting bepaal verder dat geen aandeelhouer saam met die aandeelhouer se verwante persone meer as 5% van die totale uitgereikte aandele in die Maatskappy mag hou nie. Vir die doeleindes hiervan word die uitdrukking verwante persone omskryf as twee persone wat soos volg aan mekaar verbonde is, naamlik - 4.1 ʼn individu is verwant aan ʼn ander individu indien hulle getroud is of saamwoon in ʼn verhouding soortgelyk aan die huwelik; 4.2 ʼn individu is verwant aan ʼn regspersoon indien die individu direk of indirek die regspersoon beheer; en 4.3 ʼn regspersoon is verwant aan ʼn ander regspersoon indien - 4.3.1 een van hulle die ander of die besigheid van die ander direk of indirek beheer; 4.3.2 een van hulle die filiaal is van die ander; of 4.3.3 ʼn persoon direk of indirek elk van hulle of die besigheid van elk van hulle direk of indirek beheer. 4.4 Vir die doeleindes van die bogemelde word die uitdrukking beheer, met betrekking tot ʼn persoon wat ʼn regspersoon of sy besigheid beheer, omskryf as - 4.4.1 in die geval van ʼn regspersoon wat ʼn maatskappy is - 4.4.1.1 daardie regspersoon ʼn filiaal is van eersgenoemde persoon, soos bepaal ingevolge die Maatskappywet, 2008; of 4.4.1.2 daardie eersgenoemde persoon tesame met enige verwante persoon - 4.4.1.2.1 direk of indirek in staat is om die meerderheid van die algemene stemregte verbonde aan die sekuriteite van daardie maatskappy uit te oefen of die uitoefening daarvan te beheer, hetsy ingevolge ʼn aandeelhouersooreenkoms of andersins; of 4.4.1.2.2 geregtig is om direkteure van daardie maatskappy wat die meerderheid van stemme op ʼn direksievergadering beheer, aan te stel of te verkies of die aanstelling of verkiesing daarvan te beheer;

4.4.2 in die geval van ʼn regspersoon wat ʼn beslote korporasie is, daardie eerste persoon die meerderheid van die ledebelange besit, of die meerderheid van die ledestemme in die beslote korporasie direk beheer of die reg het om dit te beheer; 4.4.3 in die geval van ʼn regspersoon wat ʼn trust is, daardie eerste persoon in staat is om die meerderheid van die stemme van die trustees te beheer of om die meerderheid van trustees aan te stel of die meerderheid van die begunstigdes van die trust aan te stel of te verander; of 4.4.4 daardie eerste persoon in staat is om die beleid van die regspersoon wesenlik te beinvloed op ʼn wyse soortgelyk aan ʼn persoon wat ooreenkomstig gewone kommersiële praktyk in staat sou wees om ʼn element van beheer na verwys in 4.4.1, 4.4.2 en 4.4.3 uit te oefen. 5 Die direksie kan ʼn aansoek om oordrag van aandele afkeur sonder om enige redes te verstrek. 6 Die direksie het onderneem om hierdie aansoek so gou moontlik te oorweeg en ʼn besluit te neem. Die direksie gee egter geen waarborge en aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige prysbewegings in die prys van aandele, wat gedurende die oorwegingsperiode ten opsigte van die aandele mag voorkom en vir skade van welke aard ook al wat die aansoeker moontlik mag ly nie. 7 Hierdie vorm moet saam met die toepaslike bylaes volledig ingevul word. Onvolledige aansoeke sal aan die aansoeker teruggestuur word. 8 Die aansoek MOET vergesel word van die dokumente soos hierin vereis ingevolge die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum, 2001 ( FICA ). By versuim sal die aansoek nie verwerk word nie. 9 Die direksie van die Maatskappy behou ook die reg voor om afskrifte van dokumente soos huurkontrakte, statute van maatskappye, finansiële state asook state van bates en laste aan te vra indien dit benodig sou word. 10 Vul asseblief die vorm in soos volg: 10.1 Alle aansoekers voltooi Afdelings 1 tot 4 van die vorm. 10.2 Indien die aansoeker ʼn INDIVIDU is, moet Bylaag 1 ook voltooi word saam met verlangde FICA inligting. 10.3 Indien die aansoeker ʼn MAATSKAPPY of ʼn BESLOTE KORPORASIE is, moet Bylaag 2 en Bylaag 3 ook voltooi word saam met verlangde FICA inligting. 10.4 Indien die aansoeker ʼn VENNOOTSKAP is, moet Bylaag 2 en Bylaag 4 ook voltooi word saam met verlangde FICA inligting.

10.5 Indien die aansoeker ʼn TRUST is, moet Bylaag 2 en Bylaag 5 ook voltooi word saam met verlangde FICA inligting.

AFDELING 1 - AANSOEKER: (merk met X waar van toepassing) 1.1 Volledige naam van aansoeker (individu, maatskappy, beslote korporasie, vennootskap of ʼn trust): (Volle voorname moet verstrek word in die geval van ʼn individu) 1.2 Posadres: Poskode: Telefoon nr: E-pos adres: Selfoon nr: TWK klant nr. 1.3 Woonadres of adres van geregistreerde kantoor: 1.3.1 Indien die aansoeker ʼn maatskappy, beslote korporasie of trust is, verskaf die onderneming se registrasienommer: 1.3.2 Mag die onderneming ingevolge sy stigtingsdokumente boerdery beoefen? JA NEE 1.4 Taal verkies: 1.5 Is u as belastingbetaler geregistreer? JA NEE Indien Ja verstrek u belastingnommer 1.6 Is u vir BTW geregistreer? JA NEE Indien Ja, verstrek u BTW nommer: AFDELING 2 - BOERDERYBESONDERHEDE: 2.1 Besonderhede van aansoeker se boerdery: 2.1.1 Wat is die aansoeker se vernaamste boerderyvertakking?

2.1.2 Bedryf u boerdery in u eie naam of die van ʼn maatskappy, beslote korporasie of trust? 2.1.3 Hoeveel van u tyd (%) bestee u maandeliks aan die boerdery? 2.1.4 Bedryf u ʼn ander beroep of professie? Indien wel, meld die aard daarvan 2.2 Beraamde jaarlikse omset uit boerdery R (In woorde: ) 2.3 Volledige besonderhede van die grond waarop aansoeker boerdery beoefen: 2.3.1 As geregistreerde eienaar: Plaasnaam / Grootte in ha / Landboudistrik / Transportakte nr 2.3.2 As huurder: Plaasnaam / Grootte in ha / Landboudistrik / Transportakte nr 2.4 Indien grond gehuur word, moet die aansoeker die volgende inligting met betrekking tot die verhuurder verstrek:

2.4.1 Naam van verhuurder: 2.4.2 Adres: 2.4.3 Huurtermyn: Vanaf: tot 2.5 By welke TWK-handelstak doen die aansoeker aankope of beoog om dit te doen? 2.6 By welke TWK-silo doen die aansoeker lewerings of beoog om dit te doen? 2.7 Is u ʼn klant/aandeelhouer van ʼn ander landboubesigheid, buiten TWK Landbou? JA NEE Indien JA, meld besonderhede: AFDELING 3 - AANDELE: 3.1 Volle naam van oordraggewer:. 3.2 Getal aandele: 3.3 Sertifikaatnommer: AFDELING 4 - MAGTIGING Die aansoeker verleen goedkeuring dat enige bron van inligting met betrekking tot die aansoek ten volle deur TWK Landbou en sy werknemers en agente ondersoek mag word. Aan elke bron word hiermee toestemming verleen om die inligting wat verlang word, insluitend vertroulike inligting, aan die Maatskappy te verstrek.

GETEKEN te op 20 Vir: AANSOEKER Handtekening Naam van ondertekenaar Hoedanigheid van ondertekenaar Bygestaan/Medeonderteken deur*: Verwantskap: * Indien die aansoeker minderjarig is, moet hy/sy deur sy/haar ouer of wettige voog bygestaan word. * Indien die aansoeker binne gemeenskap van goedere getroud is, moet die aansoek deur sy/haar eggenoot/eggenote mede-onderteken word. Ek, die ondergetekende - VERKLARING (ID nr ) verklaar hiermee onder eed*/plegtig* soos volg: 1. Ek is die aansoeker*/die behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die aansoeker* in die bogemelde aansoek. 2. Die inligting verstrek in die aansoek en die bylaes daartoe is in alle wesenlike opsigte waar en korrek en volledig. (Handtekening) Ek sertifiseer hiermee dat die deponent verklaar dat hy/sy die inhoud van hierdie verklaring verstaan en begryp en dat dit die waarheid is na die beste van sy/haar kennis en wete, welke verklaring voor my geteken en beëdig is te op hierdie dag van 20, en dat daar voldoen is aan die bepalings vervat in Goewermentskennisgewing Nr R 1258 van 21 Julie 1972, soos gewysig, en Goewermentskennisgewing Nr R 1648 van 19 Augustus 1977, soos gewysig.

KOMMISSARIS VAN EDE Volle naam: Aanstelling: Gebied: (* Skrap wat nie van toepassing is nie.) (Deponent en kommissaris van ede parafeer elke bladsy van die aansoek en bylaes.)

BYLAE 1 INDIVIDU 1 Identiteitsnommer 2 Huwelikstatus: Ongetroud Getroud 3 Is u binne/buite gemeenskap van goedere getroud? 4 Beskik u of u verwante persone/ondernemings (soos omskryf in die aansoekvorm en akte van oprigting) reeds oor aandele in TWK Landbou? JA NEE 4.1 Indien JA, verstrek die besonderhede: 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.2 Aantal aandele: 4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.3 Beroep anders as boer: 4.4 Werksadres: 4.5 Telefoonnommer:

FICA INLIGTING: INDIVIDUE Gesertifiseerde afskrifte van die volgende moet aangeheg word: 1 Identiteitsdokument/Paspoort. 2 Brief van SA Inkomstediens met verwysingsnommer. 3 BTW Sertifikaat. 4 Bewys van fisiese adres soos water- en ligterekening. 5 Gekanselleerde tjek. 6 Briefhoof van besigheid (indien van toepassing).

BYLAE 2 MAATSKAPPY, BESLOTE KORPORASIE, VENNOOTSKAP OF TRUST (Voltooi ʼn aparte Bylae vir elkeen van die aandeelhouers, lede, vennote of trustees van bogenoemde.) 1 Naam: 2 Identiteitsnommer 3 Woonadres: 4 Posadres: Poskode: 5 Beroep anders as boer: Werksadres: 6 Beskik u as individu reeds oor aandele in TWK Landbou? JA NEE Indien JA, aantal aandele: 7 Beskik u verwante persone/ondernemings (soos omskryf in die aansoekvorm en akte van oprigting) reeds oor aandele in TWK Landbou? JA NEE Indien JA 7.1 Naam van onderneming: 7.2 Aantal aandele:

BYLAE 3 MAATSKAPPY OF BESLOTE KORPORASIE (Skrap wat nie van toepassing is nie.) UITTREKSEL UIT NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE/LEDE VAN op (naam van aansoeker) gehou te BESLUIT: 1 Dat die maatskappy/beslote korporasie gemagtig word om oordrag te neem van aandele in TWK Landbou. 2 Dat in sy hoedanigheid as direkteur / lid gemagtig word om die aansoek te doen vir registrasie van oordrag van die aandele en alle dokumente wat nodig is om uitvoering aan die besluit te gee, te voltooi en te onderteken. Gesertifiseer ʼn ware uittreksel te wees uit bogemelde notule. DIREKTEUR / LID / SEKRETARIS DATUM

FICA INLIGTING VAN MAATSKAPPY/ BESLOTE KORPORASIE 1 Gesertifiseerde afskrifte wat aangeheg moet word: 1.1 Maatskappy: Kennisgewing van Inlywing (CoR 14.1 en enige geliasseerde Bylaes daartoe), Registrasiesertifikaat (CoR 14.3), en enige wysigingsdokumente waar toepaslik (CoR 15.2, Cor 15.2A, CoR 15.3). 1.2 Beslote Korporasie: Sertifikaat van registrasie (CK1), geregistreerde adres (CK2) en (CK2a) vorms. 2 Brief van SA Inkomstediens met verwysingsnommer. 3 BTW sertifikaat. 4 Gekanselleerde tjek. 5 Briefhoof. 6 Skriftelike magtigings (bylaag aangeheg). 7.1 Maatskappy: Identiteitsdokument/paspoort van elke direkteur. 7.2 Beslote korporasie: Identiteitsdokumente/paspoorte van alle lede.

BYLAE 4 VENNOOTSKAP BESLUIT: 1. Dat as vennoot gemagtig word om namens die vennootskap aansoek te doen om registrasie van oordrag van aandele in TWK Landbou in die naam van die vennootskap, en gemagtig word om alle dokumente wat nodig is om uitvoering aan die besluit te gee, te onderteken. AS GETUIES: 1. 2. Plek: Datum VENNOTE (Al die vennote moet die dokument onderteken.)

FICA INLIGTING VAN VENNOOTSKAP Gesertifiseerde afskrifte van die volgende moet aangeheg word: 1 Identiteitsdokument/Paspoort van elke vennoot. 2 Brief van SA Inkomstediens met verwysingsnommer. 3 BTW sertifikaat. 4 Bewys van fisiese adres soos water- en ligterekening. 5 Gekanselleerde tjek. 6 Briefhoof van besigheid (indien van toepassing).

BYLAE 4 TRUST BESLUIT: Dat in sy hoedanigheid as trustee gemagtig word om namens die trustees van trust aansoek te doen om registrasie van oordrag van. aandele in TWK Landbou in die naam van die trust op te neem en gemagtig word om alle dokumente wat nodig is om uitvoering aan die besluit te gee, te onderteken. AS GETUIES: 1. 2. Plek: Datum TRUSTEES (Al die trustees moet die dokument onderteken. ʼn Minderjarige moet deur sy/haar ouer/voog bygestaan word. Indien die aansoeker binne gemeenskap van goedere getroud is, moet die aansoek deur sy/haar eggenoot/eggenote medeonderteken word.)

FICA INLIGTING: TRUST Gesertifiseerde afskrifte wat aangeheg moet word: 1 Trust: Trustakte en magtigingsbrief. 2 Brief van SA Inkomstediens met verwysingsnommer. 3 BTW sertifikaat. 4 Gekanselleerde tjek. 5 Briefhoof. 6 Skriftelike magtigings (bylaag aangeheg). 7 Trust: Identiteitsdokumente/paspoorte van alle trustees.